s u k s e s sukses -...

8
Omsendbrief 06/16 2016 02 15 “S U K S E S Sukses is iets wat jy self bepaal . . . . .dis om te werk as ander rus; aan te hou te midde van teenstand; altyd te beur na „n ver wenpaal. Sukses is „n droom, „n ideaal . . . . .dis om in die sleurwerk van elke dag iets anders en beters te sien wag, en deur aanhou en uithou uiteindelik daardie droom te verwesenlik.Onbekend Geagte ouers 1. SPORT 1.1 7’s Rugby- en Netbaldag Dankie aan elke deelnemer, ouer, ondersteuner en afrigter wat gehelp het om ’n reuse sukses van dié dag te maak. 1.2 Netbalvergadering Ons doen ’n beroep op elke netbalouer om die vergadering op Woensdag, 17 Februarie om 18:00 in die saal by te woon. Al u vrae oor laerskoolnetbal sal beant-woord word. 1.3 Rugby- en netbaloefening Dankie aan al die Kruiners wat al so fluks kom oefen. Die oefeninge is Maandae, Dinsdae en Donderdae in u kind se spesifieke tydgleuf. 1.4 Atletiek Baie geluk aan die atlete wat aan die Roodepoortkampioenskappe deelgeneem het. Sterkte aan al ons atlete wat vir die D12-atletiekbyeenkoms kwalifiseer. Verdere inligting oor dié byeenkoms sal spoedig deurgegee word. 1.5 Skaak Skaakoefening begin Woensdag, 17 Februarie 2016. Juniorskaak (graad 1 tot 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf 13:15 tot 14:00. Seniorskaak (graad 4 tot 7 leerders) oefen 14:00 tot 15:00 in die Media. Die Skaak-akademie word op Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 in die Media aangebied. Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430 vir verdere reëlings. 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Upload: hoangnga

Post on 29-Aug-2019

214 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

Dit

Omsendbrief 06/16

2016 02 15

“S U K S E S Sukses is iets wat jy self bepaal . . . . .dis om te werk as ander rus;

aan te hou te midde van teenstand; altyd te beur na „n ver wenpaal. Sukses is „n droom, „n ideaal . . . . .dis om in die sleurwerk van elke dag

iets anders en beters te sien wag, en deur aanhou en uithou uiteindelik daardie droom te verwesenlik.”

Onbekend

Geagte ouers

1. SPORT

1.1 7’s Rugby- en Netbaldag

Dankie aan elke deelnemer, ouer, ondersteuner en afrigter wat

gehelp het om ’n reuse sukses van dié dag te maak.

1.2 Netbalvergadering

Ons doen ’n beroep op elke netbalouer om die vergadering op Woensdag, 17 Februarie om

18:00 in die saal by te woon. Al u vrae oor laerskoolnetbal sal beant-woord word.

1.3 Rugby- en netbaloefening

Dankie aan al die Kruiners wat al so fluks kom oefen. Die oefeninge is Maandae, Dinsdae

en Donderdae in u kind se spesifieke tydgleuf.

1.4 Atletiek

Baie geluk aan die atlete wat aan die Roodepoortkampioenskappe deelgeneem het.

Sterkte aan al ons atlete wat vir die D12-atletiekbyeenkoms kwalifiseer. Verdere

inligting oor dié byeenkoms sal spoedig deurgegee word.

1.5 Skaak

Skaakoefening begin Woensdag, 17 Februarie 2016. Juniorskaak

(graad 1 tot 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf

13:15 tot 14:00.

Seniorskaak (graad 4 tot 7 leerders) oefen 14:00 tot 15:00 in die

Media.

Die Skaak-akademie word op Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 in die Media aangebied.

Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430 vir verdere reëlings.

2/...

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Page 2: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

2

2. KULTUUR

2.1 Redenaars

Sterkte aan al die leerders met die voorbereiding van hulle toesprake asook hul optrede.

Aikôna-fees vir graad 4 en 5: 16 Februarie om 14:00.

Aikôna-fees vir graad 6 en 7: 17 Februarie om 14:00.

2.2 Kletskouskarnaval

Sterkte aan al die leerders wat hierdie week aan die Klets-

kouskarnaval en Aikôna-fees deelneem.

(K Lourens)

3. KOOR

Kinderkoor: Verpligte Koorkamp - 20 tot 21 Februarie 2016 – Rocky Valley

(Slegs Kinderkoor – Graad 4 tot 7)

Koste verbonde: R450

EFT gelde: Laerskool Helderkruin

Nedbank tjekrekening

Rekeningnommer: 1063667984

Takkode: 198765

Verwysing: (Rekeningnommer, Van en Naam – kk)

Kontantinbetalings by me Elouise van Zyl by finansiële kantoor.

Kooroefening: Kinderkoor: Sopraan 1 - Maandae om 7:00

Sopraan 2 - Dinsdae om 7:00

Alte - Woensdae om 7:00

Volle koor - 14:00 tot 16:00

Juniorkooroefening: Maandae en Woensdae van 13:00 tot 14:00

(M Nel)

4. VOORTREKKERS

Inligtingsaand 23 Februarie in die personeelkamer om 18:00.

Indien u sou belangstel, kontak gerus vir Hein by 082 903 0958.

(Bestuur)

5. AFVALPAPIER

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante

ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Die skool ondersteun ‘n herwin-

ningsprojek waarby ons finansieël baat. (R van der Watt)

6. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee élRaana Venter (Graad RR), Mariaan Deneys en Anika Basson (Graad R’e) sal hierdie week

aan diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die

ander personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

(L Kapp)

3/...

Page 3: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

3

7. NASIONALE KANKERDAG: DONDERDAG,18 FEBRUARIE 2016

Ons wil graag die bewusmakingsveldtog onder ons jeug ten opsigte van kanker bekendstel.

Leerders kan op Donderdag, 18 Februarie hul plakkers dra. Plakkers kan teen R5 by

registeronderwysers gekoop word. Neem kennis dat dit ’n vrywillige deelname is. Kom ons

ondersteun hierdie projek, en maak ’n verskil.

(Bestuur)

8. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

15 Februarie 2016 - o.10 en o.11 interne netbalproewe om 17:00

(geen oefening vir die twee ouderdomsgroepe die middag nie.)

- Red Squad oefening

- Kletskouskarnaval

16 Februarie 2016 - Amptelike toets: Wiskunde Graad 4 tot 6

Amptelike toets: NW Graad 7

- Aikôna-fees graad 4 en 5

17 Februarie 2016 - D12 Atletiekkampioenskappe

- Aikôna-fees graad 6 en 7

- Netbalvergadering om 18:00 in saal

18 Februarie 2016 - o.12 interne netbalproewe om 17:00

(geen oefening vir die ouderdomgsgroep die middag nie.)

- Nasionale kankerdag

19 Februarie 2016 - Leierseminaar

20 tot 21 Februarie - Kinderkoorkamp te Rocky Valley

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF -------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met „n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! „n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal „n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid), sekretariële dienste, BEE sertifikate en salarisfunksies, skakel:

Leandra by 083 537 2898

Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

Page 4: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog
Page 5: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

Studio 29 - Kunsklasse

Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr 3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7

Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00

Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00 Saterdae: Teken en skilder, mosaiekwerkswinkels op aanvraag.

Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig van kuns.

Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige ervaring nodig nie, net „n liefde vir kuns

Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn motories, waarneming, probleemoplossings en sommer baie pret. Alle mediums.

Volwassenes: Teken en skilder Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of 011 768 2956 Studio: Titaanlaan 29 Wilropark

Sukkel u kind met wiskunde, of het hy sy onderskeiding net net gemis in 2015? Kry die fondament sommer vroeg vroeg reg hierdie jaar. Bekostigbare wiskunde klasse om u kind te help en wiskunde weer sy vriend te maak. Kontak Andre by 082 376 5152 of stuur „n e-pos aan [email protected]

Turning Point Dance Studio: Ballet/Modern/Tap/Hip Hop –

Contact Shelly: 082 377 8487

www.turningpointstudio.co.za

DRAMATIX DRAMA BY HELDERKRUIN! Word deel van hierdie dinamise span

kinders

Kreatiewe Drama

Groepkunswedstrydwerk

Redenaars en Kunswedstryd afrigting

WOENSDAE MIDDAE Gr 1 en 2: 15h00-15h30 Gr 3 en 4: 15h30 – 16h00 Gr 5 tot 7 16h00 – 16h45

KONTAK Mariki 082 92 99 286 / [email protected]

Eerste klas: Woensdag 27 Januarie, Mediasentrum

Supreme Being fitness

Exclusive Training Studio for Ladies

It’s not only about the weight you

lose,but the life you gain

Make this year, your year – Let’s make it

count

Contact Jacqueline : 0710660612 /

0826550908

Hourly sessions:

Monday to Friday : 04:30- 20:00

www.supremebeingsa.co.za

POOL MANAGEMENT SERVICES

FOR TOTAL POOL CARE

Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters &

piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance

SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665)

M + E Modelskool

Nuwe kursusse begin week van 25 Januarie 2016.

Alle dogters 3 tot 13 jaar (voor- en laerskool) welkom!

Kontak Estelle 084 310 9908

Page 6: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

Johan 082 414 0413082 414 0413

Gholf lesse: Waar? By Laerskool Helderkruin Wanneer? Vrydae middae vanaf 12:45 – 13:30 (3 Klasse) op die rugbyveld Ouderdom? Vanaf 3 – 13 Jaar Wat het ek nodig? Niks ons verskaf alles Wie doen dit? Future Golfers Kontak: [email protected] Sel no: 082 697 1619

Kinders oppas werk

Nicole Grobler – 2 jaar in Onderwys deur UNISA (student) Kontaknommer: 079 614 3423

Blink Dance Studios Modern

Tap

Hip Hop

AIDT exams Festivals Shows

Grand Prix National and International Hip Hop

competitions AIDT accredited

Ages 5 and up

For more info contact: Dinette de Fouw 079 498 8940

[email protected]

Helderkruin Naskoolsentrum

1988 2016

OP DIE SKOOLTERREIN VIR U GERIEF

[email protected]

Bekostigbare tariewe

Mariana 082-466-1960

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

CRUMBED CHICKEN FILLETS OR STRIPS R550 per box (10kgs) If you don’t want to order 10kgs then we can pack for you at R65 per kg. The shops are selling at R129 per Kg Call me or email me now with your order or enquiries Jolene 083 525 7661 OR [email protected]

Is that budget not balancing or are you worries about the negative balance in your bank account? Well I have the answer for you……. One Cazabella designer costume jewellery item sold every two minutes, R25 mio paid in commissions in 2015. Please contact me to find out about Cazabella. Jolene Engelbrecht 083 525 7661

Page 7: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

TANNIE MARIE SE TAXI

Het jy problem om jou kinders by die skool te

gaan haal?

Jou probleem is my plesier!

Skakel Marie by 082 492 1601

INDIVIDUELE EKSTRA

WISKUNDE LESSE Graad 0 – 12

Een-tot-een aandag KONTAK KARLIEN 082 566 5917

[email protected]

You don’t just rise to the top. There are times of preparation and many mountains

to conquer for the ultimate TRIUMPH to the top.”

HUIS TE HUUR (HELDERKRUIN) Ruim huis 4 slaapkamer, 2 badkamers, groot studeerkamer. Woonstel op garage. Naby Laerskool Helderkruin en Westgate. Beskikbaar 1 Maart 2016. Deposito betaalbaar. W/L uitgesluit. R9 800.00 per maand. Kontak: Theo 082 5700 769

GNOOBI ELITE ONDERRIG SENTRUM „n Uitsonderlike onderrig en naskool sentrum waar daar aan elke kind se behoeftes voorsien word. Individuele akademiese ondersteuning en leiding, aanmoediging en die skep van geleent- hede om aan alle na-uurse skoolaktiwiteite deel te neem terwyl U kind se selfvertroue “roar” in „n omgewing wat verseker dat monster-tree tot sukses „n tweede natuur word. Vervoer, middagete en “happies” ingesluit. Gr.R tot Gr. 7 Vir meer inligting skakel gerus: Monique 082 440 6299

Urgent sale! R 1 600 000

Perfect location and excellent value 4 bedrooms, 2 bathrooms and study Entertainer area with built in braai and swimming pool

Full flat-let Double automated garage, laundry and domestic quarters Property Size: 371 M² Erf Size: 972.00m² Rates - R610.00

For viewings call: Nateli van der Merwe at 082 773

7392 Email: [email protected]

Page 8: S U K S E S Sukses - kruiners.co.zakruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0616.pdf · nasionale kankerdag: donderdag,18 februarie 2016 Ons wil graag die bewusmakingsveldtog

Nite-doc after hours medical practice

“here for you when your GP can’t be” Services include: - General checkups - Stitches - Emergency assessment/ stabilization and referral - Nebulisation - Insurance medicals - ECG - IV Treatment - PDP forms - Specialist referral - Blood tests

Monday, Tuesday, Thursday 19h00 – 22h00 Wednesday 17h00 – 21h00 Friday 18h00 – 21h00 Saturday 15h00 – 21h00 Sunday/Public Holidays 09h00 – 21h00

Unit 17A/B Medgate Centre Cnr Kingfisher & Pheasant Street Helderkruin, Roodepoort Tel: 011 768-1013/4