sessie 1 - coach2perfection · sessie 1 warm op 10-15 min stadige shuttles ( slide van kant tot...

6
SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope: Begin 40% bou op na 70-80% en stadiger na 40% doen dit oor 50m

Upload: lamminh

Post on 11-Nov-2018

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope

SESSIE 1

Warm Op 10-15 min

Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks)

Strek ( Onthou dinamiese strek werk)

Versnellings hardlope: Begin 40% bou op na 70-80% en stadiger na 40% doen dit oor 50m

Page 2: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope

SESSIE 1

Page 3: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope

SESSIE 2

Sessie 2 bestaan uit ‘n kombinasie van roei, fietsry en die stairmaster.

Voltooi die roei gevolg deur fietsry en maak klaar met stairmaster. Daar word ‘n 5 min rus tussen die

sessies toegelaat.

Page 4: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope

SESSIE 3

10 min opwarm met deur lope oor 40m. Bou op van 40-80% spoed.

Dinamiese strek werk.

Oefening:

Begin in die hoek vlag op die dood lyn. Hardloop teen 90% na oorkantste kantlyn. As jy die kantlyn

bereik loop dan stadig na die doellyn( ‘n SPELER HET 20sek RUS TUSSEN ELKE SPRINT), hardloop

weer teen 90% na oorkantste kantlyn, gaan so aan tot op ander doodlyn. Die speler het ‘n spesefieke

tyd om die sprint klaar te maak, sien onderaan vir jou posisie.

Voltooi 3 stelle met 3min rus tussen elke stel van 9 sprints, so daar sal dus 27 sprints voltooi

word.

Page 5: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope

SESSIE 4

Page 6: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope

SESSIE 5