uit die hoof se kantoor belangrike datums · 2017-10-20 · marketstraat 145, fairland (011)...

13
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering: 26 Oktober Ons herinner ouers aan die algemene ouervergadering van 26 Oktober om 19:00 in die skoolsaal. Ons vra dat ouers asb. hierdie belangrike vergadering sal bywoon. Personalia Ons dink nog aan Elize Oosthuizen en Karen Brits wat tuis aansterk na hul onderskeie operasies. Ons is bly om te hoor dit gaan goed met albei van hulle. BELANGRIKE DATUMS VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat in die komende week verjaar: Lillian Fouché - 18 Oktober Adele Ekron (kantoor) - 22 Oktober Maritza Rothmann (BL) - 25 Oktober Mag dit vir julle ‘n wonderlike, geseënde lewensjaar wees. DATUM AKTIWITEIT KULTUUR 22 Oktober Juniorkoor: NG Aasvoëlkop SPORT 25 Oktober Atletiek (Vriendskaplik) : Orion (Tuis) ALGEMEEN 20 Oktober Fairland-familiefliek 26 Oktober Algemene Ouervergadering in skoolsaal 31 Oktober Dankfees AKADEMIE 10 27 Nov. Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Algemene ouervergadering: 26 Oktober Ons herinner ouers aan die algemene ouervergadering van 26 Oktober om 19:00 in die skoolsaal. Ons vra dat ouers asb. hierdie belangrike vergadering sal bywoon.

Personalia Ons dink nog aan Elize Oosthuizen en Karen Brits wat tuis aansterk na hul onderskeie operasies. Ons is bly om te hoor dit gaan goed met albei van hulle.

BELANGRIKE DATUMS

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat in die komende week verjaar:

Lillian Fouché - 18 Oktober Adele Ekron (kantoor) - 22 Oktober Maritza Rothmann (BL) - 25 Oktober

Mag dit vir julle ‘n wonderlike, geseënde lewensjaar wees.

DATUM AKTIWITEIT

KULTUUR 22 Oktober Juniorkoor: NG Aasvoëlkop

SPORT 25 Oktober Atletiek (Vriendskaplik) : Orion (Tuis)

ALGEMEEN 20 Oktober Fairland-familiefliek

26 Oktober Algemene Ouervergadering in skoolsaal

31 Oktober Dankfees

AKADEMIE 10 – 27 Nov. Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

Page 2: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

2

REDAKSIE

Van kleinsaf leer ons ouers en onderwysers ons dat ons vriende baie versigtig moet kies. Almal weet teen die tyd dat jou vriende jou kan beïnvloed om op sekere maniere op te tree. Sonder dat jy dit dalk besef, is jy geneig om te doen wat jou maats doen en te hou van dieselfde dinge. Daar is nie fout mee nie, behalwe as jou vriende op die verkeerde pad is of verkeerde dinge doen. Dan sal hulle jou op ‘n negatiewe manier affekteer. Iets anders wat jou op ‘n baie slegte manier kan beïnvloed, is hoe jou maats dink en wat hulle dink. Sommige maats, het vir watter rede ookal, ‘n baie hoë dunk van hulleself. Hulle dink hulle is beter, slimmer, mooier of koeler as ander en laat nie ‘n geleentheid verbygaan om almal te vertel en te laat verstaan nie.

Hulle doen dit op ‘n baie slim manier sodat jy nie agterkom hulle spog eintlik met hulleself en hulle eie prestasies nie. Eendag besef jy net, dat jy altyd minderwaardig voel as jy in daardie persoon se geselskap is en dat jy nie meer die vriendskap geniet nie. Jy ervaar selfs spanning en probeer verskonings uitdink om uit afsprake te kom. Dit is gevaartekens vir jou selfbehoud en jy behoort te luister na jou binnestemmetjie. As vriende jou laat sleg voel oor jouself, is dit nie ‘n gesonde vriendskap nie. Stap weg. Onthou dat jy net minderwaardig kan voel as jy toelaat dat mense vir jou ore aansit oor wie en wat jy is.

“Watch out for people who are always bragging about who they are. A lion will never have to tell you it’s a lion.”

Erika

VAN DIE BEHEERLIGGAAM

Laerskole Protearif en Muldersdrif

Bogenoemde skole het Maandag 9 Oktober 2017 enorme skade gelei as gevolg van 'n verwoestende storm. Die beheerliggaam het onmiddellik ingetree nadat ‘n noodfonds vir Laerskole Protearif en Muldersdrif gestig is en geld vir die skole bewillig.

Indien u finansiële bydraes wil maak, is die bankbesonderhede van die onderskeie skole soos volg:

Rekeningnaam: Laerskool Protearif Laerskool Muldersdrif Bank: ABSA ABSA Rekeningnommer: 9284392240 310560162

Takkode: 632005 632005 Verwysing: Noodfonds Rampfonds Johan Kilian Voorsitter: Beheerliggaam

Diensaanvaarding: 1 Januarie 2018 Salaris Onderhandelbaar

Gr. 1 tot gr. 3: Lees-, skryf- en praatvaardighede is ‘n vereiste / GDO – voldag pos

Stuur verkorte CV na [email protected]. Aansoeke sluit op Maandag 23 Oktober om 12:00.

Grondslagfase: Gr. R – gr. 3

Sportafrigting ‘n vereiste

Stuur verkorte CV na [email protected]. Aansoeke sluit op Maandag 23 Oktober om 12:00.

Page 3: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

3

OUD-LEERDERS PRESTEER

Helpmekaar Kollege

Baie geluk aan Dané Odendaal en Luan Roos wat onderskeidelik as onderhoofdogter en –seun vir 2018 aangewys is!

Laerskool Fairland is baie trots op julle!

AKADEMIE

Eksamenrooster (finaal)

Let asb. daarop dat daar wel veranderinge gemaak is (gemerk in blou).

EKSAMENROOSTER: NOVEMBER 2017

DAG DAT. GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7

Vr. 10/11 STUDIEDAG EBW

Ma. 13/11 Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Di. 14/11 STUDIEDAG

Wo. 15/11 NW NW NW (common) NW

Do. 16/11 STUDIEDAG LO

Vr. 17/11 Wiskunde Wiskunde Wiskunde (common) Wiskunde

Ma. 20/11 Engels Engels Engels (common) Engels

Di. 21/11 STUDIEDAG

Wo. 22/11 Geskiedenis Geskiedenis Geskiedenis Geskiedenis

Do. 23/11 STUDIEDAG Geografie

Vr. 24/11 Geografie Geografie Geografie SK

Ma. 27/11 LV LV LV Tegnologie

KULTUUR

SENIORKOOR

KOOROUDISIES VIR 2018

Seniorkoor

Nuwe belangstellendes van gr. 3 tot gr. 6: MAANDAG 16 OKTOBER 14:15 – 17:00.

Gee jou naam vir juf. Klariké (K11).

JUNIORKOOR

KOOROUDISIES VIR 2018

Juniorkoor

Nuwe belangstellendes van gr. R tot gr. 2: MAANDAG 23 OKTOBER 14:15 – 17:00.

Gee jou naam vir juf. Marzaan (K28).

Belangrike datums

22 Oktober - NG Aasvoëlkop oggenddiens

Page 4: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

4

Juniorkoor: Kleredrag vir optredes

Dogters: groen langmou skoolhemp, groen skoolromp, grys lang kouse, skoolskoene, skooldas en 2

boksterte

Seuns: groen langmou skoolhemp, lang grys skoolbroek, skooldas, swart belt en skoolskoene.

DRAMA

N.B. ALLE DRAMALEERDERS! Juf. Suné sal van 2018 af beskikbaar wees vir privaatlesse. Almal wat graag aan solo-items in LFK wil deelneem of aan die redenaars wil deelneem, kan haar skakel by 0741188030 vir verdere inligting. Groepklasse sal voortgaan in 2018.

DANS

Afsluiting

Dansklasse sal eindig op Maandag 30 Oktober tot volgende jaar.

SPORT

ATLETIEK

Oefentye 4de kwartaal (vanaf Dinsdag 10 Oktober tot laaste byeenkoms)

Naellope - Juniors: Oefentye: Ma. – Wo.: 07:15 – 07:45

14:10 – 14:40 14:40 – 15:10 15:10 – 16:10 15:45 – 17:00

Ma.

Naellope: o/11 – o/12 Velditems: o/9 – o/10

Naellope: o/9 – o/10 Velditems: o/11 – o/12

Hekkies Middelafstande

13:50 – 14:20 14:20 – 14:50 14:50 – 15:50 15:45 – 17:00

Di. Naellope: o/9 – o/12 Naellope: o/9 – o/12 Hekkies Middelafstande

Wo. Velditems: o/9 – o/10 Velditems: o/11 – o/12 Hekkies Middelafstande

15:45 – 17:00

Do. Geen Geen Geen Middelafstande

SENIORTENNIS

Oefeninge

Die top 12 seniorseuns en top 12 seniordogters oefen twee keer per week by Jean en Ruan. Oefening is verpligtend en daar sal by die oefening register gehou word. Indien ‘n leerder 3 of meer oefeninge mis, mag hulle nie in die liga speel nie!

Seniortennisliga (Jhb-liga): Seniordogters: Woensdae Seniorseuns: Donderdae

Voorlopige ligabepalings

Donderdag 19 Oktober Seuns A vs Louw Geldenhuys (tuis)

Seuns B vs Crawford Sandton (tuis)

Woensdag 25 Oktober Dogters A vs Fontainebleau (tuis)

Dogters B vs TrinityHouse RP (weg)

Donderdag 26 Oktober Seuns A vs Unika (weg)

Seuns B vs King David Sandton (weg)

Donderdag 2 November Seuns B vs TrinityHouse RP (tuis)

Uitslae: Seniorseuns A verloor 55 – 25 vs Jan Celliers

Seniorseuns B wen 49 – 32 vs Jan Celliers

Seniordogters B wen 42 – 20 vs Crawford Sandton

Seniordogters B verloor 42 – 36 vs King’s School Robin Hills

Page 5: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

5

JUNIORTENNIS

Oefeninge in die oggende word weer in die 4de kwartaal hervat.

Rondomtalie 2018 Dogters: Saterdag 21 Oktober Leerders moet asseblief 07:00 by die skool wees sodat ons 07:30 met die wedstryde kan begin. Seuns: Vrydag 20 Oktober – Rafael Nadal Vrydag 3 November – Roger Federer

Uitslae Vrydag 13 Oktober – Novak Djokovic

1. Johan Louw 2. Jako Martin Müller

3. Ruben Bredenkamp 4. Rudolph Lategan 5. George Pienaar 6. Aiden Fourie Saterdag 14 Oktober – Stan Wawrinka 1. Josiah Stroh 2. Joshua Liebenberg 3. Willem du Plooy 4. Jonathan Visagie 5. Juan Nieuwenhuizen Die nr. 1 en nr. 2 van elke groep gaan automaties deur na die finale rondomtalie wat in Januarie sal plaasvind.

SWEM

Gala-byeenkomste 20 Oktober - TrinityHouse, Randparkrif 27 Oktober - Constantia Kloof Primary 3 November - TrinityHouse, Little Falls

Oefentye: (Northcliff Primary)

Maandae (o/10 & o/11) 15:15 – 16:15 (o/12 & o/13) 16:15 – 17:15

Woensdae (o/10 & o/11) 15:15 – 16:15 (o/12 & o/13) 16:15 – 17:15

Uitslae: Eindig 3de uit 6 deelnemende skole.

KRIEKET

Ligawedstryde

LET WEL: Ligawedstryde word op die volgende dae gespeel:

Maandae: 1ste, 2de en 3de spanne (oopspanne)

Dinsdae: o/8A en o/9A & o/9B

Woensdae: o/10A & B

Donderdae: o/11A & B

Page 6: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

6

Oefentye vir 4de kwartaal

Span Maandag Dinsdag Woensdag

o/8A Geen oefening

o/9A 14:10 - 15:40 13:45 - 15:15 13:45 - 15:15

o/9B Geen oefening

o/10B Geen oefening

o/10A 14:10 - 15:40 13:45 - 15:15 13:45 - 15:15

o/11B Geen oefening

o/11A 14:10 – 15:00 13:45 – 14:45 13:45 – 14:45

3de span 14:10 - 15:40 14:10 - 15:40 Geen oefening

2de span 14:10 - 15:40 13:45 - 15:15 13:45 – 14:45

1ste span 14:10 - 15:40 13:45 - 15:15 13:45 - 15:15

Uitslae:

o/8A verloor 23 lopies vs Dalmondeor (o/9B)

o/9A wen met 5 lopies vs Louw Geldenhuys

o/9B wen met 6 paaltjies vs Unika

o/10A wen met 5 paaltjies vs Louw Geldenhuys

o/10B wen met 7 paaltjies vs Louw Geldenhuys

3de span wen met 7 lopies vs Kenmare (vriendskaplik)

2de span wen met 116 lopies vs Unika

1ste span wen met 50 lopies vs Louw Geldenhuys

Spesiale vermelding: Vincent Graham (o/9A) slaan 58 lopies van 38 balle af.

MINI-KRIEKET

Oefening (LET WEL : Die leerders wat nie getrou die oefeninge bywoon nie, sal nie vir die spanne in aanmerking kom nie!)

o/7 & o/8: Maandae : 13:30 - 14:15 Dinsdae : 13:00 - 14:15 Donderdae : Wedstryde:14:00 - 16:00

Do. 19 Okt.; 26 Okt. en 2 Nov. Randburg Sportgronde Oefening: Let Wel:

o/6 - Gr. R: Dinsdae en Woensdae: 13:10 - 14:10

NETBAL

Netbalvaardighede

Oefening: Donderdae 14:15 – 15:00

Alle doele oefen op baan 1. Alle ander spelers oefen op baan 2.

Baie belangrik om oefeninge by te woon ter voorbereiding vir 2018 se netbalseisoen.

INLIGTINGSENTRUM

GELETTERDHEIDSMAAND

Ons vier vir die volgende 4 weke geletterdheidsmaand in die inligtingsentrum. Die graad 1’s begin

hierdie week om boekmerke te maak. Die leesklubleiers beplan elke week iets interessants. Ons sal

julle op hoogte hou.

Juf. Connie

Page 7: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

7

ALGEMEEN

VERE-KAS

Vere-kas-tye

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Kontak vir Thea Kilian ([email protected]) / Debbé Potgieter ([email protected]) vir enige navrae in verband met die Vere-kas.

UITBLINKERS VAN DIE WEEK

Blouklas: Nina Marais Groenklas: Ruben Jackson Oranjeklas: Tiaan Cloete

Persklas: Genevieve Koekemoer Geelklas: Tiffany Jamieson Rooiklas: Nika Böhmer

STERRE VAN DIE WEEK

Gr. 1/14 Timea Croucamp Gr. 1/22 Wynand van Zyl Gr. 1/24 Esther vd Berg

Gr. 1/25 Wian Maartens Gr. 1/26 Nikay Greyson Gr. 1/27 Mila Lloyd

Gr. 2/15 Kian Naude Gr. 2/16 Jana Jordaan Gr. 2/17 MC Lategan

Gr. 2/18 Juan v Nieuwenhuizen Gr. 2/21 Ruben Klopper Gr. 2/23 Machnus vd Merwe

Gr. 3/12 Janesca Swart Gr. 3/13 Jayden Viglieno Gr. 3/28 Zandré Barkhuizen

Gr. 3/29 Ryan Esterhuizen Gr. 3/45 Luke Raymer Gr. 3/46 Leo Jv Rensburg

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

SPORT

Ons het verkeerdelik berig dat Dylan die onderstaande prestasies in Judo bereik het, maar dit is eintlik karate. Jammer hieroor Dylan!

KARATE

Dylan Buys het op 9 September aan die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskap deelgeneem. Hy het 1ste plek behaal vir sy kumite en 1ste plek vir sy kata in sy ouderdomsgroep (12 tot 14 jaar) - kategorie “Pre black to black belt”. Baie geluk Dylan. Ons is trots op jou.

RUGBY Die afgelopde Saterdag, tydens Diggers Rugbyklub se prysuitdeling, het Marno White (gr. 2/15) die volgende toekennings ontvang:

1. Beste agterspeler van die jaar o/8 2. Speler van die jaar o/8

Baie geluk Marno!

Page 8: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

8

ATLETIEK Baie geluk aan Lourens Fourie wat genooi is om Vrydag saam met Hoërskool Randburg se top 30 atlete aan ‘n byeenkoms deel te neem.

ARTISTIESE GIMNASTIEK Inge Schoeman het op 6 Oktober Gauteng by die "SA Gym Games" in artistiese gimnastiek verteenwoordig. Sy het 3 goue en 2 silwermedaljes verwerf en word aangewys as die nasionale kampioen vir haar ouderdomsgroep en vlak.

KULTUUR

DANS Cara de Wet (gr. 4/50) het vanaf 11 - 22 September aan die Roodepoort Dance Festival deelgeneem. Hulle het vanjaar ‘n rekord aantal inskrywings ontvang met ongeveer 300 dansers per dag. Cara wen die o/11-afdeling in klopdans, moderne/ kontemporêre dans en ballet. Sy wen ook 'n balletbeurs en word aangewys as die wenner van die Roodepoort Dance Festival. Cara was die solis wat die meeste punte aangeteken het in enige ouderdom in 3 of meer genres. Ons is baie trots op jou, Cara!

NEA UITSLAE:

Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate verwerf het by die NEA:

Carla Cloete Gr. 3/45 Goud Piano Own Choice – Solo Grade 3

Goud Piano Own Choice – Duet Grade 3

Marizaan Cloete Gr. 5/02 Diploma Contemporary Band Pop Music – Quintet Gr. 6

Silwer Contemporary Band Pop Music – Trio Gr. 5

Silwer Contemporary Band Rock – Quintet Gr. 6

Goud Electrical Guitar Jazz/Big Band – Solo Gr. 5

Queon Ernst Gr. 5/05 Goud Piano Music from the Romantic Period – Solo Gr. 5

Juané Booysen Gr. 5/05 Diploma Visual Arts Painting Gr. 5

Smoné Swanepoel Gr. 5/05 Silwer Contemporary Band Pop Music – Trio Gr. 5

Zoë le Grange Gr. 7/44 Diploma English Comic Monologue – One man show Gr. 7

Page 9: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

8

AKADEMIE

WOW-SPELFEES 2017

Die volgende leerders neem eerskomende Saterdag 21 Oktober deel aan die WOW-spelfees se nasionale rondte te Universiteit Stellenbosch. Hulle verteenwoordig hul provinsie Gauteng en ons weet dit sal met almal baie goed gaan.

Sterkte met jul voorbereiding die week!

Gr. 1: Annabelle Kirstein Wian Maartens Leila Westley Jano Greylling

Gr. 2: Ruben Bredenkamp Gr. 3: Jako Martin Müller Niel Marais Gr. 4: Nicola du Plessis Rico Vosloo Gr. 5: Karo Bekker Anshe Roos

Lené Dyson Gr. 6: Mia Marais Gr. 7: Maria Prinsloo Baie sterkte aan julle almal! Ons hou styf duime vas!

Leanie Taljaard

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Dis HEERLIKE LENTE ~ kom ons vier dit met musiek! Skryf nou in vir kitaar-, viool-, dromme-, sang- of

klavierlesse! Resonanze Musiekskool, Berario Gemeenskapsentrum, 081 351-7491

[email protected]

ADVERTENSIEBORDE

Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:

Spasies beskikbaar: 1.18m x 0.46m (Koste: R1700 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.)

Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

LOCAL REFLEXOLOGIST

TAKE TIME TO RELAX , BE REVIVED AND REJUVENATED.

FOR MORE INFORMATION OR TO BOOK A SESSION PLEASE CONTACT LIZZI LE ROUX [email protected] 0765194512.

Page 10: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

10

IS JY OP SOEK NA WERK

‘n Nasionale maatskappy, markleier in skaars munte, is op soek na top Afrikaanse kandidate om deur

middel van hulle kontaksentrums, asook winkels, kliëntediens en verkope te offer. Baie goeie,

gewaarborgde salaris- en kommissie-struktuur word geoffer asook ongelooflike groei-geleenthede. As jy

iemand is wat kan verkoop en reg is vir 'n fantastiese geleentheid, kontak Adri by

[email protected] of 083 279-9595.

AU PAIR BENODIG

Ons het ‘n au pair nodig gedurende die skoolkwartaal vir twee kinders, verkieslik iemand wat in die

Fairlandarea woon. Kontak Lilané le Grange by 073 186 1871 vir meer inligting.

Carina van Vuuren Opvoedkundige Sielkundige Skoolgereedheid en skolastiese evaluerings; terapie; vak- en beroepsleiding

studievaardighede, terapie en “coaching”

Mediese fonds-tariewe. Marketstr. 148, Fairland. 084 563 8334

011 431 3676 [email protected]

Page 11: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

11

Page 12: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

12

MEENTHUIS TE HUUR IN STRUBENSVALLEI

Beskikbaar 1 November 2017. 3 slaapkamers; 2 badkamers; 2 leefareas; Jacuzzi. Park vir die gebruik

van huurders. Naby Retail Crossing in Hendrik Potgieterstr. Huur R10500, water en ligte uitgesluit.

Benodig deposito gelykstaande aan 1 maand se huur. Kontaknommer 082 451-9287

Page 13: UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS · 2017-10-20 · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 32 19 Oktober 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Algemene ouervergadering:

13