roodepark school€¦  · web view2020. 8. 31. · maar toe word daan haan baie moeg van motor ry....

18
Roodepark Skool – COVID-19 Werkkaart – DCAPS Afrikaans Huistaal W 6 en 7 Termyn 3: Pre-Prep Naam en Van: ____________________________ Datum: _______________ Welkom deur COVID – 19 Tuisonderrig Hoop is gesond en gesond. Is jy reg om HARD te werk?? Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud. 1. Vraag 1: Verbind die woord met die regte prent. 2. Vraag 2: Voltooi die blokkiesraaisel. 3. Vraag 3: Beskryf in jou eie woorde wat die mense doen wat hierdie beroepe volg. 4. Vraag 4: Lees die gedig en beantwoorde die vrae. 5. Vraag 5: Lees die storie oor Daan Haan en antwoord die begripstoets. 6. Vraag 6: Werkwoorde. 7. Vraag 7: Homofone. 8. Vraag 8: Samestellings: Bou nuwe woorde. 9. Vraag 9: Woorde wat met ‘n -d en met ‘n -t eindig. 10. Vraag10: Spel die getalname. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteite op hierdie werkboek. 1

Upload: others

Post on 19-Jan-2021

2 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Roodepark Skool – COVID-19 Werkkaart – DCAPSAfrikaans Huistaal W 6 en 7 Termyn 3: Pre-Prep

Naam en Van: ____________________________ Datum: _______________

Welkom deur COVID – 19 TuisonderrigHoop is gesond en gesond. Is jy reg om HARD te werk??

Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud.

1. Vraag 1: Verbind die woord met die regte prent.2. Vraag 2: Voltooi die blokkiesraaisel.3. Vraag 3: Beskryf in jou eie woorde wat die mense doen wat hierdie beroepe volg.4. Vraag 4: Lees die gedig en beantwoorde die vrae.5. Vraag 5: Lees die storie oor Daan Haan en antwoord die begripstoets.6. Vraag 6: Werkwoorde.7. Vraag 7: Homofone.8. Vraag 8: Samestellings: Bou nuwe woorde.9. Vraag 9: Woorde wat met ‘n -d en met ‘n -t eindig.10. Vraag10: Spel die getalname.

INSTRUKSIES:

Voltooi al die aktiwiteite op hierdie werkboek. Skryf die datum, en jou naam bo-aan hierdie bladsy. Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self voltooi. Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen. STERKTE en geniet dit!!!

Groete

Mev. M Jones

1

Page 2: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Vraag 1: Verbind die woord met die regte prent.

Gebruik elke keer ‘n ander kleur.

Groente verkoper

Vullis verwyderaar

Tellfoon Bemarker

Pastoor

Verpleegster

Polisie

Veearts

Onderwyser

2

Page 3: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Vraag 2: Voltooi die blokkiesraaisel

3

Page 4: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Die Afrikaanse woord vir “Emergency” is _______________________

Vraag 3. Beskryf in jou eie woorde wat die mense doen wat hierdie beroepe volg.

1. Telefooniste:_____________________________________________________________

_______________________________________________________________________

2. Verpleegster: ____________________________________________________________

_______________________________________________________________________

3. Kassier:________________________________________________________________

_______________________________________________________________________

4. Apteker: ________________________________________________________________

_______________________________________________________________________

5. Meubelmaker:____________________________________________________________

_______________________________________________________________________

6. Sweiser:_______________________________________________________________

_______________________________________________________________________

7. Motorwerktuigkundige:_____________________________________________________

_______________________________________________________________________

8. Skoonheidsterapeut:______________________________________________________

_______________________________________________________________________

9. Ontvangsdame: __________________________________________________________

_______________________________________________________________________

10.Huishoudster:____________________________________________________________

_______________________________________________________________________

11.Klerk: _________________________________________________________________

______________________________________________________________________

12.Bouer: _________________________________________________________________

_______________________________________________________________________

4

Page 5: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Vraag 4. Lees die gedig oor die Juffrou.

4.1 Skryf al die rymwoorde neer wat aan die einde van die reëltjies voorkom

Reël 1, 2 en 3 _____________ en ____________ en ____________

Reël 4 en 5 _____________ en ___________

Reël 7 en 8 _____________ en ___________

Reël 9 en 11 _____________ en ___________

4.2 Skryf ‘n paragraaf oor die ervarings van jou eerste dag by Roodepark skool.

__________________________________________________________________________

5

Page 6: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

Vraag 5 Lees die storie

Daan Haan gaan reisDaan Haan wou die wêreld sien. Hy het sy rugsak gepak en vertrek.

Hy het deur die veld tot by die dorp gestap. Daan Haan was nou al ‘n bietjie moeg. Hy het stadiger gestap. Posbode Freek het verbygekom en geskree: ” Spring gou agterop my fiets, Daan. Jy kan ‘n entjie saamry.”

Daan was baie bly. Hy was al moeg van stap. Freek en Daan het ‘n entjie op die fiets gery.

Toe kom Busbestuurder Jaap verbygery. “ Kan ek saamry?” het Daan geskree. Hy was nou al moeg van fietsry.

Ja, klim maar op my bus,” het Busbestuurder Jaap geskree.Na ‘n rukkie was Daan baie moeg van busry.

Toe sien hy vir Stoker At op die trein verby ry. “ Wag, ek wil saam ry!” het Daan geskree. Die trein was darem ‘n bietjie vinniger. Die trein het gery en gery en Daan het baie moeg geword. By die stasie het hy afgeklim.

“Kan ek nie saam ry nie?” het hy vir ‘n motoris gevra. “ Ja, klim maar in,” het die man gesê. Die motor het vining gery en Daan Haan het dit baie geniet. Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry.Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe.

“Laai my hier af,” het hy vir die man gesê en na die groot skip gestap. Die kaptein het gesê hy kan maar saam ry. Daan het dit baie geniet op die skip. Die kelners het vir hom kos gebring. Daar was baie om te doen op die dek van die skip. Maar toe word Daan seesiek. Nou was hy nie meer lus om op die skip te ry nie. By die volgende hawe het hy afgeklim.

Daan het dadelik na lughawe toe gegaan. Hy het op ‘n vliegtuig geklim en terug gevlieg. Al het die vliegtuig vinnig gevlieg het Daan gou moeg geword. Hy was baie bly toe die vliegtuig op die lughawe neerstryk. Hy was nou baie haastig om by die huis te kom.

Langs die pad het Stoker At en Busbestuurder Jaap en die Posbode Freek almal vir Daan Haan gevra : “Hoe was jou reis?” Daan Haan het net gesê: Ai, ek is so moeg.”5.1 Volg die stippellyne van Daan Haan se motorfiets.

6

Page 7: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

5.2 Beantwoord die begripstoets

1. Lees die storie twee keer aandagtig deur.

2. Lees nou die vrae hieronder en soek die antwoorde van die vrae in die teks.

3. Onderstreep met ‘n potlood die moontlike antwoorde van die vrae.

4. Beantwoord die vrae deur volsinne te skryf.

4.1Wat is die naam van die haan in die storie?

____________________________________________________________________

4.2Wat is die hoofgedagte van die storie?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4.3Watter soort dier is ‘n haan?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4.4Met hoeveel voertuie het Daan gereis?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4.5Met watter soort voertuig het Daan nie gery nie?

_____________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.6Noem die voertuie waarmee Daan gery het in volgorde.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4.7Hoe weet jy dat hy op ‘n ver reis wou gaan?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4.8Dink jy Haan het sy lang reis geniet?7

Page 8: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Vraag 6 Werkwoorde

6.1 Lees die storie van Daan Haan weer. Soek al die werkwoorde uit die leesstuk.

Skryf die werkwoorde in die blokkies.

8

Page 9: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Vraag 7 Homofone

Teken in die blokkie langsaan ‘n prent wat by die woord pas

rys reisdokter doktorbrei bryfiets vietsreik ryknood nootbout boud

9

Page 10: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

+

steil stylby buivee fee

Vraag 8 Bou nuwe woorde

Wanneer ons twee woorde soos ‘n plus som bymekaar sit kry ons ‘n nuwe woord wat iets anders beskryf. Kyk na die prente.

+ = Motor + fiets = ________________

+ =

Vrag + Motor = ____________________

=

Flikker + lig = ___________________

Stuur + = _______________

10

Page 11: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

+ = ______________

_______________ + ________________ = _________________

7.1 Samestellings

Vorm Samestellings met die onderstaande woorde:

Tenk + wa = ____________________________________

Wiel + dop = ____________________________________

Hand + rem = _____________________________________

Petrol + pedaal = __________________________________

Rat + hefboom = __________________________________

11

Page 12: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Kop + stut = ______________________________________

Sit + plek = ______________________________________

Sitplek + gordel = _________________________________

Vraag 9 Spelwoorde wat op -d en -t eindig. Oefen die spelling van die woorde in die Spasies langsaan

-d woorde -t woordebaard kant

band lint

bord hart

brood boot

draad skoot

hand kat

hoed mat

hond kort

kind hout

raad fout

rand voet

saad poot

swaard spat

tand vreet

wind kort

word stort

woord tert

perd beurt

hard kwart

moord straat

hart hardloop iemand werk hard

12

Page 13: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

Die klippe is hard

Vraag 9.1. Sig woorde.

Leer hierdie woorde baie goed. wou

deur

maar

doen

baie

wil

gou

tot

Vraag 10 Spel die getalname.

21

22

23

24

25

26

27

28

13

Page 14: Roodepark School€¦  · Web view2020. 8. 31. · Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry. Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe. “Laai my hier af,” het hy vir die

29

30

14