slimboek graad 3 - eligwa.co.za · 10. gee die getalwaarde van: kyk video oor getalwaarde en...

26
1 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 3 Week 2 My naam: ____________________________________ Mamma/Pappa se naam:_______________________

Upload: others

Post on 24-May-2020

124 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

1 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek Graad 3

Week 2

My naam: ____________________________________

Mamma/Pappa se naam:_______________________

Page 2: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

2 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke van ekstra skoolvakansie.

• Hierdie aktiwiteite begin eers op 31 Maart 2020. Hierdie is week 2.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Elke week het sigwoorde en leeskaarte . Volg die program vir elke dag.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so vinnig groot. Koop die tyd saam met u hom/haar uit.

Page 3: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

3 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Spelwoorde

Skrifkaart 1

/e /e /e /e

Els/a Eben Es/tie

Erna /lees boeke /saam /met Elna

Page 4: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

4 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Skrifkaart 2

/f /f /f /f

F /f F /f

Fanie Francois Fiona

Frans /ry /fiets /in /die /s/traat.

Skrifkaart 3

/g /g /g /g

G /g G /g

Gift Gawie Gerda

Gaan /ons /die /naweek Gras/kop /toe?

Page 5: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

5 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Skrifkaart 4

/h /h /h /h

H /h H /h

Hentie Hillary Hantie

Hennie /en Hendrik /hou /hulle /hande /hoog.

Maandag 6 April 1. Onderstreep die selfstandige naamwoorde

Op die plaas is daar beeste, skape, hoenders en varke. 5

Die voëltjie, met sy bruin vlerk, bou ‘n nessie in die ou boom. 4

Pappa pluk vir mamma blomme in ons eie tuin. 4

Die groot leeu bekruip die bok wat by die dam staan. 3

Die seun, wat die bal skop, se naam is Koos. 3

Page 6: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

6 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

2. Lees die stuk hardop

Bernie is ‘n haan met die mooiste grys en blou stertvere. Hy het op die plaas Groot Geluk gewoon en dit was sy werk om al die diere op die plaas wakker te maak. Bernie het net een probleem gehad. Hy het daarvan gehou om met sy mooi stertvere te pronk. Ongelukkig het die diere nie daarvan gehou as hy so vreeslik spog oor sy stertvere nie. Die klein varkies het toe ‘n plan bedink en gooi hom toe in die modderpoel. Die volgende oggend het die hele plaas verslaap want Bernie het nie gekraai nie. Almal het toe verslaap en so gebeur dit dat almal na hierdie haan soek. Skielik hoor Koei iets in haar stal, en sy roep al die diere om te kom kyk. Hulle kry toe vir Bernie in die hoekie waar hy wegkruip. Toe almal nader kom om te kom kyk jaag hy almal weg en sê hy wil alleen wees. Ou wagter die hond sien toe dat arme Bernie baie sleg lyk en vra toe wat gebeur het. Hy vertel toe aan hulle dat die klein varkies hom gegryp het en in die modder gegooi het. Nou is sy stertvere so vuil, hy kan nooit so op die plaas loop nie. Koei kry toe vir arme Bernie jammer en help hom om sy stert vere skoon te kry. Bernie het ‘n goeie les geleer en het nooit weer oor sy stertvere gespog nie.

3. Oefen -m spelwoorde (bl. 3)

4. Doen Skrifkaart 1 (bl. 3)

5. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

Page 7: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

7 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts

• Kruiwastoot

• Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Frommel koerantpapier of bruinpapier dat dit soos ’n stam lyk.

• Plak blare by.

8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2 van 400 – 500 en terug.

9. Getalname en Getalsimbole Omkring die regte getalsimbole

a) sewe en sewentig 17 77 27 7

b) tweehonderd vier en vyftig 254 245 244 154

c) eenhonderd en negentien 109 99 199 119

d) tweehonderd en vier 104 240 402 204

e) eenhonderd drie en vyftig 135 155 153 53

Page 8: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

8 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde

a) Die 3 in die getal 13 : ____________________

b) Die 5 in die getal 150 : ____________________

c) Die 2 in die getal 206 : ____________________

d) Die 9 in die getal 398 : ____________________

e) Die 0 in die getal 490 : ____________________

11. Voltooi die volgende tabel deur die getalle op te breek in plekwaarde:

12. Vul die antwoord in.

2 x en ÷ Tafeltoets 1 2 x 2 = 7 5 x 2 = 2 18 ÷ 2 = 8 14 ÷ 2 = 3 3 x 2 = 9 1 x 2 = 4 16 ÷ 2 = 10 10 ÷ 2 = 5 8 x 2 = 11 7 x 2 = 6 22 ÷ 2 = 12 20 ÷ 2 =

a) 82 = 8T + 2E

b) 194 =

c) 206 =

d) 348 =

e) 500 =

Page 9: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

9 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

13. Underline the correct present tense action words in the story.

Today Thandi and Rose go / goes shopping with Thandi’s mother. They are / is very excited. They go / goes for breakfast first. Thandi and Rose eat / eats toast and eggs. Thandi’s mother eat / eats a bun with jam. She drinks / drink coffee, while Thandi and Rose drink / drinks orange juice.

Then they walks / walk to the shoe store. Thandi needs / need new school shoes. Rose see / sees the prettiest pare of red shoes. She really want / wants them.

Next they take / takes a taxi to the grocery store. They buys / buy bread, butter, milk and sugar. They looks / look for fresh vegetables. They finds / find lovely potatoes and pumpkin.

At last they finish their shopping and take / takes the taxi home.

******************************************************************************************************************

Dinsdag 7 April 2. Skryf die -rm woord by die prent in lopende skrif

______________ _______________ ________________

______________ ________________ ________________

Page 10: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

10 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Skryf ’n sin om die woord te verduidelik:

swerm:

kerm:

derm:

beskerm:

4. Lees weer gister leesstuk. Gee ’n gepaste naam vir die storie en vertel aan Mamma of Pappa hoe sou jy vir haan ’n les wou leer. (Luister en korrigeer u kind se woordeskat en help waar morele waardes nie sterk oorkom nie.)

5. Oefen -rm spelwoorde (bl. 3)

4. Doen Skrifkaart 2 (bl. 4)

5. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

Page 11: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

11 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts

• Kruiwastoot

• Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Knip vorms uit ou papboks. Gebruik as sjabloon en trek dit af.

• Kleur/verf die vorms verskillende kleure.

8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 5 vanaf 250 tot 500 en terug

9. Voltooi die getalpatrone en skryf die reël:

a) 103; 106; 109; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

b) 205; 215; 225; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

c) 100; 150; 200; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

d) 58; 158; 258; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

Page 12: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

12 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

10. Skryf getalsimbole

• Mamma skryf enige getal van 0 – 500 in woorde en jy moet dit teen die venster skryf in simbole bv. Mamma skryf driehonderd vier en tagtig en jy skryf op die ruit: 384 Onthou om ’n witbordpen te gebruik! (Mamma, moet nie skrik. Dit vee maklik af. Dit is nodig sodat jou kind sy borsspiere sterk maak en sodat hy voorgrond-agtergrond persepsie kan inoefen)

11. Plekwaarde

Breek die volgende getalle op bv. 719 = 7H + 1T + 9E 192 = 567 = 856 = 448 = 901 = Bou die volgende getalle op Bv. 1H + 7T + 2E = 172 5H + 1T + 9E = 9H + 7T + 0E = 3H + 1T + 2E = 4H + 4T + 6E = 6H + 7T + 3E = Getalwaarde Breek die volgende getalle op Bv. 135 = 100 + 30 + 5 621 = 172 = 793 = 238 = 920 = Bou die volgende getalle op Bv. 100 + 30 + 5 = 135 200 + 50 + 8 = 500 + 80 + 1 = 700 + 40 + 3 = 400 + 50 + 9 = 900 + 20 =

Page 13: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

13 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

12. Choose the correct word for the sentence:

A) The girls (drinks / drink) water every day.

B) The man (walks / walk) to stay fit.

C) Susan (eat / eats) her vegetables every day.

D) I (runs / run) 5 km every week for exercise.

E) All the children (reads / read) about healthy food

******************************************************************************************************************

Woensdag 8 April

1. Hoofletters en /lees/tekens

(Skryf in elke 2de straatjie. Skryf die hoofletters in die boonste straatjie en vul die leestekens op die regte plekke in.)

E H L 1. ek haal meel, eiers, olie, melk en sout uit want ons gaan koek bak 1 5 2. san en sarie wil gaan swem maar hulle moet eers hulle kamer opruim 2 2 3. eina my toon 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery. 2 2 6. hoekom is daar saterdag nie skool nie 2 1

Page 14: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

14 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

2. ‘n Byvoeglike naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord. Bv. Die soet seun speel met die groot hond.

Vul jou eie byvoeglike naamwoorde in om die sinne te voltooi.

My ____________ sussie skryf ‘n ____________storie in haar boek.

Die ____________ juffrou help die ____________ kind.

Mamma dra haar ____________ rok kerk toe.

Ek het my ____________ mus en my _____________ trui aan.

Die _____________ kat sit op die ____________ mat.

Onderstreep die byvoeglike naamwoord in die volgende sinne.

My vriendelike pa sny die lang gras.

Die ou oom ry in sy rooi kar.

Die bruin hond jaag die swart kat.

Die lang seun spring hoog om die rooi krieketbal te vang.

3. Lees ’n boekie uit jou eie leesboekrak.

• Voer die storie vir Mamma en Pappa op. Gebruik jou ander boeties en sussies om jou

te help. As jy ’n enkelkind is, kan jy jou poppe, teddiebere, speelmotors gebruik. (kreatiwiteit word hier aangemoedig)

4. Oefen spelwoorde -lm woorde (bl. 3)

5. Doen Skrifkaart 3 (bl. 4)

Page 15: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

15 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts

• Kruiwastoot

• Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Maak ’n kleifiguur van ’n dier.

8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2 en 5 van 100 tot 500 en terug

9. Skryf in uitgebreide notasie:

a) 29 = ________________________________________________

b) 105 = ________________________________________________

c) 367 = ________________________________________________

d) 414 = ________________________________________________

e) 401 = ________________________________________________

Page 16: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

16 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

10. Skryf die volgende getalle, kyk eers na die voorbeeld:

a) 1 honderd + 3 tiene + 0 Ene = 130

b) 2 Honderde + 5 Tiene + 6 Ene = __________________

c) 3 Honderde + 0 Tiene + 8 Ene = __________________

d) 14 Tiene + 8 Ene = __________________

11. Vul die volgende plekwaardes in

12. Kleur die regte hoeveelheid in om die getal voor te stel

185 320 432 101

H T E 234 361

409

Page 17: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

17 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

13. Lees die volgende raaisels oor plekwaarde en omkring die regte antwoord in die blok.

Ek is ‘n 3 syfer getal.

Ek is kleiner as 300.

My honderd is ‘n ewegetal.

En my tiene is in die 3 maal tafel.

Ek is ‘n onewe getal.

Wie is ek? ______________

English First Additional Language

14. Fill in the correct verb

1. Peter __________________ in the school choir. (sing)

2. The boys____________________ the ball. (kick)

3. I like to ____________________ with my sister. (play)

4. The cat ____________________ the strange man. (scratch)

5. Teachers _____________________ us at school. (help)

6. The girl _______________________ her work at home. (do)

7. The choir ______________________beautiful. (sing)

8. Mother ________________________delicious food. (make)

9. The dog _______________________at the baby. (bark)

10. The netball team ________________ the match. (win)

413 291 312 91

337 236

Page 18: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

18 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 8 April

1. Skryf jou eie storie.

Hier is twee voorblaaie van storieboeke. Daar is een vir dogters en een vir seuns. Kyk na die prent en skryf jou eie storie wat pas by die prent. Lees ook agterna jou storie vir jou familie.

2. Doen skrifkaart 4 (bl. 5)

3. Woordsoorte

Gebruik jou eie storie en skryf 5 van elke woordsoort in die blokke.

Selfstandige naamwoorde Byvoeglike naamwoorde Werkwoorde

Page 19: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

19 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts

• Kruiwastoot

• Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Gebruik ou eierhouers en maak iets vir Paasfees.

8. Telaktiwiteite

• Tel in 10e van 200 – 500.

Page 20: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

20 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

9. Kyk na die versameling en voltooi die vrae.

Hoeveel skoenlappers skat jy is daar? _______ Maak groepe van 4. Hoeveel skoenlappers tel jy? ______ Hoeveel skoenlappers sal ek hê as ek hulle verdubbel? ______ Hoeveel skoenlappers sal ek hê as hulle halveer? ______

10. Groepeer en tel die volgende voorwerpe volgens instruksies.

Groepeer in groepe van 2. Daar is _____ sterre altesaam.

Daar is 4 seile aan elke meule. Hoeveel seile is daar altesaam? _____

Groepeer in groepe van 3 Daar is _____ harte altesaam.

Groepeer die blomme in groepe van 2. Hoeveel blomblare is daar altesaam? ___

Page 21: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

21 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

11. Underline the correct verb in each sentence

1. Susan climb/climbs the stairs every day.

2. On Saturday we visit/visits our grandparents.

3. The teacher write/writes with chalk.

4. The child runs/run on the field.

5. I read/reads a book every day.

6. My dad work/works in his office.

7. Mother cleans/clean the house.

8. All the children eats/eat their lunch.

9. Peter jump/jumps up and down.

10. Why do/does Mary play outside?

Write 4 sentences in the present tense. Start with the given words.

1. He (kick) ______________________________________________________________________

2.They (play) _____________________________________________________________________

3. I (go) _________________________________________________________________________

Page 22: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

22 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Vrydag 10 April

1. Woordsoorte

Omkring die woordsoorte met die kleure soos aangedui. Werkwoorde - blou Selfstandige naamwoorde - groen Byvoeglike naamwoorde - oranje 1. Daar sit ‘n klein, bruin voëltjie in die groot, groen boom. 1 2 4 2. Pieter maak die hout hekkie oop en stap na die blou kar toe. 2 3 2 3. ‘n Wit swaan met ‘n lang bek swem in die dam. 1 3 2 4. Die man wat uit die vliegtuig spring, se valskerm is rooi en sy

helm is blou. 1 4 2

5. Die ou koning staan by die hoë heining en kyk na die groen wurm.

2 3 3

6. Die skelm met die swart mus op sy kop, steel al die pruime, piesangs en druiwe.

1 5 1

7. Die springbok met die kort horings skuil onder die digte bos, sodat die groot, kwaai leeu hom nie kan vang nie.

2 4 4

2. Mamma of Pappa moet asb. hierdie woorde en sinne vra. U kind moet dit op ’n papier of op die ruit skryf. Spelling (-lm & -rm)

1. Derm 3. talm 5. salm 2. Valskerm 4. grashalm

Diktee

1. As dit warm is, sit die swerm voëls op in die palmboom.

2. Die polisie beskerm ons teen skelms.

3. Na die storm is die see weer kalm.

4 Die alarm maak darem ‘n harde geluid.

5. Ek lees Psalm 23 in die Bybel.

Page 23: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

23 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Lees ’n boekie uit jou eie leesboekrak.

4 Fynmotories

• Oefen vingers met klei. (kleiresep, bl. 19)

• Maak dinosourus voetspore.

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts

• Kruiwastoot

• Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Gebruik leë toiletrolle en maak diere daarvan..

8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2, 5 en 10 van 0 tot 500 en terug

Page 24: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

24 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

9 .Teken simmetrielyne (stippellyne) vir die volgende vorms.

a) b) c) d)

10. Vul in of die simmetrielyne vertikaal, horisontaal of diagonaal is.

Vorm Horisontaal Vertikaal Diagonaal

a

b

c

d

11. Voltooi die simmetriese diagram van die volgende figure:

1. Kleur die vorms in wat simmetries verdeel kan word:

a) b) c) d)

Page 25: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

25 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

Read the story. You can draw a picture about the story.

Thandi and Thomas were lost!

Thandi and Thomas were lost in a forest. They did not know which way to go. They were afraid. Thandi heard an owl screeching. She grabbed Thomas and they ran away.

Suddenly they came to a house made of delicious sweets.

Even the flowers in the garden were made of sweets. The roof was made of smarties in many different bright colours. The chimney was made of liquorice. The wall was made of chocolate. The door was made of toffee.

“Let’s stay and eat the wall,” said Thandi. It was delicious. “Let’s stay and eat the door,” said Thomas. It was delicious, too!

Suddenly an old man came out. “Stop eating my house,” he shouted. “Go away! You can’t play here.” He chased after them. The children did not wait. They ran away as fast as they could.

The children ran quickly down the forest path. Luckily, it was the right path this time. Soon they saw Thandi’s parents. They were looking for them! Thandi and Thomas were safe and happy.

Page 26: Slimboek Graad 3 - eligwa.co.za · 10. Gee die getalwaarde van: Kyk video oor getalwaarde en plekwaarde a) Die 3 in die getal 13 : _____ b) Die 5 in die getal 150 : _____ ... mother

26 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Kleiresep

500 ml koekmeel

200 ml sout

30 ml kremetart

Plaas alles in ’n kastrol en voeg by:

500 ml water

30 ml olie

Bietjie kleursel en geursel

Metode

• Roer oor hitte tot klonte begin vorm.

• Voer rolbewegings met houtlepel uit tot alle klammigheid geabsorbeer is.

• Dit lyk soos ’n groot gemors, maar hou net aan totdat ’n bol gevorm word.

• Haal uit pot. Pasop dit is baie warm!

• Knie dit soos brooddeeg totdat dit afgekoel en elasties is.

• Laat dit heeltemal afkoel totdat dit in ’n sakkie en in ’n plastiekbak gebêre kan word.

• Moet nie in yskas plaas nie.

• Dit hou lank in plastiekbak, indien dit lugdig geseël word.