selgroep vir jong volwas- senes ng gemeente heuwelsig ... · winter-lekker sop/broodjies en...

2
Kerkkantoor Kontak Besonderhede Kerkkantoor: 051 436 1967 Whatsapp: 071 468 3107 Epos: [email protected] Ds. Fanie 076 123 1542 Epos: [email protected] Ds. Mias 072 901 8484 Epos: [email protected] CHRIST@WORK Selgroep vir Jong Volwas- senes (20 – 39jaar oud) Ons kom eenkeer per week bymekaar om mekaar te bemoedig en ondersteun Kom staan in Diens van Jesus en maak terselftertyd nuwe vriende en kom kuier om God se Woord Woensdagaande om 19:00 by Lukas Steynweg 1. Kontak Elna: 082462550 [email protected] Of vir Anmar by die Kerkkantoor: 051 436 1967 1 Slaapkamer Tuinwoonstel in Hillsboro te huur 1 Parkering, Koopkrag, Geen Troeteldiere Enkellopende Dames sal voorkeur geniet. 1 Junie beskikbaar . R3500 per maand - Skakel : 0724788614 As bewusmakingsveldtog hou die Vrystaatse Nasorgsentrum op 2 Junie 2018 weer ‘n markdag! Daar gaan hope vermaak vir die kleinspan, ‘n pretstap, werkswinkelverkope en kosstalletjies wees. Hulle benodig een en almal se hulp en ondersteuning. As jy ‘n donasie wil maak, kan jy uit die onderstaande lys bestanddele kies: 200kg maalvleis 400 stukkies x 100g wors 100 x Hamburgerpatties 100 Beesvleissosaties 50 kg Rys 40 Liter Kookolie 10kg Suiker 15kg Samp 4x 1kg Rama Margarien Die skenkings moet hul nie later as 21 Mei bereik nie. Kontak vir Erika Hack: 051 436 6034 13 Mei 2018 Lewe tot eer van Christus die Heer NG Gemeente Heuwelsig Gilles van de Wallstraat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein 9301 Kantoorure: Ma. - Vr. 08:00-13:00 Woensdae: Gesluit 1 Kor 13:3 Al deel ek al wat ek het aan ander uit, en al gee ek my liggaam prys om daarop te kan beroem, maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks.. Vandag: 09:30: Ds. Fanie Teks: Matt 4 : 17 - 20 Tema: “Is dit hemel op aarde?” 09:00 tekkies ds. Mias Teks: Hand 1 : 15 - 17 en 21 - 26 Tema: “ Praktiese Gebed” 17:00 J.com kategese 18:00 J.com - Ds. Mias Teks: Hand 1 : 15 - 17 en 21 - 26 Tema: “Praktiese Gebed” Pinksterfees 2018 Tema : In die spore van Jesus van Nasaret… Maandag 14 Mei In watter wêreld leef jy? Matt 10:38 – 39 Bankkollektes : Vrystaat Nasorgsentrum Dinsdag 15 Mei Waarvan is jou hart vol? Luk 6: 43 – 45 Bankkollektes : Lettie Fouche Skool Woensdag 16 Mei Maak jy God se hart bly? Joh 5: 38 – 44 Bankkollektes : Böhmerskool Voedingskema Donderdag 17 Mei Het jy ‘n gebedspoor? Matt 6: 9 – 15 Bankkollektes : Bybelgenootskap van SA Sondag 20 Mei Loop jy saam of bly jy? Matt 6: 9 – 15 Dienste elke dag 10:00 en 18:00 Almal baie welkom, veral jy! Lekker tee/koffie en botterbroodjies elke oggend in die voorportaal. Winter-lekker sop/broodjies en pannekoek elke aand in die voorportaal ten bate van Sending, Jeug en Uitreik. Pannekoek @ R4.00 Sop en Brood @ R10.00

Upload: haminh

Post on 20-May-2019

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Kerkkantoor Kontak Besonderhede

Kerkkantoor: 051 436 1967

Whatsapp: 071 468 3107

Epos: [email protected]

Ds. Fanie 076 123 1542

Epos: [email protected]

Ds. Mias 072 901 8484

Epos: [email protected]

CHRIST@WORK

Selgroep vir Jong Volwas-senes

(20 – 39jaar oud)

Ons kom eenkeer per week bymekaar om mekaar te bemoedig en ondersteun

Kom staan in Diens van Jesus en maak terselftertyd nuwe vriende en kom kuier om God se Woord Woensdagaande om 19:00 by Lukas Steynweg 1.

Kontak Elna: 082462550

[email protected]

Of vir Anmar by die Kerkkantoor: 051 436 1967

1 Slaapkamer Tuinwoonstel in Hillsboro te

huur

1 Parkering, Koopkrag, Geen Troeteldiere

Enkellopende Dames sal voorkeur geniet.

1 Junie beskikbaar . R3500 per maand - Skakel : 0724788614

As bewusmakingsveldtog hou die Vrystaatse Nasorgsentrum op 2 Junie 2018 weer ‘n markdag!

Daar gaan hope vermaak vir die kleinspan, ‘n pretstap, werkswinkelverkope en kosstalletjies wees.

Hulle benodig een en almal se hulp en ondersteuning.

As jy ‘n donasie wil maak, kan jy uit die onderstaande lys bestanddele kies:

200kg maalvleis

400 stukkies x 100g wors

100 x Hamburgerpatties

100 Beesvleissosaties

50 kg Rys

40 Liter Kookolie

10kg Suiker

15kg Samp

4x 1kg Rama Margarien

Die skenkings moet hul nie later as 21 Mei bereik nie.

Kontak vir Erika Hack: 051 436 6034

13 Mei 2018 Lewe tot eer van Christus die Heer

NG Gemeente Heuwelsig Gilles van de Wallstraat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein 9301

Kantoorure:

Ma. - Vr.

08:00-13:00

Woensdae: Gesluit

1 Kor 13:3

Al deel ek al wat ek het aan ander uit,

en al gee ek my liggaam prys om

daarop te kan beroem, maar ek het

geen liefde nie, baat dit my niks..

Vandag:

09:30: Ds. Fanie Teks: Matt 4 : 17 - 20

Tema: “Is dit hemel op aarde?”

09:00 tekkies ds. Mias

Teks: Hand 1 : 15 - 17 en 21 - 26

Tema: “ Praktiese Gebed”

17:00 J.com kategese

18:00 J.com - Ds. Mias

Teks: Hand 1 : 15 - 17 en 21 - 26

Tema: “Praktiese Gebed”

Pinksterfees 2018

Tema : In die spore van Jesus van Nasaret…

Maandag 14 Mei In watter wêreld leef jy? Matt 10:38 – 39

Bankkollektes : Vrystaat Nasorgsentrum

Dinsdag 15 Mei Waarvan is jou hart vol? Luk 6: 43 – 45

Bankkollektes : Lettie Fouche Skool

Woensdag 16 Mei Maak jy God se hart bly? Joh 5: 38 – 44

Bankkollektes : Böhmerskool Voedingskema

Donderdag 17 Mei Het jy ‘n gebedspoor? Matt 6: 9 – 15

Bankkollektes : Bybelgenootskap van SA

Sondag 20 Mei Loop jy saam of bly jy? Matt 6: 9 – 15

Dienste elke dag 10:00 en 18:00

Almal baie welkom, veral jy!

Lekker tee/koffie en botterbroodjies elke oggend in die voorportaal.

Winter-lekker sop/broodjies en pannekoek elke aand in die voorportaal ten bate van Sending, Jeug en Uitreik.

Pannekoek @ R4.00

Sop en Brood @ R10.00

VOORBIDDING:

Annatjie v Heerden

De Buys Human

Danie Jonker

Marisa Strydom

Trudi Fourie

Rina vd Westhuizen

Kobie Swiegers

Rita Ferreira

Marieka Taljaard

Louis Boshoff

Sakkie vd Vyver

Claurina Mputlane Maretha van der Merwe

Redge Ferreira

ALGEMEEN:

Baie dankie aan Frances Wessels en haar groep wat vandag tee skenk.

DEURKOLLEKTE:

Vrouelidmate (Moedersdag)

GEBEDSBEDIENING

Ons bid hierdie Pinksterweek saam met al die Christen gemeentes van Bloemfontein vir Herlewing:

In ons persoonlike lewens

In ons eie gemeente

In die hele Kerk van Jesus Christus

Hand 7:55 “Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het opgekyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat aan die regterhand van God staan.

Ons 24 uur Gebedsbeurt is DINSDAG 15

Mei van middernag af.

Die Week

14/05 Kerkraadsverslae in

18/05 Gebedsbyeenkoms (06:00)

20/5 PINKSTERFEES

22/5 Kermis Vergadering (18:30)

25/5 Gebedsbyeenkoms 06:00)

Kom geniet NG Heuwelsig se

Biltong- en Wynfees 8 Junie 2018 om 18:00 By Lettie Fouché Lapa

Met: „Something Old, Something

New‟ Deur Kunstenaars:

Deon de Jager, Alex de Kock En Pieter en Marzaan Venter

R150 per persoon Kaartjies beskikbaar by

Kerkkantoor

Vir die Biltong en Wynfees: Skenkings van versamelaarswyne wat tydens die fees opgeveil kan word is welkom.

Mamma : Hartklop van die huis Mag dit vir elke vrou wat ’n mamma of ’n ouma is ‘n mooi en geseënde dag wees, vol bederf!

Meegevoel …

Sarette Botha se pa, oom Lulu de Jager is oorlede.

KOSKAS BENODIGDHEDE

Winter kom aan en die koskas is leeg!

Ons benodig:

Mieliemeel (2.5kg)

Suiker (1kg)

Bruismeel (1kg)

Bully Beef

Geblikte vis

Olie (750ml)

Tee

Baie baie dankie vir elkeen se bydrae

sover. Ons benodig egter nog heelwat.

Bankbesonderhede: NG Heuwelsig Absa Rek no: 470580089

SENDING WINTERSKLERE

VERKOPING 1 JUNIE

Donasies van klere, linne, kombuis-gereedskap asook geldelike donasies welkom.

80+ VERJAARSDAE

Ria Chandler 20/5

Jan Verwey 27/5

Danie Jonker 31/5

Baie geluk met die groot mylpaal.

Mag dit „n Baie Geseënde Jaar wees!!

TOEBROODJIES VIR BÖHMERSKOOL

Op 20 - 24 Mei is dit weer tyd om

toebroodjies vir Böhmerskool te maak.

As jy graag wil help skakel asb Marita

0729543717.

Uitreik

DAGBREEK benodig :

Strykplank

Ketel.

(Baie dankie ons het strykysters gekry)

EHRLICHPARK

Ons het warm kleertjies van klein tot groot

nodig.

Groter kinders benodig windjekkers of

‘Polar Fleece’ tops.

Die geldboksie om winterbenodigdhede vir die kinders van Ehrlichpark in te samel, is buite op die teetafel.

KOM ONS BOOR VIR WATER!

Borg ‘n meter -

kry jou koevertjie by die Kantoor en plaas R300.00 daarin,

Gooi enige bydrae in die boorgat-boks!

Ons blikkies se Kleingeld gaan help met instandhouding van die

boorgat. Kry jou blikkie by die Kantoor en bring dit teen

28 September 2018 terug.

Die gemeente, met vriende en familie,

Word uitgenooi om

Ons lofprysingsdiens

27 Mei 2018 om 18:00

Met Deon en die ‘band’ en

Gasoptrede deur

Pieter en Marzaan Venter

te kom geniet.