vinkie - wordpress.com* daar is geen oefening op 12 mei en 19 mei as gevolg van mini-netbal en...

14
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons groet hierdie week vir Lillian Fouché. Lillian sprei haar vlerke om die Koreaanse kinders te gaan onderrig. Lillian baie dankie vir jou entoesiasme, energie en lojaliteit teenoor Laerskool Fairland. Ons gaan jou vir seker baie mis, nie net in die klaskamer nie, maar ook op die sportveld. Ons waardeer alles wat jy vir ons leerders gedoen en beteken het. Terselfdertyd sê ons baie welkom aan Debby de Villiers wat Dinsdag 3 Mei in Lillian se plek aangestel is. Ons glo jy sal sommer gou tuis voel by die Fairlandfamilie. Gholfdag Baie dankie aan Johan Nel wat voorgeloop het met die gholfdagreëlings. ‘n Groot dankie ook aan Karén Reyneke en almal wat betrokke was by die reëlings. Die dag was weereens ‘n reuse sukses. ‘n Spesiale woord van dank vanaf al die damespersoneel wat die heerlike ete kon bywoon. Aansoekproses Gr. 1-2017 ouers moet asb. nog steeds probeer om aanlyn registreer op GDO se webtuiste (www. gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys na [email protected] stuur. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar: Verna van Greunen - 30 April Mariëtte Goosen - 1 Mei Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 20 Mei Senior- en Juniorkoor: L/s Helderkruin Koorfees 26 30 Apr. Juniortennis: Truida Kestell Bethlehem 21 Apr. Gholfdag, Randpark Gholfklub 22 Mei Seniorkoor: NG Kerk Aasvoëlkop 7 Mei Rugby: TrinityHouse Festival (al die spanne) 21 Mei VVF-pretloop 24 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

Upload: others

Post on 26-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORPersonaliaOns groet hierdie week vir Lillian Fouché. Lillian sprei haar vlerke om die Koreaanse kinders te gaan onderrig.Lillian baie dankie vir jou entoesiasme, energie en lojaliteit teenoor Laerskool Fairland. Ons gaan jou vir seker baie mis, nie net in die klaskamer nie, maar ook op die sportveld.Ons waardeer alles wat jy vir ons leerders gedoen en beteken het.Terselfdertyd sê ons baie welkom aan Debby de Villiers wat Dinsdag 3 Mei in Lillian se plek aangestel is. Ons glo jy sal sommer gou tuis voel by die Fairlandfamilie.

GholfdagBaie dankie aan Johan Nel wat voorgeloop het met die gholfdagreëlings. ‘n Groot dankie ook aan Karén Reyneke en almal wat betrokke was by die reëlings.Die dag was weereens ‘n reuse sukses. ‘n Spesiale woord van dank vanaf al die damespersoneel wat die heerlike ete kon bywoon.

AansoekprosesGr. 1-2017 ouers moet asb. nog steeds probeer om aanlyn registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys na [email protected] stuur.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:Verna van Greunen - 30 April Mariëtte Goosen - 1 MeiOns glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMSVAN DIE BEHEERLIGGAAMADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

1

VINKIE 21 APRIL 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof vroeg volgende week. Ons wens jou baie sterkte toe met die nuweling wat oppad is. Aansoekproses Baie dankie aan Karén Reyneke vir al die voorbereiding, onderhoude met voornemende ouers en skakeling met die GDO. Baie dankie aan al die personeel wat haar met die registrasie-proses bygestaan het. Gr. 1-2017 ouers moet asb. nog steeds probeer aanlyn probeer registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys na [email protected] stuur. 28 & 29 April 2016 Neem asb. kennis dat hierdie twee dae nie vakansiedae is nie. Dit is gewone skooldae en personeel gaan voort met die kurrikulum.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar: Karen Brits - 23 April Marzaan de Villiers - 24 April Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

20 Mei Senior- en Juniorkoor: L/s Helderkruin Koorfees

26 – 30 Apr. Juniortennis: Truida Kestell Bethlehem

21 Apr. Gholfdag, Randpark Gholfklub

22 Mei Seniorkoor: NG Kerk Aasvoëlkop

7 Mei Rugby: TrinityHouse Festival (al die spanne)

21 Mei VVF-pretloop

24 – 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

Page 2: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

2

GHOLFDAGBaie dankie aan al die leerders wat so fluks gehelp het met die insameling van pryse.Ons wenklasse is:Gr. 1/24 Juf. Anita BenschGr. 2/16 Juf.Estelle VenterGr. 3/28 Juf.Liezel van NiekerkGr. 4/51 Juf. Maricia deel metGr. 4/52 Juf. TheresaGr. 5/43 Mnr. Stefan NelGr. 6/40 Juf. TinekeGr. 7/30 Juf. Charmaine Graham deel metGr. 7/31 Mnr.Hendrik Eloff

REDAKSIEKyk, as daar nou een ding is waarin Afrikaners uitblink, dan is dit hoe om te verskil oor belangrike / onbelangrike kwessies. Ons (ek sluit myself hierby in) het die onvergelykbare vermoë om van molshope berge te maak. Ons oordink alles en trek graag mense en hulle dinge uitmekaar. Dis asof ons nie vrede kan maak met idees en situasies tensy ons dit van alle kante af beloer, gekritiseer en dan ons eie opinies op ander afgedwing het nie. En ons neem absoluut ALLES só ernstig op. Dit laat ‘n mens tot die gevolgtrekking kom dat ons net tevrede voel as alles volgens ons voorskrifte gebeur en almal soos ons dink. Harde woorde aan self!Is die ingesteldheid aangeleer, of geneties oordraagbaar of is ons nou maar net ‘n knorrige klomp? Ek is van opinie dat dit ‘n bietjie van alles is! Genade ons, miskien moet ons doodeenvoudig net weer leer om vir onsself te lag! Ons lag deesdae al hoe minder. En as ons lag, is dit gewoonlik op ‘n siniese, ek-kan-my-ore-nie-glo-nie manier. SABC News is genoeg om elke burger ‘n beroerte te gee, so hoe moet ons dit regkry om weer die humor in situasies te sien? Dalk is die geheim dat ons die groter prentjie ten alle tye moet soek, moet onthou alles is relatief. SA is steeds een van die beste plekke in die wêreld om in te woon, as jy oor die politiekery en korrupsie kan kom. Ons weer, ons mense, ons geriewe, plaas ons in die “pound seats”.Ek gaan van more af lekker lag vir myself en vir al die belaglikhede wat ek toelaat om my lewe te versuur. Net eers oor die nuwe sportbeleid kom…Erika

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd open in die eerste week van Mei 2016 en sluit op 31 Mei 2016. Alle inligting in die verband sal op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar wees.Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die datums van die verskillende genres sal binnekort bekendgemaak word, maar die kompetisie vind plaas in middel Augustus. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word.Die inskrywingsvorms kan van die webtuiste afgelaai word en dan by die kantoor ingehandig word vir prossesering. U kan ook die voltooide inskrywingsvorms per e-pos stuur aan [email protected] (duidelik gemerk: Kunswedstryd) waarna dit verder versprei sal word na die organiseerders van die verskillende afdelings.Die verskillende afdelings waaraan deelgeneem kan word, sluit o.a. in:Drama; Redenaars; Dans (sluit revuegroepe in); Sang (sluit kore in); Instrumentale uitvoerings; Visuele kuns (rondte twee).

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd open op 1 Mei 2016 en sluit op 31 Mei 2016. Alle inligting in die verband sal op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar wees. Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die datums van die verskillende genres sal binnekort bekendgemaak word, maar die kompetisie vind plaas in middel Augustus. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word. Die inskrywingsvorms kan van die webtuiste afgelaai word en dan by die kantoor ingehandig word vir prossesering. U kan ook die voltooide inskrywingsvorms per e-pos stuur aan [email protected] (duidelik gemerk: Kunswedstryd) waarna dit verder versprei sal word na die organiseerders van die verskillende afdelings.Die verskillende afdelings waaraan deelgeneem kan word, sluit o.a. in: Drama; Redenaars; Dans (sluit revuegroepe in); Sang (sluit kore in); Instrumentale uitvoerings; Visuele kuns (rondte twee). Lees asb. die prospektusse deeglik deur om uself te vergewis van die reëls en regulasies van die kunswedstryd. Let ook op die Kultuurnorm (op webtuiste) se spesifikasies vir verdere inligting. Vir enige navrae in die verband kan die volgende koördineerders gekontak word: Drama – Monique Louis Redenaars – Corisa Niemand Dans – Liza de Jager Sang – Chrisné Ehlers Instrumentaal – Melissa Breedt Revuegroepe – Karen Nel Visuele Kuns – Johanette Judels Algemeen – Erika Joubert Norm – Leanie Taljaard / Erika Joubert Ons sien daarna uit om al ons leerders by die kunswedstryd te sien! BEOORDELAARS BENODIG!! Indien u van enigeen weet wat oor die nodige agtergrond beskik om as beoordelaar op te tree by ons kunswedstryd, laat ons asb. dringend weet. Beoordelaars wat belangstel om deel te neem aan die kompetisie in Augustus (vergoedingdetails beskikbaar by navraag), moet asb. aan ons die volgende inligting verskaf:

CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar.

Alle belangstellendes kan hul CV‟s e-pos aan [email protected]. of inhandig by die skoolkantoor. Geen persone met kinders in ons skool of wat van ons leerders afrig, kan aansoek doen nie, om objektiwiteit te verseker.

Page 3: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

3

Lees asb. die prospektusse deeglik deur om uself te vergewis van die reëls en regulasies van die kunswedstryd. Let ook op die Kultuurnorm (op webtuiste) se spesifikasies vir verdere inligting.Let asb. daarop dat die vorms in die loop van volgende week beskikbaar gestel sal word. Ons sal ‘n nota op die School Communicator plaas sodra dit gereed is.Vir enige navrae in die verband kan die volgende koördineerders gekontak word:Drama – Monique LouisRedenaars – Corisa NiemandDans – Liza de JagerSang – Chrisné EhlersInstrumentaal – Melissa BreedtRevuegroepe – Karen NelVisuele Kuns – Johanette JudelsAlgemeen – Erika Joubert Norm – Leanie Taljaard / Erika JoubertOns sien daarna uit om al ons leerders by die kunswedstryd te sien!

BEOORDELAARS BENODIG!!Indien u van enigeen weet wat oor die nodige agtergrond beskik om as beoordelaar op te tree by ons kunswedstryd, laat ons asb. dringend weet. Beoordelaars wat belangstel om deel te neem aan die kompetisie in Augustus (vergoedingdetails beskikbaar by navraag), moet asb. aan ons die volgende inligting verskaf:CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek.Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar.Alle belangstellendes kan hul CV’s e-pos aan [email protected]. of inhandig by die skoolkantoor. Geen persone met kinders in ons skool of wat van ons leerders afrig, kan aansoek doen nie, om objektiwiteit te verseker.

DANS EN DRAMAOefentye:

Let asb. op die nuwe drama oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd.

JUNIORKOORNeem asb kennis van die volgende datums:* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in voorbereiding vir ons 2 optredes in Mei.* Optredes: 20 Mei en 31 Mei. Verdere inligting sal later deurgegee word.

SENIORKOORBelangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes:20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop – oggenddiens 9:00Kleredrag tydens optredes:

DANS EN DRAMA Oefentye:

DRAMA

Ma. 14:30-15:30 gr.1 en gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr. 4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

JUNIORKOOR Neem asb kennis van die volgende datums: * Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in voorbereiding vir ons 2 optredes in Mei. * Optredes: 20 Mei en 31 Mei. Verdere inligting sal later deurgegee word. SENIORKOOR Belangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes: 20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees 22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop Kultuur-aanhaling van die week (Sheree hou wat in Italic getik is asb. So! – Dankie!

Art is the only way to run away without leaving home. Twyla Tharp

Erika Joubert

Page 4: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

4

Kleredrag dogters: - Formele skoolbaadjies (“Blazer”), - Grys kniekouse - Groen rompie - Wit langmou skoolhemp- Skooldas (baie belangrik). - Skoolskoene moet asseblief skoon en netjies wees. - Hare moet netjies vasgemaak wees.Kleredrag seuns:- Formele skoolbaadjies (“Blazer”)- Grys skoolbroek - Swart belt - Wit langmou skoolhemp- Skooldas (baie belangrik). - Skoolskoene moet asseblief skoon en netjies wees.Almal moet asseblief reg geklee wees vir optredes.

Kultuur-aanhaling van die week“And those who were seen dancing were thought to be insane by those who could not hear the music.” Friedrich NietzscheErika Joubert

SPORTATLETIEK: EREKLEUREDie volgende drie leerders se sport-erekleure is amptelik aan hulle oorhandig tydens die saalbyeenkoms van Maandag 25 April. Al drie die leerders het vanjaar aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap deelgeneem en puik gevaar!Chanté Botha: bronsmedalje vir 100m en silwermedalje in aflos Corné de Fouw: goue medalje vir 1 200mEuané Theart: goue medaljes vir 70m hekkies, asook vir aflos.Ons harte klop warm vir julle drie atlete! Laerskool Fairland is baie trots op julle!Sporttoer na Uitenhage, Oos-Kaap (Tennis, Rugby en Netbal)Ons het ‘n opname gemaak en bogenoemde sporttoer gaan plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.

NETBALBaie geluk aan Mathilda Steyn en Simone van Belkum wat deur is na die GSS-proewe wat op 6 Mei om 13:00 by Hoërskool Randburg plaasvind.

UITSLAED10 vs TrinityHouse Randpark (A- en B-spanne)10C wen 12 - 5 10D wen 3 - 111C wen 22 - 1 11D wen 24 - 212C wen 12 - 0 12D wen 19 - 213C wen 23 - 7 13D wen 15 - 3

Fairland vs Roodekranso/10A verloor 6 - 23 o/1 B wen 8 - 4o/10C wen 15 - 5 o/11A verloor 13 - 18o/11B verloor 8 - 20 o/11C wen 19 - 7

Page 5: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

5

o/12A wen 21 - 14 o/12B wen 17 - 11o/12C verloor 4 - 9 o/13A verloor 18 - 19o/13B wen 20 - 10 o/13C wen 35 - 0

Oefentye:

D10-ligawedstryde4 Mei - L/s Curro Aurora (weg)11 Mei - Randpark Primary (weg)18 Mei - L/s Unika (weg)25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde09 Mei - L/s Kenmare (tuis)19 Mei - L/s Helderkruin (weg)24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)

MINI-NETBALOefentyeo/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50o/7- en o/8-dogtersMaandae : 13:35 - 14:10Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika4 Mei 12 Mei 19 Mei

RUGBYUITSLAE4de span wen 24 – 0 teen Laerskool Fontainebleau se 3de span1ste span verloor 40 – 5 teen Laerskool Delville

GOUE LEEUS RUGBYBaie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die finale Goue Leeus groepe. Die spanne word na afloop van die verskeie bondedae aangekondig.o/12 Ethan Bester en Lourens Krugero/13 Tiaan Muller

Vriendskaplike wedstryde:07 Mei vs TrinityHouse Randpark (weg) (o/7- tot o/13-spanne)

Voorlopige datums vir ligawedstryde11 Mei vs L/s Randhart (weg)18 Mei vs L/s Pres. Steyn (weg)25 Mei vs L/s Orion (tuis)

SPORT Sporttoer na Uitenhage, Oos-Kaap (Tennis, Rugby en Netbal) Ons het „n opname gemaak en bogenoemde sporttoer gaan plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.

NETBAL Ons o/13-netbalspan het op Vrydag 8 April 2016 aan „n toernooi deelgeneem by Hoërskool Noordheuwel. Hulle eindig algeheel derde.

Baie geluk aan Nadia van Niekerk wat aangwys is as die “Beste aanvallende vleuel” vir die dag.

Uitslae teen vs Van Riebeeckpark 10A verloor 10-8 10B wen 9-3 10C wen 16-0 11A verloor 6-4 11B verloor 10-2 11C wen 8-4 12A verloor 15-5 12B verloor 8-7 12C wen 11-8 13A verloor 21-10 13B wen 4-3 13C wen 16-0

Jomo-proewe Baie geluk aan die volgende dogters wat opgeneem is in die Jomo-streekspan:

o/13 Mathilda Steyn

o/12 Clarise van Dyk en Simone van Belkum

Belangrike datums

o/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) Konka

Oefentye:

1ste Sessie: Maandag: 14:15-15:30 Dinsdag en Woensdag: 13:50-15:05

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13A&B o/10A&B o/10C&D o/9A&B o/9C&D o/9E&F

2de Sessie: Maandag: 15:30 - 16:45 Dinsdag en Woensdag: 15:05 - 16:20

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/12A&B o/12C&D o/11A&B o/11C&D o/13C&D Geen

D10-ligawedstryde

20 April - TrinityHouse Randpark (weg) 4 Mei - L/s Curro Aurora (weg) 11 Mei - Randpark Primary (weg) 18 Mei - L/s Unika (weg) 25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde

25 April - L/s Roodekrans (tuis) 09 Mei - L/s Kenmare (tuis) 19 Mei - L/s Helderkruin (weg) 24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)

Page 6: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

6

Rugby-oefentye

TAU-Rugbytoernooi by Laerskool Unika4 Mei 12 Mei 19 Mei

Vrienskaplike toernooi07 Mei TrinityHouse Randpark (weg)

HOKKIEBelangrike datumsToer (o/13-seuns en –dogters): 24 – 27 Junie (Potchefstroom)

TENNISSterkte aan die juniorseuns en -dogters wat tydens die komende naweek aan die Truida Kestall-toernooi te Bethlehem deelneem.Oefentye vir kwartaal 2Maandag 2 Mei VakansiedagDinsdag 3 Mei Seniors (06:30 – 07:30)Maandag 9 Mei Seniors (07:00 – 08:00) Dinsdag 10 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 16 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 17 Mei Seniors (06:30 – 07:30) Maandag 23 Mei Seniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 24 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 30 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 31 Mei Seniors (06:30 – 07:30)

DaagwedstrydeDie daagwedstryde vir seniordogters en -seuns is ook vanaf 21 April.Daagwedstryde sal einde Junie weer sluit.Seniorseuns: Mnr. JohanSeniordogters: Juf. Tineke

o/9-toernooie: Curro Aurora en L/s Fontainebleau

13 April 26 April 11 Mei 25 Mei

MINI-NETBAL Oefentye

Het reeds op Maandag 7 Maart begin.

o/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogters Maandae : 13:35 - 14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50 Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika

4 Mei 12 Mei 19 Mei

RUGBY

Vriendskaplike wedstryde:

18 April vs L/s Fontainebleau (weg) - slegs 4de span 20 April vs L/s Delville (weg) - slegs 1ste span 26 April vs L/s Rustenburg (tuis) 07 Mei vs TrinityHouse Randpark (weg)

Voorlopige datums vir ligawedstryde 11 Mei vs L/s Randhart (weg) 18 Mei vs L/s Pres. Steyn (weg) 25 Mei vs L/s Orion (tuis)

Rugby-oefentye

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 - 15:10 B-veld A-veld 15:10 - 16:10 A/B-veld 16:10 - 17:10 A/B-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

Page 7: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

7

SKAAKOefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)TYE DONDERDAEGr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 13:50 - 14:50Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 14:00 - 15:30Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 14:00 - 15:30

Skaak: Wagklas-oefentyeMaandae en Donderdae 13:30 - 14:00Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30

INLIGTINGSENTRUMSANTAM KINDERKUNSKOMPETISIE gr. 1 – gr. 7 (OPSIONEEL)SLUITINGSDATUM: 23 Junie 2016 (inskrywingsvorms by juf. Leanie)

WOW-SPELFEES 2016Gr.1- tot gr.3- deelnemers wat deur is na die volgende ronde, sal skriftelik in kennis gestel word. Baie dankie vir al die entoesiastiese deelnemers! Ongelukkig moet daar redelik gesif word, aangesien slegs ongeveer 4–6 deelnemers aan die provinsiale ronde sal kan deelneem. Daar is egter nog een skriftelike uitdun en daarna nog ‘n mondelinge uitdun voordat deelnemers finaal gekeur word. Woorde word soos volg aangeleer:Gr.4: Woorde 1 – 250 skryf op Donderdag 5 MeiGr.5: Woorde 1 – 270 skryf op Donderdag 5 MeiGr.6: Woorde 1 – 288 skryf op Donderdag 5 MeiGr.7: Woorde 1 – 288 skryf op Donderdag 5 Mei

“DIE GESIG IN DIE SPIEëL” – PRODUKSIE 2000 op 20 MEI 2016 vir gr. 1 – gr. 7Storielyn: Jimmy gaan graad 7 vir die tweede keer druip. Sy dilemma spruit uit sy gebrek aan selfrespek. Jimmy begin besef dat slegs deur selfrespek te ontwikkel en ander te respekteer, hy sy mislukking in sukses kan verander. Mej. Smith is ‘n jong onderwyseres wat as ‘n vrywilliger by ‘n skool in Soedan betrokke was, waar sy deur terroriste aangeval is. Hierdeur word sy kreupel gelaat. Sy wys vir Laerskool Randwick dat ander mense nie altyd so bevoorreg is soos hulle nie. Sy wys ook duidelik uit dat daar wederkerige respek vir mekaar moet wees en dat dit ‘n basiese mensereg is waarop almal aanspraak kan maak. Jimmy leer by Katlego dat ‘n positiewe houding ‘n positiewe selfbeeld kweek.“As God vir ons is, wie kan teen ons wees?” (Rom.8:31)Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASVere-kastye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitOns sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sien!Vere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

Page 8: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

8

ANTI-ROMMELSTROOIPROJEKOp Maandag 1 Februarie het ons die skool se anti-rommelstrooiprojek aan die leerders bekend gestel. Ons moedig werklik ons leerders aan om al die papiere wat hul sien rondlê in die asblikke te gooi en om almal te help om ons pragtige terrein skoon en netjies te hou!Polla Pou is ook aan die leerders voorgestel en sy sê: "Gooi nou in! Gou!"Indien die leerders verlore goedere sien wat op die terrein rondlê, word hul versoek om dit in die houers vir VERLORE GOEDERE voor die Vere-kas te gaan plaas.

VERLORE GOEDEREDaar word gereeld verlore beursies, horlosies, kledingstukke, ens. by die kantoor ingehandig. Ons doen ‘n vriendelike beroep op ouers om asb. hul kinders se eiendom duidellik te merk. Dit maak dit soveel makliker om die eienaars te vind!

GR. R: UITBLINKER VAN DIE WEEKDie maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr. Willie in sy kantoor maak.Gr. R/07 : Wian Stassen Gr. R/08 : Anje Pieterse Gr. R/09 : Suné Strauss Gr. R/10 : Alicia ViviersGr. R/11 : Juan Botha Gr. R/11A : Jani du Plessis

STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18 : Taliya Moolman Gr. 1/22 : Gia BothaGr. 1/24 : Ilse Jooste Gr. 1/25 : Zee-Shaan CassimGr. 1/26 : Ivan Gordon Gr. 1/27 : Caylee KaminskyGr. 2/14 : Kaitlin Pelser Gr. 2/15 : Mila van der MerweGr. 2/16 : Mignon Potgieter Gr. 2/17 : Marco OlivierGr. 2/21 : Bella Kruger Gr. 2/23 : Dimitri MinnaarGr. 3/12 : Eric Beyl Gr. 3/13 : Ruan Booysen Gr. 3/28 : Kyle van der Merwe Gr. 3/29 : Mia van der MerweGr. 3/45 : Jean Taljaard Gr. 3/46 :

GOEIE GEDRAGGr. 1/26 Adrian NelGr. 3/28 Genevieve Parry en Danielle du Toit

TELEFONIESE BOODSKAPPE GEDURENDE SKOOLTYDDit het onder ons aandag gekom dat daar heelwat gr. R- tot gr.3- ouers is wat vir die betrokke onderwyseresse sms-boodskappe gedurende skooltyd stuur. Ons wil u egter vra om dit asseblief nie meer te doen nie, omrede dit waardevolle onderrigtyd van die leerders ontneem.Indien daar ‘n dringende boodskap is vir die onderwyseres kan u gerus die kantoor skakel by 011 678 4591/2 en die sekretaresses sal die boodskap aan die klasonderwyseres oordra.Dankie vir u vriendelike samewerking.Marilet Vosloo

ALLERGIEëOns doen ‘n dringende beroep op ouers om asb. die kantoor in kennis te stel indien u kind ‘n ernstige allergie het en stuur asb. die epipen of medikasie, duidelik gemerk met u kind se naam en nood-kontaknommer, ook kantoor toe indien nodig.

SNOEPIEDie snoepie verskaf nie alleen heerlike eetgoed aan die kinders nie, maar lewer ook ʼn ander diens. Verskeie “platters” kan bestel word. Sien op die School Communicator onder Bronne/Algemeen die wye verskeidenheid van disse wat beskikbaar is.

Page 9: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

9

BEWYS VAN BETALINGNeem asb kennis dat die skool nie langer van ‘n faksmasjien gebruik maak nie. E-pos asb bewys van betaling aan Verna by [email protected] of [email protected]

EREKLEURE: WAPEN EN KOORDDie spesiale skoolwapen wat jy mag dra as jy erekleure verwerf het, is nou te koop by juf. Leanie in die in die inligtingsentrum.

LAPELWAPENSLet asb. op die beleid in terme van die dra van lapelwapens op die skool se kleurbaadjies. SLEGS lapelwapens wat deur die skool toegeken word, bv. Toppresteerder, Medialeier, Voorsitter, ens. mag op die baadjie gedra word. Geen toekennings van eksterne organisasies word toegelaat nie.

HAARSTYLBELEIDOns merk dat sommige dogters haartoebehore in die verkeerde kleure dra. Slegs bottelgroen (asb. nie lemmetjiegroen/appelgroen nie), wit of oranje word toegelaat. Indien die dogters se hare oor hulle krae hang, moet dit vasgemaak word. Haarbykomstighede moet eenvoudig en funksioneel wees. Geen ekstra versierings soos blomme, skoenlappers, blinkers, ens. word toegelaat nie. Ons doen ‘n beroep op u om ons hierin te ondersteun. Ons is trots op ons skooldrag en wil dit graag so hou.

BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Lindenseun)Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:JG OosthuizenFNB Fluid SpaarrekeningRekeningnommer: 623 969 813 60Tak: Hyde ParkTakkode: 255 805

TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

VRIENDE VAN FAIRLANDPRETLOOP Saterdag 21 MeiDie vierde Vriende van Fairland-pretloop sal plaasvind op Saterdag 21 Mei 2016 om 08:00 by Laerskool Fairland. Die inskrywingsvorms sal gedurende dié week op die School Communicator beskikbaar wees. Die vorms sal ook aan die oudstes en enigstes uitgedeel word.Dit is ‘n gesinsaktiwiteit ten bate van Vriende van Fairland se omgee-projekte! Maak asb. ‘n aantekening in u dagboek en kom ondersteun ons!Dieselfde tyd, dieselfde roete ……. wees net daar en kom deel in die pret!Rouaan Bredenkamp 082 098 4345Baie dankie‘n Dankie uit my hart aan al die mammas en maats van gr. 4/48 wat my so verras het met ‘n skatteljag op my verjaarsdag! Dit word opreg waardeer en sal nooit vergeet word nie.Liefde Juf. Karen

Page 10: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

10

Aan al my o/11-netbalouers en juf. LizahnBaie, baie dankie vir my GROOT verrassingspartytjie! Baie dankie vir al my moeite om my spesiaal te laat voel.Dit was vir my ‘n groot voorreg om my passie vir netball met julle dogters ted eel. Ek gaan dit vreeslik mis!Baie liefdeJuf. Lillian

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSPORTKARATEDaniella Brown, gr. 2, het ‘n tweede plek behaal vir haar kata (geelbelt 7-9 jaar) asook vir kumite ( geelbelt 7-9 jaar) by die Oos-Gauteng kampioenskap op 5 Maart. Sy behaal ook ‘n eerste plek vir haar kata (Oranje- tot groenbelt 7-8 jaar, alhoewel sy nog ‘n geelbelt is) kasook ‘n eerste plek vir haar umite (oranjebelt 7-8 jaar) by die Mpumalanga karatekampioenskap op 6 April. Hiermee verwerf sy dan altesaam 2 silwermedaljes en 2 goue medaljes. Dylan Buys, gr. 5, behaal ook ‘n tweede plek op 16 April by die Mpumalanga karatekampioenskap vir sy kumite (pers-bruinbelt 11-12 jaar). Hiermee verwerf hy ‘n sertifkaat en ‘n silwermedalje.Baie geluk, Daniella en Dylan. Ons is trots op julle!

SWEMMika van Zyl, gr. 7, het vanaf 17 – 22 Maart deelgeneem aan SA vlak 3 nasionale swemkampioenskap in Port Elizabeth. Sy het altesaam aan 10 items deelgeneem en lê tans in die Top 7 op die SA-ranglys.Op 25 en 26 Maart het sy deelgeneem aan die SA tweekamp kampioenskap in Bloemfontein. Hier het sy derde in Suid-Afrika geëindig en ook ‘n nuwe Gautengrekord opgestel.Ons is baie trots op jou, Mika! Welgedaan!

KULTUURATKV-REDENAARSDie ATKV het die volgende inligting aan ons deurgegee rakende die eerste rondte van die kompetisie. *Ons sprekers neem op Vrydag 29 April te Helpmekaar Kollege deel. Baie geluk aan Emma van der Waal wat in die plek van Maria Kotzé aan die eerste rondte van die ATKV-redenaars gaan deelneem. Ons is trots op jou!Vrydag: 11:00 – 15:00 Gr. 1 – gr. 3 11:00 – 15:00 Gr. 4 en gr. 5 10:00 – 14:30 Gr. 6 en gr. 7Die registrasie van die sprekers vind 30 minute voor die aanvang van die kompetisie plaas. Sprekers neem in volle skooldrag deel en is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die skool. Baie sterkte aan al ons sprekers wat deurgedring het na hierdie rondte toe.

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

SPORT KARATE (Foto - 1)

Daniella Brown, gr. 2, het „n tweede plek behaal vir haar kata (geelbelt 7-9 jaar) asook vir kumite ( geelbelt 7-9 jaar) by die Oos-Gauteng kampioenskap op 5 Maart.

Sy behaal ook „n eerste plek vir haar kata (Oranje- tot groenbelt 7-8 jaar, alhoewel sy nog „n geelbelt is) kasook „n eerste plek vir haar umite (oranjebelt 7-8 jaar) by die Mpumalanga karatekampioenskap op 6 April. Hiermee verwerf sy dan altesaam 2 silwermedaljes en 2 goue medaljes.

Dylan Buys, gr. 5, behaal ook „n tweede plek op 16 April by die Mpumalanga karatekampioenskap vir sy kumite (pers-bruinbelt 11-12 jaar). Hiermee verwerf hy „n sertifkaat en „n silwermedalje.

Baie geluk, Daniella en Dylan. Ons is trots op julle!

SWEM (Foto‟s – 2 en 3) Mika van Zyl, gr. 7, het vanaf 17 – 22 Maart deelgeneem aan SA vlak 3 nasionale swemkampioenskap in Port Elizabeth. Sy het altesaam aan 10 items deelgeneem en lê tans in die Top 7 op die SA-ranglys. Op 25 en 26 Maart het sy deelgeneem aan die SA tweekamp kampioenskap in Bloemfontein. Hier het sy derde in Suid-Afrika geëindig en ook „n nuwe Gautengrekord opgestel. Ons is baie trots op jou, Mika! Welgedaan!

KULTUUR

ATKV-REDENAARS * Let asb. op die veranderinge wat gemaak is. Die ATKV het die volgende inligting aan ons deurgegee rakende die eerste rondte van die kompetisie. *Ons sprekers neem op Vrydag 29 April te Helpmekaar Kollege deel. Baie geluk aan Emma van der Waal wat in die plek van Maria Kotzé aan die eerste rondte van die ATKV-redenaars gaan deelneem. Ons is trots op jou!

Vrydag: 11:00 – 15:00 Gr. 1 – gr. 3 11:00 – 15:00 Gr. 4 en gr. 5 10:00 – 14:30 Gr. 6 en gr. 7

Die registrasie van die sprekers vind 30 minute voor die aanvang van die kompetisie plaas. Sprekers neem in volle skooldrag deel en is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die skool. Baie sterkte aan al ons sprekers wat deurgedring het na hierdie rondte toe.

AFDELING A Graad 1 – 3

AFDELING B Graad 4 – 5

Eben van Graan Mia Marais Luané Human Emma van der Waal Jessica Janse van Rensburg Juan van der Merwe Josiah Ströh Andries de Kock Nicola Bredenkamp Ezaan Husselmann Carla Janse van Rensburg Inge Schoeman

Page 11: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

11

Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake.

National Eisteddfod Academy Young Performer Awards VERDERE UITSLAE van eerste rondte 2016

Baie geluk!LET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne ‘n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

ADVERTENSIESBetroubare huishulp soek werkEk is op soek na werk vir ‘n betroubare, inwonende huishulp. Sy praat Afrikaans en is baie goed met kinders. Ons verhuis in Mei. Skakel vir Liezel by 082 345 6943

Huishulp soek werkThandi Ndlovu, 128 Kessel Street, Fairland is looking for part-time work (Wednesday, Friday and Saturday) anywhere around Fairland, i.e. Cresta, Weltevreden Park, Honeydew, Randpark Ridge, Linden, etc. Cell nr. 073 642 5108 / whatsapp nr. 062 029 1864

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLBespreek jou MUSIEKLES NOU vir 2016!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Kontak Anthea 081 351 7491 // [email protected], Berario Ontspannings Sentrum.

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTEEk help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet.Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

JUSTINE VELSORGPRODUKTESy is kosbaar, sy is waardevol, ‘n vrou na haar man se hart, sy is ‘n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!

AFDELING C Graad 6 – 7

Mathilda Steyn Michél Croucamp Charlie de Kock Lize-li Smit Adam Botha Dené Potgieter Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake. National Eisteddfod Academy Young Performer Awards VERDERE UITSLAE van eerste rondte 2016 Gr. Naam en van Sertifikaat 5

Melia Jordaan

Afrikaans verhalende poësie

7

Mathilda Steyn

Afrikaans redenaars: oorredingstoespraak English comic monologue Afrikaans komiese monoloog

Baie geluk! LET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne „n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

AFDELING C Graad 6 – 7

Mathilda Steyn Michél Croucamp Charlie de Kock Lize-li Smit Adam Botha Dené Potgieter Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake. National Eisteddfod Academy Young Performer Awards VERDERE UITSLAE van eerste rondte 2016 Gr. Naam en van Sertifikaat 5

Melia Jordaan

Afrikaans verhalende poësie

7

Mathilda Steyn

Afrikaans redenaars: oorredingstoespraak English comic monologue Afrikaans komiese monoloog

Baie geluk! LET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne „n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

Page 12: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

12

ADVERTENSIES

Betroubare huishulp soek werk Ek is op soek na werk vir „n betroubare, inwonende huishulp. Sy praat Afrikaans en is baie goed met kinders. Ons verhuis in Mei. Skakel vir Liezel by 082 345 6943 HOU ASB. DIESELFDE GROOTTE SHEREE!

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL Bespreek jou MUSIEKLES NOU vir 2016!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Kontak Anthea 081 351 7491 // [email protected], Berario Ontspannings Sentrum. WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

BESKIKBAAR OM KINDERS TE VERSORGAfgetrede, Afrikaanssprekende ouma beskikbaar om kinders by skool te gaan haal en te versorg. Baie ervare, geduldig en liefdevol. Stuur asb. ‘n boodskap na 081 567 7443 of 063 090 7577.

JUSTINE VELSORGPRODUKTE Sy is kosbaar, sy is waardevol, „n vrou na haar man se hart, sy is „n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag! BESKIKBAAR OM KINDERS TE VERSORG Afgetrede, Afrikaanssprekende ouma beskikbaar om kinders by skool te gaan haal en te versorg. Baie ervare, geduldig en liefdevol. Stuur asb. „n boodskap na 081 567 7443 of 063 090 7577.

Page 13: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

13

Page 14: Vinkie - WordPress.com* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in

14