snippets no 207

4
3 Januarie 2013 Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] stop brief Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected] . Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes. Wanneer SWEM meer as net swem word. Ek is Esmari Theart en baie lief vir swem. Vanjaar wil ek graag my liefde vir swem kombineer deur te gee. Ek het hierdie geleentheid gekry deur aan die 8 Mile Club tydens die 40ste The Aquelle Midmar Mile op 9 en 10 Februarie 2013 deel te neem. Die 8 Mile Club is ‘n groep van 50 swemmers wat agt van The Aquelle Midmar Mile items swem. Die Saterdag word vier items geswem en Sondag nog vier. Dit is ‘n afstand van 16 km of 8 myl, vir die naweek, per swemmer. Die hoofdoel van die 8 Mile Club is om fondse in te samel vir verskeie liefdadigheidsorganisasies. Met die poging, van die 8 Mile Club swemmers, word meer as R500 000 op ‘n jaarlikse basis ingesamel en aan verskeie organisasies oorbetaal. Die Reëlingskomitee het op 11 organisasies wat baat gaan vind by die jaar se fondsinsamelingspoging gestandardiseer. Die organisasies is as volg: CANSA, CHOC, ITHEMBA LETHU, KZN CYSTIC FIBROSIS, LITTLE EDEN, SA GUIDE DOGS ASSOCIATION, PEVENSEY PLACE FOR CEREBRAL PALSY, SPCA, THANDANANI CHILDRENS FOUNDATIONS, VILLAGE SAFE HAVEN CHILDRENS HOME and THE LEARN PROJECT. Ten einde betrokke te raak by hierdie projek kan u my laat weet deur middel van ’n e-pos, [email protected], of u kan my ook ‘n sms stuur met u naam en adres na 082 067 8523. Ek sal u van ‘n vorm voorsien en die nodige inligting verskaf. U kan self kies na watter van die bogenoemde organisasies u borgskap gaan. U kan ook u vriende en kollegas betrek. EL KOM ROTOMOLA Extonweg 4 Tel: 051-447 1859 Hilton Fax: 051-447 1850 Bloemfontein STERKTE ESMARI Vir beste diens in radiokommunikasie en stelsels!! ONS ONDERSTEUN ESMARI SE PROJEK VAN ZYL VLEIS Groothandel Quinnstraat Tel: 053-833 2322 De Beers Fax: 053-833 2322 Kimberley ONS DAAG DIE VRYSTATERS UIT OM ESMARI TE ONDERSTEUN

Upload: bloem-snippets

Post on 10-Mar-2016

245 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Bloemfonteiners se E-Nuusblad 3 Januarie uitgawe

TRANSCRIPT

Page 1: Snippets no 207

3 Januarie 2013

Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] – stop brief

Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].

Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.

Wanneer SWEM meer as net swem word. Ek is Esmari Theart en baie lief vir swem. Vanjaar wil ek graag my liefde vir swem

kombineer deur te gee. Ek het hierdie geleentheid gekry deur aan die 8 Mile Club

tydens die 40ste The Aquelle – Midmar Mile op 9 en 10 Februarie 2013 deel te

neem. Die 8 Mile Club is ‘n groep van 50 swemmers wat agt van The Aquelle –

Midmar Mile items swem. Die Saterdag word vier items geswem en Sondag

nog vier. Dit is ‘n afstand van 16 km of 8 myl, vir die naweek, per swemmer.

Die hoofdoel van die 8 Mile Club is om fondse in te samel vir verskeie

liefdadigheidsorganisasies. Met die poging, van die 8 Mile Club swemmers,

word meer as R500 000 op ‘n jaarlikse basis ingesamel en aan verskeie organisasies

oorbetaal. Die Reëlingskomitee het op 11 organisasies wat baat gaan vind by die

jaar se fondsinsamelingspoging gestandardiseer. Die organisasies is as volg:

CANSA, CHOC, ITHEMBA LETHU, KZN CYSTIC FIBROSIS, LITTLE EDEN,

SA GUIDE DOGS ASSOCIATION, PEVENSEY PLACE FOR CEREBRAL PALSY, SPCA,

THANDANANI CHILDRENS FOUNDATIONS, VILLAGE SAFE HAVEN CHILDRENS HOME

and THE LEARN PROJECT.

Ten einde betrokke te raak by hierdie projek kan u my laat weet deur middel van ’n e-pos, [email protected], of u

kan my ook ‘n sms stuur met u naam en adres na 082 067 8523. Ek sal u van ‘n vorm voorsien en die nodige inligting

verskaf. U kan self kies na watter van die bogenoemde organisasies u borgskap gaan. U kan ook u vriende en kollegas

betrek.

EL KOM ROTOMOLA Extonweg 4 Tel: 051-447 1859 Hilton Fax: 051-447 1850 Bloemfontein

STERKTE – ESMARI

Vir beste diens in radiokommunikasie en stelsels!!

ONS ONDERSTEUN ESMARI SE PROJEK

VAN ZYL VLEIS Groothandel Quinnstraat Tel: 053-833 2322 De Beers Fax: 053-833 2322 Kimberley

ONS DAAG DIE VRYSTATERS UIT OM ESMARI TE

ONDERSTEUN

Page 2: Snippets no 207

Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families.

MMMiiimmmooosssaaa MMMaaallllll

Parental Guidance

Jack Reacher

Adventures in Zambezia

Skyfall

Life of Pi

Here comes the Boom

Pitch Perfect

The Hobbit:

An Unexpected Journey

For Ster Kinekor movie times follow this link: http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm

Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. [email protected]

The Masters

Twilight Saga: Breaking Dawn – Part 2

Sky Fall

Sammy’s Adventures 2

Teaters rystoelvriendelik

Dinsdae en Woensdae kaartjies R20

Pesionarisse – R24 Donderdag tot Maandag

12:00; 14:30; 17:15; 20:00

04 – 10 Jan

1 Jan Shanice Scheepers 4 Jan WF Bezuidenhout 5 Jan Anna van Zyl 6 Jan Anton Engelbrecht 8 Jan Nic van Schalkwyk

Alhoewel Slightly Nutty alreeds heropen het, begin

ons weer met Sondagmiddagetes op Sondag die 13de

Januarie 2013. Dws. ons is eerskomende SONDAG 6

Januarie GESLUIT vir die publiek.

Voorlopige Spyskaart vir Sondag 13 Januarie.

MENU:

Gammon met tradisionele Boereaartappels R70

Skaapkerrieafval

van die Plaas bedien op Geurige rys R80

2 X Crumbed Sole in ‘n Dille en Suurlemoensous R75

Alle disse word bedien met groente van die dag, ‘n

stysel en slaai van die dag.

Terme en voorwaardes geld– terwyl voorraad hou. Foto’s is slegs ‘n voorstelling.

Besprekings Noodsaaklik Skakel Rudi by 083 432 9927

Voorspoedige 2013 word aan almal toegewens.

Ons hoop om u gou in ons plek te sien en u smaak sintuie te betower.

Ons is oppad na Masselspoort.

CONTEMPORARY Bloemfontein

Artists

Oliewenhuis Art Museum

5 November – 31 March 2013

Jacques Fuller, Piet Diradingoe Bernett Phalasane, David Padi

Davis Molapisi, Johannes Mosala Justinus (Sefako) Khoalibe

Ben Botma, Jaco Spies, Janine Allen, John Selesho, Gilbert Moeti, Louis Scott,

Penny George en Pauline Gutter

AS U OF U VRIENDE ONLANGS VAN E-POS ADRESVERANDRING HET.

STUUR DIE OU EN NUWE ADRES SODAT BLOEMSNIPPETS HULLE

VERSPREIDINGSLYSTE KAN OPGRADEER.

Page 3: Snippets no 207

Afrikaans op sy Beste

OM ‘n NUWE BLAADJIE OM TE SLAAN

Met die oog op die nuwejaar en al die nuwejaarsvoornemens en al die nuwe blaadjies wat omgeslaan gaan word, is dit goed om so ‘n

slag agter die skerms te gaan kyk hoe die blaadjie ontstaan het.

Die vroeë Egiptenare het gevind dat hulle van die groot blare van die waterriet, papirus, ‘n materiaal kon maak om op te skryf –

vandaar ons woord papier. Die woord folio kom van Latyn folium, wat “blaar” beteken, of soos ons dit sou noem, blad of blaadjie.

Die blad-deel sit ook in ons woord bladgroen, wat in blare aan te tref is. Figuurlik het om ‘n nuwe blaadjie om te slaan later beteken

om die verlede te vergeet, asof dit vroeër in jou lewensboek geskryf is, veral met al die foute wat jy begaan het.

Met papirus hang ook nog ‘n ander Afrikaanse woord saam, naamlik schedule. Die Laatlatynse schedula was ‘n vel papier; dit was ‘n

verkleinwoord van scheda wat uit Grieks sxede ontstaan het, en laasgenoemde was die naam van die papirusblaar. Die papirusstroke

het as lêer gedien vir die Egiptiese slawemeester. Daarin is die hoeveelheid werk wat elkeen van sy onderhoriges moes doen,

aangeteken.

Dit is maar ‘n kort paadjie na ons woord skedule toe, maar ook na die houer waarin ‘n swaard gesteek word, naamlik die skede.

22 Febr - Ses Snare se Beatles vertoning R95 Izami en R110 by die deur

23 Febr - Koos Kombuis

1 Mrt - Rockspiders! Don’t miss these legends, they appear only

occasionally and unexpected these days. R50 Izami R60 by die

deur

KOOS KOMBUIS Eksklusief en intiem!

Plek: Aasvoëlklub Datum: 23 Febr’ 13

Kaartjies R120 / R150 by die deure en IZAMI BLOEMISTE

Navrae: 082 481 8881

GRAND OPENING: 14 JANUARY 2013

C/O JIM FOUCHE AND PAUL KRUGER

AVENUE UNIVERSITAS

WE CARE FOR AGE 3-5

QUALIFIED TEACHER FULL DAY/HALF DAY BALANCED MEALS

EDUCATIONAL PROGRAMMES

MON-FRI: 7:00AM TO 17:30PM

Register today to avoid disappointment! CONTACT DANELLE

079 868 1823

VOORSPOEDIGE

2013

AAN AL DIE BLOEMSNIPPETS

LESERS.

MAG 2013 VOL VREUGDE WEES.

HOU DIE KOMMENDE UITGAWES

DOP VIR AL DIE AKTIWITEITE DIE

JAAR IN

BLOEMFONTEIN

Page 4: Snippets no 207

Museum gesluit tot ongeveer Mei 2013 vir opgradering vir ‘n beter museum ervaring.

Die terrein is steeds oop – u is welkom om op die

terrein te kom rondstap.

Kom besoek ook die Vrouemonument wat

van jaar 100 oud is.