sports department / sport departement rugby / … · 2014-03-28 · saterdagwedstryde se brief sal...

8
SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting aangaande die verskillende sportsoorte onder u aandag bring. KODE VIR ‘N GOEIE TOESKOUER Toeskouers behoort te onthou dat kinders aan sport deelneem vir hulle plesier. Onthou om…… Alle spelers positief aan te moedig Beslissings deur skeidsregters en wedstrydbeamptes te eerbiedig NOOIT enige speler, beampte, mede-toeskouer of afrigter verbaal aan te val of af te kraak nie Te weet ons is slegs besig met ‘n spel dit is nie ‘n oorlog nie ! OUERS MOET ASB. ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE TYDENS OEFENINGE OP DIE BANKIES LANGS DIE NETBALBANE OF LANGS DIE VELD ONDER DIE BOME SIT NIE. DIT TREK DIE KINDERS SE AANDAG AF EN BEMOEILIK AFRIGTING. KLEREDRAG RUGBY - Oefeninge: Blou oefenbroekie en skool sporthempie. Wedstryde: Rugbytrui en blou oefenbroekie NETBAL - Oefeninge: Blou oefenbroekie en skool sporthempie. Wedstryde: Wedstryddrag geld slegs vir O9 spelers. O7/O8 die selfde soos oefendrag HOKKIE - Oefeninge: Blou oefenbroekie, skool sporthempie, kouse en tekkies. Wedstryde: Blou oefenbroekie, skool sporthempie , Laerskool se hokkie kouse en tekkies * Ons doen ‘n vriendelike beroep op u om rugbytruie wat te klein geword het skool toe te stuur sodat ons ‘n truie-bank kan opbou. ** Sweetpakbroeke is nie toelaatbaar tydens wedstryde nie. *** Geen oorbelle ( nie ‘studs’ / ringetjies ) of horlosies word toegelaat nie.

Upload: others

Post on 24-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT

RUGBY / NETBAL / HOKKIE WINTER PROGRAM

Ons vertrou dat u die wintersportseisoen saam met ons gaan geniet. Ons wil graag die volgende inligting

aangaande die verskillende sportsoorte onder u aandag bring.

KODE VIR ‘N GOEIE TOESKOUER

Toeskouers behoort te onthou dat kinders aan sport deelneem vir hulle plesier. Onthou om……

Alle spelers positief aan te moedig

Beslissings deur skeidsregters en wedstrydbeamptes te eerbiedig

NOOIT enige speler, beampte, mede-toeskouer of afrigter verbaal aan te val of

af te kraak nie

Te weet ons is slegs besig met ‘n spel – dit is nie ‘n oorlog nie !

OUERS MOET ASB. ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE TYDENS OEFENINGE OP DIE BANKIES LANGS

DIE NETBALBANE OF LANGS DIE VELD ONDER DIE BOME SIT NIE. DIT TREK DIE KINDERS SE

AANDAG AF EN BEMOEILIK AFRIGTING.

KLEREDRAG

RUGBY - Oefeninge: Blou oefenbroekie en skool sporthempie.

Wedstryde: Rugbytrui en blou oefenbroekie

NETBAL - Oefeninge: Blou oefenbroekie en skool sporthempie.

Wedstryde: Wedstryddrag geld slegs vir O9 spelers. O7/O8 die selfde soos oefendrag

HOKKIE - Oefeninge: Blou oefenbroekie, skool sporthempie, kouse en tekkies.

Wedstryde: Blou oefenbroekie, skool sporthempie , Laerskool se hokkie kouse en tekkies

* Ons doen ‘n vriendelike beroep op u om rugbytruie wat te klein geword het skool toe te stuur

sodat ons ‘n truie-bank kan opbou.

** Sweetpakbroeke is nie toelaatbaar tydens wedstryde nie.

*** Geen oorbelle ( nie ‘studs’ / ringetjies ) of horlosies word toegelaat nie.

Page 2: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

OEFENTYE

RUGBY AND NETBAL

MAANDAE en DONDERDAE

GRAAD I 13:00 – 13:45

GRAAD II 13:45 – 14:30

GRAAD III NETBALL 14:30 – 15:15

RUGBY 14:30 – 15:30

HOKKIE

MAANDAE en WOENSDAE

GRAAD I 13:00 – 13:45

GRAAD II 13:45 – 14:30

GRAAD III 14:30 – 15:15

Spelers speel streng volgens ouderdom. Spelers wat in 2007 gebore is - 0/7.

2006 gebore – 0/8 en 2005 gebore- 0/9. Spelers wat in 2004 gebore is neem deel by Laerskool

Durbanville

Elke speler wat gedurende die week ‘n wedstryd speel sal voor/op DINSDAE ‘n brief omtrent

wedstrydreëlings ontvang. INDIEN ‘N SPELER NIE ‘N BRIEF ONTVANG NIE, IS HY / SY NIE VIR DIE

BETROKKE WEDSTRYD GEKIES NIE. Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb.

daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang van wedstryde by die betrokke veld moet aanmeld. Wees

asb. stiptelik, aangesien ‘n ander speler in u kind se plek geplaas sal word indien hy nie betyds is nie.

Dit gebeur soms dat opponente nie dieselfde aantal spanne as ons beskikbaar het nie. Gevolglik sal van

ons spanne nie elke week ‘n ligawedstryd kan speel nie. Ons poog egter om aan soveel as moontlik spelers

die geleentheid te bied om wedstryde te speel. Indien u kind nie aan die wedstryd kan deelneem

waarvoor hy gekies is nie, moet u asb. so gou moontlik die skool in kennis stel, sodat ‘n plaasvervanger

gereël kan word.

INDIEN DIT BEGIN ReëN TYDENS 'N OEFENING, SAL DIE SPELERS IN KLASKAMERS

GEAKKOMODEER WORD TOTDAT DIE OEFENTYD VERSTREKE IS. LET ASB. DAAROP DAT

HIERDIE REëLING NIE SAL GELD INDIEN SPORT AFGESTEL WORD NIE, MAAR SLEGS

INDIEN DIT GEDURENDE 'N OEFENING BEGIN REëN. DIE SPORT SMS WORD OM 12:00

GESTUUR.

Page 3: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

Spelers word aan die begin van ‘n seisoen geëvalueer en spanindelings word daarvolgens gedoen.

Daar vind deurlopende evaluering plaas gedurende die seisoen en gevolglik sal spanindelings van

wedstryd tot wedstryd kan verander.

Spelers wat by Durbanville Voorbereidingskool Nasorgsentrum is, kan tydens wegwedstryde gedurende

die week deur die afrigters heen en terug vervoer word. Indien u van hierdie reëling gebruik wil maak

moet u die sportkantoor betyds in kennis stel sodat die nodige vrywaringsvorm ingevul kan word. Geen

kind sal sonder ‘n vrywaringsvorm in ‘n personeellid se motor gelaai word nie. Maak asseblief seker dat

u kind vertroud is met hierdie reëling. Indien u kind dus ‘n ander nasorg bywoon, moet u self

vervoerreëlings tref. Maak asb. seker u kind weet presies wie hom / haar oplaai na oefeninge en

wedstryde.

DAGBOEK ASB. HIERDIE DATUMS

DATUM VERSUS PLEK / VENUE

10 April O/9 RUGBYTOER Hartenbos

16 April De Hoop Tuis

23 April Van Riebeeckstrand

10 Mei WP Mini Rugbydag- Laerskool De Kuilen Weg

17 Mei Laerskool Brackenfell Sportdag Tuis

31 Mei BON MELLA SPORTDAG Weg

7 Junie Klein Boishaai Weg

26 Julie Paarl Gimnasium Weg

2 Augustus Laerskool Kenridge Tuis

9 Augustus Rondebosch Voorbereidingskool (slegs 0/9) Tuis

16 Augustus Laerskool Swartland Tuis

23 Augustus Laerskool Eversdal Weg

Verdere WP-liga bepalings sal volg so spoedig moontlik.

Hierdie program is onderhewig aan verandering

INDIEN ‘n SEUN BESLUIT OM RUGBY TE SPEEL SAL DAAR VAN HOM VERWAG

WORD OM ELKE OEFENING BY TE WOON VIR DIE DUUR VAN DIE SEISOEN.

RUGBY

Page 4: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

DAGBOEK ASB. HIERDIE DATUMS

31 Jul – 3 Aug 0/9 NETBALTOER

13 Aug Woensdag Laerskool Goodwoodpark Tuis

16 Aug Saterdag Laerskool Swartland Tuis

20 Aug Woensdag Laerskool Eversdal Weg

6 Aug Woensdag Laerskool Gene Louw Weg

Hierdie program is onderhewig aan verandering

INDIEN U DOGTER BESLUIT OM NETBAL TE SPEEL SAL DAAR VAN HAAR VERWAG

WORD OM ELKE OEFENING BY TE WOON VIR DIE DUUR VAN DIE SEISOEN.

HOKKIE PROGRAM SAL VOLG

M. SENGER R.J. NORTIER

SPORT DEPARTEMENT PRINSIPAAL

DATE /DATUM DAG / DAY OPPONENTE/ OPPONENTS PLEK / VENUE

12 Apr Saterdag Fanie Theron Sportdag Weg

8-10 Mei Do. – Sat. FAIR CAPE : Verskeie skole Tuis

17 Mei Saterdag Laerskool Brackenfell Tuis

21 Mei Woensdag Laerskool Van Riebeeckstrand Tuis

28 Mei Woensdag Laerskool Welgemoed Tuis

23 Julie Woensdag Laerskool Panorama Tuis

26 Julie Saterdag Laerskool Gimnasium Weg

30 Julie Woensdag Laerskool Kenridge Tuis

NETBAL

Page 5: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT

RUGBY / NETBALL / HOCKEY WINTER PROGRAMME

We trust that you will enjoy the winter sports’ programme with us. Kindly take note of the following

information regarding the winter sports.

CODE OF CONDUCT FOR SPECTATORS

Parents are reminded that the children are playing sport for their pleasure.

Please support all players positively

Please accept decisions made by referees as well as match officials

Never criticize or verbally abuse players, referees or opposing officials.

Be reminded that the children are playing a game, not fighting a battle. PARENTS ARE REQUESTED NOT TO ATTEND SPORT PRACTICES AS IT DISTRACTS THE CHILDREN AND THEY THEN CANNOT FOCUS ON THE PRACTICE .

CLOTHING

RUGBY - Practices: Blue PT shorts and school PT shirt.

Matches: Rugby jersey and blue PT shorts

NETBALL - Practices: Blue PT shorts and school PT shirt.

Matches: Match dress ONLY for U9 players. U7/U8 same as practices

HOCKEY - Practices: Blue PT shorts, school PT shirt, socks and takkies.

Matches: Blue PT shorts, school PT shirt, Primary school hockey socks and takkies

* We do a friendly appeal to parents to please send used rugby jerseys that are too small to school so

that we can start a rugby jersey ‘clothing bank’ .

** Tracksuits are NOT allowed to be worn during matches.

*** No earrings are allowed .

Page 6: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

PRACTICE TIMES

RUGBY AND NETBALL

MONDAYS AND THURSDAYS

GRADE I 13:00 – 13:45

GRADE II 13:45 – 14:30

GRADE III NETBALL 14:30 – 15:15

RUGBY 14:30 – 15:30

HOCKEY

MONDAYS AND WEDNESDAYS

GRADE I 13:00 – 13:45

GRADE II 13:45 – 14:30

GRADE III 14:30 – 15:15

Players must participate strictly according to their age. Players born in 2007 – U/7,2006– U/8, 2005 – U/9.

Players born in 2004 participate at the D’ville Primary School.

Each player who is chosen to play in a match during the week will receive a letter pertaining to match details before

or on the TUESDAY. IF YOUR CHILD DOES NOT RECEIVE A LETTER (marked with his name), THEN HE / SHE HAS NOT

BEEN CHOSEN FOR THAT PARTICULAR MATCH. The letters for Saturday matches will be handed out on Thursdays.

Please be punctual and report to your coach 15 minutes before a match.

It could happen that our opponents do not have the same number of teams as we have – this could result in some of

our teams not playing a league match during that particular week. We will however try to give our learners as many

opportunities as possible to play matches. If your child has been chosen for a match and for some reason he cannot

play on that day, please inform the school, so that a replacement can be arranged.

If it starts raining during a practice the children will be kept in the classrooms

until practise time is over. This arrangement will not apply if sport is cancelled

due to wet weather. A cancellation sms will be send out at 12:00.

Page 7: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

Players are being evaluated at the beginning of the season, and teams will be selected accordingly. Continuous

evaluation will be done throughout the season and therefore team selection could change from match to match.

ONLY players who are at the Durbanville Prep Aftercare will be transported to and from away matches by their

coaches by prior arrangement through the Sports Office. Please ensure that you complete the Indemnity Form

regarding their transport. NO child will be transported without the necessary forms being submitted. If your child

attends another aftercare the transport arrangements is your responsibility. Please ensure that your child is

familiar with who collects him / her after practices and matches.

PLEASE DIARISE THESE DATES

DATE AGAINST VENUE

10 April O/9 RUGBY TOUR Hartenbos

16 April De Hoop Home

23 April Van Riebeeckstrand

10 May WP Mini Rugby Day - De Kuilen High School Away

17 May Brackenfell PS Sports Day Home

31 May BON MELLA RUGBY DAY Away

7 June Boishaai Away

26 July Paarl Gymnasium Away

2 August Kenridge Home

9 August Rondebosch (only U/9) Home

16 August Swartland Home

23 August Eversdal Away

WP-league fixtures will follow.

This programme is subject to change!

IF A CHILD DECIDES TO PLAY A TEAM SPORT HE/SHE MUST ATTEND EVERY PRACTICE FOR THE

DURATION OF THE SEASON.

RUGBY

Page 8: SPORTS DEPARTMENT / SPORT DEPARTEMENT RUGBY / … · 2014-03-28 · Saterdagwedstryde se brief sal Donderdae uitgedeel word. Let asb. daarop dat spelers 15 minute voor die aanvang

PLEASE DIARIZE THESE DATES

31 Jul – 3 Aug U/9 NETBALL TOUR

13 Aug Wednesday Goodwood Park Home

16 Aug Saturday Swartland Home

20 Aug Wednesday Eversdal Away

6 Aug Wednesday Laerskool Gene Louw Away

This programme is subject to change!

IF A CHILD DECIDES TO PLAY A TEAM SPORT HE/SHE MUST ATTEND EVERY PRACTICE FOR THE

DURATION OF THE SEASON.

HOCKEY PROGRAMME WILL FOLLOW

M. SENGER R.J. NORTIER

SPORTS DEPARTMENT PRINCIPAL

DATE DAY OPPONENTS VENUE

12 Apr Saturday Fanie Theron Sports Day Away

8-10 May Thurs – Sat. FAIR CAPE : Various schools Home

17 May Saturday Brackenfell Tuis

21 May Wednesday Van Riebeeckstrand Tuis

28 May Wednesday Welgemoed Tuis

23 July Wednesday Panorama Tuis

26 July Saturday Paarl Gymnasium Weg

30 July Wednesday Kenridge Tuis

NETBALL