stigting van die gemeente - wordpress.com · 2017-02-06 · stigting van die gemeente op 8...
TRANSCRIPT
Stigting van die Gemeente
Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned. Herv. of Geref. Gemeente, by die Ring van
Potchefstroom ingedien, waarin die Ring versoek word om ‘n tweede gemeente te Potchefstroom te stig. Op 15 Febraurie 1916 besluit die Ring
om afwysend te antwoord op hierdie versoekskrif. Op 3 April 1916 het die Ringskommissie Potchefstroom besoek. Na breedvoerige besprekings
met die kerkraad en die komitee van die petisionarisse, het die Ringskommissie aanbeveel dat daar ‘n mede-predikant gevra sou word om in die
gemeente te kom arbei, sodat die ontevredenes by hom alle kerklike voorregte sou kon geniet. Die Ringskomissie het weer op 20 Junie 1916 te
Potchefstroom vergader. Die memorie en waarborglys vir die stigting van ‘n nuwe gemeente was slegs deur 98 persone geteken vir die bedrag van
₤63. Op 3 Julie 1916 het die kerkraad, volgens belofte van 21 Junie 1916, op offisiële vergadering die reëling van die Ringskommissie bekragtig. Op
8 Julie 1916 het die Ringskommissie van die Predikant van Potchefstroom verneem, dat, as gevolg van die goedkeuring van die reëling deur die
kerkraad, daar ‘n protesterende party in die gemeente ontstaan het. Hierdie party het ‘n protes, onderteken deur 1014 persone aan die
Ringskommissie gestuur. Die Ringskommissie het hierdie protes in oorweging geneem, was oortuig dat die protes van alle grond ontbloot was en
stuur sy konsiderasies aan die kerkraad. Op 5 Augustus 1916 word hierdie konsiderasies van die Kommissie deur die kerkraad behandel en die
goedkeuring van die reëling herroep. Op 17 Augustus 1916 het die Ringskommissie ‘n vergadering op Johannesburg gehou. Op 22 Augustus 1916
het die deputasie van die protesterendes egter te kenne gegee, dat hulle hulle beloofde ondersteuning aan die gewysigde reëling onvoorwaardelik
terugtrek. Op 13 Desember 1916 word deur die Ringskommissie ‘n skrywe van die petisionarisse ontvang, waarin andermaal die onmidellike
stigting van ‘n tweede gemeente gevra word, en waaraan ‘n waarborglys ten bedrae van ₤391 19s. 0d., onderteken deur 169 persone, geheg was.
Omdat hierdie versoek in styd was met die kerkwet het die Ringskommissie die versoek van die hand gewys. Op 2 Januarie 1917, is, na aanleiding
van ‘n aanbeveling van bogenoemde versoekskrif, ‘n versoek van die petisionarisse ontvang, dat die saak aan ‘n buitengewone vergadering van die
Ring voorgelê word. Dit blyk dat die Ringskommissie nie kon aanbeveel waarop die petisionarisse aangedring het nie. Om ‘n duidelike begrip van
die hele saak te kry, het die Ringskommissie aanbeveel, dat die leraar ‘n kerkraadsvergadering byeen roep en dat beide die kerkraad en die
petisionarisse geleentheid sou gegee word om die Kommissie met hulle resepktiewe standpunte bekend te stel. Nadat die saak andermaal
bespreek is, het die Ringskommissie sy teleurstelling uitgespreek dat gemeentelede so ‘n houding aangeneem het en word daar besluit om aan te
beveel dat daar ‘n tweede gemeente te Potchefstroom gestig word. Hiertoe sou ‘n versoek aan die kerkraad van Potchefstroom by sy vergadering
van 5 Februarie 1917 voorgelê word en word dit aan die Ringskommissie opgedra om, nadat verlof van die kerkraad verkry is, dadelik en wel op 8
Februarie 1917, die stigting deur te sit. Op 5 Februarie 1917 het die Ringskommissie die kerkraad ontmoet en na verlof verkry was, is op 5
Februarie 1917 gestig: Die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Gemeente Mooirivier. Die grensskeidings is bepaal en die volgende
kerkraadslede is gekies: vir een jaar, ouderlinge W A van Jaarsveld en J C H Pistorius, en vir twee jaar, W D Pretorius en G P Swart; en tot diakens
vir een jaar, G H Davidtz, B B Coetzee, A N P van der Linde en L D C Bosman en vir twee jaar D F van Tonder, E J Hoffmann, H L Bosman en A P Smith.
Tot konsulent van die gemeente is benoem die predikant van Johannesburg Oos, Ds W Nicol. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op
Woensdag 17 Februarie 1917 onder voorsitterskap van ds. W Nicol.
Ds A G Murray 1917 - 1919
Ds J G Perold 1919 - 1923
Ds L P Snyman 1924 - 1927
Ds H R Barrish 1928 - 1956
Ds M M Visser 1957 - 1960
Ds H J Schutte 1960 - 1968
Ds H M Viljoen 1963 - 1982
Ds W J Rabe 1977 - 1980
Ds D C de Wet 1980 - 1985
Ds C A Nel 1983 - 1993
Ds H J Bouwer 1985 - 1997
Ds G J Walkers 1994 - 2000
Ds A du P Horn 1997 - 2017
Ds S Brits 2005 - 2011
Ds M van der Wall 1999 - 2011
Ds V Louw 2011 - 2014
Ds U A Badenhorst 2014 - 2016
Ds H J Niemand 2016 - huidiglik
JANUARIE 2017 GESEËN OM TOT SEËN TE WEES TEEBEURT: STREEK D
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 NUWEJAARSDAG 09:00 Oggenddiens DK: Bybels Uitreik GEEN AANDDIENS
2 PUBLIEKE VAKANSIEDAG
3
4 5 6 09:00 S Broadbent
7
8 09:00 Oggenddiens - Doop DK: NG Welsyn (P) 18:00 Aanddiens
9
10 07:00 Hosp teeskink 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes
11 SKOLE HEROPEN
12 18:00 Kategete vergadering
13
14
15 09:00 Oggenddiens Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese open 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
16 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed 19:00 Eredienskomm UNISA
17 Broodjieprojek G2 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed UNISA
18 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed
19 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed
20 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed
21
22 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Jeuguitreik 10:00 Kategese braai 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
23 16:30 Vrouediens best 17:00 Fin. Kommissie
24 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
25 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
26 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
27 UNISA
28
29 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk Tee vir nuwe intrekkers DK: Namibië uitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
30 17:30 Eiendomme 18:00 Diensverhoudinge
UNISA
31 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA
FEBRUARIE 2017 GESEËN OM TOT SEËN TE WEES TEEBEURT: STREEK E
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
2 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
3 18:00 EEUFEES Konsert
UNISA
4 9:00 EEUFEES Potjiekos 18:00 Orrel uitvoering
5 09:00 Oggenddiens EEUFEES – NAGMAAL KOEK EN TEE DK: Eeufees GEEN AANDDIENS 18:00 Ringsjeugbyeenkoms
6 18:00 KR Kommissie 19:00 Uitreik komm UNISA
7 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA
8 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
9 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
10 09:00 S Broadbent UNISA
11
12 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
13 17:00 Finansiële kom 18:00 Jeugkommissie UNISA
14 Broodjieprojek G2 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
15 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
16 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
17 UNISA
18
19 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
20 17:30 Ouderlinge & Diakonie 18:30 Kerkraad verg
21 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep
22 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
23 19:00 Jeug orkes Kairos
24 09:00 S Broadbent
25
26 EERSTE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Ons Hulde Ouetehuis 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
27 18:00 Basaarkomitee
28 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
MAART 2017 GESEËN OM TOT SEËN TE WEES TEEBEURT: STREEK F
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1
15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
2 19:00 Jeug orkes Kairos
3 WÊRELDBIDDAG VIR VROUE 18:00 KR BRAAI
4 07:00 BIDDAG VIR MANS MOOIRIVIER 09:00 Ligsoldaatjies
5 TWEEDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens - Doop Kleuterkerk DK: Kansa 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
6 7 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 08:00–13:00 Tekkie Tax
8 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
9 19:00 Jeug orkes Kairos
10 09:00 S Broadbent
11
12 DERDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens SANGDIENS DK: Namibië uitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
13
14 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
15 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
16 19:00 Jeug orkes Kairos
17
18
19 VIERDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens DK: Verbeteringsfonds 18:00 Aanddiens
20 SKOLE VAKANSIEDAG
21 MENSEREGTEDAG
22 ADÉLE NIEMAND VERJAAR
23
24 09:00 S Broadbent
25
26 VYFDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg Ringsjeugbyeenkoms
27
28 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
29 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
30 19:00 Jeug orkes Kairos
31 SKOLE SLUIT
APRIL 2017 TOT SEËN IN MY GESIN/FAMILIE TEEBEURT: STREEK A
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1
EERSTE VLEISWERK
EN VERKOPING
(BESTELLINGS)
2 SESDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Eeufees 18:00 Aanddiens
3
4 9:30 Omgeegroep vir Afgetredenes
5
6
7 09:00 S Broadbent
8
9 SEWENDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie 18:00 Aanddiens
10
11 07:00 Hosp teeskink
12
13 18:30 NAGMAAL
14 08:00 WYDINGS-DIENS GOEIE VRYDAG
15
16 PAASFEES 09:00 Oggenddiens DK: Verbeteringsfonds GEEN AANDDIENS
17 GESINSDAG
18 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Basaarkomitee 18:00 Kuiergroep SKOLE HEROPEN
19 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
20 19:00 Jeug orkes Kairos
21 9:00 S Broadbent DS COBUS NIEMAND VERJAAR
22
23 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Jeuguitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
24
25 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink UNISA
26 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
27 VRYHEIDSDAG
28 SKOLE VAKANSIEDAG
29
30 09:00 Oggenddiens DK: Bybelgenootskap GEEN KATEGESE / TEE 18:00 Aanddiens
MEI 2016 TOT SEËN IN MY GESIN/FAMILIE TEEBEURT: STREEK B
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1
WERKERSDAG
2 Broodjieprojek G2 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes
3 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
4 19:00 Jeug orkes Kairos
5 09:00 S Broadbent
6 KANSA RELAY FOR LIFE
7 09:00 Oggenddiens DK: Sinodale Familiefonds GEEN KATEGESE / TEE 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
8 UNISA
9 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
10 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
11 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
12 UNISA
13 09:00 Ligsoldaatjies
14 MOEDERSDAG 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Eeufees 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
15 UNISA
16 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA
17 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
18 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
19 09:00 S Broadbent UNISA
20
21 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
22 18:00 Eiendomme UNISA
23 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
24 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
25 HEMELVAART 18:00 Diens UNISA
26 UNISA
27
28 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Kansa 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
29 18:00 Pinkster UNISA
30 Broodjieprojek G2 18:00 Pinkster UNISA
31 18:00 Pinkster UNISA
JUNIE 2017 TOT SEËN IN MY GESIN/FAMILIE TEEBEURT: STREEK C
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 18:00 Pinkster UNISA
2 09:00 S Broadbent 18:00 Pinkster UNISA
3 09:00 Ligsoldaatjies 18:00 Pinkster
4 09:00 Oggenddiens PINKSTERFEES DK: Jeuguitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 18:00 Ringsjeugbyeenkoms
5 17:00 Finansies 18:00 Jeugkommissie DS ALBERT HORN VERJAAR UNISA
6 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
7 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
8 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
9 UNISA
10 TWEEDE
VLEISWERK EN
VERKOPE (BESTELLINGS)
11 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk 10:00 Kategese: Uitreik DK: NG Welsyn (P) 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
12 18:00 KR Kommissie
13 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 16:30 Vrouediens best 17:30 Voorsanggroep
14 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
15
16 JEUGDAG
17
18 VADERSDAG 09:00 Oggenddiens GEEN KATEGESE / TEE DK: Verbeteringsfonds 18:00 Aanddiens
19 17:30 G/bediening & Diakonie 18:30 Kerkraad
20 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
21 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
22 19:00 Jeug orkes Kairos
23 09:00 S Broadbent
24
25 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Eeufees 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
26
27 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep
28 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
29
30 SKOLE SLUIT
JULIE 2017 TOT SEËN IN GEMEENTE TEEBEURT: STREEK D
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1
2 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Helpende Hand 18:00 Aanddiens
3
4 07:00 Hosp teeskink
5
6
7 09:00 S Broadbent
8
9 09:00 Oggenddiens DK: NG Welsyn (N) 18:00 Aanddiens
10
11
12
13
14
15
16 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie 18:00 Aanddiens
17
18 07:00 Hosp teeskink
19
20
21 09:00 S Broadbent
22
23 09:00 Oggenddiens NAGMAAL DK: Eeufees 18:00 Aanddiens
24 SKOLE HEROPEN
25 Broodjieprojek G3 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
26 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
27 19:00 Jeug orkes Kairos
28 29
30 9:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
31
AUGUSTUS 2017 TOT SEËN IN GEMEENTE TEEBEURT: STREEK E
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 Broodjieprojek G4
07:00 Hosp teeskink 17:30 Voorsanggroep UNISA
2
3 Vleiswerk vir basaar
4 09:00 S Broadbent (Nagmaal)
5 BASAAR
6 09:00 Oggenddiens DK: NG Welsyn (P) GEEN KATEGESE / TEE 18:00 Aanddiens
7
8 Broodjieprojek G1 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes
9 VROUEDAG
10 19:00 Jeug orkes Kairos
11
12
13 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
14 18:00 Uitreik komm Verkiesing bestuur
15 Broodjieprojek G2 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
16 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
17 19:00 Jeug orkes Kairos
18 09:00 S Broadbent
19 09:00 Ligsoldaatjies
20 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: CANSA 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Gesamentlike Jeug Lofprysing (NG Suid)
21 18:00 Eredienskomm Verkiesing van bestuur
22 Broodjieprojek G3 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep ILOÏSE HORN VERJAAR
23 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
24 19:00 Jeug orkes Kairos
25
26
27 BYBELSONDAG 09:00 Oggenddiens DK: Bybelgenootskap Kleuterkerk /Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
28 18:00 Diens-verhoudinge Verkiesing van bestuur 18:30 Jeugkommissie Verkiesing van bestuur
29 Broodjieprojek G4 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
30 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
31 19:00 Jeug orkes Kairos
SEPTEMBER 2017 TOT SEËN IN GEMEENTE TEEBEURT: STREEK F
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 09:00 S Broadbent
2
3 09:00 Oggenddiens – Doop Kleuterkerk DK: Ons Hulde 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg Ringsjeugbyeenkoms
4 Ringsitting - Vyfhoek
5 Broodjieprojek G1 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep
6 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
7 19:00 Jeug orkes Kaiors
8
9 09:00 Ligsoldaatjies
10 09:00 Oggenddiens NAGMAAL DK: Eeufees 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
11 17:00 Finansies komm Verkiesing van bestuur 18:00 KR Kommissie Verkiesing van bestuur
12 Broodjieprojek G2 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep
13 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
14 19:00 Jeug orkes Kairos
15 09:00 S Broadbent (Nagmaal)
16 Koor fees UJ Koor Oude Molen Koor PUK Koor
17 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: NG Welsyn (N) 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
18 18:00 Eiendomme Verkiesing van bestuur
19 Broodjieprojek G3 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep
20 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
21 19:00 Jeug orkes Kairos
22
23
24 ERFENISDAG 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese: Uitreik 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
25 PUBLIEKE VAKANSIEDAG
26 Broodjieprojek G4 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Ouderlinge & Diakonie 18:30 Kerkraad Verkiesing van bestuur
27 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie
28
29 09:00 S Broadbent SKOLE SLUIT
30 JEUGUITREIK VERTREK
OKTOBER 2017 TIENDEMAAND DANKOFFER INSAMELING TEEBEURT: STREEK A
TOT SEËN IN DIE WÊRELD
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Eeufees 18:00 Aanddiens JEUGUITREIK
2 JEUGUITREIK UNISA
3 JEUGUITREIK UNISA
4 JEUGUITREIK UNISA
5 JEUGUITREIK UNISA
6 JEUGUITREIK UNISA
7 JEUGUITREIK KOM TERUG
8 09:00 Oggenddiens DK: Kansa 18:00 Aanddiens
9 SKOLE HEROPEN UNISA
10 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
11 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
12 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
13 09:00 S Broadbent Ring Tiener Jeugkamp Hoërskool UNISA
14 Ring Tiener Jeugkamp Hoërskool
15 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese (juniors) 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
16 UNISA
17 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA
18 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
19 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
20 Ring Tiener Jeugkamp Laerskool UNISA
21 Ring Tiener Jeugkamp Laerskool
22 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese (seniors) 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
23 18:00 Beplanning Jaarprogram 2018 UNISA
24 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
25 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
26 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
27 09:00 S Broadbent Ring Kids (Gr 1-3) Oorslaapkamp UNISA
28 Ring Kids (Gr 1-3) Oorslaapkamp
29 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Namibië uitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg
30 18:00 KR Kommissie UNISA
31 Broodjieprojek G4 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes afsluiting 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA
NOVEMBER 2017 TOT SEËN IN DIE WÊRELD TEEBEURT: STREEK B
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1
15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
2 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA
3 UNISA
4
5 09:00 Oggenddiens Belydenis van Geloof DK: Eeufees 18:00 Buitelug aanddiens
6 18:00 Finansies UNISA
7 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA
8 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
9 19:00 Jeug orkes Kairos Afsluiting UNISA
10 09:00 S Broadbent UNISA
11
12 09:00 Oggenddiens NAGMAAL DK: Bybels uitreik 10:00 Kategese 18:00 Kerssangdiens
13 18:00 Jeugkommissie 18:00 Eiendomme UNISA
14 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 16:30 Vrouediens vergadering UNISA
15 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA
16 UNISA
17 UNISA
18 09:00 Ligsoldaatjies Afsluiting
19 Oupa en Ouma Sondag 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie Kategese afsluiting 18:00 Aanddiens
20 17:30 Diens-verhoudinge 18:00 Uitreikkommissie UNISA
21 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 18:00 Kuiergroep UNISA
22 UNISA
23 UNISA
24 09:00 S Broadbent (Nagmaal) UNISA
25
26 09:00 Oggenddiens DK: NG Welsyn (P) 18:00 Aanddiens Adventstyd
27 18:00 Ouderlinge en Diakonie 18:30 Kerkraads-vergadering
28 Broodjieprojek Kerspakkies
29 30
DESEMBER 2017 TOT SEËN IN DIE WÊRELD TEEBEURT: STREEK C
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 2
3 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Helpende Hand 18:00 Aanddiens Adventstyd
4
5 07:00 Hosp teeskink
6 SKOLE SLUIT
7
8 09:00 S Broadbent
9
10 09:00 Oggenddiens DK: Verbeteringsfonds 18:00 Aanddiens Adventstyd
11
12
13
14
15
16 VERSOENINGS-DAG
17 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie 18:00 Aanddiens Adventstyd
18
19
20
21
22
23
24 08:00 Oggenddiens GEEN AANDDIENS
25 08:00 Kersdiens DK: Beeld Kinderfonds KERSDAG
26 WELWILLENDHEIDS DAG
27
28 29 30
31 09:00 Oggenddiens 23:15 Middernagdiens
Oorspronklike programme van die Hoeksteenlegging gedurende 1918 en inwyding van kerkgebou gedurende 1919.
Feite oor die kerkorrel
In die begin het die gemeente gebruik gemaak van ‘n Amerikaanse Orrel geleen deur Oud. W D Pretorius. Daarna is daar ‘n Amerikaanse orrel aangekoop vir die gemeente. Op hierdie klein instrumentjie moes die orreliste vir 14 jaar die gemeentelike sang lei. Gedurende 1928 versoek Mev Van der Bent dat daar ‘n basaar gehou word om geld in te samel vir die orrelfonds. ‘n Mooi bedrag van ₤571 is ingesamel. Die bedrag het stadigaan gegroei deur middel van kollektes op Moedersdag. Gedurende 1929 besluit die Kerkraad om die tender van die Firma R Muller van Kaapstad aan te neem. Die Kerkraad benoem Mnr John Connel, F R C O, as tegniese adviseerder. Hy beveel aan om ‘n paar ekstra stoppe in die orrel te plaas sodat die orrel nou bestaan uit 27 stoppe met 1353 pype teen ‘n koste van ₤2 217. Op 13 April 1931 het die bouers begin met die opset van die orrel en deur byna nag en dag te werk is hulle in staat gewees om dit aan die Kerkraad af te lewer vir die inwyding op 20 Junie 1931. Met vakmanne soos Mnr Mattner van die firma R Mullen en Mnr John Connel , F R C O, wat vir alles verantwoordelik was, het die gemeente nou ‘n instrument waarop hy werklik trots kan wees. Die orrel is waarlik ‘n sieraad in ons Kerk.
Oorspronklike program van die inwyding van die Kerkorrel gedurende 1931 en die voorblad van die 25 jarige Feesblad gedurende 1942.