stellenberg · smk- en ssk-nuus interskole-uitslae hockey, netball and rugby awards evenings...
TRANSCRIPT
STELLENBERG
“Moet nooit tevrede wees om
‘beige’ te wees nie - wees ‘n
kleur, verkieslik in neon!”
Me Petro van den Heever
In This Issue
Rekeningkunde- en Wiskunde-
uitslae
SMK- en SSK-nuus
Interskole-uitslae
Hockey, Netball and Rugby
awards evenings
SR-nuus
Touchies tournament
This world is a tough place and life is difficult enough -
may we never stop loving and serving others.
May we, as a Stellie Family, live a life of integrity. May
we live in such a way that if someone spoke badly of
us, no one would believe it.
“Do all the good you can, by all the means you can, in
all the ways you can, in all the places you can, at all the
times you can, to all the people you can, for however
long you can.” – John Wesley
“Let your light so shine before men, that they may see
your good works and glorify your Father which is in
heaven.”
Mat 5: 16
Suzanne van der Mewe: CROSS
Stellenberg High School Newsletter 6/2016 September 2016
GRAAD / GRADE 12
Amy Brooks Jean-Marié Orton
Josie de Waal Ludwig Sander
Anandi de Witt KD Straszacker
Caleb Felix Jacques van Schalkwyk
Damian Frantz Jancke van Wyk
Jana Harris Erik Vermeulen
Carla Kotzé Allan Williams
Matlho Mutle Ryan Wolfaardt
Tiaan Nel
GRAAD / GRADE 11
Mieke Agenbag Vleis Dippenaar
Heinrich Anderson Chad-Lee Frans
Wanda Banda Lian Smit
Christiaan de Beer Marenique Van Wyk
Irving de Swardt Juli Vercuiel
Mieneke Dempers Jacques Wüst
GRAAD / GRADE 10
Nicola Ammon Nicola Hanekom
André Bartes Jacques Lotriet
Dylan de Leeuw Likho Msengana
Jason de Wet Retief Ochse
Skyla Field Anita van Niekerk
GRAAD / GRADE 9
Francois Joubert Kirsten Wolfaardt
Gisela Truter
Baie geluk aan elke Stellie wat aan die Taalbondeksamen deelgeneem het. Stellenberg is uitgesonder as een van 5 skole in die land wat meer as 80 inskrywings gehad het.
‘n Besondere woord van geluk aan die volgende leerders wat landswyd soos volg presteer het:
Mieneke Dempers (gr.10) – 4de posisie in die Junior Afdeling
Ingrid Barnard (gr.10) – 19de posisie in die Junior Afdeling
Anita van Niekerk (gr.9) – 20ste posisie in die Junior Afdeling
Ons maak weer volgende jaar so!
Mieneke Dempers Ingrid Barnard Anita van Niekerk
Baie geluk aan Anandi de Witt, ‘n gr. 11-leerder, wat ‘n
algehele 3de plek behaal het in die Nasionale Afrikaans
Olimpiade.
Daarmee word sy met R2 500-kontant beloon!
Ons is voorwaar trots op haar!
Anandi de Witt
The Accounting Department is very proud to announce that two of our Grade 12 learners have
done very well in the second round of the olympiad. Tania Henn obtained 85,5% and Karl Oellrich
85%. This is an excellent achievement. Well done, Tania and Karl!
South African Maths Team Competition Four of our learners were invited to be part of Boland and Western Province teams and took part
in SAMTC on 10 September at Stellenbosch University.
They were chosen due to their excellent performances in both the UCT Mathematics Competition
and the South African Maths Olympiad earlier
this year.
Charl Booysen and Jamie van Staaden were
part of the Boland senior teams and Nicholas
Sander was in the WP Junior A team, which
won the interprovincial competition. Wikus van
der Merwe was also chosen for a Boland senior
team, but due to the Matric exams he could not
take part.
Congratulations to these brilliant Maths
students! We are very proud of you!
Jamie van Staaden, Nicholas Sander and Charl Booysen
Baie geluk aan Amber-Lee Mynhardt wat 3de geëindig het in Woolworths se nasionale "Bright
Ideas"-Ontwerpkompetisie. Ons is trots op haar!
Deidré Vrede van Woolworths saam met Amber-Lee
Kristie Goslett, a Grade 9 learner, received a Certificate
of Excellence from the Photographic Society of South
Africa (PSSA).
In order to get national accreditation for her photos,
Kristie submitted a panel of ten photos to the PSSA in
the youth category earlier this year. The photos in her
submission ranged from nature photography to sport
action photography.
The award is made biannually by PSSA and for 2016
only nine juniors in South Africa have been awarded the
COE.
We are very impressed with her!
Baie geluk aan SMK en SSK wat weer eens Saterdagaand by die Tygerberg Internasionale
Eisteddfod geskitter het.
SMK het met hul sielvolle vertolking van hul repertoire die gehoor aan hul voete gehad. Hul
wen die Jeugkoorafdeling asook die 2017-kompetisie met die hoogste gemiddelde persentasie
van die aand naamlik 95%.
SSK het met 'n gemiddelde 91 derde geëindig in die kategorie vir kore onder 19 jaar. Die
fluweelsagte klanke en emosionele vertolking van hul liedere was onvergeetlik. Baie dankie
vir wat julle in hierdie jaar vermag het.
Baie dankie, André, vir jou menswees, motivering en ongelooflike talent wat jy ten bate van
ons kore aanwend. Ons salueer jou!
wen 52 - 11 wen 2 - 0
wen 31 - 10 wen 5 - 0
o.14 A 1 - 1
o.14 B 1 - 0
o.16 A 0 - 1
Prem 2 - 0
o.19 A 1 - 1
o.14 A 5 - 0
o.14 B 0 - 0
o.16 A 3 - 0
o.16 B 3 - 0
o.16 C 0 - 1
Prem 1 5 - 0
o.19 A 1 - 2
o.19 B 1 - 0
o.14 A 22 - 20
o.14 B 13 - 19
o.14 C 26 - 15
o.14 D 21 - 11
o.14 E 22 - 9
o.15 A 21 - 28
o.15 B 22 - 21
o.15 C 39 - 10
o.15 D 22 - 9
o.16 A 9 - 33
o.16 B 12 - 18
o.17 A 30 - 13
o.17 B 10 - 15
o.19 A 52 - 11
o.19 B 34 - 19
o.19 C 19 - 6
o.14 A 22 - 20
o.14 B 33 - 14
o.14 C 33 - 5
o.15 A 13 - 7
o.15 B 46 - 5
o.16 A 22 - 14
o.16 B 13 - 3
o.19 A 31 - 10
o.19 B 47 - 0
o.19 C 24 - 5
Algehele wenner:
Retief Ochse
Stellenberg wen die kategorie
vir meisies en seuns
On Friday 2 September, Premier Boys’ hockey played in the
Plate Final of the Western Province U/19 Knock-out
competition. This was their final game for the season and the
final game with coach Bryce West.
Wedstryd was teen die sterk span van Pinelands
Wen die finaal 3-2
Goals by Emilio Castano, Allan Williams and Robey de
Klerk.
Emilio Castano was the top goal-scorer with 20 goals in 35
matches, followed by Matthew Smith (captain) with 16
goals.
Boys’ hockey played in the premier league this year and
won 21 of the 36 matches they played and scored 85
goals!
Highlights were wins against DF Malan (twice); Bellville
(twice), Paarl Boys High (twice) and Paarl Gim.
The Girls’ Premier team played their last league match against Bellville. They won the game
3 - 0, which means they finished second in the Western Province Grand Challenge League.
We are proud of this team!
The hockey awards evening was held on 30 August and was a fun and eventful evening attended
by more than 400 players and parents. Each team chose their own theme.
Awards were given to each team for:
Captain
Most improved
Best positive attitude
Most consistent
Player of the season.
The Girls’ Player of the Year was awarded to Lizé Steyn and the Boys’ Player of the Year was
Matthew Smith.
Hockey Supporters would like to thank all the sponsors for their generous contributions and to the
coaches and managers for all their efforts.
The u.16 A team being Retro
Hier volg die uitslae van die ligafinale:
O/19A - Goud
O/19B - Goud
O/19C - Goud
O/19D - Silwer
O/17A - Goud
O/17B - Goud
O/16A - Silwer
O/16B - Silwer
O/15A - Silwer
O/15B - Goud
O/15C - Goud
O/14A - Goud
O/14C - Silwer
O/14E - Goud
Donderdag, 22 September, het die Netbal hul afsluiting gehou. Die spanne het hul eie tafels
opgemaak en lekker gekuier. Hier volg van die toekennings wat die aand gemaak is:
Sertifikaat van deelname aan elke speler
Sertifikate vir leierskap, beste vordering en beste speler vir elke span
Netbalspeler van die Jaar: Zeandré Nel
Veelsydigste speler van die Jaar: Bronwyn de Lange en Ebonie Gaskin
Beste verdediger van die Jaar: Courtleigh Behr
Volgehoue positiewe gesindheid: Bianca van Rensburg
Buitengewoon talentvolle speler: Maria Loubser
Aanvallende speler van die jaar: Bronwyn de Lange
Beste doel: Jean-Marie Orton
Goeie sportmangees: Heike Swartz
Die matriekspelers het elkeen ‘n video ontvang en Bellinda van Rensburg is bedank vir al haar
foto’s wat sy hierdie jaar geneem het.
Netbal het ook afskeid geneem van Caroline Roets vir wat 9 jaar ’n waardevolle bydrae tot die
afrigting van Hoërskool Stellenberg se netbalspelers gelewer het.
Die eerste Netbalspan by hul tafel
Netbal se fondsinsameling vir die derde kwartaal was die
Stellenberg Trolley Dash. Die netbalspelers het gedurende
die kwartaal die lootjieverkope hanteer.
Hier is die gelukkige wenners van die lootjie-verkope.
Adjunkhoof, Rust de Jongh, trek die lootjies saam met
Netbalkonsultant, Valmaré Louw.
Pryse is oorhandig aan die wenners deur die o.16 A-span se
kaptein, Bianca Visser. Hierdie span het die meeste lootjies
verkoop en wen dus R3000 wat hulle as ‘n span kan
aanwend.
Adri Blok het 'n 60 sekonde Trolley Dash by Stellenberg
Kwikspar gewen.
Wihan van Huyssteen het met R1500 weggestap.
Wayne Easters het R1000 gewen.
Baie dankie aan almal wat die netbalmeisies ondersteun het. ʼn Spesiale dankie aan mnr. Oosie
Oosthuizen van Stellenberg Kwikspar. Ons waardeer jou belangstelling en ondersteuning by
Hoërskool Stellenberg.
René Wolfaardt ontvang namens Wayne Easters, Adri Blok en Wihan van Huysseen
Die 6de jaarlikse rugbydinee het plaasgevind op Woensdag, 14 September. Die doel van die
aand was om erkenning te gee aan ons rugbyspelers en afrigters vir hul harde werk tydens die
afgelope seisoen.
Van die hoogtepunte van die aand sluit die volgende in:
Alle spelers ontvang merietesertifikate vir deelname.
Oorhandiging van Leierskapsertifikate vir alle kapteine.
Meeste punte o.16: Nivan Petersen: 169 punte
Meeste drieë o.19: Angelo Davids: 21 drieë
Mees belowende speler o.19, Spelers se Speler van die Jaar, Stellenberg-rugbyspeler van
die Jaar, spesiale toekenning vir Sewesrugby: Fouché van Rooyen
Meeste punte o.19, meeste drieë, Senior Rugbyspeler van die jaar, WP-rugby, spesiale
toekenning vir Sewesrugby: Angelo Davids
Meeste vordering o.19: Janko Swanepoel
Junior Rugbyspeler van die Jaar: Hedley Hadlow
60 wedstryde en 34 drieë vir die o.19A-span: Lance Jurgens
Nivan Petersen Angelo Davids Fouché van Rooyen
Janko Swanepoel Hedley Hadlow Lance Jurgens
Stellenberg’s second annual Touch rugby tournament took place on the 9th of September. It
was a very successful day and the tournament was played in a good spirit.
The legendary Magistas took first place this year, and Ricardo Duarttee was the most
promising player of the tournament. Our “Gees” team of the day had to be Mixed rys (who
finished second in the tournament).
With this project the SRC also collected sporting equipment that they are going to donate to
Fisantekraal High School.
We want to thank everyone who donated their equipment - the collection was a success.
Lastly, we also want to thank:
Alamo Spur
Rush Claremont
Cape Canopy Tours
Sotheby’s Real Estate agency
Their very generous sponsorships made this tournament the
success it was.
Ricardo Duarttee
Die volgende 2 Stellenbergers het gekwalifiseer om aan die
Senior Kortbadbyeenkoms in Pietermaritzburg deel te neem:
William Ochse (gr. 12)
Kristen Straszacker (gr. 11)
Baie geluk – dit is reeds ‘n groot prestasie om net te kwalifiseer
om aan hierdie Senior Ope Gala deel te neem.
A special congratulations to Kristen on swimming in six finals
(top eight in the country). This resulted in Kristen swimming 28
events in four days! She also achieved five personal best times
in individual events.
Kristen missed medals in the 100m and 200m Individual Medley
by split seconds! Congratulations on winning bronze medals in
the 200m Butterfly, Women’s 200m Medley Relay and 400m
Medley Relay. Kristen Straszacker
A Grade 8 learner from Stellenberg High School, Carlah Kayser,
finished 8th in her category, in the UIPM Laser-Run World
Championships held in Portugal on 4 September 2016.
This is a great achievement and we are very proud of our Stellie.
Well done, Carlah!
Run Shoot Run
Gisela Truter, gr.8-leerder, het deelgeneem aan
Artistiese Gimnastiek vlak 6, 18 jaar en jonger.
Sy verwerf 3 apparaatmedaljes by die Kaapstad
Distrikproewe:
Brug – 1e plek: Goud
Balk – 2de plek: Silwer
Vloer – 2de plek: Silwer
Sy behaal algeheel eerste plek: GOUD
By die Wes-Kaap provinsiale proewe verwerf sy 2
apparaatmedaljes:
Brug – 1e plek: Goud
Balk – 2de plek: Silwer
Sy behaal algeheel derde plek: BRONS
Sy word opgeneem in die Wes-Kaapspan en verwerf
ook Wes-Kaap kleure. Ons wens haar sterkte toe vir
die SA’s op 8 Oktober 2016!
Daan-Louw de Swardt, gr.8-leerder, het
aan die Wes-Kaap Gimnastiek-
kampioenskappe deelgeneem.
Hy behaal goud in Tuimel asook in
Dubbelmini Trampolien.
Verder behaal hy brons in Euro
Trampoline.
Hy word ook genooi vir die SA’s in
Oktober.
Ons wens hom sterkte toe!
Anja Wolstenholme, Neline van der Merwe en Retief
Ochse is ingesluit in die WP-Landloopspan wat op 24
Augustus 2016 aan die Wes-Kaap
Landloopkampioenskappe deelgeneem het.
Al drie ons atlete het pragtig presteer en by hierdie
geleentheid is Anja en Neline opgeneem in die Wes-
Kaapspan wat gedurende die Septembervakansie aan
die SA-kampioenskappe gaan deelneem. Anja het
intussen onttrek weens ander verpligtinge.
Ons wil spesiale vermelding maak van Neline wat ‘n
skitterende landloopseisoen tot op hede het. Haar
prestasies is soos volg:
Noordsone Kampioenskappe: Goud
WP-Kampioenskappe: Brons
Wes-Kaap Kampioenskappe: Brons
Ons wens vir Neline baie sterkte toe vir die SA-
kampioenskappe.
Neline van der Merwe, Anja Wolstenholme en Retief Ochse
Reece Frye, a Grade 8 learner, was invited to participate in the
African Youth Chess Championships from 21-29 August in Port
Elizabeth.
He finished third in the u/14 boys section. He also received a
prize for the biggest upset in the tournament after he beat the #1
ranked player. Another highlight is that he is nominated for the
title of Candidate Master (an internationally recognised chess
title).
Because of this great achievements, he is selected to participate
in the u/16 WP team in the SA Junior Chess Championships in
Johannesburg in December 2016. He is also selected to play in
the league for Cape Town Chess Club in the premier division
(typically reserved for adults and advanced players only).
We are very proud of him!
Vanaf 15 tot 19 Augustus het die Studenteraad se Eco-komitee hul eerste Eco-week gehou. Te
midde van en ten spyte van die baie besige tyd van die jaar, was dit 'n groot sukses.
Tydens hierdie week kon leerders deelneem aan 'n verskeidenheid aktiwiteite wat die doel van die
komitee, wat omgewingsbewusmaking en -bewaring is, uitbeeld en ondersteun.
Op Dinsdag, 16 Augustus, het leerders die geleentheid gekry om hul handafdruk, met verf, op 'n
Eco-banier te maak, asook om hul naam op die banier te skryf.
Die Donderdag het 15 leerders van die skool SANCCOB se seevoëlrehabilitasieperseel besoek. Dit
was wonderlik om te sien hoe dié nie-regeringsorganisasie hul fondse, wat alles uit donasies en
skenkings kom, aanwend om bedreigde spesies soos die Afrika-pikkewyn te beskerm. Dit was
veral 'n spesiale belewenis omdat ons geweet het dat sommige van die pikkewyne al ons skool
besoek het en dat ons leerders reeds, deur byna R8 000 se fondsinsameling, baie pikkewyne se
lewens gered het.
Om die week af te sluit, het 30 van ons leerders rommel op die strand by Lagoon Beach, Milnerton,
gaan optel. Tydens hierdie "beach clean-up" het ons ongeveer ses swartsakke vol rommel opgetel.
Dit was ongelooflik om die verskil tussen die strand vóór en ná die rommeloptelsessie te sien, en
die trots het behoorlik geborrel en ons het sommer vinniger opgetel toe strandgangers opmerkings
maak oor hoe aangenaam verras hulle deur dié skoliere is!
Elke leerder wat hul tyd afgestaan het deur saam te gaan na SANCCOB of Lagoon Beach het ook
'n spesiale Eco Club-balkie ontvang, wat hulle nou met trots op hul baadjies kan dra.
Ons hoop dat hierdie week die eerste van baie was en dat daar nog baie projekte, groot of klein,
soos hierdie in die nabye toekoms sal wees!
Friday, 9 September, the SRC hosted its second LAN
evening of 2016. It was a massive success with
approximately 100 participants, even during matric
preliminary exam time!
It began at 19:00, with players already helping with set up
in the hall from 17:00 and ended the next morning at 07:00.
During the night, the learners played several rounds of
games, of which there were three team prizes up for grabs.
The students “LANed”, ate pizza and played playstation
from sunset to sunrise.
The night in its entirety was greatly enjoyed with no serious
hiccups and we can't wait for more to come!
Klik hier om die November-eksamenrooster (gr. 8 - 11) te sien.
Klik hier om die NSS-eksamenrooster (gr. 12) te sien.
Klik op die prent
om na die
nuutste podgooi
te luister.
No one is more cherished in this
world than someone who lightens
the burden of another. Thank you
Klik
hie
r o
m d
ie r
es v
an
die
ja
ar
se
ka
lend
er
te b
esig
tig
.
SchoolMAGIC
Bly op hoogte van jou kind se gedragspunte,
teenwoordigheid en loer na sy/haar rapportpunte.
Registreer by SchoolMAGIC deur hier te klik.
Communicator
Dit is belangrik dat al ons
ouers die Communicator op
hul selfone of rekenaars laai.
Dit is ons primêre
kommunikasiemedium aan
ouers.
Wat u hier kan verwag:
Opgedateerde
kalender
Wedstrydbepalings
Verskuiwing of
kansellasie van
wedstryde
Sportuitslae
Eksamenroosters
Belangrike briewe
Opedaebriewe vanaf
universiteite
Dans- en
matriekafskeidreëlings
Laai die communicator af
deur hier te klik.
Ons amptelike Facebook-bladsy
Hoërskool Stellenberg het 'n amptelike
Facebook-bladsy. Dit word deur personeel
onderhou en opdateer. Hiermee poog ons om 'n wye
verskeidenheid nuus en inligting met die gemeenskap
te deel.
“Like” ons bladsy hier.
MySchool
Ondersteun ons skool deur aansoek te doen vir ‘n
“MySchool Card” by Woolworths. Link your card to
Stellenberg High School. With every purchase at
Woolworths, Stellenberg High will benefit.
Click here for more information.
Neem asseblief kennis
Ons e-brief word maandeliks aan ouers gestuur om hulle op hoogte te hou van ons leerders
se aktiwiteite, prestasies en sportuitslae.
Stuur gerus besondere prestasies (en bewyse daarvan) na [email protected]
aangaande die leerders se buitemuurse aktiwiteite sodat dit gepubliseer kan word.
Contact Us
Give us a call for more
information about our
school.
Stellenberg High School
Mountain View Drive
Stellenryk
Cape Town
7550
(021) 9191029
Visit us on the web at
www.stellenberg.org.za
To advertise in this
newsletter, contact Tineke
at:
Matriekafskeid
Kunsuitstalling
Landloop: Oranjerivier
Valedictory
Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae vanaf 16:00 (16:30) in die funksielokaal te kom ontspan. Kom drink koffie, koeldrank of ‘n drankie saam met ouers en oud-leerders.
Wees trots om ‘n Stellie te wees!
Stellenberg High School — Vivat Scientia
DISCLAIMER
Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading
up their specific sport or department. All articles received by the deadline date for copy are included in the publication.