tema van die jaar / theme of the year: leef eg en reg be ...€¦ · “ouers wat moeite doen om...

8
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT 14 Dear Parents / Geagte Ouers Dit is lekker om weer terug te wees! Sommige ouers is nie eers daarvan bewus dat ek vir twee weke met verlof was nie. Dit is ‘n pluimpie in die hoed van die personeel van ons skool en meer spesifiek ook Juf. Rheeder en mnre. Beets en Burger. Op my eerste dag terug stap ek so deur die klasse en in een van die klasse vra ek toe vir ‘n dogtertjie: “Het jy my gemis?” Die antwoord, baie kinderlik opreg: “Nee, was jy dan weg?” Heelwat van die ander kindertjies het darem deur die loop van die dag my ego gestreel. GAVIN KELLER: There will be a notice out regarding the talk that Gavin Keller will be doing at our school tomorrow evening. Gavin is a world-renowned speaker and a specialist on BRAIN functioning. He is very knowledgeable and he has a special way of sharing his knowledge. He is an excellent speaker and you will miss out if you let this opportunity pass. Click on the following link to read more about Gavin. https://www.google.co.za/search?q=gaqvin+keller&oq=gaqvin+keller&aqs=chrome..69i57j0l5.4242j0j4&sourceid=chrome&ie=UTF- 8#q=gavin+keller Die afgelope week was ons EVERS op baie terreine besig sport, kultuur, koor, Bybelvasvra, skaak en vele meer. Ons kinders het baie goeie prestasies teen van ons buurskole behaal. Dit is vir ons verblydend om te sien dat so baie van ons kinders aan buitemuurse aktiwiteite deelneem. Our thoughts are with Marilee who is still in hospital, fighting leukaemia. Yesterday her brother, Tian, donated bone marrow for a transplant, sometime in the following few days. Our thoughts are with the family and the whole of EVERSDAL has them in our thoughts and prayers. Ons wens al ons ouers en EVERS ‘n voorspoedige week en naweek toe! SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2017-05-23 BRIEWE WAT EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS: EVERVARIA FLYER MANDELADAG RINGWORM INFORMATION LETTER

Upload: others

Post on 24-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:

LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT

14

Dear Parents / Geagte Ouers Dit is lekker om weer terug te wees! Sommige ouers is nie eers daarvan bewus dat ek vir twee weke met verlof was nie. Dit is ‘n pluimpie

in die hoed van die personeel van ons skool en meer spesifiek ook Juf. Rheeder en mnre. Beets en Burger. Op my eerste dag terug stap

ek so deur die klasse en in een van die klasse vra ek toe vir ‘n dogtertjie: “Het jy my gemis?” Die antwoord, baie kinderlik opreg: “Nee,

was jy dan weg?” Heelwat van die ander kindertjies het darem deur die loop van die dag my ego gestreel.

GAVIN KELLER: There will be a notice out regarding the talk that Gavin Keller will be doing at our school tomorrow evening. Gavin is a

world-renowned speaker and a specialist on BRAIN functioning. He is very knowledgeable and he has a special way of sharing his

knowledge. He is an excellent speaker and you will miss out if you let this opportunity pass. Click on the following link to read more about

Gavin.

https://www.google.co.za/search?q=gaqvin+keller&oq=gaqvin+keller&aqs=chrome..69i57j0l5.4242j0j4&sourceid=chrome&ie=UTF-

8#q=gavin+keller

Die afgelope week was ons EVERS op baie terreine besig – sport, kultuur, koor, Bybelvasvra, skaak en vele meer. Ons kinders het baie

goeie prestasies teen van ons buurskole behaal. Dit is vir ons verblydend om te sien dat so baie van ons kinders aan buitemuurse

aktiwiteite deelneem.

Our thoughts are with Marilee who is still in hospital, fighting leukaemia. Yesterday her brother, Tian, donated bone marrow for a transplant,

sometime in the following few days. Our thoughts are with the family and the whole of EVERSDAL has them in our thoughts and prayers.

Ons wens al ons ouers en EVERS ‘n voorspoedige week en naweek toe! SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES

EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER

2017-05-23

BRIEWE WAT EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS:

EVERVARIA FLYER

MANDELADAG

RINGWORM INFORMATION LETTER

Page 2: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

BELANGRIKE DATUMS:

IMPORTANT DATES:

23 Mei: Skaakwedstryde vs Reddam House. (Weg) Slegs

o/13: 15:00

24 May: Assessment: Gr 4 – Mathematics

Assessment: Gr 5 – Geography

Assessment: Gr 6 – Mathematics

Assessment Gr 7 – NS

Netball league matches vs Van Riebeekstrand

(Home) – 14:00 – 17:30

Gavin Keller Talk. Jack van Renen Hall: 18:30

Junior Choir – ATKV performance

25 Mei: Seniorkoor – ATKV optrede

Hokkie ligawedstryde vs Curro Durbanville en

Meridian - Seuns (Tuis) en Dogters (Weg)

Hokkieseuns o/14B vs Durbanville Curro by

Fairmont Astro 14:30

26 May: Assessment: Gr 4 – History

Assessment: Gr 5 – History

Assessment: Gr 6 – Geography

Hockey Tournament. Kenridge P/S – u/9 Boys &

Girls: 14:30 – 18:00

Cross Country – Eversdal Trimpark 14:30 – 16:00

27 Mei: Hokkiedag - o/7 & o/8 Dogters L/S Kenridge

(Weg) 08:00 – 13:30

Rugbydag vs L/S Kenridge. (Tuis) 08:00 – 12:50

SECRETS OF THE

TEENAGE BRAIN SPREKER: GAVIN KELLER

WHEN: 24 MAY

WHERE: EVERSDAL PRIMARY SCHOOL

TYD: 18:45

ENTRY FEE: R5

GEHOOR: Gr. 1 – 7 OUERS

ENIGE ANDER BELANGSTELLENDES!

ANYONE WELCOME!

RSVP: [email protected]

(PLEASE STATE HOW MANY PEOPLE WILL BE ATTENDING)

EVERVARIA

Do you have your entry form? Nou by mev. Burger

beskikbaar! Only R25-00 to enter!

MANDELA DAY

This year, for Mandela Day, we have decided to help our

furry friends in need. Grace Animal Sanctuary is a home for

animals who are in need of some TLC. It would be

appreciated if you could donate some food and blankets for

these special animals.

Grade 1: Blankets

Grade 2: Cat food

Grade 3: Dog food

When: Any time before 29 June 2017.

Where:Please could you bring the donations to Miss Henry’s

class (3E1)

Page 3: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

KOPLUISE / HEAD LICE

Please ensure to regularly check your child's hair for head lice. The only way we can keep this problem under control is if we take responsibility for our own children's hair.

Deursoek asb. gereeld u kind se hare om seker te maak dat daar geen kopluise is nie. Die enigste manier om hierdie probleem te beheer, is om verantwoordelikheid vir u eie kinders se hare te neem.

SCHOOL HOURS DURING EXAM

SKOOLTYE GEDURENDE EKSAMEN

During the exam the school will close at 13:00, for all

learners. Tydens die eksamen sal die skool om 13:00

sluit vir alle leerders.

From Tuesday, 27 June, school hours will return to the

normal hours:

Gr. 1 – 2: 07:45 – 13:00

Gr. 3: 07:45 – 13:45

Gr. 4 – 7: 07:45 – 14:15

NUWE EVERJASTYE

NEW EVERJAS TIMES

Everjastye verander na die volgende dae:

Everjas times have changed to the following days:

Mondays/Maandae: 07:30 – 9:00 & 13:00 – 14:30

Tuesdays/Dinsdae: 07:30 – 09:00 & 13:00 – 14:30

Woensdae/Wednesdays: 16:00 – 18:00

Donderdae/Thursdays: CLOSED / GESLUIT

Die nuwe tye is vanaf hierdie week geldig.

These times will commence as of this week.

For any enquries you can contact the Everjas on: (021) 976 3125

[email protected]

Page 4: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

BIBLIOTEEK / LIBRARY

“Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte daarvan pluk, want lees

bevorder ’n kind se selfbeeld, kreatiwiteit, woordeskat, empatie, spelling en verbeelding.”

Dis die mening van Keina Swart, koerantredakteur en skrywer met twee jeugboeke en ’n bundel essays op haar kerfstok. Sy het drie leesgierige kinders. Hoe het sy dit reggekry om sulke ywerige lesers groot te maak?

Sy glo storietyd is veronderstel om vir kinders die lekkerste tyd te wees. “Lees is nie leertyd nie, dis speeltyd. Kinders sal gou agterkom as dit werk, eerder as pret is.” Keina beklemtoon ook dat die liefde vir lees en boeke tuis gekweek moet word. “Die skool of ’n juffrou kan wel ’n kind leer lees, maar daar is ’n reuse verskil tussen kán lees, en lief wees vir lees.”

Let's connect our children to reading. Make books and reading an integral part of your day. Let life's lessons begin with the turning of the pages of a book.

Give your child a head start in life, through reading!

REDENAARS / PUBLIC SPEAKING

Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie:

KATEGORIE AFRIKAANS HUISTAAL:

Jean-Simon de Witt

KATEGORIE AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL:

Raani Hussain

Nicola Caldwell

Hierdie drie redenaars tree eerskomende Vrydag, 26 Mei 2017 by die semi-finaal van hierdie landswye kompetisie op.

As Eerste Taal spreker, moet Jean-Simon ń voorbereide toespraak van tussen vier en ses min. lewer. Daarna moet hy ook ń

onvoorbereide toespraak van drie tot vier min. lewer. Nicola en Raani is twee van ons Engelssprekende leerders wat ook hulle

voorbereide toespraak in Afrikaans sal lewer. Daar word ook van hulle verwag om ń vraag in Afrikaans deur die beoordelaars te

beantwoord.

Ons beste wense vergesel hulle Vrydagmiddag wanneer hulle in aksie sal wees by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes.

Page 5: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

OUERDAGBOEK / PARENT DIARY

Tuesday, 23 May 2017:

u/13E Rugby match at Bastion Primary School

Chess at Reddam House

Woensdag, 24 Mei 2017:

Netballigawedstryde. o/7- o/13 Eversdal vs Van Riebeeckstrand (tuis)

Thursday, 25 May 2017:

Hockey league matches – Boys (home) and Girls (away) Eversdal Primary School vs Curro Durbanville and Meridian

Vrydag, 26 Mei 2017:

Hokkietoernooi o/9 seuns & dogters – Laerskool Kenridge

Saturday, 27 May 2017:

Rugby vs Kenridge Primary School (home).

u/7 & u/8 girls, Hockey Festival at Kenridge Primary School

SOME OF THE WEEKEND’S SPORT ACTIONS:

View more of our galleries at:

http://www.eversdal.org.za/gallery/

Page 6: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

HOCKEY:

Hockey results vs Bastion Primary School:

Hokkieuitslae vs Laerskool Gene Louw

Baie geluk aan die onderstaande spanne met goeie resultate vs Laerskool Gene Louw tydens wedstryde gespeel op Vrydag,

19 Mei 2017. Congratulations to the following sides with their excellent results vs Gene Louw Primary.

GIRLS:

u/7A win 3 – 1

u/7B win 2 – 1

u/8A win 7 – 1

u/8B win 7 – 0

u/9A win 4 – 1

u/9B win 3 – 0

u/9C win 2 – 0

u/10A win 3 – 0

u/10B win 3 – 0

u 10C win 7 – 0

u/11A win 1 – 0

u/11B drew 0 – 0

u/11C win 1 – 0

u/13A win 2 – 0

u/13B win 0 – 0

SEUNS:

0/7B gelykop 1 – 1

0/8A wen 9 – 3

0/8B wen 9 – 0

0/9A wen 8 – 1

0/9B wen 14 – 1

0/10B wen 6 – 0

0/11A wen 4 – 0

0/13A gelykop 2 – 2

0/13B wen 1 - 0

DOGTERS:

O/7A wen 4-2

0/8A wen 6-0

0/8B wen6-0

0/8C wen3-0

0/8D gelykop 1-1

0/9A wen 3-1

0/9B wen 3-1

0/9C wen 3-0

0/9D wen 1-0

0/10A wen 5-1

0/10B wen 6-1

0/10C gelykop 1-1

0/10D gelykop 2-2

0/11A gelykop 0-0

0/11B wen 1-0

0/11C wen 5-0

0/11D wen 1-0

0/13A wen 1-0

0/13B gelykop 0-0

0/13C wen 1-0

BOYS:

u/7A win 2-1

u/7C win 3-1

u/8A win 4-1

u/8B win 2-1

u/8C win 5-1

u/8D win 7-0

u/9A win 3-0

u/9B win 3-2

u/9C win 2-1

u/10A win 3-0

u/10B win 5-0

u/10C win 6-0

u/10D win 4-1

u/11A drew 0-0

u/11B drew 1-1

u/11C win 2-1

u/11D win 2-1

Page 7: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

RUGBY:

Rugbyuitslae teen Laerskool Gene Louw tuis gespeel op Saterdag, 20 Mei 2017.

Baie geluk aan die volgende spanne wat, óf gewen, óf gelykop gespeel het:

o/7A gelykop 10 elk

o/7B wen 15-0

o/7C wen 25-5

o/7D wen 30-10

o/8B gelykop 10 elk

o/8D wen 45-0

o/9A wen 25-0

o/9B wen 25-15

o/9C gelykop 10 elk

o/9D wen 25-15

o/10B wen 22-0

o/10C wen 49-5

o/13B wen 19-10

o/13D gelykop 12 elk

NETBAL

Woensdag, 17 Mei en Saterdag, 20 Mei. Eversdal vs Gene Louw. Baie geluk aan die volgende spanne met julle goeie

prestasies.

u/7B won 2 – 0

u/7C drew 2 – 2

o/8A wen 4 – 1

o/8B wen 5 – 0

o/8C wen 5 – 1

u/9A won 12 – 1

u/9B won 14 – 8

u/9C won 8 – 0

u/9D won 10 – 1

o/10B wen 10 – 6

o/10C gelykop 8 elk

u/11B won 12 – 3

u/11F won 9 – 0

o/12E wen 6 - 3

PROEWE / TRIALS

Congratulations and good luck to Bradley Stanfliet and Luke Buckle who are going through to the next round of rugby trials.

Congratulations to Lienka Serfontein that was selected for the Netball u/12 Cape Town Primary School Team.

SPONSORSHIP:

Eversdal Primary School still requires sponsorships for the following events and would appreciate your assistance to recruit sponsors:

Eversdal Gr. 3 Tennis Tournament: Fri, 13 October 2017

Eversdal u/10 Six-a-Side Cricket Tournament: Mon, 6 November 2017

We also require a sponsorship for the clothing of our school's golf team for the annual Inter-schools event. The golf shirt has

already been sponsored. Please contact Mrs Salomina du Plessis at [email protected], if you are able to assist.

Page 8: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte

EVERSDAL MOUNTAIN BIKE CLUB:

ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL

SPORT ENQUIRIES:

[email protected]

CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC

ENQUIRIES PLEASE REDIRECT TO:

Mrs Salomina du Plessis

Head of Sport

082 766 1953

[email protected]