uitkoms stategiese beplanning mei 2012

17
Laerskool Welgemoed Strategie 2012 - 2015

Upload: welgemoed-primary

Post on 12-Jul-2015

364 views

Category:

Education


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Laerskool WelgemoedStrategie2012 - 2015

Page 2: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Agenda

1. Verwelkoming

2. Visie en faktore wat Visie beïnvloed

3. Fokus areas (Missie)

Koffie en Tee 10h30

4. Doelwitte

Ete 13h00

5. Strategie kommunikasie

6. Afsluiting 15H00

Page 3: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Ysbreker

Did you know?

Page 4: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Strategieproses

Jun 2012 Jun 2015

Projek 1 Projek 2 Projek 3

1) Visie

2) Wat behels ons Visie?

3) Fokus areas (Missie)

4) Doelwitte per fokus area

5) Aksies, projekplan en begroting

6) Projek kommunikasie (“Branding”)

Page 5: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Visie aspekte 9 Junie 2015

• Kindwees is lekker • Plek vir elke kind!• Akademie• Sport• Omgee• Opvoeding• Gebalanseerd• Kind gefokus• Betrokke• Dinamies• Ouers, kinders en personeel is

“Brand Carriers”

• Prestasie (top skool)• Neem leiding• Tegnologie • Uitnemendheid• Voorkeurkeuse skool• LITNUM prestasie• Virtuele / afstandsonderig • Toekomsvoorbereiding /

gereedheid• Gemeenskapsbetrokkenheid • Sigbaar• Getalle / inskrywings• “Branding”• Groen skool / omgewing• Kultuur / waardes / vriendelik

Page 6: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Visie vir Laerskool Welgemoed

Waar elke kind in „n geborge omgewing voorberei word vir hul toekoms.

Where every child is prepared for their future in a nurturing environment.

Page 7: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Wat behels ons Visie?

• Akademie eerste• “Brand” skool o Waardeso Kommunikasie en persepsie bestuur (Intern en Ekstern)

• Deelnemend in ‘n kompeterende omgewing• Ouerondersteuning o Nasorg o Diens aan ouerso Deelname

• Infrastruktuuro Moderniseringo Tegnologie

Page 8: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Fokus areas (missie)

Akademie• Kurrikulum• Opvoeders• Leerders

“Branding”• Kommunikasie• Bemarking• Skoolkultuuro Waardeso Tradisie

Tegnologie / Innovasie

Buitemuurs• Sport• Kultuur

Infrastruktuur• Skoolgebou• Sport

Ouerondersteuning•Nasorg

Page 9: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Doelwitte per fokus area

Bepaal per fokus area:

1. Wat wil ons bereik met die fokus area?

2. Hoe dra dit by tot ons Visie?

3. Hoe gaan ons meet of ons suksesvol was?

4. Teen wanneer behoort ons die doelwitte te bereik?

Gee terugvoer per span op „n kreatiewe/vermaaklike manier om die boodskap oor te bring (toneel, onderhoud, ens). Sit „n plakkaat met kernpunte in agtergrond

Page 10: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Akademie

Wat bereik?• Kinders voldoende voorberei vir hoërskool en

daarna• Kinders toegerus om te opereer binne

struktuur, te beplan, verantwoordelikheid teneem en die gevolge te kan dra

• Kinders daarop voorbereid wees omuitdagings en druk te hanteer

Belyning met Visie• Toegeruste kinders wat voorberei is vir die

lewe en toekoms

Meting• Akademiese resultate van kinders• LITNUM resultate• Gestruktureerde terugvoer van omliggende

hoërskole en Oud Blessies• Interne evaluering van fokus areas

Tydsraming• Onmiddelik met voordurende verbetering• Belyning met CAPS implementering

Page 11: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Tydsraming• Junie 2013

Buitemuurs (Sport & Kultuur)

Wat bereik?• Massadeelname• Fokus op ontwikkeling van vaardighede• Geleenthede vir elke kind • Verskeidenheid aktiwiteite• Sigbare progressie• Gekommunikeerde en toegepaste

sportbeleide• Gekommunikeerde doelwitte per

ouderdomsgroep• Ontwikkeling van personeel• Kweek liefde vir sport by kinders – nie te vroeg

kompeterend• Gee alle buitemuurse aktiwiteite ewe groot

fokus• Kry eers die basiese reg tov sportafrigting

Belyning met Visie• Geleenthede vir alle kinders

• Deelnemend in ‘n kompeterende omgewing

Meting• Objektiewe evaluering van afrigtingspanne• Spesifieke metingskriteria per aktiweit• Evaluering van nakoming van gedragskode vir

alle partye• 90% deelname van kinders• Evalueer deelname aan begin van jaar ten

einde behoorlike beplanning te doen• Evalueer sukses oor ‘n seisoen en nie net na

‘n paar wedstryde nie – met realiteite in aggeneem

Page 12: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

“Branding”

Wat bereik?• Gelukkige, tevrede en ingeligte rolspelers

(ouers, onderwysers, kinders) om “brand carriers” te wees

• Konstante inname van leerders ten eindeoptimale getalle te bereik

• Beleid is gekommunikeer en verstaan deur allepartye

• Voorkoms van skoolgebou dra by tot beeld• ‘n Skool met tradisies• Bemarkingo Wees innoverend en kreatiefo Gebruik verskillende media

• Differensieer onsself deur bemarking –identifiseer die x-faktor waarmee ons onsselfkan differensieer

Belyning met Visie• Geborgenheid

• Trots by kinders• Gelukkige kinders

Meting• Ouer terugvoer

Tydsraming• Onmiddelike implementering met

voortdurende verbetering

Page 13: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Wat bereik?• Almal saamwerk in dieselfde rigting om die

lewe makliker te maak vir ouers, kinders en onderwysers

• Tweerigting kommunikasie• Akademieo Tydige kommunikasie oor

akademie, CATS, Projekte ens• Nasorgo Skep beeld dat werkende ouers in ag

geneem wordo Voldoende nasorg en voorskoolse fasiliteite

met bekwame personeelo Vervoergeleenthede vir nasorgkinderso Verskaffing van voedsel

• Sporto Gee jaarlikse vasgestelde rooster vir sport o Wedstrydbriefies reeds op Maandag

uitgedeelo Alternatiewe reëlings en fasiliteite in geval

van kansellasie van wedstryde

Ouerondersteuning

Belyning met Visie• Meer geborgenheid vir kinders deur konflik te

beperk

Meting• Ouerterugvoer• Gelukkige personeel, kinders en ouers

Tydsraming• Teen Des 2012

Page 14: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Infrastruktuur

Wat bereik?• Opgegradeerde infrastruktuur en

voorkomende instandhouding word gedoen• Infrastruktuur dra by tot bemarking van skool• Infrastruktuur is beskikbaar tot gemeenskap

vir optimale gebruik• Infrastruktuur is bydraend tot leeromgewing

(Condusive to learning)

• Skep nuwe infrastruktuur om fokus areas teondersteun

• Meer “groen” infrastrustruktuur• Ondersteun skooltrots en kultuur

Belyning met Visie• Ondersteunend en bydraend tot

volhoubaarheid van al die ander fokus areas• Infrastruktuur nodig om toekomsvisie te

realiseer

Meting• Stel projekplanne op en meet vordering

volgens projekbeplanning• Terugvoer van ouers

Tydsraming• Spertye op grond van aard van projekte

Page 15: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Tegnologie

Wat bereik?• “Work smarter not harder”• Implementeer moderne tegnologie om

akademiese resultate te verbeter (e-learning)• Kommunikasie: Vergemaklik kommunikasie

aan ouers• Bemarking: Bemark geleenthede deur ‘n

moderne webtuiste• Verbeter webtuiste “hits” van 400 na 800• Uitruilprogram vir personeel en leerders na

ander globale skole om tendense waar teneem

Belyning met Visie• Geleenthede

• Voorbereiding vir die toekoms

Meting• Eerste in Wes-Kaap met LITNUM

• Meting van web-tuiste hits• 50% van opleiding gedoen deur tegnologie

Tydsraming• Onmiddelike implementering met

voortdurende teen Des 2014

Page 16: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Projek kommunikasie

“Branding” idee/voorbeeld

Blessies Vlieg!

Dink aan „n treffende idee om konsekwent die strategie en projekvordering te bemark en te kommunikeer

Page 17: Uitkoms stategiese beplanning mei 2012

Volgende stappe

1. Allokasie van fokus area drywers

2. Projekaksies en inisiatiewe om doelwitte te bereik (projekplan)

• Tydsraamwerk

• Finansiële hulp

• Mannekrag hulp en rolle en verantwoordelikhede

• Interafhanklikhede

3. Begroting

4. Kommunikasie aan ouers

5. Meting van vordering