tema 2018 reformerend vorentoe · ons dank die here dat dit met martie maritz baie goed gaan na...

8
Die Basuin 25 NOVEMBER 2018 DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG EREDIENSTE VANDAG: Oggend: 09H00 Aand : 18H00 Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 Sel: 082 809 0222 Epos: [email protected] Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Gen. 45; Gen. 50: 15 - 21 Tema Ons kan vergewe in Christus Lied 190: 1, 3 Psalm 146: 1, 3 Psalm 18: 4 Skrifberyming 9-3: 1, 2 Skrifberyming 2-4: 1, 2 Skrifberyming 4-6 Die Here gebruik die mens se goeie en slegte planne om Sy Raadsplan te laat gebeur. Die broers verkoop Josef as slaaf. Josef bely: Die Here het my gestuur, sodat ons almal kan lewe. En deur die Heilige Gees kan hy sy broers vergewe vir hulle sonde. Die Here herstel stukkende verhoudings en laat ons onthou: Die slegste goed is nie die laaste goed nie. AANDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Handelinge 22 ; HK 49 Tema Ons wil en God se wil - in stryd - ja of nee Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 14-2 Skrifberyming 18-7: 1, 3 Psalm 91: 6, 7, 8 Paulus wat die christendom met wortel en tak uitroei. Hy was so passievol om sy geloof te beskerm en uit te bou dat die Here juis hierdie man kies om voltyds die Blye Boodskap na die heidene te neem. Gewoond aan redenasies, verkondig hy die lewende Christus aan die heidene. Hoe verander die Here 'n lewe na 'n lewe van hoop, geloof en vertroue, sodat Sy wil kan geskied?

Upload: others

Post on 24-Jul-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

Die Basuin 25 NOVEMBER 2018

DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG

EREDIENSTE

VANDAG:

Oggend: 09H00 Aand : 18H00

Predikant: Ds. S.P. Venter

Pastorie: 015 296 1840

Sel: 082 809 0222

Epos: [email protected]

Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE

OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter

Skriflesing Gen. 45; Gen. 50: 15 - 21

Tema Ons kan vergewe in Christus

Lied 190: 1, 3 Psalm 146: 1, 3 Psalm 18: 4 Skrifberyming 9-3: 1, 2 Skrifberyming 2-4: 1, 2 Skrifberyming 4-6

Die Here gebruik die mens se goeie en slegte planne om Sy Raadsplan te laat gebeur. Die broers verkoop Josef as slaaf. Josef bely: Die Here het my gestuur, sodat ons almal kan lewe. En deur die Heilige Gees kan hy sy broers vergewe vir hulle sonde. Die Here herstel stukkende verhoudings en laat ons onthou: Die slegste goed is nie die laaste goed nie.

AANDEREDIENS Ds. Sarel Venter

Skriflesing Handelinge 22 ; HK 49

Tema Ons wil en God se wil - in stryd - ja of nee

Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 14-2 Skrifberyming 18-7: 1, 3 Psalm 91: 6, 7, 8

Paulus wat die christendom met wortel en tak uitroei. Hy was so passievol om sy geloof te beskerm en uit te bou dat die Here juis hierdie man kies om voltyds die Blye Boodskap na die heidene te neem. Gewoond aan redenasies, verkondig hy die lewende Christus aan die heidene. Hoe verander die Here 'n lewe na 'n lewe van hoop, geloof en vertroue, sodat Sy wil kan geskied?

Page 2: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

KATKISASIE

B L A D S Y 2

Daar is geen katkisasie vandag nie.

DATUMS OM TE ONTHOU

Konsistoriediensbeurt 25 Nov 2018

OOG VIR MEKAAR

D I E B A S U I N

25 November Kollektes Tydens erediens: Diakonale sorg

By deure: Spesiale Fonds

Diensbeurt: Wyk P5 Katkisasie: Geen

Ouderling: Stephan du Plessis Diaken: Vakant

Ons bly bid vir Piet en Alta Fourie. Hy is baie swak.

Ons dank die Here dat dit op die stadium met sr Esther Venter goed gaan na die behandeling.

Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk.

Ons dink aan ons kinders wat besig is met eksamen. Mooi leer en fokus in die tyd. Aan die wat reeds vakansie het, geniet dit en rus lekker.

Sterkte aan al die leerkragte met die nasien.

Page 3: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

B L A D S Y 3

25 November Christine Geldenhuys

Renchia Grobbelaar

Retha Grobbelaar

Hantie Hoogenboezem

Annemarie Koekemoer

02 Desember Gerdien Kuijpers

Alfrieda Lessing

Ané Lourens

Anna-Mart Mare

Tavia Mooi

C4

C2

C2

C2

C2

C1

C3

C4

C1

A2

TEESKINKBEURTE

Suster as jy nie beskikbaar is met jou teeskinkbeurt nie,

ruil self met ʼn ander suster uit asseblief!

2 5 N O V E M B E R 2 0 1 8

KERSSANGDIENS

Algemeen

Indien u ‘n leesbril vermis, kontak Elzánne by die kerkkan-toor, daar is verskeie brille wat agtergebly het in die kerk

Almanakke 2019 kan by Elzánne by die kerkkantoor afgehaal word.

Dankie – Kerssangdiens

Baie dankie aan elkeen wat die Kerssangdiens verlede Vrydag, 16 November 2018 bygewoon het. Dit was 'n mooi geleentheid en kon ons almal saam na die tyd lekker kuier.

Groete

Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord

EVANGELISASIE : OUDIODAGSTUKKE

Die Evangelisasiekommissie het oudiodagstukke vir huisbediendes en werkers in Engels/Sotho beskikbaar.

Indien u belangstel, kontak André Bakker per whatsapp 083 457 1711. Ons hoop om dit binnekort op die webblad te kan plaas

Page 4: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

B L A D S Y 4

Kontak Alta indien daar lidmate is wat in gesinsverband of tuisbybelstudie wil doen, [email protected]

Gebed Openbaring Daniël Dood en hiernamaals Joël Jakobus Maleagi Die duiwel maak sin Miga Hebreërs Nahum Die lewende kategismus Groei in die Gees Beproewing

Bybelstudies ook beskikbaar op die webblad www.gereformeerd.co.za

Bybelstudie

Groepleier Tyd Plek

Gideon de Klerk (082 805 8947) Sondag, 10:30 Van huis tot huis

ds. Sarel Venter (082 809 0222) Dinsdag, 09:30 Bendor Pastorie

Johan van Biljon (082 388 2117) Woensdag,

18:00 Van huis tot huis

Annemarie Bakker (082 484 6267) of

André Bakker (083 457 1711)

Woensdag, 19:00

Herculesstraat no.6

Alta Theron (015 – 296 2168) Donderdag,

09:30

Wesselstraat no.148

ds. Sarel Venter (082 809 0222) Woensdag,

18:30 Bendor Pastorie

Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:

Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstu-diegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar onder-

steun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word

Indien u enige inligting in die Basuin wil plaas kan u met sr. Elzánne Botha kontak maak by die kerkkantoor of die inligting

per epos na die kerk se e-posadres stuur. Maak asseblief seker dat u enige inligting nie later as

Donderdag 19:00 deurstuur nie.

Plasings in die basuin

Bybelstudie

Sluit nou aan

D I E B A S U I N

Page 5: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

B L A D S Y 5

KALENDER

Verjaarsdae

Datum Naam Belydend/Doop Sel/Tel no.

So.– 25 Nov. Stephan Coetsee B 082 494 0596

Di. - 27 Nov. Danie Grobbelaar B 082 778 8254

Wo. - 28 Nov. Corne du Plessis

Elna Pienaar

B

B

082 823 7487

082 419 8882

Do. - 29 Nov. Mariette Uys B -

Vry. - 30 Nov. Stephan du Plessis

Werner Roux

B

B

084 491 1165

082 469 4341

Sa. - 01 Des. Ulrich Laas D 076 331 4939

Huweliksherdenkings

Huweliksdatum Lidmate Jare

Getroud Sel/Tel no.

28 Nov. 1987 Annemie & Gideon de

Klerk 31

082 806 3190

082 805 8947

01 Des. 1973 Johan & Dina Vermeulen 45 082 556 5515

082 309 4418

2 5 N O V E M B E R 2 0 1 8

Beroepenuus

BEROEPE ONTVANG · Prof J Smit (Johannes) van die Teologiese Skool Potchefstroom na Lichtenburg. · Ds JC van Dyk (Jannes) van Ventersdorp na Durban Noord.

Page 6: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

B L A D S Y 6 D I E B A S U I N

Finansies

Die diakonie bedank "vriend" vir 'n anonieme bydrae van R10000.00

Page 7: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

B L A D S Y 7 2 5 N O V E M B E R 2 0 1 8

Page 8: Tema 2018 REFORMEREND VORENTOE · Ons dank die Here dat dit met Martie Maritz baie goed gaan na haar knievervanging. Sy het al weer begin werk. Ons dink aan ons kinders wat besig

Almal is hartlik welkom vir ‘n

koppie tee of lekker boeretroos

na afloop van die

erediens

B L A D S Y 8

ALLE NUWE INTREKKERS MELD AAN BY DIE

KERKKANTOOR NET LANGS DIE KONSISTORIE

NA AFLOOP VAN DIE EREDIENS

“Maar julle moet nou nie sleg voel of

bang wees omdat julle my verkoop het

nie, want God het my voor julle uit

gestuur om lewens te red”

Genesis 45 : 5

Preke Kan afgelaai word op: www.gereformeerd.co.za

Kerkkantoor Faksnommer Epos Webwerf Kantoorure Bankbesonderhede Kerkkas Diakonie Koningskinders Geref. Susters Org. Pietersburg-Suid Aktiwiteitskommissie

Elzánne Botha (015) 296 0054 (Tel/Faks) 086 293 4674 (Faks) [email protected] www.gereformeerd.co.za Ma, Wo, Vr. – 08:00 tot 12:00 en Sondagoggend na ere-diens ABSA Tak 334-248 Tjekrek 11-5034-0426 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-1287 ABSA Tak 632-005 Geldmarkrek 91-9071-1847 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-0191 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 40-6962-4784

Koster Elzánne Botha 015 296 0054 Orreliste Barbara Nagel 083 260 9581 Marisa Linde 083 408 2100 Renchia Grobbelaar 072 634 3442

Die Finanskommissie versoek dat lidmate, waar

moontlik, alle bydraes en kollektes per elektroniese

oorplasing doen. Sien bankbesonderhede hierbo