tygienuus - storage.googleapis.commnr. johnny burger beheerliggaam: sport 1. algemeen 1.1...

9
1 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum: Daar is nog boeke uitstaande Tennis: Oefening (Seuns: Oop A, -B, -C en o/11A) 06:30 Mininetbal (o/7-o/9): Geen oefening nie Rugby (o/9-o/13): Geen oefening nie Netbal (o/10-o/13): Geen oefening nie Bulletjierugby (gr. R-2): Oefening 17:00 18:00 (B-veld) VRYDAG - 31 MAART Rugby (o/13): Toer na Cradock 03:30 (by die skool) Netbal (o/13A): Toer na George 05:00 (by die skool) Tennis: Oefening (Seuns: Oop E en o/11B, C) 06:30 Tennis: Oefening (Dogters: Oop C) 06:30 Skool sluit: Leerders ontvang verslae 11:00 (geen verslae word voor die tyd uitgegee nie) Naskool: Sluit 14:00 VAKANSIE Toere: Netbal (o/13A): Toer na George Rugby (o/13): Toer na Cradock Rugby (o/11A): Konka 31 Maart tot 5 April 31 Maart tot 5 April 10 tot 13 April Verjaarsdae: 1 April Mnr. Jan-Hendrik Bosman 3 April Mnr. Erik le Roux 4 April - Juffrou Anika Dames Ander: Perdry SANESA: Eventing Q3 Perdry: Mounted Archery Q1 8 en 9 April 8 April DINSDAG - 18 APRIL Skool begin Juffrou Ria Lottering verjaar! Tennis: Oefening (Seuns: Oop D) 06:30 Tennis: Oefening (Dogters: Oop A, -B en o/11A) 06:30 Personeel: Vergadering 13:30 14:30 Mininetbal (o/7-o/9): Geen oefening nie Netbal (o/10-o/13): Oefening 14:30 16:00 Rugby (o/9): Oefening 14:30 16:00 (A-veld) Rugby (o/10 en o/11): Oefening 14:30 16:00 (B-veld) Rugby (o/13): Oefening 16:30 18:00 (A-veld en B-veld) Bulletjierugby (gr. R-2): Oefening 17:00 18:00 (B-veld) WOENSDAG - 19 APRIL Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Seniorkoor: Oefening 13:30 15:00 (saal) Rugby (o/9): Oefening 13:45 15:00 Rugby (o/10 en o/11): Oefening 15:00 16:30 Rugby (o/13): Oefening 16:30 18:00 Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 29 Maart 2017

Upload: others

Post on 24-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

1

PROGRAM VIR DIE WEEK:

DONDERDAG - 30 MAART

Mediasentrum: Daar is nog boeke uitstaande

Tennis: Oefening (Seuns: Oop A, -B, -C en o/11A) 06:30

Mininetbal (o/7-o/9): Geen oefening nie

Rugby (o/9-o/13): Geen oefening nie

Netbal (o/10-o/13): Geen oefening nie

Bulletjierugby (gr. R-2): Oefening 17:00 – 18:00 (B-veld)

VRYDAG - 31 MAART

Rugby (o/13): Toer na Cradock 03:30 (by die skool)

Netbal (o/13A): Toer na George 05:00 (by die skool)

Tennis: Oefening (Seuns: Oop E en o/11B, C) 06:30

Tennis: Oefening (Dogters: Oop C) 06:30

Skool sluit: Leerders ontvang verslae 11:00 (geen verslae word voor die tyd uitgegee nie)

Naskool: Sluit 14:00

VAKANSIE

Toere: Netbal (o/13A): Toer na George Rugby (o/13): Toer na Cradock Rugby (o/11A): Konka

31 Maart tot 5 April 31 Maart tot 5 April 10 tot 13 April

Verjaarsdae: 1 April – Mnr. Jan-Hendrik Bosman 3 April – Mnr. Erik le Roux 4 April - Juffrou Anika Dames

Ander: Perdry SANESA: Eventing Q3 Perdry: Mounted Archery Q1

8 en 9 April 8 April

DINSDAG - 18 APRIL

Skool begin

Juffrou Ria Lottering verjaar!

Tennis: Oefening (Seuns: Oop D) 06:30

Tennis: Oefening (Dogters: Oop A, -B en o/11A) 06:30

Personeel: Vergadering 13:30 – 14:30

Mininetbal (o/7-o/9): Geen oefening nie

Netbal (o/10-o/13): Oefening 14:30 – 16:00

Rugby (o/9): Oefening 14:30 – 16:00 (A-veld)

Rugby (o/10 en o/11): Oefening 14:30 – 16:00 (B-veld)

Rugby (o/13): Oefening 16:30 – 18:00 (A-veld en B-veld)

Bulletjierugby (gr. R-2): Oefening 17:00 – 18:00 (B-veld)

WOENSDAG - 19 APRIL

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 – 14:00 (gr. 1-2), 14:00 – 15:00 (gr. 3-7)

Seniorkoor: Oefening 13:30 – 15:00 (saal)

Rugby (o/9): Oefening 13:45 – 15:00

Rugby (o/10 en o/11): Oefening 15:00 – 16:30

Rugby (o/13): Oefening 16:30 – 18:00

Tygienuus

Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za

E-pos: [email protected]

Tel: 012 809 0029

Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837

29 Maart 2017 2012201220122012

Page 2: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

2

VANAF DIE BEHEERLIGGAAM Die eerste kwartaal van 2017 is amper verby. Dit is ‘n baie groot voorreg om die positiewe gesindheid by ons skool te ervaar. Tygerpoort is verseker in ‘n wonderlike groeifase. Dit is prysenswaardig om te sien hoe die verskeie sportsoorte as voertuig gebruik word om ons kinders se karakters te vorm. Ek wil graag vir mnr. Coetzee bedank vir sy bestuurstyl. Dankie vir u vermoë om altyd beide kante van ‘n saak ‘n regverdige kans te gee en dat u altyd in belang van ons skool optree. Ek wil ook die personeel en afrigters uit my hart bedank. ‘n Spesiale woord van dank aan mnr. Erik le Roux ons Sporthoof. Jy is in diep water gegooi, maar maak reeds ‘n reuse impak en verskil. Ons vergeet soms hoeveel energie en tyd julle in ons kinders investeer. Julle bly die dryfveer en katalisator van groei by ons skool. Julle geduld, passie en positiewe energie verdien erkenning. Dankie dat julle as ‘n span soveel sinvolle inspraak in ons kinders se lewens maak. Baie dankie ook aan die Beheerliggaam wat soveel tyd opoffer om Tygerpoort in belang van ons kinders holisties te bestuur. Baie dankie aan al die komitees wat verkies is. Julle bydrae en ondersteuning gaan verseker nie ongesiens verby nie. Verder is dit ‘n groot voorreg vir my om die passie by ons ouers langs die betrokke velde te sien. Betrokke ouers is gelukkige ouers. Ons vra soms wat die sin van die lewe is. Julle gee egter sin aan die lewe, deur met alles in julle ons kinders te ondersteun. Daar is net regtig rykdom as daar goud in jou hart is. Liefde, tyd en ondersteuning is die grootste geskenk wat ons ooit vir ons kinders kan gee. Dit is vir my ‘n nederige voorreg om ‘n skool soos Tygerpoort as BL.-Sport te dien. Ek leer verseker die meeste en julle vorm en bou my karakter ook in die proses. Wees verseker dat ek altyd my heel beste sal gee om almal te dien. Daar is net so groot gees van uitnemendheid, geduld, hoop, liefde en ondersteuning by ons skool en gemeenskap en ek eer julle elkeen vir dit. Dit is bogenoemde wat ‘n impak en verskil in ons samelewing maak. Rus lekker die vakansie. Reis veilig. Ek is kinderlik opgewonde oor die nuwe kwartaal. NS. Kom ons behou momentum en mag ons aanhou inbou in ons kinders se karakters. Ons sal altyd groei en foute maak, maar ons sal die verantwoordelikheid neem, dit erken en leer daaruit. Vriendelike groete Mnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport

1. ALGEMEEN

1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017

1.2 Tygies presteer Stoei:

Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng Presidente Stoeikampioenskappe. Baie geluk aan twee van ons gr.6-leerders (o/13-stoeiers) wat medaljes huis toe gebring het. Roan van der Merwe ontvang Brons in Vrystyl o/39 kg en Kian du Toit wen Goud in Griek Romeins en vierde plek in Vrystyl o/30 kg. Beide kwalifiseer vir SA-Presidente in die Kaap gedurende die skoolvakansie. Perdry: Baie geluk aan Mia Dupper en Lané Heystek wat pragtig namens Tygerpoort deelgeneem het aan die Western Mounted Games se tweede Qualifier op 18 Maart. Mia ontvang een 1ste plek, twee 2de plekke en drie derde plekke en word ook as reserwe kampioen met altwee haar perde afsonderlik gekroon.

Page 3: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

3

1.3 Dissiplinêre status Die leerders van graad 1 tot 7 ontvang op Do. 30 Mrt. hulle dissiplinêre status soos bygewerk tot 22 Mrt. Ons versoek u as ouer om u kind se vorm met hom/haar te bespreek, dit te onderteken en teen Wo. 26 Apr. aan die voogopvoeders terug te stuur. Dis baie belangrik dat die vorms moet terugkom skool toe aangesien dit ons enigste kontrole is om te bepaal of u bewus is van u kind se dissiplinêre status. Let asb. egter daarop dat slegs die leerders wat alreeds erkennings- of oortredingsinskrywings ontvang het ‘n status sal ontvang.

1.4 CAMI-klasse Die klasse begin weer 24 April vir kwartaal 2. 1.5 Snoepie

Ons huidige snoepie se kontrak verstryk eersdaags en ons wil graag hulp hê om ‘n ondersoek na moontlike opsies te doen (Tygie-taakspan). Indien enige ouer ons behulpsaam kan wees, kontak mnr. W. Prinsloo by die skool (012 809 0029) of per e-pos [email protected]

OPEDAG

L/S TYGERPOORT EN TYGIELAND KLEUTERSKOOL

GRAAD RR, R EN 1 VIR 2018

SATERDAG 6 MEI

8:30 – 10:30

DRINGEND OPSOEK NA WERK

Ek is `n Tygerpoort mamma, maar ook tans werkloos.

Ek het meer as 15 jaar ondervinding in ontvangs, skakelbord,

PA en ander algemene kantoor administratiewe werk.

Ek is dringend opsoek na `n halfdagpos in die Ooste van Pretoria.

Ek is ook bereid om nuwe vaardighede aan te leer.

Indien u kan help kontak my asb. by 079 941 9419 of e-pos by [email protected].

Page 4: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

4

Page 5: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

5

Page 6: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

6

Page 7: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

7

Page 8: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

8

Page 9: Tygienuus - storage.googleapis.comMnr. Johnny Burger Beheerliggaam: Sport 1. ALGEMEEN 1.1 Kaskardatum – 13 Mei 2017 1.2 Tygies presteer Stoei: Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng

9