tema daai mense - krities

7

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 13-Apr-2017

47 views

Category:

Spiritual


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tema Daai mense - Krities
Page 2: Tema Daai mense - Krities

•Mense wat altyd foute uitwys (Num.12)

•Ons mag nie die waarde van konstruktiewe kritiek onderskat nie (Spr.15:31-32)

•As jy iets doen, gaan jy kritiek kry (Jesus was nie gespaar nie!)

Page 3: Tema Daai mense - Krities

Wat is ons rol in daai mense se lewens?

•Partykeer moet jy glad nie reageer nie (1 Pet.2:23)

•To Respond and not to react – die regte manier van antwoord

( Rigter 8 – Gideon )

Page 4: Tema Daai mense - Krities

Ons eie kritiese aard....- Agv trots, arrogansie, en ons eie onsekerheid- Baiekeer omdat ons so krities op onsself is...- Maklik om redes te kry om ander te kritiseer – kritiek verander nie die wereld nie!(Spr.12:18)

Page 5: Tema Daai mense - Krities

Jesus roep daai mense...

•Om jouself en ander te sien soos God ons sien•Om te kies om die goeie in ander raak te sien en hulle op te bou•Om God se koninkryk te dien t.s.v teenkanting en kritiek

Page 6: Tema Daai mense - Krities

3 Gebede :•Help my om te weet wanneer ek my nie hoef te steur aan kritiek nie (1 Pet.2:23)•Help my om te weet wanneer ek kritiek moet antwoord (to respond and not to react) •Help my om my eie kritiese aard te sien en my fokus God se koninkryk te maak.

Page 7: Tema Daai mense - Krities