skoolsake - midstream college€¦ · ope afdeling 100m-vlinderslag silwer o.16d 4 x 50m-vryslag...

7
1 012 661 2341 012 661 2340 [email protected] Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR You were born a winner. A warrior, one who defied the odds … The only walls that exist are those you have placed in your mind. And whatever obstacles you conceive, exist only because you have forgotten what you have already achieved. Uit Remember Your Greatness deur Suzy Kassem Ons swemmers en toeskouers het Maandag reeds die Midstreamvlag trots laat wapper gedurende die A-liga interhoërswem. Ons swemmers het ‘n rekordgetal van 11 medaljes by hierdie gala verower. Aan al ons atlete wat Vrydag vir die eerste keer by die A-liga atletiekinterhoër deelneem, onthou wat julle reeds bereik het en ongeag die uitslag, is julle almal nog steeds wenners. Ons toeskouers maak hul ook reg vir hul eerste belewenis van die A-interhoër en alhoewel ons in die minderheid is, weet ek hulle gaan van ons kennis neem. Om sekuriteit binne die landgoed en die skoolterrein te verbeter, is die hek by die gimnasium (hek 11) permanent gesluit. Toegang van die landgoed tot die skoolterrein is voortaan net moontlik vanaf die hek by die swembad (hek 12) en steeds via die Balmoralhek (hek 10). Die voetgangerhek het ook vanaf hek 11 tot hek 12 geskuif. Indien u toegang by die hek geaffekteer is, moet u dit by me Dorothea Whittle by ontvangs aanmeld vir die nodige toegangsvorm. Ek wil graag die ouers bedank wat die eerste twee Koffie-met-Carel sessies hierdie jaar bygewoon het. U insette word hoog op die prys gestel. Verder is ons dankbaar dat julle jul graad 8, 9 en 11-leerders aan ons toevertrou vir ons jaarlikse kampe. ‘n Finale saluut aan ons onderwysers wat die Midstreamskip in rustige waters hou te midde van ‘n bedrywige begin tot die jaar. Mag hulle waarlik u kinders inspireer. The mediocre teacher tells. The good teacher explains. The superior teacher demonstrates. The great teacher inspires. William Ward Suzy Kassem, gebore in Toledo, Ohio (1975) is ‘n Amerikaanse digter, skrywer en filosoof. Haar skryfstukke en gedigte is vertaal in verskeie tale wêreldwyd. William Ward (1769–1823) was ‘n Engelse pionier Baptiste predikant, skrywer en vertaler. UBER Die Onafhanklike Skolevereniging van Suid-Afrika (ISASA) het skole aangeraai om die volgende aan ouers oor die gebruik van Uber te kommunikeer: Ouers moet hulself vergewis van Uber se bepalings en voorwaardes wat bepaal dat die diens nie beskikbaar is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar nie, tensy hulle vergesel word van 'n volwassene. Die skool sal nie aanspreeklik wees vir enige voorvalle as gevolg van die gebruik van Uber deur leerders nie. Omsendskrywe 03/2020 • 20 Februarie 2020 MIDSTREAM COLLEGE

Upload: others

Post on 26-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

1

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR

You were born a winner. A warrior, one who defied the odds …

The only walls that exist are those you have placed in your mind. And whatever obstacles you conceive, exist only because you have

forgotten what you have already achieved.

Uit Remember Your Greatness deur Suzy Kassem Ons swemmers en toeskouers het Maandag reeds die Midstreamvlag trots laat wapper gedurende die A-liga interhoërswem. Ons swemmers het ‘n rekordgetal van 11 medaljes by hierdie gala verower. Aan al ons atlete wat Vrydag vir die eerste keer by die A-liga atletiekinterhoër deelneem, onthou wat julle reeds bereik het en ongeag die uitslag, is julle almal nog steeds wenners. Ons toeskouers maak hul ook reg vir hul eerste belewenis van die A-interhoër en alhoewel ons in die minderheid is, weet ek hulle gaan van ons kennis neem. Om sekuriteit binne die landgoed en die skoolterrein te verbeter, is die hek by die gimnasium (hek 11) permanent gesluit. Toegang van die landgoed tot die skoolterrein is voortaan net moontlik vanaf die hek by die swembad (hek 12) en steeds via die Balmoralhek (hek 10). Die voetgangerhek het ook vanaf hek 11 tot hek 12 geskuif. Indien u toegang by die hek geaffekteer is, moet u dit by me Dorothea Whittle by ontvangs aanmeld vir die nodige toegangsvorm. Ek wil graag die ouers bedank wat die eerste twee Koffie-met-Carel sessies hierdie jaar bygewoon het. U insette word hoog op die prys gestel. Verder is ons dankbaar dat julle jul graad 8, 9 en 11-leerders aan ons toevertrou vir ons jaarlikse kampe. ‘n Finale saluut aan ons onderwysers wat die Midstreamskip in rustige waters hou te midde van ‘n bedrywige begin tot die jaar. Mag hulle waarlik u kinders inspireer.

The mediocre teacher tells. The good teacher explains. The superior teacher demonstrates. The great teacher inspires.

William Ward

Suzy Kassem, gebore in Toledo, Ohio (1975) is ‘n Amerikaanse digter, skrywer en filosoof. Haar skryfstukke en gedigte is vertaal in verskeie tale wêreldwyd. William Ward (1769–1823) was ‘n Engelse pionier Baptiste predikant, skrywer en vertaler.

UBER Die Onafhanklike Skolevereniging van Suid-Afrika (ISASA) het skole aangeraai om die volgende aan ouers oor die gebruik van Uber te kommunikeer:

• Ouers moet hulself vergewis van Uber se bepalings en voorwaardes wat bepaal dat die diens nie beskikbaar is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar nie, tensy hulle vergesel word van 'n volwassene.

• Die skool sal nie aanspreeklik wees vir enige voorvalle as gevolg van die gebruik van Uber deur leerders nie.

Omsendskrywe 03/2020 • 20 Februarie 2020

MIDSTREAM COLLEGE

Page 2: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

2

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

INTERHOËR Baie dankie aan al die leerders wat as toeskouers saamgaan om die atlete te ondersteun. Ongelukkig kan net ‘n beperkte aantal toeskouers saamgaan en moet die res van die leerders tuisbly. Die skool bied toesig vir die leerders wat nie die dag tuis kan deurbring nie. Laat weet asseblief vir me Jacolien Lüneburg ([email protected]) indien u kind by die skool moet deurbring. Ouers moet daarop let dat die atlete en toeskouers ongeveer 20:30 terug sal wees indien alles volgens die program verloop.

KAMPE Ouers moet kennis neem dat die kampe vir 2020 wat volgende week begin, reeds ten volle betaal is. Indien ’n leerder nou sonder ‘n geldige rede onttrek, sal u as ouer vir die volle bedrag verantwoordelik bly.

Akademie LEERLING- EN BESTUURSLISENSIES Ons besef dat dit moeilik is om afsprake vir leerders se leerling- en later hulle bestuurslisensies te kry. Ons versoek u egter om nie die afsprake op dae te maak wanneer geskeduleerde toetse geskryf word nie. (Sien skooldagboek vir toetsdatums.) Leerders kan dus nie vir lisensieafsprake van geskeduleerde toetse verskoon word nie.

AANSOEKE VIR OORSESE SKOLE EN UNIVERSITEITE ‘n Groeiende getal leerders doen jaarliks aansoek vir toelating tot skole en universiteite oorsee. Dié instellings verlang wat algemeen as ‘n “transcript” bekendstaan as deel van die aansoekproses. Neem asseblief kennis dat dié ”transcripts” voortaan teen R300-00 voorsien sal word. Kontak die Hoof van Akademie in dié verband.

Kultuur REDENAARS

INTERNE AFRIKAANS EN ENGELS VOORBEREIDE REDENAARSKOMPETISIES

Afrikaans voorbereid - Huistaal Graad 8 Graad 9

1 Kristen Knoetze 1 Leané Claasen

2 Xander Senekal 2 Lara Strydom

3 Jennica van der Merwe 3 Ilana Moolman

Graad 10 Graad 11

1 Adriaan van Heerden 1 Dietrich von Benecke

2 2 Mia Bosman

3 3 Helene Vlok

Graad 12

1 Dihan de Bod

2 Lené Koch

3 Armand Meiring

Page 3: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

3

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Afrikaans voorbereid – Eerste Addisionele Taal Graad 8 Graad 11

1 Ntee Puling 1 Anke Brits

2 Sedibana Ngoasheng 2 Thabile Tente

Graad 12 1 Joshika Krishanduth

Engels voorbereid Graad 8 Graad 9

1 Hanna de Kock 1 Jaden Scholtz

2 Karla Alberts 2 Noluthando Khomo

3 Jennica van der Merwe 3 Benita Mwambenu

Graad 10 Graad 11

1 Emma Judelsohn 1 Mia Bosman

2 Megan van Antwerp 2 Thabile Tente

3 Drew Goatley 3 Zanele Thekiso

Graad 12

1 Nomalanga Langa

2 Lusanda Zwane

ALGEHELE WENNERS VAN DIE INTERNE KOMPETISIES

Huistaal Eerste Addisionele Taal

Afrikaans Voorbereid – Seniors 1 Dihan de Bod 1 Anke Brits

2 Dietrich von Benecke 2 Thabile Tente

3 Mia Bosman 3 Joshika Krishanduth

Afrikaans Onvoorbereid – Seniors 1 Ruelé van Zyl 1 Inge Blignaut

2 Lené Koch 2

3 Dihan de Bod 3

Afrikaans Voorbereid – Juniors 1 Leané Claasen 1 Ntee Puling

2 Kristen Knoetze 2 Ngoasheng Sedibana

3 Xander Senekal 3

Afrikaans Onvoorbereid – Juniors 1 Leané Claasen 1 Maserati Mabase

2 Ilana Moolman 2

3 Jennica van der Merwe 3

Engels Voorbereid – Seniors 1 Mia Bosman

2 Nomalanga Langa

3 Thabile Tente

Page 4: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

4

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Engels Onvoorbereid – Seniors 1 Lisa Madikizela

2 Dihan de Bod

Engels Voorbereid – Juniors 1 Emma Judelsohn

2 Jaden Scholtz

3 Megan van Antwerp

Engels Onvoorbereid – Juniors 1 Reneev Govender

2 Leané Claasen

3 Drew Goatley

Sport Die somersportseisoen staan einde se kant toe met die sweminterhoër wat Maandag afgehandel is en die Finsbury-krieketreeks wat Saterdag ten einde geloop het. More vind die atletiekinterhoër op Ruimsig plaas en ons wens al die atlete, afrigters en toeskouers sterkte toe met ons debuut in die A-bond. Die swemmers het ons trots gemaak met ‘n algehele vierde plek in die A-bond en die krieket het derde in ons groep geëindig.

ATLETIEK INTERHUIS

Atleet Ouderdom Item ABSA-punt

Luca Jancovic 14 S Verspring 887

Hoogspring 814

Endurance Mahlangu 15 S 100m 882

Thomas Hilton 15 S 400m 869

100m 859

Peter du Venage 15 S Hoogspring 864

Christopher Williams 16 S 200m 857

100m 836

Diba Mbatsha 16 S Verspring 847

Thabang Rammabi 14 S Verspring 841

Lea Manikas 14 D Verspring 838

Linamarie Nothnagel 16 D 100m 827

Duncan Erasmus 19 S 100m 814

Donné du Plessis 14 D Hoogspring 806

Cara Venter 17 D Driesprong 805

Siyabonga Mthethwa 17 S Hoogspring 803

Annika van der Walt 16 D 100m 803

Trofee Baan Veld

Beste Junior Dogter Anika le Roux Lea Manikas

Beste Junior Seun Endurance Mahlangu Luca Jancovic

Beste Senior Dogter Linamarie Nothnagel Cara Venter

Beste Senior Seun Christopher Williams Diba Mbatsha

Page 5: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

5

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Junior Victrix Ludorum Junior Victor Ludorum

Awande Malinga Thomas Hilton

Senior Victr ix Ludorum Senior Victor Ludorum

Cara Venter Christopher Williams

TUISBYEENKOMS Atleet Ouderdom Item ABSA-punt

Awande Malinga 15 D Verspring 896

Endurance Mahlangu 15 S Verspring 887

100m 828

200m 821

Thabang Rammabi 14 S Verspring 873

Annika van der Walt 16 D 100m 872

Christopher Williams 16 S 100m 870

Ashley Williams 15 D 100m 850

200m 836

Karin Alberts 17 D Gewigstoot 840

Hilton Thomas 15 S 400m 838

Duncan Erasmus 19 S 100m 825

Pieter du Venage 15 S Hoogspring 823

Aiden Coetzer 14 S Verspring 809

Adin Greyling 16 S Verspring 806

Anika le Roux 14 D 90m hekkies 805

Juan Breytenbach 14 S 3000m 803

SA TWIZZA SUPER SKOLE REEKS Atleet Ouderdom Item ABSA-punt

Annika van der Walt 16 D 200m 880

Kyla Vlok 17 D 100m 863

200m 824

Linamarie Nothnagel 17 D 100m 857

Cara Venter 17 D 400m hekkies 815

Driesprong 829

Christopher Williams 16 S 200m 1002

100m 910

Duncan Erasmus 19 S 200m 848

Steyl Erasmus 19 S 400m hekkies 831

Andy Munnik 17 S 800m 814

Diba Mbatsha 16 S Verspring 811

KRIEKET Opponent Uitslag Kommentaar

1ste SPAN Monument Midstream 226/9

Monument 228/5 Verloor met 5 paaltjies

Divan Esterhuizen 58 lopies Janco Scheepers 68 lopies

Page 6: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

6

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Opponent Uitslag Kommentaar

o.15A Monument Monument 229

Midstream 183/9 Verloor met 46 lopies

Jordan le Roux 52 lopies

o.14A Montana Midstream 129/9

Montana 130/9 Verloor met 1 paaltjie

Janco van Heerden 47 lopies Thomas Stoffberg 24 lopies Rigardt van Zyl 2/23 in 5 beurte Emrin Gounder 2/30 in 4 beurte

SWEM

INTERHUIS Baie geluk aan die volgende swemmers:

Junior Victrix Ludorum Junior Victor Ludorum

Demi Jacobs Michael Kleynhans

Senior Victr ix Ludorum Senior Victor Ludorum

Jolene Cornelius Caelin Hill

INTERHOëR Baie geluk aan die volgende swemmers wat medaljes tydens die interhoër gewen het:

Swemmer Ouderdom Item Medal je

Veronique Rossouw O. 16D 100m–vryslag Goud

Ope afdeling 200m– vryslag Silwer

Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer

O.16D 4 x 50m-vryslag Brons

Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer

O. 17D 100m-borsslag Brons

O.17D 50m-vlinderslag Silwer

Michael Kleynhans O.15S 50m-rugslag Silwer

Tané Coetzer O. 16D 100m-borsslag Brons

Caelin Hill O. 17S 100m-borsslag Silwer

Michael de Beer O. 19S 50m-vlinderslag Brons

Tané Coetzer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons

Alicia Martin O.16D 4 x 50m-vryslag Brons

Kayla Els O.16D 4 x 50m-vryslag Brons

BUITE-SKOOLAKTIWITEITE Karate Baie geluk aan Reece Baynes wat aan die UFAK-kampioenskap in Tangiër, Morocco, deelgeneem het en ‘n bronsmedalje vir unison kata verwerf het.

Page 7: Skoolsake - Midstream College€¦ · Ope afdeling 100m-vlinderslag Silwer O.16D 4 x 50m-vryslag Brons Jolene Cornelius Ope afdeling 200m IM Silwer O. 17D 100m-borsslag Brons O.17D

7

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Skaak Luhan Greyling en Nicholaas Rhoodie het in Januarie aan die SAJCC deelgeneem en baie goed presteer. Luhan was deel van die Tshwane span wat in die onder 16-afdeling die toernooi gewen het. Nicholaas Rhoodie het ‘n bordprys gewen in die onder 16B-afdeling met die meeste punte wat hy aangeteken het.

Judo Marco van der Westhuizen het ‘n brons medalje by die Gauteng Ope judokampioenskappe verower in die 51kg tot 66kg gewigsklas in sy ouderdomsgroep.

Muurbal Baie geluk aan Namratha Eswari Niranjan wat Northerns- kleure verower het .

Algemeen

SPRINGFEST Ons jaarlikse fees vind op Saterdag, 12 September plaas. Ons het reeds ‘n sterbelaaide program bespreek. Hou hierdie dag oop op u kalender aangesien u beslis gaan uitmis indien u nie die dag saam met ons spandeer nie.

KOMMUNIKEER MET ONS U kan met ons kommunikeer of alle omsendskrywes, sowel as ander belangrike inligting, vind by

www.midstreamcollege.co.za

Facebook (soek Midstream College)

Instagram (midstream_college)

VOLGENDE NUUSBRIEF Donderdag, 5 Maart 2020