vink roux - george-bergsig.co.za · deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in...

8
VINK ROUX 16 Julie 1941 - 30 Augustus 2017

Upload: others

Post on 07-Sep-2019

13 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie

VINK ROUX

16 Julie 1941 - 30 Augustus 2017

Page 2: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie
Page 3: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie

GEORGE NEWS - VINK ROUX – die stem in blindes se sigVink Roux stap 'n vertrek binne soos iemand vir wie die swaar fluweelgordyne van 'n reuse verhoog pas weggeskuif het: Sy stem is diep en drama�es, sy witsilwerhare lank en met 'n enkele lint vasgebind. 'n Meester van die drama�ese pouse voor hy jou antwoord, boei sy stem én s�ltes jou noodgedwonge tot hy kies om weer te praat. Soms hoor jy hoe 'n spookskare in die besliste s�ltes luidkeels applous. Vink hou sy gehoor meesterlik gevange, of dit 'n ontvangsdame of 'n saal vol kinders is.

Soos 'n moderne towerfluitspeler, verlei sy stem die luisteraar oor brûe na ander wêrelde en teen die trappe van kastele op waar stories en sprokies uit die mis verrys. Jy luister na hom tot jy ook sien!Hy is baie mense in een: pa, oud-onderwyser, opvoeder, dramaturg, akteur, voorleser en woordtoorder. Met sy andertydse voorkoms en geel '79 Porche 911 is dit moeilik om hom mis te kyk. Ironies, want sy grootste gehore het hom nog nooit werklik fisies aanskou nie. Net sy stem is aan hulle bekend, want Vink het moontlik 'n wêreldrekord deurdat hy reeds meer as 500 �tels op band vir siggestremdes opgeneem het. Vir honderde blindes regoor Suid-Afrika is Vink soos 'n ou vriend wat tot laataand by die kaggel sy lang bene kom kruis en sy stories kom weef.

Vink se fyn aanvoeling vir kinders het begin toe hy as jong onderwyser vir agt jaar Duits op Uitenhaag gegee het. Daarna gaan swot hy biblioteekkunde en begin klasgee op Stellenbosch. Hy bring ook etlike jare in Pretoria deur indiens van TRUK. Volgende gaan werk hy by die Departement Kleurlingonderwys in Johannesburg en word 'n rondreisende raadgewer vir skoolbiblioteke en studiemetodes vir leerlinge. Op 52 bedank hy. Weereens slaan hy 'n totaal nuwe rig�ng in en ontwerp en gaan bou sy droomhuis in Gordonsbaai. "Soms is die beplanning van die droom meer pret as die werklike besit daarvan," peins hy filosofies. Vir die volgende drie jaar word hy 'n bestaansvisserman. "Ek het amper myself bevuil van skrik die eerste keer toe 'n walvis in 'n maanlignag daardie vrot asem van hom hier langs ons kom uitblaas!" lag hy. “Boeke is een van my groot passies in die lewe!"

Om te skryfOor sy skry�alent sê hy dat hy op 50 vir die eerste keer begin skryf het. "Dit is asof die Liewe Vader my eers daarvoor wou ryp maak. 2009 het Vink ook Ge-storie-waar! uitgegee. "Ek wil hê mense moet genot uit my skryf- en ander krea�ewe werk kry, want lag is die korste afstand tussen twee mense." (Ar�kel en foto: Anoeschka von Meck, GeorgeHerald 22 Sept 2010)

GOUE LINT Die boek het sy ontstaan gehad omdat Vink op die verjaarsdagkomitee van Laerskool George-Suid was toe hulle hul 50ste bestaansjaar "Ek het die idee gekry van 50 blaaie van stories se vieringe beplan het. van kinders regdeur tot by die grootmense wat by al die verskillende fase�e van 'n skool betrokke is," vertel Vink toe die projek in Januarie begin gestalte aanneem. en die verhale eers begin instroom toe groei dit na 75!"

SIEDAAR, DIS ‘GE-STORIE-WAAR”

Met die viering van George se 200ste jaar het die dorp se legendariese

storiesmous, Vink Roux, 'n spesiale bydrae gelewer. Sy boek Ge-Storie-Waar!

bestaan uit 'n versameling stories - 111 - wat deur die mense van die dorp

oorvertel en neergepen is. "Hierdie boek gaan oor ménse, en die mens, as

Homo sapiens, is 'n kosmiese nar." So skryf Vink in sy voorwoord.

Die stories in sy boek is verteenwoordigend van verskeie tale, kulture en rasse

wat hulle in George bevind. Soos Vink sê: "Die boek kom uit die monde van

eenvoudige binnedorpers en bultbewoners, verskoptes en ontheemdes."

(Ar�kel en foto Michelle Pienaar 2009)

Page 4: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie
Page 5: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie

NARRATING FOR THE BLIND : AN EYE-OPENER

It all started 12 years ago.

Having sold my house in Gordon's Bay, Now what? No more gardening, no more

restoration of antique cape furniture or old cars. I also left five choirs and

intensive church involvement. With so much spare time available, I was at a loss.

Then, purely be coincidence, I met Mike and Elize. Elize told me about the work

of the Audio Production Section- and zap! - I was hooked.

With forty years of play-writing, stage production, acting and some radio work

behind me, together with an inextinguishable love for books, language and voice

characterisations, I realised that this was for me.

A few weeks later, I mailed them my first taped book, having followed each and

every rule. They were delighted with my work, and suddenly a new world opened

for me.

Then, after five weeks, I received my first fan-mail. I knew that I was on the right

track , and I knew that God had provided me with a fresh challenge.

This was a new vehicle through which I could channel my talents to benefit people

whom I do not know- people who will never be able to see me.

One of the highlights of my “career” with the South African Library For The Blind

was being nominated as Narrator of the Year for 2000.

It was an honour to travel down to Grahamstown to receive my “Oscar”.

In the midst of all the excitement and accolade, I was very aware that the award

actually belongs to God, the Great Physician who stood by when a surgeon battled

to save my left eye and restore my sight.

I received the silver award by the Grace of God...humble appreciative and very

much aware of man's limitations.

Extremely gratified by my engraved silver plate, I pondered about rewards during

my journey back to George.

I was in conversation with a friend over a cuppa , when a blind Afrikaans lady at

the next table exclaimed “Ek weet wie jy is ! ” She had recognised my voice as she

had been listening to numerous books with my vocal imprint. My “ customer's”

radiant smile, her appreciation and good wishes for further 'blind dates' with

books, brought rewards of a different nature to that of the silver plate.

Having narrated more than 500 Afrikaans books in just over 9 years, I am quite

often frowned upon and asked “Why? Why do you it?”

Oh, it's a matter of fulfilment.

Yes, fulfilment: that evasive, magical thing that occurs when you are allowed to do

that which you are good at, for the benefit of others...To give Gestalt to your

passion.

And yes the beneficiaries are extremely appreciative.

Page 6: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie
Page 7: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie

Deur die eeue van beskaafnisvind die mens n sielelaafnisin die woord, die taal, die rym ...skerper sny dit as 'n vlym.

Schiller, Goethe, Antjie , Kroghad nie tyd vir ander bog ---ook was hul nie danig skugter.Siedaar! Nog 'n nuwe digter!

Bergsig spog reeds jare lankmet n digter --- geesteskrankwat sy moedertaal kan kielieverse skep... die slimme bielie!

Een ding moet ek egter sê:'n ander taal wil ek nie hêRympies,versies, wat ook aluit my mond op ore val ---die moet wees in Afrikaans:dis die taal wat my laat dans!

Ons maag is seer van die meneerwat al ons sprokies verrinneweerons is tog so bly dit is die einde nou:hy gaan vir altyd nou sy groot bek hou!

Konserte en tonele ... Sjoe!Ons is nou sat vir hierdie Rouxen groet jou pa en groet jou mavoor ons jou in jou peetjie ja!

Daar's nooientjies in die Bolanddaar's meisies by die seedaar's stukke by die drive-indaar's dames by die tee.Daar's floozies by die discodaar's terte by die skoumaar hier in hierde Kerksaalhet ek net oë vir jou.

Daar's anties in die Kerkraaddaar's lydies oral ronddaar's slette by Sun Citydaar's dolle rond en bont.Maar Vrouesokkies, liefste dingjy's stunning in 'n minien voordat ek aan jou gaan knypkoop jy eers 'n bikini.Daar's paartjies in die stratedaar's couples in die kerkmaar my en jou se liefdesal wragtag net moet werk

Ons geldsug was so groot oons geldsug was so groot...al wat ons nou oorhetis n droë stukkie brood!

VERMISVerlore of verdwaal… Hopelik nie gesteel nie: 'n Aantal lidmate van ****** gemeente. Vir 'n aantal weke nie gesien nie.Bring asb volgende Sondag terug na die gemeente.Beloning is uit 'n ander wêreld, want Jesus sal in die wolke wees.

VERBORGE TALENTEDie vreterigheidjies tydens pouse is vir die geldsakkie van die kategeseskool. Help dit assblief volmaak. En dankie dat u kom kyk en kom luister het na nog 'n aspek van ***** gemeente se verborge talente. Mag sommige van die talente liewers in die toekoms verborge bly.

Vink se voole (hoender) braai

Soos belowe by die etekom jy nou iets nuuts te wete.Gastronome juig en jilwant jy kan jou honger stilmet baie spesiale vooleberei op effens warm koole.Bedink, beproef deur Vlinke Vinkn vreter wat jou sak vermink‘n Kok soos hy kom selde voor...Cordan bleu-kuns word vermoor.

Aromat word ook gesprinkelnie te veel, jou idioot!Net n delikate titselom die geure te ontbloot

Ek sal maar moet gaan werk , Maek sal maar moet gaan werk...'n ander toevlug is miskienSusanna by die Kerk!

Afrikaners is te gierigdit kan julle glo:hulle dink hulle tuislandis die hemel daarbo!Die spierwitte vroutjie en haar spierwitte manmaak n ernstige foutjie om die res te verban.

Afrikaners is te gierigdit kan julle glo:met elke verkiesingwas dit “ Witmense bo!”Die spierwitte vroutjie en haar spierwitte manloop to elkeen n bloutjie me die ANC-plan.

Afrikaners is te gierigdit kan julle glo:daar's geen wit paradys niein die hemel daarbo!En jy, spierwit vroutjie, met jou spierwitte manmaak tog nooit die foutjie om die res te verban!

Page 8: VINK ROUX - george-bergsig.co.za · Deur die eeue van beskaafnis vind die mens n sielelaafnis in die woord, die taal, die rym ... skerper sny dit as 'n vlym. Schiller, Goethe, Antjie

Fluit, uit, my storie is uit.

THE MAN WITH THE MANY GOLDEN VOICES - By Ferdi Venter

A hero was born and suddenly his reading became an experience for blind readers. Characters each got their own unique voice and accents, from an old man missing his front teeth to a pedigree Cape Coloured, a well dressed businessman to a shrieking woman's voice, some with a Swartland rrrr and others with a slight stutter - and so the list goes on. Vink is not just reading books. He really tells blindies their stories. No matter whether it's Deon Meyer's policemen chasing crooks, or Maretha Martins giving advice for your marriage, or any paper presentation of historical, geological or other facts, Vink will colour it in to become a gem of a kind with his golden voice!.

With a grin he says that he knows many female readers take him to bed and allow him to read them to sleep, their hubby's arms around them, his voice in their ears, and for those who sleep alone. Well, never mind, Vink is not married, so your secrets are safe!

It sure was a personally enriching experience to meet this very humble man, whose pure joy was just so genuine in meeting one of the thousands of people for whom he has already read over 560 books of all kinds. Vink Roux is for sure, the man with the many golden voices and I salute him! The mystery of his name, Vink, refers to the yellowish color of his hair when he was younger.

(Article taken from the October edition of the Circle of Light, the monthly newsletter of the Lighthouse Association for the Blind in Cape Town).