this report is also available in english · herman van der merwe cobus van deventer ... cv...

14
This report is also available in English. 209 Main Road Halfway House Strand, Western Cape www.cbagroup.co.za www.pivotpress.co.za

Upload: others

Post on 21-Sep-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

This report is alsoavailable in English.

209 Main Road Halfway House

Strand, Western Capewww.cbagroup.co.za

www.pivotpress.co.za

Page 2: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

Wat ‘n wonderlike voorreg om nog ‘n jaar by NID af te sluit met harte gevul met dankbaarheid dat so baie waarop ons ‘n jaar gelede gehoop het, nou ‘n vreugdevolle werklikheid geword het. Dit was net moontlik met die onmeetbare toewyding van personeel, die ­onbaatsugtige­ omgee­ van­ individue,­ gemeentes­ en­ besighede­wat­ons­finansieel­ondersteun,­asook­die­betrokkenheid­van­ ­vrywillige­medewerkers wat ons hande hooghou met hul dien-in-liefde gesindheid.

Hierdie jaarverslag gee ‘n opsomming van hoe die NID familie die missie van die organisasie met passievolle harte uitleef om die visie ‘n werklikheid te maak. Die uitleef van die waardes van NID help die organisasie om getrou te bly aan die ryk geskiedenis wat oor 137 jaar gebou is. Die geskiedenis behels ‘n sterk vertrouensverhouding tussen alle partye betrokke by die organisasie, insluitende bestuur, personeel, donateurs, die regering­en­medewerkers,­maar­veral­ook­die­begunstigdes,­die Dowe gemeenskap en persone met ‘n diversiteit van gehoorverlies.

Die NID slaag daarin om relevant te bly in ‘n wêreld waar vinnige verandering aan die orde van die dag is. Die direksie en bestuur­ omhels­ positiewe­ verandering­ deur­ die­ voortdurende­uitdaging van bestaande strukture in die soeke na konstante verbetering. Dit is ons passievolle vooruitsig om vorentoe te ­beweeg­en­met­energieke­ywer­nuwe­inisiatiewe­na­te­vors­en­toe­te­pas­tot­­voordeel­van­die­organisasie­en­sy­begunstigdes.Bowenal is dit ons getuienis dat God hierdie organisasie seën. Ons staan saam om Sy plan vir die NID uit te leef.

Herman van der Merwe Cobus van DeventerVoorsitter­van­Direksie­ ­ ­ Hoof­Uitvoerende­beampte

Voorwoord 3

Direksie, waardes, visie & missie 4

Organogram 6

NID Sorg: Dowe volwassenes met meervoudig gestremdhede 8

NID Sorg: Bejaarde Dowes 10

NID Geïntegreerde Steundienste 12

NID Opleiding & Besigheidsopleidingseenhede 16

Geestelike bediening & DCMA 20

De la Batskool 21

Finansies 22

Ontwikkeling 24

Donasies & Bemakings 26

REDAKSIE KONTAKBESONDERHEDE

Redakteur: Cobus van DeventerRedaksie-koördineerder: Elaine Marais Grafiese­uitleg­en­ontwerp:­­­­­ Anja­EsterhuizenTaalversorger: Elaine Marais & Petro ViljoenKommunikasie beampte: Judith van DeventerDrukkers: FormsXpress Uitgewer:­ ­ ­­­­­­­ Nasionale­Instituut­vir­Dowes

Tel: (+27) 023 342 5555Faks: (+27) 023 342 8866E-pos: [email protected]: S33°38’0.6”, O19°27’9.4”Adres:­ Nasionale­Instituut­vir­Dowes De la Batweg 30 Posbus 941 Worcester 6849

VOORWOORD

1881...

INHOUD

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­20182 3

Page 3: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

4 5

NID GROETUITVOERENDE DIREKTEUR43 jare

NID se personeel en vennote het op 31 Desember 2017 afskeid geneem van Mnr Deon de Villiers na 43 jaar van volgehoue diens. Hy was slegs die vyfde hoof van die Nasionale Instituut vir Dowes in 136 jaar. Hy sal altyd onthou word vir die innoverende wyse waarop hy gelei het, asook vir

sy innemende persoonlikheid en die toewyding waarmee hy Dowes en persone met gehoorverlies gedien het.

Integriteit

Eienaarskap

Eenheid

Bemagtiging

Diversiteit

NID DIREKSIE

NID WAARDES

AH MinnaarOnder-Voorsitter

M Smith(Doof)

JHC Erasmus PA Cook

JJ van Deventer(Hoof Uitvoerende­beampte)

CV Schroeder

PJ Prins(gehoorverlies)

G Mji(bedank Mei 2017)

FK Krige BC Bester(ingetree Mei 2017)

HA van der MerweVoorsitter

N Venter BPC McKay(Gehoorverlies)(ingetree Mei 2017)

DP de Villiers(UitvoerendeDirekteur)(Gehoorverlies)(aftrede­­31­ Desember 2017)

Missie• Om persone wat gehoorverlies ervaar/ondervind te bemagtig om hulle

volle potensiaal te bereik deur opleiding, sorg en multidissiplinêre steundienste ten einde hulle ekonomiese onafhanklikheid, menswaar-digheid en selfaktualisering te bevorder.

• Om platvorms van opleiding, sorg en steundienste te skep sodat per-sone met gehoorverlies hulself kan bemagtig om ekonomies onafhank-lik te lewe.

• Om hierdie dienste te voorsien en dit toeganklik te maak vir persone wat gehoorverlies ervaar.

• Om fondse in te samel vir hierdie doeleindes.

Visie

Die holistiese ontwikkeling van die volle potensiaal van persone wat gehoorverlies ervaar in Suid-Afrika.

Om noodsaaklike kwaliteit-dienste aan persone met gehoorverlies in Suid-Afrika te lewer.

VISIE & MISSIE

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 4: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

CEO EN DAGBESTUUR

NID GEÏNTEGREERDESTEUNDIENSTE

CSO: Hoof Ondersteuningsbeampte

Ontwikkeling (Fondswerwing en projekte)

CDO: Hoof Ontwikkelingsbeampte

NID­PROVINSIALE­EN­UITGEBREIDE­OPLEIDING,­SORG­EN­STEUNDIENSTE:­­ ­ ­ Dienste gelewer aangesig tot aangesig, asook aanlyn aan Dowe en ander begunstigdes.

LOGISTIEKEDIENSTE HOOFKANTOOR (HQ)

NID OPLEIDINGSDIENSTECTO: Hoof Opleidingsbeampte

Hulpbronne: Menslike, fasiliteite, gesondheid en veiligheid

CRO: Hoof Hulpbronbeampte

NID SORGDIENSTE CCO: Hoof Sorgbeampte

FinansiëlediensteCFO: Hoof Finansiëlebeampte

NID VennoteNID Diens Raadgewendekomitee

Bestuurskunde & Voldoening Akkreditasie

& Program Goedkeuring(Seta/QCTO)

Leerder Werwing, Sifting­&­Toetsing

Vaardigheids- & Beroepsopleiding

Aangesig tot aangesig of Ope Afstandsonderrig

(Residensiële/Op Kampus of by Opleidingseen-

hede)

Teorie op Kampus &­Prakties­by­Op Kampus

Besigheidsoplei-dings-eenhede

OfTeorie by Oplei-dingseenhede &­Prakties­by­

Industrie

Opleiding & Seta/QCTO­

Administrasie

Residensiële Sorg

Studente Bestuurskunde &

Welstand

Teorie by Skole se Oplei-

dingseenhede & Prakties­by­Indus-

trie Vennote

Hulpbronne & Logistieke

Multimedia

Video opneming

Video redigering

Multimedia­ontwerp

Doof

Toeganklikheid

Gelyke Toegang tot

kommunikasie

Diverse

kommunikasie

metodes

Verbesondering

Navorsing

Opleiding

SAGT

Sosiale

Kompetensie

Lewensvaar-

dighede

Probleemoplossing

Maatskaplike-

dienste

Sosiale welstand

Geestesgesondheid

van NID

Geestesgesondheid

en Geestelike sorg

Berading

Werksplasing, sensitisering­&­

nasorg

Besigheids- opleidings-eenhede

Kwaliteitsbestuur en Voldoening,

Beleide Prosedures &­ETDP­Praktisyne­

(Seta/QCTO)

Volhoubaarheid & Risikobestuur

Innovasie & Ontwikkeling

OR

GA

NO

GR

AM

PERSONEELDIENSTE

• Mediese-dienste

• Maatskaplike-

dienste

• Arbeidsterapie

• Biokinetikus

• Lewensvaardig-

heids-Instrukteur

• Sosiale welstand

• Geestesgesondheid

• Geestelike sorg

• Beradingsdienste

• SoKoMo opleiding

BESKERMDE

WERKSWINKELS

(TERAPEUTIES)

• Vaardigheids-

ontwikkeling en

Opleiding deur

Terapeutiese

aktiwiteite

• FIE opleiding

• Ondersteunende

Onderrig

• Lewensvaardig-

heidsprogramme

• Werksplasings

(NID Besigheids-

eenhede)

VOLWASSE EN

BEJAARDE SORG

• Residensiële Sorg

• Bio-Psigo-Sosiale-

en Geestelike sorg

• Ontspannings-

aktiwiteite

• Risikobestuur

• Bestuur van

minimum norme en

standaarde

• Sosiale

KompetensieDooftoeganklike­

program ontwikke-ling, verbesonder-ing & samevloeiing

(Seta/QCTO)

Nuwe Bedrywe- & Vaardigheids-

ontwikkeling Fasilitering Stra tegiese

Vennootskappe

OR

GA

NO

GR

AM

NID DIREKSIE

6 7Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 5: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

VO

LW

AS

SE

S

OR

G

VO

LW

AS

SE

S

OR

G

By NID Sorg word die lewens van volwasse Dowe persone met meervoudige gestremdhede ontwikkel deur middel van Bio-Psigo-Sosiale en Geestelike Sorg en Ontwikkelingsprogramme. Dit vind plaas in die Residensiële Sorg fasiliteite en Beskermde Werks-winkels.­Hier­word­inwoners­gestimuleer­en­bemagtig­om­sodoende­hul­volle­potensiaal­te­bereik.­Dit­vind­plaas­met­behulp­van­toegewyde, kundige personeel wat dienste lewer van hoogstaande gehalte, in ‘n sorgsame, liefdevolle atmosfeer.

Uit­die­Hart­van­die­personeel­...

Ek hoor dikwels die volgende opmerkings vanaf personeel:• “dit is vir my ‘n voorreg om hier te werk”;• “ek wil graag hier wees”;• “ek is lief vir die mense”;• “ek wil my gawes en talente gebruik” en• “ek wil in God se Koninkryk hierdie mense

bedien”.

Dit is vir personeel lekker wanneer:• Hul die spontane groet van die inwoners sien

en veral hoor!• Hul die mooi en versorgde kamers van ons

inwoners sien.• Hul in die werkwinkels sien hoe hard,

noukeurig en met trots die inwoners produk-te maak.

• Hul die talle besoekers hoor sê hoe wonderlik die werk is wat ons hier doen.

• Hul sien hoe skoon en netjies die terrein is.• Hul hoor hoe mede-personeel lag en gemoe-

delik met inwoners omgaan.

Ondersteuning is meer as net dinge wat gesien kan word – dit is ook die opbouende woorde en aksies van ouers wanneer hulle hul dankbaarheid uitspreek oor al NID se dienste aan hul meervoudig gestremde kind. Dit is ook wanneer inwoners vertel dat NID aan hulle ‘n sorgsame tuiste bied en die liefdevolheid van ‘n inwoner met spontane drukkies betoon word.By NID Sorg saai ons in mense se lewens, maar maak ook beleggings in ‘n diverse groep mense se ontwikkeling. Hier word ‘n blommetjie ‘n blom wanneer basiese vaardighede passievol ontwikkel word.By ons leef woorde soos respek, geduld, hoop, omgee, dankbaarheid, vreugde en liefde.

VOLWASSE SORG

1978...

Vaarwel

Een

gest

rem

dhei

dTw

eege

stre

mdh

ede

Voorkoms van sindrome Gestremdheid per persoon

Drie

gest

rem

dhed

e

8 9

5

2

3

4

1

2

2

21 1

Rubella Usher Waardenburg Fetale Alkohol Marfan

Hidrokefalie Down Mikrokefalie Kabukie Golden Hare

Mnr­­Kobus­van­den­Bergh,­Hoof­van­NID­Sorg,­groet­NID­met­sy­aftrede­op­31­Maart­2018.­Sy­afskeids-hartswoorde­sal nog lank die atmosfeer van NID Sorg (Lewensruimte) vul: “Dis moeilik om te groet waar dit werklik ’n vreugde is om te werk. Waar dit lekker is om deel te wees van ’n groep mense wat ‘n verskil maak en almal se lewens vul met opregte omgee-liefde.” - Kobus van den Bergh

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 6: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

BE

JA

AR

DE

S

OR

G

BEJAARDE SORG

2009...

Baie­besoekers­aan­Shalom­het­al­getuig­van­die­rustigheid­en­vrede wat daar heers. Van die getuienisse en gebeure is so kos-baar dat dit die personeel se harte warm laat klop:

“Ons ervaar liefde in soveel verskillende variasies en ons is dank-baar daaroor. Shalom en Kiewiet is mooi huise, die omgewing is­rustig­en­ons­mense­voel­veilig.­Dit­is­’n­plek­om­te­behoort.”­

Een­tannie­het­kort­nadat­sy­ingetrek­het­ in­Shalom­‘n­briefie­aan die Burger geskryf waarin sy Shalom haar “Eie hoekie in die Hemel” genoem het.

‘n Oom wat besig was om blind te word, het daarop aangedring om nog die sproeiers gereeld aan te sit, al moes hy op sy knieë staan­en­afbuk­om­te­voel­waar­die­kraantjies­is.­­

‘n­ Vrou­wat­ haar­ ontferm­ het­ oor­ ‘n­mede-inwoner­ en­ haar­geduldig geleer hoe om met haar selfoon te werk.

‘n Oom wat ‘n boks sjokolade gekoop het (uit sy klein bietjie pensioengeld); om sommer net dankie te sê …

‘n Tannie wat met ‘n hartseer-hart vanaf Kaapstad na Shalom verskuif is, het met bloot liefdevolle versorging verander in ‘n blymoedige persoon.

Dit is egter die Versorgers wat die inwoners met liefde en deernis en baie geduld versorg. Veral tydens iemand se laaste tydjie in ‘n siekbed.

Versorgers het gedeel: “Ons inwoners is soos my familie – my ma vra elke aand hoe gaan dit met dié en daai…”

NID Bejaarde sorg se Versorgers is spesiale mense wat met liefde en omgee hulle werk doen.

Liefde is die taal wat ons almal kan praat – sonder woorde ...

Uit die hart van Shalom

BE

JA

AR

DE

S

OR

G

10 11Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 7: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

Spanbou­ aktiwiteite­ hou­ die­ ISS­ span­ gemotiveerd­ om­ innoverende­ beplanning­ te­ doen­ deur­ interaktiewe­ spanwerk.­ Die­­aktiwiteite­ is­daarop­gerig­om­die­ span­ te­help­om­mekaar­ se­ sterkpunte,­ swakpunte­en­belangstellings­ te­ leer­ken.­Op­so­ ‘n­­informele,­kompeterende­wyse­word­produktiwiteit­verhoog­en­uitkomste­verbeter.­

NID ondersteun­Dowes­ deur­ ‘n­ holistiese­ aanslag.­ Daar­word gefokus op potensiaal ontwikkeling, eerder as op dit wat nie moontlik is nie. Ingesluit by hierdie aanslag is die aanbied van spraakterapie deur gebruik te maak van ondersteunende hulpmiddels soos spraak visualiseerders. Met die hulp van ‘n gemeenskaplike vennoot skapsprojek word­ finalejaarstudente­ in­ Spraakterapie­van­ Stellenbosch­ ­Universiteit­ se­Ukwan-da kampus gebruik om die proses te fasiliteer, waartydens persone met gehoorverlies ondersteun word om hul potensiaal te vermeerder.

“Laat die voetspore wat ons in mense se lewens laat, ‘n storie van liefde,

hoop en bemagtiging vertel”

- Ilse Bloem

Studente word gefasiliteer om lewensvaardighede te ontwik-kel deur die “Lewe by die Kruispad” program. Dit fokus op die­holistiese­geheelbeeld­van­ ‘n­persoon­en­beklemtoon­die­ balans tussen groei en volhouding van lewensvaardighede in die vyf persoonlike dimensies naamlik: Fisiese, Sosiale, Psigiese,

Emosionele­en­Geestelike.­­Dit­verskaf­praktiese­oplossings­vir­ daaglikse uitdagings wat deur die jeug ervaar word en rus hulle toe­om­pro-aktiewe­en­ selfstandige­persone­ te­word­wat­hul­kanse vergroot om eienaarskap te neem in besluitnemings-prosesse.

ST

EU

ND

IE

NS

TE

Spraakterapie

NID DIY

Lewensvaardigheid

GEÏNTEGREERDESTEUNDIENSTE

(ISS)

2012...

Spanbou

Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) amptelik erken as ‘n huistaal in die kurrikulum van­ die­ Nasionale­ Senior­ Sertifikaat.­ Om­ hierdie­lewensveranderende geleentheid te vier is ‘n NID YouTube-kanaal geopen met gratis­ SAGT­ ­inhoud.­ Die­video’s wat daarop geplaas word is aktuele doen-dit-self (DIY) onderwerpe. Die oogmerk is om voornemende SAGT studente aan te moedig om SAGT as ‘n nuwe taal aan te leer.

Die v i s u e l e

materiaal kan ook in skole waar Dowe leerders is­gebruik­word­as­‘n­gratis­hulp-middel­in­klaskamer­aktiwiteite.­Dit­kan ook deur horende ouers van Dowe kinders gebruik word om hulle te help om SAGT aan te leer.

12 13

ISS verander lewens . . .

ISS se DIY-Wiz help persone om hulle Suid-Afrikaanse Gebaretaalwoordeskat

te ontwikkel.

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 8: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

TOEGANG TOT TAAL95% van Dowe persone word gebore met horende ouers wie se taal nie vir hulle toeganklik is nie.

Die vertraging in die aanleer van taal het 'n rimpel effek op elke aspek van ontwikkeling.

ONVOLDOENDE EMOSIONELE

ONTWIKKELING

DOWE BABAHORENDE BABA

ONVOLDOENDE TAALKUNDIGE

ONTWIKKELING

BEREIK NIE JOU VOLLE

POTENSIAAL NIE

Ouers wat betekenisvolle en toeganklike kommunikasie het met hul Dowe kinders, skenk aan hulle gelyke geleenthede.

ONTWIKKELINGBAIE GOED GOED GEMIDDELD ONVOLDOENDE BAIE SWAK BAIE SWAK ONVOLDOENDE GEMIDDELD GOED BAIE GOED

BAIE GOED GOED GEMIDDELD ONVOLDOENDE BAIE SWAK BAIE SWAK ONVOLDOENDE GEMIDDELD GOED BAIE GOED

BAIE GOED GOED GEMIDDELD ONVOLDOENDE BAIE SWAK BAIE SWAK ONVOLDOENDE GEMIDDELD GOED BAIE GOED

ONTWIKKELING

ONTWIKKELING

ONTWIKKELING

BETEKENISVOLLE KOMMUNIKASIE IS BEMAGTIGEND.

EK IS LIEF VIR JOU

BOEK

BOEK

BOEK

KOSKOS

EK IS OOK LIEF VIR JOU

Sensitisering en bewusmaking

NID het­deelgeneem­aan­die­Oorvlieg-kompetisie­wat­aangebied­ is­as­deel­van­die­Absa­Cape­Epic­ ­ se­bergfiets-wedren­ in­die­Breede­Vallei­ op­21­en­22­Maart­2018.­ ­Die­ontwerp­vir­die­opwindende­kompetisie­ is­ontwikkel­deur­Dowe­multimedia­ ontwerpers. Dit is gebaseer op hoe hulle wil hê die wêreld Dowes en persone met gehoorverlies moet sien. Daar was eenparig besluit­op­die­uiteindelike­ontwerp.­Hulle­wou­‘n­definitiewe­boodskap­uitstuur­wat­hulle­uitbeeld­as­“Doof­en­bekwaam”.

Die­ kompetisie­het­ ‘n­platform­geskep­waarop­die­boodskap­uitgestuur­ kon­word­om­ sodoende­die­breër­ gemeenskap­meer­­sensitief­te­maak­deur­hul­bewuswording­van­die­feit­dat­Dowes­bekwaam­is.­Die­deelnemers,­wat­die­ontwerp­uitgebeeld­het,­het die breë spektrum van die gemeenskap verteenwoordig, insluitend Dowe persone, persone met gehoorverlies, persone met kogleêre­inplantings,­sowel­as­horendes.

1614 15

Oorvlieg-kompetisie

Die sentrale sake kern word gereeld besoek deur die gemeenskap van Worcester, wat Dowes insluit. Horende persone is gewoond daaraan dat kas-siere­ vra­watter­ rekening-­opsie­ verkies­word met betrekking tot die kaart waar-mee hulle betaal. Dit is ook algemeen om te vra waar die bakkery- afdeling van ‘n­ supermark­ is.­Hierdie­tipe­ ­algemene­kommunikasie is nie moontlik vir Dowe persone nie. Hierdie projek het Dowe persone in staat gestel om makliker aankope te doen.

NID­bied­ondersteuningsdienste­aan­Dowe­begunstigdes­op­NID­se­kampus­sowel­as­aan­die­breër­Dowe­gemeenskap­deur­‘n­sistematiese,­holistiese­benadering.­Die­fokus­is­op­die­verwydering­van­hindernisse­wat­toegang­en­deelname­betref­en­die­bied­van ondersteuning wat volhoubare integrasie in die gemeenskapslewe betref. Dienste sluit in die aanbied van SAGT opleiding, die produksie van plakkate en baie meer.

ST

EU

ND

IE

NS

TE

ST

EU

ND

IE

NS

TE

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 9: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

NID Opleiding bied tans opleiding aan meer as 900 studente in ‘n verskeidenheid programme wat regoor Suid-Afrika aange-bied word. Ons Dowe studente beleef al die aspekte van studen-telewe,­van­sport-­en­kultuuraktiwiteite­tot­rekreasie­en­verblyf­– alles in lyn met Departement Hoër Onderwys en Opleiding (DHET) se strategiese beleidsraamwerk. NID verseker dat Dowe begunstigdes­ gelyke­ toegang­ tot­ ­beskikbare­ ­hulpbronne­ het­wat hul toekoms kan verbeter en hulle ‘n positiewe­ingesteld-heid tot die lewe gee.

NID­ Opleiding­ se­ programme­ is­ gerig­ op­ spesifieke­­loopbaanrigtings­met­Dooftoeganklike­ indiensnemingsmoont-

likhede. Programme word ondersteun deur ons Opleidings-besigheidseenhede­ wat­ dien­ as­ platforms­ vir­ studente­ om­selfvertroue te bekom en vaardighede aan te leer onder toesig van ervare besigheideenheidbestuurders.

NID Opleiding het ‘n bewese rekord van doof-toeganklike ­opleiding­wat­daarop­gerig­ is­om­Dowe­begunstigdes­voor­ te­berei vir die ope arbeidsmark. Dit stel studente in staat om na afstudering ekonomies volhoubaar te funksioneer en by te dra tot die Suid-Afrikaanse ekonomie. In 2017 was NID Opleiding se slaagsyfer 97%.

OPLEIDING

2001...

Die Besigheidsopleidingseenhede het veelvoudige doelstellings. Dit word gebruik as ontwikkelings- en opleidingsfasiliteite vir Dowes, dit verskaf goeie indiensnemingsgeleenthede en kan sodoende ook inkomste genereer om programme volhoubaar aan te bied by NID.

Dit is ‘n besigheidseenheid waar Dowes opleiding ontvang en praktiese ervaring opdoen ter voorbereiding vir die ope arbeidsmark.

Die agt Besigheidsopleidingseenhede is:

Wat beteken die Besigheidsopleidingseenhede vir die Dowes?

• Houtwerk, Skrynwerk en Stoffering: Hierdie gekombineerde eenheid verskaf werksomgewing blootstelling aan studente wat geregistreer is op die Stof-fering- en Skrynwerkprogram;

• ‘n Kwekery wat in samewerking met die Landbou-program saailinge en plante produseer, asook ander tuin-produkte aan die publiek verkoop;

• ‘n Teetuin­ ­ wat­ dien­ as­ ‘n­ realistiese­ werksomge­wing­waar­Professionele­Kookkuns-studente­hul­praktiese­voed-selvoorbereidings- en -bedieningservaring opdoen;

• NID Wassery lewer diens aan die afdelings op kampus sowel­ as­ aan­ die­ publiek.­ Die­ praktiese­ komponent­ van­die Wassery Assistent-program word by die wassery op kampus aangebied;

• Die Boublok Vervaardigingseenheid verskaf die geleent-heid­aan­Konstruksie-studente­om­praktiese­ondervinding­op te doen, insluitend die vervaardiging van ekonomiese boublokke wat aan die publiek beskikbaar gestel word;

• Die Skoonheidsalon waar ‘n verskeidenheid van skoon-heidsbehandelings aan die publiek verskaf word deur opgeleide en ervare Dowe terapeute. Studente wat ­geregistreer­ is­ op­ die­ Nasionale­ Sertifikaat:­ Naels­ en­Skoonheidsterapie,­ doen­ hier­ waardevolle­ praktiese­ ondervinding op;

• Akkommodasie Eenhede­waar­gerieflike­verblyf­aangebied­word­aan­die­publiek­en­gekoppel­is­aan­die­praktiese­oplei-ding­ vir­ die­Nasionale­ Sertifikaat:­ ­Akkommodasiedienste;­en

• Sorg-, Opleiding- & Produksiewerkswinkels waar volwassenes met meervoudige gestremdhede aan verskeie terapeutiese­ ontwikkelingsprogramme­ deelneem.­ Die­­begunstigdes­vervaardig­‘n­verskeidenheid­produkte­vir­die­openbare mark na gelang van hul vermoëns.

1

2

3

4

5

6

7

8

17

OP

LE

ID

IN

G

OP

LE

ID

IN

G

Geakkrediteerde Programme aangebied in 2017BesigheidsopleidingseenhedeAs deel van die NID Ondernemings-ontwikkeling-program bedryf NID agt Besigheidsopleidingseen hede op die hoofkampus­in­Worcester.­Die­hoofdoel­van die Besigheids opleidingseenhede is om studente in staat te stel om indiensopleidings geleenthede te ver-kry en om ekonomies volhoubaar te funksioneer. Hierdie eenhede verskaf ook werk aan Dowe persone van die gemeenskap en rus studente toe om die realiteite van die besigheidswêreld doeltreffend­ te­ ervaar­ en­ te­ kan­ hanteer.

• Skills Programme: Kitchen Cleaner• Skills Programme: Cook Convenience Foods• Skills Programme: Assistant Chef• National Certificate: Professional Cookery• National Certificate: Community House Building NQF Level 2• National Certificate: Community House Building NQF Level 3• National Certificate: Jewellery Manufacturing NQF Level 2• National Certificate: Jewellery Manufacturing NQF Level 3• Further Education and Training Certificate: Jewellery Manufacturing

Operations NQF Level 4• National Certificate: Mixed Farming Systems• National Certificate: Plant Production• National Certificate: Automotive Body Repair• National Certificate: Business Administration Services• National Certificate: Information Technology: End User Computing• Further Education and Training Certificate: Beauty and Nail Technology• Apprenticeship: Welding Application and Practice• Apprenticeship: Joinery

16 Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 10: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

Wes-Kaap

Oos-Kaap

Vrystaat

Gauteng

KwaZulu-Natal

Mpumalanga

Limpopo

AFRIKA

• MC Kharbai School for the Deaf• Sizwile School for the Deaf• Pretoria ITC• Johannesburg NCPD• Vosloorus• Soweto• Randburg• Forrest Town

• Kaleidoscope• Dominican Wittebome

School for the Deaf• Noluthando School for

the Deaf• De la Batskool vir Dowes

• Durban School for the Hearing Impaired

• Vuleka School for the Deaf

• Port Elizabeth APD• Port Elizabeth BKB

• Setotolwane School for the Deaf

• Phutadijaba • Ezibeleni School For Physically Disabled

Opleidingseenhede

Studente Demografie

OP

LE

ID

IN

G

0 50 100 150 200 250

Swart vroulik

Swart manlik

Gekleurd vroulik

Gekleurd manlik

Indiër vroulik

Indiër manlik

Studente Demografie

29%

71%

0%

10%

20%

30%

40%

50%

60%

70%

80%

Residensiële-studente Dag-studente

Residensiële- en Dag-studente

Opleiding Worcester Kampus en Provinsiale Opleidingseenhede

Opleiding Worcester Kampus enProvinsiale Opleidingseenhede

Provinsiale Opleidingseenhede61%

Worcester Kampus39%

OP

LE

ID

IN

G

18 19

Residensiële- en Dag-studente

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 11: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

Die Dowe Familie Kerk is ‘n ruim huis waarin alle Dowes en horendes welkom is, ongeag agtergrond, kultuur of taal. Ons taal is wel Gebaretaal, maar NEE, ons TAAL is liefde.

In 2017 vier ons 30 jaar met die aanbied van ‘n Ougoed-skou en Ford saamtrek; Onthulling van ons nuwe logo en naam; asook ‘n Feesnaweek in Oktober.

Hierdie gemeente is ‘n plek waar almal (Bejaardes van Shalom, kleuters, jongmense van De la Batskool, NID Opleiding studente, NID Sorg inwoners en werkende Dowes en familie van Dowes), kan tuis voel en tuis hoort. Liefde, mekaar (verhoudings), diensbaar-heid, aanvaarding en geduld is vir ons baie belangrik. Hier lééf ons omgee vir mekaar.

De la Batskool is ‘n uitnemende skool met warm harte vir die leerders. Die skool bied reeds vir 137 jaar gespesialiseerde Doof-toeganklike­onderrig­aan­Dowe­leeders­sowel­as­leerders­met­gehoorverlies.­Die­skool­is­‘n­uitmuntende­­akademiese­inrigting­as gevolg van die volgende kwaliteite en kenmerke:

Uniekheid• Alternatiewe­Assessering• Dowe & horende onderwysers,

klas-assistente en huisouers• Beroepsgerigte &

Vaardigheidskursusse• Afdeling vir meervoudig gestremde

Dowe leerders• Beroepsbegeleiding• Diverse sport- en kulturele

aktiwiteite• Ondersteuningsdienste op kampus:

• Naweek Vervoerprogram• 9 koshuise met 24 uur sorg• Bronnesentrum• Ekstra leesprogramme in

Afrikaans en Engels: Lees-vreugde, Reading Excellence en CAMI

• De Ia Bat kerk: geestelike versorging

Ons leerders…• wissel tussen 3 en 21 jaar• is Doof / doof of het gehoorverlies • se diversiteit sluit in meervoudig

gestrem tot begaafd

Akademiese Program• Vroeë Kinder Ontwikkeling en

skoolgereedheidsprogramme• Formele skoolonderrig vanaf

Graad R tot 12 volgens Nasionale Kurrikulum en Assesserings-verklaring (NAKV)

Verdere onderwys en Opleiding:Gr 10 - 12 Vakke:• Afrikaans / Engels Eerste

Addisionele taal• Engels Tweede Addisionele taal• Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT)• Wiskundige­Geletterdheid• Lewensoriëntering• Ingenieursgrafika­en­-ontwerp• Verbruikerstudies• Rekenaartoepassingstegnologie• Kuns: Visuele Kommunikasie

Vaardigheidsopleiding• Gasvryheidstudies (CATHSETA)• Rekenaarpraktyk• Inligtingsverwerking• Instandhouding• Naaldwerk

Sport & KultuurAtletiek,­sokker,­netbal,­swem,­tennis,­tafeltennis, muurbal, gholf, vlugbal, onderwaterhokkie, drama, krieket en pluimbal

Uitdagings• Sosio-maatskaplike probleme• Befondsing van projekte• Hoë kostes van gespesialiseerde

onderrig• Beperkte staatsubsidie• Toenemende­afhanklikheid­van­

donasies• Diverse leer- / ondersteuningsbe-

hoeftes

Op 8 Oktober 2017, Fees Sondag, onthul ons ‘n storiemuur (fotomuur), wat die verhaal van die gemeente vertel. ‘n Verhaal van God­se­sorg­en­onderlinge­liefde­wat­deur­niks­vernietig­kan­word­nie,­omdat­ons­weet­aan­wie­ons­behoort.

Saam­met­Deaf­Christian­Ministry­Africa­(DCMA)­word­ook­kursusse­ontwikkel­om­lidmate­en­Dowes­verder­te­bemagtig­om­die­Bybel beter te verstaan en om te groei in geloof. Ons besef dat emosionele volwassenheid en geestelike volwassenheid nie van mekaar geskei kan word nie.

DCMA in vennootskap met Hugenote Kollege bied ook verdere opleiding aan voltydse Dowe studente wat hulself vir bediening wil voorberei. Ons dank die Here vir hierdie genade-ruimte waar ons as kerk kan wees.

DO

WE

F

AM

IL

IE

K

ER

K

DE

L

A

BA

TS

KO

OL

21

DOWE FAMILIE KERK

1987...

Dowe Familie Kerk – Worcester (NGK Worcester – De la Bat). Nou ‘n Interkerklike bediening van die NGK.

Hoe kan u help? :• Donasies

­­­­­­­­­(belastingaftrekbaar)

• Skenkings

• Testamentêre­erflating

• Borg ’n kind

• Kundigheid

• Vrywilligers

• Pro Bono werk

“‘n Genade-ruimte wat God se liefde vir alle mense wil uitleef”

• gesondheidsorg• maatskaplike dienste• sielkundige dienste• oudiologie en spraakterapie• arbeidsterapie• leerondersteuning

20

DE LA BATSKOOL

1881...

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 12: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

FI

NA

NS

IE

S

FI

NA

NS

IE

S

22 23Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

NID­ het­ ‘n­ netto­ tekort­ van­ R8,6­ miljoen­ gerealiseer­ gedurende die verslagtydperk. Inkomste uit toekennings het vanjaar met bykans R16 miljoen afgeneem. As gevolg hiervan was dit ‘n uitdaging om fondse te verseker om aan­ die­ behoeftes­ van­ ons­ dienste-afdelings­ te­ voldoen.­NID het ‘n strategie in plek om inkomste bronne verder te ­diversifiseer. Die vaartbelyning van die Bejaarde Sorgdienste van twee ­eenhede­na­een­het­‘n­positiewe­uitkoms­gehad.­

Sorgdienste se tekort het met R630 000 in die imple men-teringsjaar verminder.

Ten­spyte­van­die­tekort­van­hierdie­jaar­is­NID­positief­oor­die toekoms. Strategieë is in plek om volhoubare dienste van uitnemendheid te lewer deur vennootskappe te bou tot voordeel­van­betrokke­partye,­diversifisering­van­inkomste,­NID se volhoubaarheidsfonds op te bou en om risiko’s te mitigeer­met­die­insette,­harde­werk­en­ondersteuning­van­hoogs toegewyde menslike hulpbronne.

Grafiese voorstelling van die Inkomste en ­Uitgawes­ vir­ die­ jaar­geëindig 31 Maart 2018.

Geouditeerde­finansiële­state is op aanvraag beskikbaar.

Uitgawes: Dienste & Ander

Inkomste Bronne

Uitgawes VerdelingInkomste per Departement

FINANSIESNID-NASIONALE INSTITUUT VIR DOWES NPC

[REG NR 1999/009816/08]PBO NR 130002634 “Someone is

sitting in the shade today because some-one planted a tree a long time ago”

- Warren Buffet

74%

11%

13%2%

UITGAWES: DIENSTE & ANDER

NID Dienste Geboue & Terrein

Admin & Fondswerwing Toekennings & Finansiering

38%

17%9%

8%

8%

7%6% 5% 2%

UITGAWE VERDELING

Opleiding SorgGeboue & Terrein Admin & BestuurBesigheidseenhede WaardeverminderingSteundienste OntwikkelingToekennings & Finansiering

Maatskaplike Ontwikkeling SubsidiesNID Dienste

Logistiek,­Huur­&­RenteOntwikkeling

OpleidingSteundiensteGeboue & TerreinAnder

SorgBesigheidseenhedeFondswerwing & Bemakings

OpleidingGeboue & TerreinBesigheidseenhedeSteundiensteToekennings & Finansiering

SorgAdmin & BestuurWaardeverminderingOntwikkeling

Page 13: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

By NID se Ontwikkelingsafdeling werk ons met harte, want elke vriend wat ons het, en nuwe vriende wat ons maak, word kosbare hartsvriende.

Hartsvriende maak nie net ons taak van reeds 137 jaar moont-lik nie, maar help ook om dienste volhoubaar voort te sit. So maak elkeen ‘n verskil in die lewens van Dowes en persone met gehoorverlies wat deur NID bedien word. Elkeen van hierdie spesiale hartsvriende, hetsy deur persoonlike bydraes, kollek-tes by gemeentes, deur deelname aan NID projekte, bydraes van besighede en maatskappye, tot ‘n laaste omgee-gebaar deur ‘n bemaking wat ontvang word, raak die lewens aan van NID­se­begunstigdes.­Mense­wat­gee­al­is­hulle­nie­meer­daar­nie. Mense met groot harte. Omgeeharte.

Ons dank en groot waardering aan elke hartsvriend wat die afgelope jaar, maar ook almal deur die jare, hul hande oopge-maak het; lewens aangeraak het; harte aangeraak het. Dankie vir elke bydrae wat die werk moontlik gemaak het. Elke enkele bydrae is die spreekwoordelike druppel wat stroompies maak, riviere voed en damme vul. Dankie dat u die werk op hierdie wyse “saam met ons” doen.

ON

TW

IK

KE

LI

NG

ON

TW

IK

KE

LI

NG

Bankbesonderhede:Rekeningnaam: NID(Nasionale Instituut vir Dowes)ABSA BankRekeningnommer: 911 845 2209Taknommer: 503 107

“Offering help is courageous and compassionate, and so

is asking for help” - Brené Brown

ONTWIKKELING

24 25

Bronne van inkomste:• Individue • Gemeentes• Kleinsake• Korporatiewe­sektor• Trusts­en­Stigtings• Gemeenskapsprojekte• In Natura• Projek deelname• Bemakings

PBO-nommer: 130002634NPO-nommer: 009-265

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

Page 14: This report is also available in English · Herman van der Merwe Cobus van Deventer ... CV Schroeder PJ Prins (gehoorverlies) G Mji (bedank Mei 2017) FK Krige BC Bester (ingetree

AGS Entheos BethalNHK SwellendamSomerset­West­United­ChurchStirling­Baptist­ChurchThe People’s ChurchNG Kerk Vrouedienste

TRUSTS EN STIGTINGSAJ Heyns Charitable TrustAnna Mostert Testamentêre TrustBrait­FoundationCharl van der Merwe Trust Christiaan­Schoeman­Trust­Die Human Trust Die­Rupert­Onderwysstigting­Dr­Marie­Luttig­Trust­Ernst Esterhuyse Trust Ethel Angel TrustFaan Smit FondsHanneli Rupert Getuienis Trust HM Evertsen Trust IVY Barnard Trust Jeanette­Luttig­Scholarship­TrustJHB Armstrong Will TrustJH Hablutzel Trust Kotie­Hendrikse­TrustNational­Lotteries­BoardNedbank Private WealthPB Minnaar Trust Pepler C H T TrustPhilip­Schock­Foundation­PJ Davidtz Will TrustPW Greyling TrustRooney Family Trust Solomon Ruben & Ann Winer ­­­Education­Trust­The Albert & Yvonne Lund Charitable Trust The Eagles Trust The Hermann Ohlthaver TrustThe Lily Ashton Charitable Trust The Norman Wevell Trust The Olive Purcell Charitable Trust The R.B Hagart Trust The Ralph Herriman TrustThe Robert Niven Trust Willie Nortje Testamentêre TrustWiehahn­Foundation

SKOLECurro DurbanvilleCurro MosselbaaiCurro SitariEikendal PrimêrGeorge VoorbereidingskoolGereformeerde Laerskool BellvilleGolden Grove PrimaryGood Hope Seminary Junior Herschel Girls SchoolHillcrest PrimêrHoër Meisieskool La RochelleKosie de Wet PrimêrLaerskool ExcelsiorLaerskool Fanie TheronLaerskool Gene LouwLaerskool Gericke

Laerskool HelderbergLaerskool Hendrik LouwLaerskool OuteniquaLaerskool Parow-WesLaerskool VorentoeMeridian Pinehurst PrivaatskoolNewberry House MontessoriRobertson Logos Christen SkoolRobertson Voorbereiding SkoolRuyterwacht VoorbereidingSomerset KidzUJ­Metropolitan­AcademyWatsonia PrimêrWingfield­PrimêrWolraad Woltemade Primêr

ORGANISASIES EN KLUBSLions Klub HoutbaaiTot Nut Van ‘T AlgemeenVLV­Wittedrift

MAATSKAPPYE / KLEINSAKEAC SecurityAH Marais Seuns Edms BpkAnderson TransportAPL Cartons (Pty) LtdBextrans (Pty) LtdBrandwacht BesproeiingBreedevallei KwiksparBreedevallei MunisipaliteitBuco WorcesterByrogyn (Pty) LtdByrosol (Pty) LtdByroway (Pty) LtdCathmar TV & RadioFire BustersFlight­Centre­FoundationFormsXpress CCGeneral Reinsurance Africa LtdGirls on the MoveGRW Engineering WorksJapie Rejects Edms BpkLeadersLinde Material HandlingLTS SekuriteitOverberg AgriOverhex­Wines­InternationalPasco PackagingPepkorPines Kliniek (Pty) tdPivot Press (Pty) LtdPrima Groep MalmesburyRand AirRoborRoos Garage Doors CTSeeff­Tcs Rud (Pty) Ltd Trappers WorcesterThemba Trans (Pty) LtdTithing TrustVan Zyl Chem (Edms) BpkWimpy Mountain MillXON Sysm (Pty) Ltd

NID OPLEIDING – BORGE:180 Degree Print / PclipActivoActivo­HealthAgilitudeAlveo WaterAmayeza Abantu Bio MedicalAmayeza Spine (Pty) LtdAnalytical­Diagnostic­Products­APTAtvantage ProjectBidvestBMWBreëriviervallei­Bottelerings­- koöperasieBusiness Beyond BoundariesCape FoodsCBA Minolta Charter­International­Freight­(Pty)­­ Ltd, trading as Pioneer FreightClear EdgeCMCCold CabCurasana WholesalersCyanreDécor D Zign CCDG StoreDimension DataEgg EntertainmentEgg FilmsElkon Elektriese KontrakteurFarmprops 53 PTY LtdFeedem PitsengFibreco­TelecommunicationsFS SystemsFullserve ServicesGeutebruckGlobal CleaningGraylinkImfuyo ProjectsImperial BMWImperial Group PTY LtdInqubaIntendaIntertechnic Air Intertechnic­ContractingiSolve­Business­SolutionsITQ­Business­SolutionsJet­DemolitionKingstea­&­CoffeeLereko MotorsLift­QuipMatrix Fund ManagersMegabitMM& GMVC South AfricaNelson BormanNologyNurizon­ConsultingPharmacy DirectPioneer FreightPraxima STBBProject BrokersPronto SuppliersQ­Meats­CCRadio­Network­SolutionsRand Instruments AfricaRed Cherry

Reef­Profile­CuttingRenjohnRuwaconSaproSilvocure (Pty) LtdSlipstream­ConsultingStaluformSteltixSynertechTechnopol SAThaba ChueuThlevo CCToyotaVan der Spuy & Partners

ANDER BRONNE VAN INKOMSTE:Aanbiedings en praatjiesBesoekersgroepeSkenkings en borgskappeGemeenskapsprojekteKollekte blikkies en -boksiesPoswerwingSpesiale geleenthede en projekte:• Fietsteleton• Loslitdag• Marathontoer• MySchool MyVillage MyPlanet• Night Trail run• Payroll Giving• Red vs Blue Run• Run for the Deaf

“Harts-menseis omgee-mense.

Dankie aan elkeen met ‘nomgee-hartongeag die wyse van

ondersteuning!”

ON

TW

IK

KE

LI

NG

ON

TW

IK

KE

LI

NG

Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018Nasionale­Instituut­vir­Dowes­­∙ ­ ­Jaarverslag­2018

INDIVIDUEMnr C BallackDr & Mev W de V BamMnr F BarnardDr S BassonMnr H N J BeckMe A Y BentzMnr & Mev R A BernardoMnr A H BishopMnr­J­J­BisschoffMev A J BlackburnMnr D E BoekeMnr­H­O­BoshoffMnr A L BosmanMnr A D BothaMnr R BothaMnr P B BothaMev I BothmaMnr F BrandMnr M A BrandMnr J H BritzMev L M BrownMnr A W BrownMev C M BruwerMe E CadeMev A S CloeteMev M CoetzeeMnr & Mev M J R CoetzeeMnr & Mev F V D M CoetzeeDr M CoetzerMej E M ConradieMnr M ConradieMnr J CronjeBrig A J de JagerMe A de KockMev J F de KockMev J S de la BatMnr D P de VilliersMnr P F R de VilliersMnr E de VriesMnr J C de WaalMnr N H de WetMnr P J de WetMnr C R W DickasonMev J E du PlessisMnr J G du PlessisMnr B P du PlessisMnr & Mev P S du PlessisMej E R du ToitMev A B du ToitMnr G C Du ToitMnr Z Du ToitMnr A J C Eygelaar

Mnr F S FerreiraRegter H C J FlemmingMnr H FourieMnr A B GeldenhuysMnr A GeldenhuysMnr & Mev M L GeldenhuysDr A GrebeMnr & Mev G R GrobbelaarMnr A J HanekomMnr A HanzenMnr & Mev A HavengaMnr I B HoltzhausenMe M HomanMej M C HoughMnr & Mev P J JansenMnr R Jansen van RensburgMnr C J Jansen van RensburgMev J C Janse van RensburgMnr M JohannesMnr A S JordaanMnr P R JordaanMev C R E JoubertMnr W J JoubertMej P KotzeMej H KrauseMnr J H G KuhnMnr W L LateganMev H LauterbachMej D C Le RouxMnr P C Le RouxMnr­J­D­LötterMnr P LourensMnr & Mev J P LouwMnr­D­L­LuttigMev P K Mac DonaldMnr H L F MalherbeMnr P B MalherbeMnr & Mev H MareeMnr­J­C­MattheeMnr A M MeyerMnr & Mev P MeyerDr & Mev S J MinnaarMev R MostertMej A C MyburghMnr H NaudeMnr P NaudeMnr P NelMnr R NortjeMev P OberemDr A OppermanMnr­G­A­OttermannMnr J H PienaarMej V PreissMnr G RabieMev H C RaubenheimerMnr T ReitzDs & Mev R B T RensMnr K W Robbertse Mnr J RodriguesMnr N C RoelofseMnr A Rosenberg

Me E RossouwMev E RossouwMnr L J RossouwMev M J RouxDs D J J ScheepersMnr G J SchonkenMnr L SchooneesDs I SkinnerMnr W J SmalbergerMnr D G H SmitMev B SnymanMev K SnymanMnr J H SohngeMnr A SteenkampMnr H SteenkampMnr B M N SteynMnre D A SteynMnr & Mev E StrydomMnr J A SwanepoelMnr C G SwanepoelMev M S B SwartMnr P J TaljaardMev M TerblancheMnr J G TerblancheMnr E TerblancheMej S M ThesnerMnr & Mev J P ToerienMnr G TonitzMe­L­N­UithalerMnr­B­UngererMnr J W van den BerghMev A van den BerghKol D C van der MerweMev E M van der MerweMev A van der MerweMnr H van der MerweMnr H J S van der MerweMnr C P van der MerweMnr & Mev P C N van der MerweMnr & Mev V Z van der MerweMnr F J van EedenMnr T van HeerdenMev C M P van JaarsveldMev C F van WykMnr P C van WykMev S van ZylMev A M van ZylMnr G J van ZylMnr & Mev J A A van ZylMnr M VeldsmanMnr J A J VenterMev V Verloren van ThemaatDs H J VermeulenMnr C A VisserMnr D J F ViviersMev L C von WiellighMnr H C WerthMnr B J WesselsMe F L XabaMnr J C YsselMe I Zöllner

BEMAKINGSBoedel Wyle M M NiehausBoedel Wyle J J G BurgerBoedel Wyle M J KriekBoedel Wyle S de KockBoedel Wyle D R van EedenBoedel Wyle M E MalanBoedel Wyle P R van DykBoedel Wyle T Schanstra Boedel Wyle S M J de KlerkBoedel Wyle H E BothaBoedel Wyle J L NelBoedel Wyle G C du Toit

ONS EER HIERDIE BESONDERE SPESIALE VRIENDE SE NAGE-DAGTENIS VAN WIE SE AFSTERWE ONS VERNEEM HET IN DIE AF-GELOPE JAAR. Ds D C EsterhuyseMej S M E de KlerkMev D M ConradieMev E C FerreiraMev H BrinkMnr C HerselmanMnr C J BoschMnr D J de WetMnr D J J du PlessisMnr D J L SmitMnr D J M van EykMnr D NiezenMnr E A van der MerweMnr E de KlerkMnr­E­H­EloffMnr G C du ToitMnr G Janse van VuurenMnr J C de WaalMnr J J VisserMnr J N van ZylMnr P J de WetMnr R H IrishMnr W D MyburghProf J A Lombard

KERKSEKTORKOLLEKTES EN DONASIESNG Gemeentes van:

• Hoëveld• KwaZulu-Natal• Namibië• Noordelike Sinode• Noord-Kaapland• Oos-Kaapland• Oostelike Sinode• Vrystaat• Wes- en Suid-Kaapland• Wes-Transvaal

APK TygerbergVGK VleesbaaiAGS LofoordMosselbaai Metodiste Kerk

ONTWIKKELINGDonasies & Bemakings

Weens die gebrek aan ruimte word slegs bydraes van individue groter as R2 000 gelys.

26 27