so maak ons 2018 - kameeldriftps 9:3 oor u wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ ps 36:10...
TRANSCRIPT
So Maak Ons
2018
Sustersgids
Gereformeerde Kerk Kameeldrift
2
Liewe Suster
Wat ‘n voorreg om as susters ‘n nuwe jaar met nuwe moontli9khede saam met vreugde tegemoet te gaan.Mag die jaar 2018 ir jou ‘n verrykende jaar wees in ons gemeente. Daar is groeigeleenthede, geleenthede om met hart en hand uit te reik na hulpbehoewendes en so geleiers van God se genade te wees . Ons susters is ook graag tuisteskeppers binne die gemeente en jy kan geloofsbande versterk met mede-gelowiges . So deel ons in lief en leed en koester mekaar onder die vleuels van God se genade.
Geniet die saamwoel en saamdoen en word deel van ‘n heerlike omgee-en geloofsgemeenskap
Mag God ons die entoesiasme en volharding gee om te doen wat ons moet. Mag Hy ons voornemens laat geluk.. Ons is hier geroep om God se Koninkryk te bou!
Daar is baie om te doen en die hande is min. Besin biddend waar jy betrokke wil wees en waar jy die spesifieke gawes wat die unieke jy van God ontvang het, kan uitleef.
Leef jou feeslewe met vreugde!
3
Waar kry ek wat?
bladsy
Jaartema 4
Subtemas 5-7
Aksiekomitees 10-12
Wyksusters 13
Blokindeling 14
Blokleiers en pligte en aktiwiteite 15-18
Algemene inligting 19-22
4
Jaartema
Leef jou feeslewe
met vreugde
5
Blok 2: Iets uit niets
Temas
Leef jou feeslewe met vreugde!!
Spreuke 15:5”….die blymoedige mens se hele lewe is ‘n fees
Openingsfunksie - 15 Februarie 2018
*God-die bron van my vreugde
Ps 16:11 “U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap”
Ps 9:3 “Oor U wil ek my verbly en vrolik wees”
Ps 18:30 “... met my God is geen stadsmuur vir my te hoog nie”
Ps 36:10 “U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons”
Joh `14:6: Ek is die Weg, en die Waarheid en die Lewe
Blok 1 - 1 Maart 2018
* ‘n Kopskuif in 2018-dink jou gelukkig Innerlike vreugde is nie van my omstandighede afhanklik nie
Fil 4:4 “Wees altyd bly in die Here ! Ek herhaal: Wees bly!
Rom 12:2 “Laat God julle verander deur julle denke te vernuwe”
Ps 118:4 “Dit is die dag wat God gemaak het; laat ons daaroor juig en bly
6
Blok 2 - 19 April 2018 *Wees bly en vergenoegd
God sorg Vreugde en dankbaarheid is pasmaats
Ps 36:8 ‘In U huis geniet hulle oorvloed.U laat hulle drink uit die strome van U goedheid”
Ps 37:18,20 “Die Here sorg vir die lewe van die opregtes.....In tye van gebrek,sal hulle genoeg hê”
Ps 52:10,11 “ ...en ek steun altyd daarop dat Hy vir my sorg. Ek sal U altyd loof..”
Joh: 6:35 “Ek is die Brood van die Lewe
Blok 3 - 7 Junie 2018
*Vind vreugde in jou hartseer
Ps 42:6 “Ja,ek sal weer vir Hom ‘n loflied sing..”
Ps 66: 10-12 “ U het ons beproef,ons gelouter soos silwer en ‘n swaar-las op ons gelê ... maar toe het U ons uitgelei na oorvloed toe..”
Ps 30:6.12 “Gister was daar nog trane,maar vanoggend lag ek alweer”
U het my van vreugde laat dans,my rouklere uitgetrek en my feesklere aangetrek”
7
Rom 5:3-5 “Ons verheug ons ook in die swaarkry want ons weet...”
Habakuk3:17 “Al sou die vyeboom nie bot nie....nogtans sal ek in die Here jubel,sal ek juig in God my Redder”
Blok 4 - 13 September 2018 *Skep ‘n vreugdetuiste-geniet mekaar!
Geniet die mense naby en rondom jou
Ps 127:3 “Seuns is geskenke van die Here,kinders word deur Hom gegee...”
Ps 128:1-4 “ ....gelukkig en voorspoedig sal jy wees. Jou vrou in jou huis....jou seuns rondom jou tafel...”
Afsluiting - 8 November 2018 *Lag ‘n slag! Spr 17:22 ‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens
“ ’n Dag nie gelag nie, is ‘n dag nie geleef nie”
8
Ons as susters streef daarna om:
Ons geloof te laat groei en mekaar in die
Woord op te bou en te versterk
God se Koninkryk uit te bou en ligdraers te
wees
Dra mekaar se laste
Ons deur God se liefde as eenheid in die
gemeente saam te bind.
Hulp te betoon aan mense en instansies buite
die gemeente wat dit nodig het.
Fondse te in, deur liefdevolle harde werk, om middele te voorsien
wat nodig is om die doelstellings te bereik.
Eie aan die aard van die vrou, tuisteskepper te wees, wat die
gemeentelike saamleef aangenaam, huislik en warm maak.
So kry die skink van ‘n koppie tee dimensie wanneer dit teen diė
agtergrond gesien word.
9
Die organisasie vir 2018 sien as volg daaruit:
SUSTERSBESTUUR VIR 2018
Dagbestuur:
Voorsitter: Susan Fourie
Visie-voorsitter: Brenda Swart
Sekretaresse: Benita Malan
Tessouriere: Charmaine vd Westhuizen
Addisionele lede: Ansie van Staden
Portefeuljes:
Lief en Leed: Annette Pienaar
Bejaardes: Annette Pienaar
Nuwe Intrekkers Paula Blom
Nuwe Babas: Ruby Alexander
Siekes: Linda Steenkamp
Hulp na Buite: Annatjie Vorster
Gemeentefunksies en onthale: Brenda Swart
Ansie van Staden
Zelda Horn
Spyseniering: Susan Fourie
Brenda Swart
Ansie v Staden
Lizanne Aucamp
Fondsinsameling: Marlize Maree
Blokfunksionering & Wyksusters: Esther de Klerk
10
AKSIEKOMITEES o.l.v. BESTUURSLEDE
Lief en Leed:
Bejaardes:
Nuwe intrekkers:
Nuwe Babas:
Siekebesoek:
Annette Pienaar Elize vd Walt Ria vd Linde
Barbara Marais Marleen vd Walt Magda van der Walt
Eleanor Erasmus Rita van Wyk Marie Vosloo
Marinda Loock Miemie du Plessis
Paula Blom Beulah Erasmus Martie Strydom
Lizanne Aucamp Susan Bothma Zelda Horn
Susan Bothma Petrus Blom Wayne Maclean
Ruby Alexander Rihana Botha Michelle Schutte
Paula Blom Tilana Muller
Linda Steenkamp Magriet Smit Rita v Wyk
Barbara Marais Plant Steyn Hilda van der Stoep
Ina du Plessis Adam Loock Marinda Loock
11
Begrafnisse
Uitreik na Buite:
Spyseniering:
Gemeente-onthale:
Barbara Marais Marie Vosloo Susan Bottie
Linda Steenkamp Elnora Venter Sannie Meyer
Rita v Wyk Elsa Buys Ina du Plessis
Nelie vd Schyff Annette Hamelink Alet Enslin
Annatjie Vorster Plant Steyn Lizaan Aucamp
Liezel du Plessis Lollie Schutte Ina du Plessis
Marleen vd Walt Janien vd Walt Elsa Buys
Susan Bothma Diakonie
Susan Fourie Ansie v Staden
Brenda Swart Lizanne Aucamp
Brenda Swart Thea Hewitt Marinda Brink
Elmie Maclean Susan Bottie Marlize vd Merwe
Ansie v Staden Ria vd Merwe Ria vd Linde
Rita v Wyk Annatjie Vorster Elize van der Walt
Annette Hamelink Zelda Horn Alet Enslin
Magriet Lubbe Carol Lochner Lizanne Aucamp
12
Fonteinberigte:
Fondsinsameling:
Koekiebak:
Die hele gemeente is hierby betrokke as uitreikaksie.
Plant Steyn Benita Malan
Susan Fourie Carol Lochner Elize van der Walt
Marleen vd Walt Ruby Alexander Alet Enslin
Zelda Horn Linda Coetzee Paula Blom
Tessa Schoeman Liezel du Plessis Hanlie Geertsema
Ansie van Staden Barbara Marais M De Kramer
Rita van Wyk Adri van der Walt Anette Hamelink
Corien Fick Veronica v Wyk Susan Bottie
Susan Fourie Alet Enslin
13
WYKSUSTERS VIR 2018
1 Sandy Ashton Smith
2 Marie Vosloo
3 Zelda Horn
4 Elri Engelbrecht
5 Brenda Swart
6 Mina Buys
7 Marinda Brink
8 Hetta Coertze
9 Lollie Schutte
10 Annette Pienaar
11 Tilla Nobrega
12 Carol Lochner
13 Rita van Wyk
14 Lynette du Plessis
15 Plant Steyn
16 Thea Hewitt
Die Blokleiers in ons gemeente
Die susters funksioneer in blokverband onder leiding van die blokleier’n
Paar wyke vorm ‘n blok en elke blok verrig sekere take in ‘n spesifieke ter-
myn soos hieronder aangedui. Elk blok het ‘n beplanningsvergadering waar-
tydens hierdie aksies beplan word.. Ons vra baie mooi dat elke suster daardie
geskeduleerde vergadering op ‘n Sondagoggend na die diens bywoon.. Al het
jy nie tyd om dinge te doen nie,kan ons steeds met jou kreatiwiteit en idees
woeker.. Na die vergadering braai die gesinne saam.
Die blokleier het jou heelhartige ondersteuning nodig! Ons kan nie almal
alles doen nie, maar elkeen kan iets doen.
14
Die Bloklindeling van ons gemeente Blok 1 Blokleier: Hetta Coertze
Wyk Wyksuster
6 Mina Buys
8 Hetta Coertze
4 Hilda van der Stoep
16 Thea Hewitt
Blok 2 Blokleier : Esther de Klerk
Wyk Wyksuster
2 Marie Vosloo
7 Marinda Brink
11 Vakant
15 Plant Steyn Blok 3 Blokleier: Sandy Ashton Smith
Wyk Wyksuster
1 Sandy Ashton Smith
13 Rita van Wyk
9 Lollie Schutte
10 Annette Pienaar
Blok 4: Blokleier: Brenda Swart
Wyk Wyksuster
3 Zelda Horn
5 Brenda Swart
12 Carol Lochner
14 Lynette du Plessis
15
Wyksusters 2018
Blok 1: Blokleier: Hetta Coertze
Gesamentlike aktiwiteite:
Blokbeplanning: 4 Februarie
Nagmaalete: 18 Februarie
Blymoedigbeurt: 7 Februarie / Sonitusbeurt: Januarie – Maart
Wyk 4
Elri Engelbrecht
Teeskinkbeurte
25 Feb
22 Apr
17 Junie
12 Aug
7 Okt
2 Des
Laerskool Derde-poort Ete
22 Mei
20 Nov
Laerskool Die Poort Toebroodjies
30 Mei & 6 Junie
Wyk 6
Mina Buys
Teeskinkbeurte
7 Jan
4 Maart
29 April
24 Junie
19 Aug
14 Okt
9 Des
Laerskool Derde-poort Ete
22 Mei
Laerskool Die Poort Toebroodjies
25 Julie & 1 Aug
Wyk 8
Hetta Coertze
Teeskinkbeurte
14 Jan
11 Mrt
6 Mei
1 Julie
26 Aug
21 Okt
16 Des
Laerskool Derde-poort Ete
23 Jan
19 Jun
Laerskool Die Poort Toebroodjies
29 Aug & 5 Sept
Wyk 16
Thea Hewitt
Teeskinkbeurte
11 Feb
8 Apr
3 Junie
29 Julie
23 Sept
18 Nov
Laerskool Derde-poort Ete
27 Mrt
23 Okt
Laerskool Die Poort Toebroodjies
28 Mrt & 11 Apr
16
Blok 2: Blokleier: Esther de Klerk
Gesamentlike aktiwiteite:
Blokbeplanning: 11 Maart
Nagmaalete: 13 Mei
Blymoedigbeurt: 25 April / Sonitusbeurt: April - Junie
Wyk 2
Marie Vosloo
Teeskinkbeurte
18 Feb
15 Apr
10 Junie
5 Aug
30 Sept
25 Nov
Laerskool Derde-poort Ete
24 April
23 Okt
Laerskool Die Poort Toebroodjies
2 Mei & 9 Mei
Wyk 7
Marinda Brink
Teeskinkbeurte
14 Jan
11 Maart
6 Mei
1 Julie
26 Aug
21 Okt
16 Des
Laerskool Derde-poort Ete
19 Junie
Laerskool Die Poort Toebroodjies
25 & 22 Aug
Wyk 11
Tilla Nobrega
Teeskinkbeurte
28 Feb
25 Mrt
20 Mei
15 Julie
9 Sept
4 Nov
30 Des
Laerskool Derde-poort Ete
20 Feb
21 Aug
Laerskool Die Poort Toebroodjies
17 & 24 Okt
Wyk 15
Plant Steyn
Teeskinkbeurte
11 Feb
8 Apr
3 Junie
29 Julie
23 Sept
18 Nov
Laerskool Derde-poort Ete
27 Mrt
18 Sept
Laerskool Die Poort Toebroodjies
7 & 14 Mrt
17
Blok 3: Blokleier: Sandy Ashton Smith
Gesamentlike aktiwiteite:
Blokbeplanning: 22 April
Nagmaalete: 26 Augustus
Blymoedigbeurt: 13 Junie / Sonitusbeurt: Julie - September
Wyk 1
Sandy Asthon Smit
Teeskinkbeurte
18 Feb
15 Apr
10 Junie
5 Aug
30 Sept
25 Nov
Laerskool Derde-poort Ete
24 April
23 Okt
Laerskool Die Poort Toebroodjies
18 & 25 April
Wyk 9
Lollie Schutte
Teeskinkbeurte
21 Jan
18 Maart
13 Mei
8 July
2 Sept
28 Okt
23 Des
Laerskool Derde-poort Ete
23 Jan
19 Jun
Laerskool Die Poort Toebroodjies
12 & 19 Sept
Wyk 10
Anette Pienaar
Teeskinkbeurte
21 Jan
18 Maart
13 Mei
8 July
2 Sept
28 Okt
23 Des
Laerskool Derde-poort Ete
23 Jan
21 Aug
Laerskool Die Poort Toebroodjies
26 Sept & 10 Okt
Wyk 13
Rita v Wyk
Teeskinkbeurte
4 Feb
1 Apr
27 Mei
22 Julie
23 Sept
16 Sept
11 Nov
Laerskool Derde-poort Ete
20 Feb
18 Sept
Laerskool Die Poort Toebroodjies
7 ,14 Feb & 14, 21 Nov
18
Blok 4: Blokleier: Brenda Swart
Gesamentlike aktiwiteite:
Blokbeplanning: 5 Augustus
Nagmaalete: 18 November
Blymoedigbeurt: 15 Augustus / Sonitusbeurt: Okt - Desember
Wyk 3
Zelda Horn
Teeskinkbeurte
25 Feb
22 Apr
17 Junie
12 Aug
7 Okt
2 Des
Laerskool Derde-poort Ete
24 April
20 Nov
Laerskool Die Poort Toebroodjies
16 & 23 Mei
Wyk 5
Brenda Swart
Teeskinkbeurte
7 Jan
4 Maart
29 April
24 Junie
19 Aug
14 Okt
9 Des
Laerskool Derde-poort Ete
22 Mei
20 Nov
Laerskool Die Poort Toebroodjies
13 & 20 Jun
Wyk 12
Carol Lochner
Teeskinkbeurte
28 Feb
25 Mrt
20 Mei
15 Julie
9 Sept
4 Nov
30 Des
Laerskool Derde-poort Ete
20 Feb
21 Aug
Laerskool Die Poort Toebroodjies
24, 31 Jan & 31 Okt & 7 Nov
Wyk 14
Lynette du Plessis
Teeskinkbeurte
4 Feb
1 Apr
27 Mei
22 Julie
23 Sept
16 Sept
11 Nov
Laerskool Derde-poort Ete
27 Mrt
18 Sept
Laerskool Die Poort Toebroodjies
21, 28 Feb & 28 Nov
19
Elke wyk funksioneer onder leiding van ‘n wyksuster. Die wyksuster
reel alles wat in en om die wyk gebeur met die hulp van almal in die
wyk. Take van elke wyk is o.a: skinkbeurte op Sondae,die reel van een
tema-aand,broodjies vir behoeftige kinders van Poort Laerskool ,om
fondse te in vir die kerrie -en -rys-ete wat ons aan behoeftige kinders
van Derdepoort Laerskool gee en die insamel van toiletware vir
Sonitus -skool.
Elke wyk is onderling verantwoordelik daarvoor om na mekaar om te
sien deur bv siekebesoek te doen,lydendes en persone wat swaarkry te
ondersteun, bejaardes te besoek en te versorg, treurendes te
onderskraag en in mekaar se vreugde te deel.
Jou wyksuster doen hierdie werk uit liefde en heeltemal vrywillig. Sy
is net so besig soos jy en werk meestal ook voltyds. Wees bereid om
haar te help in haar taak.
Kenmekaar wykstee’s
Elke wyk drink in Februarie of Maart saam met jou wyksuster op die
pastoriestoep tee in plaas van by die kerk. Sy wil jou graag ontmoet
en sake van belang vir elke wyk bespreek. Woon asseblief hierdie
kenmekaargeleentheid by. Meeste wyksusters werk voltyds en kan
nie by jou aan huis uitkom nie. Dit is ‘n vinnige gawe manier om almal
in die wyk te ontmoet. Die rooster vir die teedrink volg hieronder. Kyk
watter Sondag jy op die stoep moet gaan teedrink en teken dit op jou
dagboek aan
Wykstee datums
4 Februarie: Wyke 1, 2, 3, 5 en 7
25 Februarie: Wyke 8, 9, 10, 11 en 15
11 Maart: Wyke 4, 6, 12, 13, 14 en 16
20
Uitreikaksies:
Sonitus Skool toiletware . Bring asseblief toiletware as dit jou blok se kwartaal is
na die kerk.Ons samel 1x per kwartaal in vir Sonitus. Elke blok kry een termyn. Dit
word in die kantoor geplaas in die houer daarvoor gemerk en Ina du Plessis lewer
dit af.
Blymoedig-kliniek: Hierdie inrigting huisves 120 geriatriese en verswakte
bejaardes. + personeel. Die rooster vir jou wyk se Blymoedig-beurt is op die
jaarprogram. Met die beplanningsvergadering word bespreek wat geneem gaan
word, wie dit maak en wie sal saamgaan om dit te gaan uitdeel. Pankoeke,
handeetgoed, jellie,vla of roomys werk goed.
Derdepoort-ete. ‘n Kerrie –en-rys ete word 1x per maand aan 120 behoeftige
leerders van Laerskool Derdepoort voorsien. R300 moet per wyk ingesamel word
wanneer jou wyk se beurt op die kalender aangedui is. Betaal die geld in in ‘n
koevertjie gemerk: Derdepoort-ete en betaal dit in. Die kos word by die kerk
gemaak en afgelewer by die skool
Damesoggend ten bate van die Kinderhuise. Elke jaar in Augustus bied Kameeldrift
se susters ‘n damesoggend aan ten bate van die President Kruger Kinderhuise.
Hiervoor benodig ons gasvrouens en borge om dit finansieel moontlik te maak. Dit
is ‘n funksie wat jaarliks deur 700 -800 vroue bygewoon word. Hierdie jaar bied ons
die 16e damesoggend aan op 18 Augustus
Koekiebakprojek: In Oktober en November is dit koekiebaktyd! Ons bak koekies by
die kerk-die hele gemeente is hierby betrokke. Die fondse wat gein word gaan
gedeeltelik aan skole vir gestremdes en ander liefdadigheidsinstansies. Verlede jaar
is die rekord hoeveelheid van 1100kg gebak. Hier het ons elke
suster se hulp nodig om te kom bak,tuis te smeer,te verpak en te verkoop.
Donasies vir bestanddele is welkom.
Tuisteskeppers:
Skinkbeurte op Sondae: Almal moet help met die skinkery op Sondae – oggend en aand. Dit is deel van die gasvryheidstaak van die susters soos die vroue in die vroee Christelike Kerk ook gedoen het. Die rooster is in die jaarprogram. Teken die datums duidelik in jou dagboek aan. Jou wyksuster sal jou herinner,maar meld sommer in elk geval aan as dit jou beurt is.. Koppies moet voor die diens reggesit
21
Elke blok is vir een ete se regmaak en opruim verantwoordelik. Hier word jou hartlike samewerking gevra. Woon minstens die ete by waarvoor jou wyk verantwoordelik is. Die susters van die blok wat die ete reel, is ook verantwoordelik vir die nagereg vir die dag. Reageer dus as jou wyksuster jou hulp in die verband vra.
Sustersbydraes:
Jou sustersbydrae kan jy maandeliks /kwartaalliks afdra in die sustersbydrae ko-
evertjie of deur ‘n internetbetaling met verwysing: sustersbydrae en jou naam.
Ons benodig die fondse vir ons huishoudelike uitgawes wat van hierdie inkomste
afhanklik is. Daaruit word die volgende items bekostig: alle skoonmaakmiddels en
ander benodighede daarvoor, een werker se maandelikse loon, oortydlone, kof-
fie,tee ,suiker en melk; verversings vir kerkraadsvergaderings en gemeentefunksies;
en –onthale soos bv met belydenisaflegging ,sprekers vir en die koste van 6 sust-
ersbyeenkomste, begrafnisse se verversings,tafeldoeke,breekgoed en ander hu-
ishoudelike uitgawes.Ons gebruik nie ons fondse wat beskikbaar is vir uitreik en
hulp na buite hiervoor nie. Ons doen ‘n beroep op elke suster om hiervoor by te
dra. Enige bydrae word verwelkom. Ons uitgawes in die verband is jaarliks baie
hoog en ons inkomste uit bydraes min. Ons pla ons susters selde met die versoek
om ‘n bordjie eetgoed vir ‘n funksie of vergadering te bring, of om broodjies vir be-
grafnisse te maak nie ,ons hoef selde na ‘n funksie skottelgoed laat in die aand te
was aangesien ons ‘n werker daarvoor in diens het, ons maak ook nie self die kerrie
–en –rys ete vir Derdepoort se uitreik nie,die werker doen dit. Ons weet dat veral
ons werkende susters min tyd het en daarom probeer ons soveel moontlik van hier-
die dinge uit jou hande neem,maar daarvoor het ons fondse nodig.
Jy is welkom om ‘n debietorder te teken omdat mens maklik hiervan vergeet al is jy
gewillig om te gee.
Uitleen van voorraad
Indien jy breekgoed of eetgerei wil leen ,moet die koster betyds die lysie op skrif
ontvang. Ons vra ‘n vrywillige donasie en R50—R100vir die werker wat dit moet pak
n terugpak. Die voorraad moet in die koster se teenwoordigheid terugbesorg word.
As dit net erens neergesit word,,is dit so goed soos nie terug nie. Ons leen nie tafel-
doeke uit nie tensy dit van die ou voorraad kan wees.
22
Mag ons in ons gemeentelewe en –werk ook met
vreugde leef!
God het beloof in Ps36:8
” In U huis geniet hulle oorvloed. U laat hulle drink
uit die strome van U goedheid”
Kom ons wend in 2018 hierdie strome van God se
goedheid aan tot eer van sy Naam en bou sy Konink-
ryk met vreugde uit!
23