transhex ad afr 6025 burger final - careers24.com ·...

1
Trans Hex Groep is ’n toonaangewende maatskappy in die eksplorasie en ontginning van diamante op land en see, en die bemarking daarvan. Die maatskappy het mynbedrywighede langs die Weskus van Suid-Afrika, in die Noord-Kaap en in Angola. Werkgeleenthede bestaan by die maatskappy se Baken-myn, wat ongeveer 60 kilometer van Alexanderbaai af op die oewer van die Oranjerivier in die Richtersveld geleë is. Werkgeleenthede is beskikbaar vir: Ambagsmanne a. Passers b. Ketelmakers c. Instrumenttegnici d. ’n Elektrisiën Rigger Die maatskappy bied mededingende salarispakkette aan in ’n stimulerende werkomgewing, en uitdagende rolle. Hulp met hervestigingskoste sal verskaf word waar van toepassing. Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word. Alle aanstellings sal in ooreenstemming met die maatskappy se diensbillikheidsbeleid gedoen word. ’n Beroep in DIAMANTE! Nadere inligting oor die Trans Hex Groep is beskikbaar by www.transhex.co.za Stuur asseblief jou CV na [email protected] Die sluitingsdatum vir aansoeke is 7 Oktober 2011

Upload: ngodang

Post on 03-Sep-2018

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Transhex ad AFR 6025 Burger FINAL - careers24.com · NadereinligtingoordieTransHexGroepisbeskikbaarby StuurassebliefjouCV nachurchillm@transhex.co.za Diesluitingsdatumviraansoekeis

Trans Hex Groep is ’n toonaangewende maatskappy in dieeksplorasie en ontginning van diamante op land en see, endie bemarking daarvan. Die maatskappy het mynbedrywighedelangs die Weskus van Suid-Afrika, in die Noord-Kaap en in Angola.

Werkgeleenthede bestaan by die maatskappy se Baken-myn, watongeveer 60 kilometer van Alexanderbaai af op die oewer van dieOranjerivier in die Richtersveld geleë is.

Werkgeleenthede is beskikbaar vir:

Ambagsmannea. Passersb. Ketelmakersc. Instrumenttegnicid. ’n Elektrisiën

RiggerDie maatskappy bied mededingende salarispakkette aan in’n stimulerende werkomgewing, en uitdagende rolle. Hulp methervestigingskoste sal verskaf word waar van toepassing.

Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word. Alle aanstellingssal in ooreenstemming met die maatskappy se diensbillikheidsbeleidgedoen word.

’n Beroep in DIAMANTE!

Nadere inligting oor die Trans Hex Groep is beskikbaar by www.transhex.co.za

Stuur asseblief jou CVna [email protected] sluitingsdatum vir aansoeke is7 Oktober 2011