romeine 12 - nlv

39

Upload: yachi

Post on 23-Feb-2016

83 views

Category:

Documents

0 download

DESCRIPTION

Romeine 12 - NLV - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Romeine 12      - NLV
Page 2: Romeine 12      - NLV
Page 3: Romeine 12      - NLV
Page 4: Romeine 12      - NLV
Page 5: Romeine 12      - NLV
Page 6: Romeine 12      - NLV
Page 7: Romeine 12      - NLV
Page 8: Romeine 12      - NLV
Page 9: Romeine 12      - NLV
Page 10: Romeine 12      - NLV
Page 11: Romeine 12      - NLV

Romeine 12 - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. 10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. 11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

Page 12: Romeine 12      - NLV

12 Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan. Volhard in tye van swaarkry; moenie verslap in die gebed nie. 13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees – maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie.

Page 13: Romeine 12      - NLV

14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. 15 As ander blydskap ervaar, juig saam met hulle. As hulle hartseer is, deel dit met hulle. 16 Konsentreer op dit wat onderlinge eensgesindheid bevorder. Moenie belangrik probeer wees nie, maar vind julle geluk by die nederiges. Moenie dink dat net julle altyd reg is nie.

Page 14: Romeine 12      - NLV

17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense.

Page 15: Romeine 12      - NLV
Page 16: Romeine 12      - NLV
Page 17: Romeine 12      - NLV
Page 18: Romeine 12      - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart...

10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer...

13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek.

Page 19: Romeine 12      - NLV

Page 20: Romeine 12      - NLV
Page 21: Romeine 12      - NLV
Page 22: Romeine 12      - NLV
Page 23: Romeine 12      - NLV
Page 24: Romeine 12      - NLV
Page 25: Romeine 12      - NLV

11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

Page 26: Romeine 12      - NLV

11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

Page 27: Romeine 12      - NLV

11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

Page 28: Romeine 12      - NLV
Page 29: Romeine 12      - NLV
Page 30: Romeine 12      - NLV
Page 31: Romeine 12      - NLV
Page 32: Romeine 12      - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

Page 33: Romeine 12      - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

Page 34: Romeine 12      - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

Page 35: Romeine 12      - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën.

Page 36: Romeine 12      - NLV

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën.

17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense.

Page 37: Romeine 12      - NLV

Page 38: Romeine 12      - NLV
Page 39: Romeine 12      - NLV