tema daai mense - skeinheilig

7

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 13-Apr-2017

153 views

Category:

Spiritual


35 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tema   Daai mense - Skeinheilig
Page 2: Tema   Daai mense - Skeinheilig

Skeinheilige mense • “Hypocrite” : an actor/stageplayer• Jy staan vir een ding maar leef iets anders..• Skynheiligheid die nr.1 rede hoekom mense nie kerk toe gaan nie•Wat is ons rol in daai mense se lewens?

Page 3: Tema   Daai mense - Skeinheilig

2 Uiterstes wat nie werk nie:

•Valse verdraagsaamheid• Super konfronterend

Page 4: Tema   Daai mense - Skeinheilig

Vermaning moet in liefde gebeur

• “Restore gently”  en  “watch yourselves” – Gal.6:1-2 •Konfronteer met die doel om te herstel – Jak.5:19-20

Page 5: Tema   Daai mense - Skeinheilig

Jesus roep daai mense... •Om te gee sonder om gesien te word, te bid sonder om deur almal gehoor te word en om te vas sonder om te “brag” daaroor... Matt.6•Om “accountable” te wees•Om ander mense ook ‘n kans te gee...

Page 6: Tema   Daai mense - Skeinheilig

3 Gebede:

•Here help my om die skeinheilige mense in my lewe met liefde te hanteer.•Help my om as dit nodig sou wees, versigtig te konfronteer met die doel om te herstel•Help my om my eie skynheiligheid raak te sien.(Dawid – Ps.51 en Ps.139)

Page 7: Tema   Daai mense - Skeinheilig