tema 8: mense wat ons help graad … · tema 8: mense wat ons help week 4 dag 1 leermateriaal...

22
Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: “aa vir aap” (bl. 69) Assosiasieprent 2: “aa vir haan” (bl. 70) Natrekvel “aa” (bl. 71) Plastiese koeverte Witbordmerkers Leesstuk: “Die rivier kom af” (bl. 72-77) Werkboek 3 bl. 51-59 Leesboek 3 bl. 13 en 14 Aktiwiteit 1: Luister en praat Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser stel die aa-klank bekend. Sit die bladsy van die aa-klank uit die Apparaat teen die bord. Vertel die storie van aa uit die Dubbelklankstories op bl. 7 van hierdie handleiding. Vergroot Assosiasieprent 1: “aa vir aap” (bl. 69) na A3 en sit dit teen die bord vir die leerlinge om te sien. Verduidelik aan leerlinge: Julle het reeds a geleer. Nou kry a ’n maatjie = aa.

Upload: others

Post on 29-Aug-2020

19 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

66

Tema 8: Mense wat ons help Week 4

Dag 1

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Klankkaart “aa” (Apparaat)

Dubbelklankstorie: aa (bl. 7)

Assosiasieprent 1: “aa vir aap” (bl. 69)

Assosiasieprent 2: “aa vir haan” (bl. 70)

Natrekvel “aa” (bl. 71)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Leesstuk: “Die rivier kom af” (bl. 72-77)

Werkboek 3 bl. 51-59

Leesboek 3 bl. 13 en 14

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser stel die aa-klank bekend. Sit die bladsy van die aa-klank uit

die Apparaat teen die bord.

Vertel die storie van aa uit die Dubbelklankstories op bl. 7 van hierdie

handleiding.

Vergroot Assosiasieprent 1: “aa vir aap” (bl. 69) na A3 en sit dit teen die

bord vir die leerlinge om te sien. Verduidelik aan leerlinge: Julle het reeds a

geleer. Nou kry a ’n maatjie = aa.

8� ������

1� ������

1� ������

Page 2: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

Week 4

Vergroot nou Assosiasieprent 2: “aa vir haan” (bl. 70) en sit dit op teen die

bord. Skryf die volgende rympie groot langsaan neer:

My naam is Daan. Ek gaan na die baan. Ek sien die maan en hoor ’n haan.

Die onderwyser lees die rympie vir die leerlinge.

Vra die leerlinge om al die aa-klanke in die rympie uit te wys en omkring dit.

Die onderwyser sit weer Assosiasieprent 1 op die bord. Leerlinge gee nog

beginklank-woorde en die onderwyser bou dit met letterkaarte.

Die onderwyser sit weer Assosiasieprent 2 op die bord. Leerlinge gee nog

middelklank-woorde en die onderwyser bou dit met letterkaarte.

Leerlinge soek nog aa-klank woorde in Verjaarsdagkaart, Pligtekaart en

Weerkaart.

Leerlinge doen Natrekvel “aa” (bl. 71) met witbordmerkers.

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Die onderwyser lees die vergrote storie “Die rivier kom af” (bl. 72-77).

Leerlinge volg saam op bl. 51-56 van Werkboek 3. Die onderwyser en

leerlinge lees die storie saam deur.

Leerlinge omkring die leestekens saam met die onderwyser soos wat dit

uitgewys word.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groep 1 en 2 kry geleentheid om te lees.

Die onderwyser stel die nuwe deel in Leesboek 3 bekend. Lees bl. 13 en 14.

Praat oor prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit.

Stel vrae oor moontlike verloop en begrip.

Bespreek moeilike en nuwe woorde voordat leerlinge die teks self lees (2-3

minute).

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort

teksgedeelte wat hardop gelees word.

� � ����

3� � ����

Page 3: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

��

Week 4

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Aktiwiteit 1:

Leerlinge kyk na die aa-klank en woorde op bl. 57 van Werkboek 3.

Leerlinge klank en lees die woorde.

Leerlinge lees die rympie en probeer dit memoriseer.

Leerlinge omkring al die aa-klanke in die rympie met rooi.

Aktiwiteit 2:

Visuele diskriminasie: Leerlinge soek tien foute op die prentjie op bl. 58 van

Werkboek 3 en omkring die foute met ’n rooi kleurpotlood op die onderste

prent.

Aktiwiteit 3:

Leerlinge skryf die regte woord by elke prentjie op bl. 59 van Werkboek 3.

Leerlinge kleur die prentjies in.

Aktiwiteit 5: Handskrif

Doen vingeroefeninge.

A aan leerlinge.

Leerlinge oefen met hul vingertjies in die lug en op hulle tafels.

A op witborde.

15 minute

Page 4: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

69

aap

__s__r__n

Page 5: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

70

haan

r__sk__sv__s

Page 6: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

71

haankaas haas

Page 7: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

72

Page 8: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

73

Page 9: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

74

Page 10: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

75

Page 11: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

76

Page 12: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

77

Page 13: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

7�

Week 4

Dag 2

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Letterkaartjies

Klankkaartjies

Leesboek 3 bl. 13 en 14

Werkboek 3 bl. 60-62

Kleurpotlode

Skrifboek bl. 66

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser wys weer vir leerlinge dat die aa-klank ’n beginklank (aap) of

’n middelklank (haas) kan wees. Sit Assosiasieprent 1 en 2 teen die bord.

Leerlinge lees en klank die woorde saam met die onderwyser vanaf die prent

op die bord.

Leerlinge bou met hulle eie letterkaartjies: saam, gaan, maan, haan, daar,

baan.

Leerlinge soek nog woorde in die klas waarin die aa-klank is. Kyk op

Weerkaart, Verjaarsdagkaart en Pligtekaart.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Groep 3 en 4 lees vandag bl. 13 en 14 van Leesboek 3.

Aktiwiteite word vir die twee groepe herhaal.

�� ������

�� ������

�� ������

� ������

Page 14: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

!"

Week 4

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Aktiwiteit 1:

Leerlinge trek raampies om die woorde op bl. 60 van Werkboek 3 en kleur in.

Leerlinge skryf die woorde wat in die regte raampie pas.

Aktiwiteit 2:

Leerlinge knip aa-woorde uit tydskrifte en plak dit op bl. 61 van Werkboek 3.

Aktiwiteit 4: Handskrif

A op die bord.

Leerlinge oefen in die lug en op tafels.

Leerlinge skryf strokie 1 op bl. 66 in die Skrifboek: aA en A.

Wys vir leerlinge dat hulle nou in waterlyne begin skryf.

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk

Leerlinge skryf die sinne reg oor op bl. 62 van Werkboek 3.

#$ %&'()*

#+ %&'()*

Page 15: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

,-

Week 4

Dag 3

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Werkboek 3 bl. 63-67

Leesboek 3 bl. 15 en 16

Kleurpotlode

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Leerlinge klank die aa-woorde op bl. 63 van Werkboek 3 saam met die

onderwyser.

Leerlinge kyk na die prentjies en soek en omkring die regte woord op bl. 64

van Werkboek 3.

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Die onderwyser lees “Die rivier kom af” (bl. 72-77) en leerlinge luister.

Werkboek 3.

Die onderwyser lê klem op lang en kort sinne in die stuk.

in.

Leerlinge kleur al die a-klanke met blou in en die aa-klanke met groen.

Die onderwyser en leerlinge lees weer die teks saam.

./ 02459:

;< 02459:

;/ 02459:

;/ 02459:

Page 16: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

=>

Week 4

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groep 1 en 2 lees by die onderwyser bl. 15 en 16 van Leesboek 3.

Die onderwyser bespreek moeilike en nuwe woorde.

Die onderwyser lees en leerlinge luister.

Leerlinge word aangemoedig om self te lees.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Aktiwiteit 1:

Leerlinge vul aa-klanke in op bl. 65 van Werkboek 3.

Leerlinge omkring die aa-woorde en lees saam met maat die sinne.

Aktiwiteit 2:

Leerlinge bou rymwoorde deur die letters in te vul op bl. 66 van Werkboek 3.

Leerlinge skryf die woord “vaas” en klank en sê al die woorde.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge kyk na die prentjies en vul die woorde in op bl. 67 van Werkboek 3.

?@ ABCDEF

GH ABCDEF

Page 17: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

IJ

Week 4

Dag 4

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 3 bl. 15 en 16

Werkboek 3 bl. 68-70

Kleurpotlode

Natrekoefening: aa (bl. 84)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Witborde

Skrifboek bl. 66

A5 Woordeboekie

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Groeplees

Groep 3 en 4 lees by die onderwyser bl. 15 en 16 van Leesboek 3.

Dieselfde aktiwiteite word herhaal wat reeds met groep 1 en 2 gedoen is.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge pas die woord by die regte prentjie op bl. 68 van Werkboek 3 en kleur in.Leerlinge skryf die woord onderaan die prentjie op bl. 69 van Werkboek 3.

KL MNOPQR

SL MNOPQR

TU MNOPQR

Page 18: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

VW

Week 4

Aktiwiteit 3: Klanke

Die onderwyser deel vir elke leerling Natrekoefening: aa (bl. 84) uit.

Leerlinge trek die woorde na met witbordmerkers op die plastiese koeverte.

Leerlinge kleur die prentjies in.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge oefen die woorde op hulle witborde: Armand Ansie Alta.

Leerlinge skryf strokie 2 op bl. 66 van die Skrifboek:

a A Armand Ansie Alta

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk

Leerlinge kyk na die prentjie en maak hulle eie sinne op bl. 70 van

Werkboek 3.

Leerlinge skryf drie eie aa-woorde in hulle woordeboekie.

XY Z[\]^_

XY Z[\]^_

X` Z[\]^_

Page 19: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent
Page 20: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

ab

Week 4

Dag 5

Leermateriaal

Werkboek 3 bl. 71-75

Leesstuk: “Klaas-Haas se val” (bl. 87)

Leesboek 3 bl. 13-16

Skrifboek bl. 67

A5 Woordeboekie

Aktiwiteit 1: Klanke

Leerlinge skommel die woorde reg op bl. 71 van Werkboek 3.

Leerlinge bou woorde op bl. 72 van Werkboek 3.

Aktiwiteit 2: Gedeelde lees

Die onderwyser lees die vergrote leesstuk “Klaas-Haas se val” voor terwyl

leerlinge kyk en luister.

Leerlinge soek rymwoorde, byvoorbeeld: blaas – plaas, ens.

Leerlinge lees weer teks saam met die onderwyser.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Elke groepie kom lees ± 5 minute bl. 13-16 van Leesboek 3 by die onder-

wyser.

As daar leerlinge is wat individueel wil lees kan hulle geleentheid kry.

Alle leesaktiwiteite word voltooi en afgerond in die tyd wat die groepe lees.

cd efghij

kd efghij

kd efghij

lm efghij

Page 21: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

no

Week 4

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge doen vingeroefening: Raak met jou duim aan elke vinger van jou

hand. Doen die oefening met die linker- en regterduim. Vingeroefening

soos voorheen gedoen.

Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 67 en skryf strokie 3:

Arno en André eet appels Arina gaan by At speel

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge lees die teks van “Klaas-Haas se val” op bl. 73 van Werkboek 3

en beantwoord die vrae op bl. 74.

Leerlinge vul die aa-klanke in die blokkiesraaisel in op bl. 75 van Werkboek

3.

Leerlinge skryf drie aa-woorde in hulle woordeboekies.

pq rstuvw

px rstuvw

Page 22: Tema 8: Mense wat ons help Graad … · Tema 8: Mense wat ons help Week 4 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart “aa” (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent

87