sommer net vir jou - allegaartjieallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/elza... · 2020....

17
SOMMER NET VIR JOU Deur Sam C.H. Cupido Uit: Woordreise E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST MARY'S DSG KLOOF

Upload: others

Post on 23-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • SOMMER NET VIR JOU

    Deur Sam C.H. Cupido

    Uit: Woordreise

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST MARY'S DSG KLOOF

  • MEISIE EK WIL SO GRAAG VIR JOU SKRYF

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST MARY'S DSG KLOOF

  • „N SONDER-FÊNSIE-WOORDE-LIEFDESBRIEFIE

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST MARY'S DSG KLOOF

  • SONDER „N H.O.L.L.A.N.D. EN „N I.T.A.L.Y.

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • SINTAKSIS EN ADJEKTIEWE

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • EN MINUS VERGELYKINGS EN METAFORE

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • SOMMER SO „N SLAP KAALVOET LIEFDESBRIEFIE

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • WANT DIT IS JY

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • „N SONDER-FÊNSIE-MENSIE

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • KLEIN EN SOOS B. SÊ “GETRAIN”

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • MEISIE EK IS JAMMER EK KAN NIE BRIEWE SKRYF

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • SOOS GROOT MINNAARS LIEFDESBRIEWE SKRYF

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • EK WENS NET EK KAN JOU VOU

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • SOOS MENS NORMAALWEG LIEFDESBRIEWE VOU

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • EN VIR ALTYD IN MY TIEKIEPÔKET HOU

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST

    MARY'S DSG KLOOF

  • SOMMER NET VIR JOU Deur Sam C.H. Cupido

    Uit: Woordreise

    Meisie ek wil so graag vir jou skryf girl, I desperately want to write to you „n sonder-fênsie-woorde-liefdesbriefie a simple little love letter sonder „n H.O.L.L.A.N.D. en „n I.T.A.L.Y. Hope our love lives,lasts and never dies/I‟ll truly always love you sintaksis en adjektiewe (without) syntax and adjectives

    en minus vergelykings en metafore without similies and metaphors sommer so „n slap kaalvoet liefdesbriefie just a casual barefoot llittle love letter want dit is jy because it is you „n sonder-fênsie-mensie a little person without pretence

    klein en soos B. sê “getrain” tiny and as B. Breytenbach says, confident Meisie ek is jammer ek kan nie briewe skryf Girl I‟m sorry I can‟t write letters soos groot minnaars liefdesbriewe skryf the way famous lovers do ek wens net ek kan jou vou I just wish I could fold you

    soos mens normaalweg liefdesbriewe vou the way one does with a love letter en vir altyd in my tiekiepôket hou and keep you in my small pocket for ever

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST MARY'S DSG KLOOF

  • MA

    E. SINGELS WINTERSKOOL 2011 ST MARY'S DSG KLOOF

    Deur Antjie Krog Uit: Woordreise

    Ma, ek skryf vir jou 'n gedig sonder fênsie leestekens ooreenkomste tussen sonder woorde wat rym die twee gedigte: sonder bywoorde net sommer Albei het 3 strofes (bou) 'n kaalvoet gedig - Dieselfde woordeskat want jy maak my groot Rede vir die liefde in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en spits woorde jy draai jou leiklipkop jy lag en breek my tente op maar jy offer my elke aand vir jou Here God. jou moesie-oor is my enigste telefoon jou huis my enigste bybel jou naam my breekwater teen die lewe ek is so jammer mamma Verskoning dat ek nie is wat ek graag vir jou wil wees nie.