strategiese besinning 2016 - geloofsentrum universitas · aj oosthuizen intensie as leierspan het...

10
AJ Oosthuizen STRATEGIESE BESINNING 2016 Die dokument dien as gespreksdokument oor die volgende tree wat ons gemeente moet gee om ons visie te realiseer as ’n Sentrum vir aanbidding, heling, groei en diens. Die bestuursmodel wat ons in ons besinning/beplanning oor waarheen ons oppad is help, bestaan uit 3 fases (beplanning, implementering en evaluering), elk met eie aksente. Belangrik egter is dat die habitat waarbinne ons besin en beplan is ’n habitat van verwagting! Die kruike metafoor (2 Konings 4) wat uitgepak word vir die Here om vol te maak, is eie aan ons gemeente se verwagting en daarom ook eie aan ons beplanning! Raamwerk vir ons strategiese besinning “Waar daar ’n verwagting is, is geloof nodig. Waar daar geen verwagting is nie vind jy ongeloof (AJ Oosthuizen J)“ Waarheen is ons oppad? Beplanning 2016 Ons is oortuig dat die gemeente ’n volgende geloofstree moet gee as ’n Sentrum vir aanbidding, heling, groei en diens. 1. Plan Aan die hand van die voorgestelde bestuursmodel moet die volgende aspekte oorweeg en bepaal word in ons beplanning, naamlik die strategiese intensie, evaluering en keuse.

Upload: others

Post on 08-Oct-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

AJOosthuizen

STRATEGIESEBESINNING2016

Diedokumentdienasgespreksdokumentoordievolgendetreewatonsgemeentemoetgeeomonsvisieterealiseeras’nSentrumviraanbidding,heling,groeiendiens.

Diebestuursmodelwatons inonsbesinning/beplanningoorwaarheenonsoppad ishelp,bestaanuit3fases(beplanning, implementeringenevaluering),elkmeteieaksente. Belangrikegter isdatdie habitat waarbinne ons besin en beplan is ’n habitat van verwagting! Die kruikemetafoor (2Konings4)watuitgepakwordvirdieHereomvoltemaak,iseieaanonsgemeenteseverwagtingendaaromookeieaanonsbeplanning!

Raamwerkvironsstrategiesebesinning

“Waardaar’nverwagtingis,isgeloofnodig.Waardaargeenverwagtingisnievindjyongeloof(AJOosthuizenJ)“

Waarheenisonsoppad?

Beplanning2016

Ons is oortuig dat die gemeente ’n volgende geloofstreemoet gee as ’n Sentrum vir aanbidding,heling,groeiendiens.

1. Plan

Aandiehandvandievoorgesteldebestuursmodelmoetdievolgendeaspekteoorweegenbepaalwordinonsbeplanning,naamlikdiestrategieseintensie,evalueringenkeuse.

AJOosthuizen

Intensie

As leierspanhetonsweereenstotdieoortuiginggekomdatonsreeds in2003’nGodgegewevisieontvanghetomUniversitasgemeenteas’nSentrumviraanbidding,heling,groeiendienstevestig.Die strategiese intensie van die gemeente bly dus onveranderd. Die visie is gevestigmaarmoetvlerke kry en voortdurendaanpasby steeds veranderendeomstandighede. Onshoefdusnieooronsintensieverdertebesinnie,ditispresiesdieselfdedroomasin2003!

Evaluering

Itvdieevalueringvanonsinternesowelaseksterneomgewingkandievolgendeuitgeligword(deelsuit data van die Church Life Survey, omgewingsevaluering en ’n interne evaluering van onsgemeente).Opsommendnetdievolgende:

• Eksterneomgewingo Omgewinghetinderdaadverandersoosdaarin2003gesêenverwagis.o Dietempowaarteenonsomgewingvandagveranderneemdramatiestoe-tansisdaar

140huisetekoopinUniversitas!o Meerdiversenmulti-kultureelo Digbevolkmetbaienie-kerkgangers/gelowiges

• Interneomgewing

o Stabiele,verdraagsameomgewingmetgoeieonderlingeverhoudingeo Minlidmatebinnetradisionelegemeente-grenseo Groeiinjonggetroudesmetgesinneo Sommigestudentewathiertuiskom

Strategiesekeuse

Tydensons leiersgesprekkehet ons tot dieoortuiging gekomdatons gemeente ’n groei strategiemoetvolgtemiddevan’nveranderdeomgewingwatlykofditstagneerenselfsagteruitgaan.Onssoumaklikkonsêonshetniemeer’ngemeentenie,wanthierisniemeermenseinonswoonbuurtoornie.Gevolgliksouditdanvrana’nstrategiewaaronsdiebedieningdrastiesafskaal,begrotingsinperk, personeel en leraars verminder. Hierdie strategie pas egter nie in binne onsraamwerk/habitatvanverwagtingnie,wantonsverwagdatdieHeresewerkgrotermoetraakenniekleinernie!Diehuidigetendensinonsgemeentesegroeipatroontoonjuistekensvangroeiennievanstagnasieofafnamenie. Onsglodusdatonshier’ngroterroepinghetin’ndinamieseenveranderendeomgewing.

Maar...omonsveranderendeomgewingtebeïnvloedsalonsmoetaanpas!“Asjyniksverandernie,bly alles dieselfde.” En as alles dieselfde bly in ons gemeente gaan ons nie groei en die nodigeinvloed hê nie. Ons kies dus om ’n volgende geloofstree te gee om ons strategiese intensie teverdiep.

AJOosthuizen

2. Implementering(Hoegaanonsditdoen?)

Omdie volgende geloofstree te geemoet sekere veranderinge geïmplimenteer en bestuurword.Hierdieveranderingebehelsdievolgende:

A: Struktuur

B: Leierskap

C: Bestuurvanverandering

A:Struktuur

As gevolg van die verskuiwing in demografie is dit duidelik dat die gemeente lankal nie meergeografiesafgebakenkanwordnie. Diegemeente isdusgeroep/geforseerommenseoorgrenseheen te bedien. Die bedoeling vanons strategiese intensie is dus omallemense inenbuite onsomgewingbydie“kegel”(metafoorvanRetief)telaatinvaltotdiepergeloof,insigendiensbaarheid.

Die volgende 5 fokus areas is geïdentifiseer om ons strategiese intensie te realiseer, met anderwoordeommensenadertebring(intebring)sodathulleindieSentrumbedienkanword:

1.Eredienste (Aanbidding)

2.Pastoraleversorging-SorgsistemeenBelangegroepe (Heling)

3.Toerusting–Nuwelidmate,Bybelskool,Jeug (Groei)

4.Diens-sentrum-LidmaatbetrokkenheidenMulti-kultureel (Diens)

5.Effektiewekommunikasie

Om hierdie fokus areas te vestig en uit te brei moet dit ondersteun word deur ’n doeltreffendestruktuurwatdievisieondersteunenniebelemmernie. Maar’nvisiesonder ’ngoeddeurdenkteondersteunende struktuur bly ’n droomwat nie vlerke sal kry nie. Die struktuurmoet hom ookdaartoe leuen dat deurlopende evaluering van die onderskeie funksies gedoen kan word omkontinueveranderingenaanpassingsteakkommodeer.

Diepergeloof,insigendIensbaarheid

Kerk-mense

Nie-Kerkmense

AJOosthuizen

Hoemoetdiebedieningstruktuurverander?

Omdiesentrumfokusuittebreisaldiebedieningmoetrusop’ninnoverendebedieningstruktuurwataan2vereistesmoetvoldoen:

• Spreekdienoodvandiegemeente/gemeenskapaan-diegemeentemoetvinnigenbetydskanreageeropdieomgewing,veranderingenuitdagings.Diestruktuurmoetdusbuigbaarweesomveranderingmaklikteakkommodeerenvinnigedoeltreffendebesluiteneem.Langbesluitnemingsprosesseinhibeergroeienverandering.

• Bringmensenader/krymensebetrokke

Die voorgestelde gemeentestruktuur is plat en eenvouding en bestaan uit ’n Bestuursraad, Visie-bedieninge en Rugsteun bedieninge. Die bediening word ondersteun deur 3ondersteuningsbedieninge,naamlikkommunikasie,fasiliteiteenfinansies.

Rugsteunbedieninge

Rugsteunbedieningeisdaardiebedieningewaarsonderdiegemeenteniekanvoortgaannie.Tanslêhierdiebedieningebinnedieonderskeiediensgroepe(oukommisies).

Tradisioneelhetgemeentes’nbegrotingvirbedieninge(oukommisies).Hierdiebegrotinghetindieafgelope 8 jaar vanminder as R 100000 totmeer as R 600000per jaar gegroei. Die bedieningedoenwonderlikewerkenvormdiehartklopvandiegemeente,maarhetooksekerebeperkingeofleemtes:

1. Ditbetreknet’nkleingroepievrywillgersop’nformelebasis2. Ditplaas’ngrootfinansiëleverpligtingopdiebegroting3. Diebedieningekannienoodwendigvinniggenoegreageeropnoodnieenisdikwelsgegiet

binnetradisioneletake,projekteen’njaarliksgoedgekeurdebegroting4. Bedieningewordnie gereeld genoeg geëvalueer aandiehand vandie visie en strategiese

intensienie,metdiegevolgdatsekerebedieningenienoodwendigmeerindiehartvandiegemeentevisiestaannie.

BestuursraadKommunikasieFasiliteiteFinansies

Rugsteun-Bedieninge

Visie-Bedieninge

AJOosthuizen

Dieeersteopdragitvherstruktureringsoudusweesomaldiebedieningevandiegemeenteterigopdievisieen4funksies.Metanderwoorde,aldiebedieninge/projekte/versorgingwordheringedeelonder die 4 funksies naamlik Aanbidding, Heling, Groei, Diens. Dit vorm dan ’n nuwe bediening(Rugsteunbediening) wat alle aspekte rakende die bepaalde funksie aanspreek en bestuur. Ditverseker’ngerigtebedieningaandiehandvandievisieenstrategieseintensie.

DieRugsteunbedieningesousoosvolgkonlyk:

Hierdie 4 bedieninge word beskou as Rugsteunbedieninge waarsonder die gemeente nie kanklaarkomnie.Inpraktykbetekendit’ntotaleherevalueringvanbestaandebedieningeenprojekte,die samevoeging van tradisioneel verskillende dienstereine en personeel. Bedieningewat nie dievisiedienniewordgetermineer.Hierdieherstruktureringhetegterdievoordeeldatnuweinsiatiefna die Rugsteunbedienings vloei wat kreatiwiteit, innovering en verandering teweeg behoort tebring. Nuwe mense moet betrek word om elk van hierdie funksies te beplan, uit te bou en tebestuur.

Elke rugsteunbediening bestaan uit ’n bestuurspan onder leiding van ‘n spanleier wat ten volleverantwoordelik is vir daardie bepaalde deel/funksie van die gemeentevisie. Aan elkeRugsteunbediening word ’n begroting toegeken en hierdie begroting word selfstandig enverantwoordelikbestuur soosdit tansbinnedieonderskeiediensgroepegebeuronder leidingvandie Finansiële Bestuurder. Die leraars word, aan die hand van hul gawes en belangstellings, asondersteuningbydieRugsteunbedieningsingedeel.

Verderebesinning:

Wanneer hierdie herstrukturering plaasgevind het sal daar nuut besinmoetword oor elk van dieverskillendefunksies. Kundigheidsal ingebringmoetwordbinneelkefunksieomgroei, innoveringenveranderingtebewerkstellig.Hierdiebesinningsalonderanderedievolgendemoetinsluit:

• Jeug• Bybelskool• Toerusting

•Barmhartigheid•Getuienis•Vrouesake

•Pastoralesorg/kontak•Siekeversorging•Kleingroepe

•Erediens•Gebed•Gasvryheid

AanbiddingBediening

HelingBediening

GroeiBediening

DiensBediening

AJOosthuizen

Aanbidding:

’nVolgendetreeintermevaneredienste:

• Beperkte tyd van ’n erediens (1 uur) en die verskillende aspekte wat ons moetaanspreek.Hoeveranderonsdit?

• Ruimtevirbelewenisengetuienis• Vieringvangenesing• Musiekbediening:behoortook‘nsentrumteweesvirspelersvanbuite

’nVolgendetreeintermevandieGebedsbediening

• Hoekanonsmeermensedaarbybetrek?• Hetons’ngebedskamer/kapelnodig?• Hoeeffektiefisonsmetsosialemedia/sms’eitvonsgebedsbediening?• Is’nWeekvangebednogsinvolenrelevantofmoetditomvormword?

Gasvryheidsbedieningmoet’nvolgendetreegee.

• Opnamewysdatdiekoffiewinkelwerkmaardatdieruimtetekleingeraakhet.Hoespreekonsditaan?

• Hoekanonsmensemeertuislaatvoelenmekaarbeterleerken?

Heling:

’nVolgendetreeintermevanheling:

• Hoegaanonsmensepastoraalversorgwatoordiehelestadbly?• EffektiwiteitvandiePastoralespreekkamerSondae?• TansskakelElmiendiegemeentedeur-hoekanonsditverbeter/uitbrei?• Hoehelpsosialemediaonsmensepastoraalbedien?

Groei:

’nVolgendetreeintermevangroei:

• Bybelskoolvirdiestad,sotrekjymensewatniekerklikbetrokkeisnie.Miskienkortermeergerigtekursussedeurdieloopvandiejaar?

• Jeugprogramontwikkel–getallebylaerskooltelop,maarisnogniegeratvirgrotergetallebydiehoërskool

• Inbind vannuwe lidmate - hoe rus ons hulle toe, hoebindons hulle in enhoe raakhullebetrokke?

• Belangegroepe–ommensetoeterusbinnebepaaldebelangstellingsenouderdomsgroepe

Diens:

’nVolgendetreeintermevandiens:

• Hoekanonsdienoodinonsonmiddellikeomgewingbeteraanspreek?

AJOosthuizen

• Hoekanonsnognetwerkebouomsekerediensfunksiesvanstapeltestuur?

Visie-bediening

Visie-bedieninge bestaan uit projekte wat spontaan ontstaan agv ’n spesieke behoefte of selfsroepingsbewustheid van gemeentelede. Ons het die afgelope tyd voorbeelde in ons gemeentegesien hoe hierdie tipe projekte spontaan begin ontwikkel het. Lesotho, Kinderhuis insamelings,komberse,yskaste,televisies,Wildenwynfeesensens.As’nprojek’ngemeentelidsehartaanraaksal hy/sy betrokke raak! Visie-projekte vra vinnige optrede en is projektewat gekoppel is aan ’nbepaaldeplek,tydentydelikepersoneel/vrywilligers.

Hoewerkdit?

• Dieprojekwordaangemeld,geëvalueerofditbinnediegemeentesevisieval• ’nOndersteuningspanwordbeskikbaargestelomtehelpmetdieimplimentering• Dievisie-projekwordaandiegemeentegekommunikeertydenseredienste• Gemeentelede kan daarby inskakel, betrokke raak, vrywillig bydra en vrywilligers

weetvoorafwatvanhulleverwagword,hoelankhullebetrokkegaanwees.• ’n Groter keuse van betrokkenheid word gegee, maw mense raak betrokke daar

waarhullehartengaweslê.• Werkmet’nNul-begroting,mawdieappéllêbydiegemeenteomvirdieprojekby

tedra.• Sodradieprojekafgehandelisontbinddiebediening

Die voordeel van visie-bedieninge is dat verskillendemense dus by verskillendeprojekte deur dieloop van die jaar betrokke kan raak wat groter deelname en eienaarskap bevorder. Deur visie-bedieninge te vestig word ’n kultuur gekweek vanmense wat oop oë deur die lewe gaan, noodraaksien en die nodige ondersteuning by die sentrum kry om dit aan te spreek. Dit maak diereikwydtevandiegemeenteveel groteraswat ’n tradisionele kommisieop jaarliksevergaderingskan bepaal. NB - Baie van die huidige bedieninge binne diensgroepe kan omvormword in visie-bedieninge!

Diekommunikasienadiegemeenteoorvisie-projektegaanegterbaiebelangrikwees.Dieideeisuitdieaardvandiesaakniedatelkelidmaatbyelkeprojekbetrokkemoetraaknie.Daarbehoortdeurdieloopvandiejaartientallegeleenthedeteweeswaarbymensebetrokkekanraak.Lidmatewordmetdieonderskeievisie-projektediekeusegebiedvanbetrokkenheidenmoetnieverpligof selfsgeïriteerdweesdeurdiebaieverskillendeappéllewatophullegeplaaswordnie.Ditbiedegterruimgeleentheidtotbetrokkenheidopverskeievlakkeentereine.

Verderebesinning:

• Diefinansiëleondersteuningsmodelsaluitgewerkmoetword.• Visie-bedieningsal ’nondersteuningspanmoethêwatmensemetraadenhulpbedienom

projektevanstapeltestuur.• Sal riglynemoetbiedoorpresieshoeditwerk,hoefondsegeïnkanword,hoeditbemark

moetwordens.

AJOosthuizen

• Heel waarskynlik ’n span saam met die gemeentebestuurder sodat die kantoor sekereondersteuningsfunksieskanbehartig.

Ondersteuningsbedienings:Kommunikasie,finansies,fasiliteite

Om die rugsteun- sowel as visiebedieninge te ondersteun is 3 ander bedieninge nodig, naamlikkommunikasie,finansiesenfasliteite.

Kommunikasie-bediening is absoluut noodsaaklik in ’n model waar mense na die sentrum toe“getrek”moetwordenniemeerbinnediegrensewoonnie.Noodsaaklikdatalleinligtingennuusvanuit die verskillende bedieninge gekommunikeer moet word. Gerigte bemarking enkommunikasieisduskritiesbelangrik.

• Het ’n media-beampte nodig. Iemand wat gerig nuus kommunikeer, fotosbekendstelenmenseingelighouasookskakelnabuitemetonderanderekoeranteenwyersosialemedia.

Fasiliteite(Eiendomskommisie)funksioneerselfstandigenisverantwoordelikvirallevasteeiendomeninstandhouding.Dievoorgesteldestrategieseplangaan’nveranderinginfasiliteitenoodsaak.

Finansies bly steeds verantwoordelik vir die bestuur en kontrole van alle finansiële aspekte enbegrotingvandiegemeente.

Bestuursraad

Die Bestuursraad is die uitvoerende komitee van die geloofsentrum. Dit bestaan uit ledeverteenwoordigendvandiegemeente.

Die taakomskrywingvandieBestuursraad isomaldieaspektevandie4 funksies tebestuurenteevalueer. Elke funksie gee terugvoer en dra sake vir goedkeuring aan die Bestuursraad op. DieBestuursraadisbemoeidmetdiestrategieseintensieenniemetdag-tot-dagbesluitnemingsnie(ditberusbydieonderskeiefunksies).DieBestuursraadvergader1maalelke2maande.

Verderebesinning:

• UitersnoodsaaklikdatdieBestuursraaddiebedieningdeurlopendevalueer.• Die Bestuursraad kan sake terug verwys na die funksies toe vir besinning, aanpassing of

verandering.• DiehuidigeBestuursraadsesamestellingenreglimentmoetgewysigword.

B,C:Leierskapendiebestuurvanverandering

Kritiesdatentoesiastieseleiersnavoretree.

Moetdiegemeentevoorbereieninligoorverandering.Hoedoenonsdit?

• Habitatvanverwagting

AJOosthuizen

• VerteldieverhaalvandieHeremetdiegemeentevan2003af.• Deeldiehoogtepunteenuitdagings• Kommunikeerdievordering• Houwebwerfopdatum• Gebruiksosialemedia• Behoumomentum

Fasiliteite

Fasiliteitesalaandagmoetkryombydieveranderingaantepas:

• Hoelykonsvironsomgewing?Watsienhulleashullebydiekerkverbystap?• Bedinkdienaam:GeloofsentrumUniversitas?• Branding• Lesinglokaal/ouditoriumviropleiding• Jeugpark• Stortevirhaweloses• Vergrotekoffiewinkelmetwi-fifasiliteiteomstudenteteakkommodeer

Kerkplanting

Dielaasteaspekwaaraanonsaandagmoetgeeisdiediverseenmuliti-kultureleomgewing.OnsisdieEfesevandieBybel. DieHerestuurdiemensenaons,onsbedienhulle,rushulletoeenstuurhulleoordie land. Dit isonsroepingasgeloofsentrum! Omhierdieomgewingtebeïnvloedmoetdie regte persoon getaak word om die bediening onder studente te ontwikkel. ’n Nuwegeloofsgemeenskapmoet gevormword wat die ruimte het om hulself in te rig volgens hulle eiebehoeftes en spiritualiteit. Die gemeentemoet die ondersteuning bied vir so ’n bedieningom teontwikkelentegroei.

’nGeskiktepersoonmetgevindwordwatoordiegawesendinamikabeskikomhierdiebedieningteontwikkel.DieBestuursraadsalindringendhieroormoetbesinmetdieoogopvolgendejaar.

Dinksaamoordievolgendetree!

Onshetnodigom8werkgroepesaamtestel:

1. Aanbidding(musiek,getuienis,gebed,belewenis,kinders)

2. Heling(hoesorgonsbetervirmekaar?)

3. Groei(toerusting,jeugprogram,nuwelidmate,belangegroepe)

4. Diens(hoeraakmeermensemeerbetrokke,projekte,netwerke)

5. Finansies(hoelykonsbegrotings/finansieringsmodel?)

AJOosthuizen

6. Kommunikasieenbemarking(webwerf,facebook,koerante)

7. Fasiliteite (Hoe lyk ons? “branding”, jeugpark,ouditorium, koffiewinkel,stortevirhaweloses,naam?)

8. Multi-kultureel(hoekryonsnie-kerkgangershier?,kerkplanting)

• Hierdie werkgroepe vergader individueel met die opdrag om te droom oormoontlikhede,visiesenuitdagings tedeel. Diedoel isnieomallesklaar tebedinkenimplimenteernie.

• Is nie ’n permanente bediening nie – gedagte is dat kernpersoneel later hieruitsaamgestelsalword.

Dis‘nnuweenopwindendepadwaaropdieHereonsleienwaarjy‘nbydrainkanlewer.