pryslied - kimberley girls’ highpryslied (antjie krog) strofe i 1. in die sandkliphart 2. vandag...

17
Antjie Krog pryslied

Upload: others

Post on 17-Oct-2020

11 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 2: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

pryslied (Antjie Krog)

Strofe I 1. in die sandkliphart

2. vandag

3. staan hy

4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit

5. houtskool en as is sy hare

6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni

7. uNosekeni die ma van Mandela

8. hy, die man met die vlesige palmkussings

9. hier staan hy

10. uit die gevestigde familie van uNgubengcuka

11. die seun van Dalindyebo

12. die seun van Mandela

13. hy van die rivieroewers by iNqunu

14. heelmaker uit die Thembu-stam

praise song –

of an imbongi slender

shoulders;

alliterasie charcoal;

ashes - grys

the colour

of sand

Mandela se ma

(fleshy cushions of

the palm);

(softness of his

approach)

established

(river banks);

(Thembu clan)

healer/fixe

r

sandstone

Page 3: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Strofe II 15. ’n klein swart ster priem sy bolip

Strofe III 16. ons prys hom

17. hy wat nie lag nie en nie huil nie

18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe

19. die swart pimpernel

20. hy wat nie lag nie en ook nie huil nie

Strofe IV 21. hier staan hy dan nou voor ons

22. Nelson Rolihlahla Mandela

23. getrokke tak van lank gelede

24. die sleepsel van sy blare lê wyd

25. legendaries is hy – opspoorder van harte

26. hy maak die pante bymekaar

27. van ’n verskeurde land

28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar

29. hy, heelmaker van mense

30. hy stig vrede

31. vrede, die ma van groot nasies

pierce his upper lip=

deurboor sy bolip

clapper/

flapper –

leier van

Umkhonto

military wing of ANC

reminds of: the

scarlet pimpernel

=character in a

book

tak (branch)

wat getrek/

los is

trail/drag

tracer/tracker/spotter

panels of

clothes =

stroke van’n

kledingstuk

torn/in tatters

healer

creates/sets

up/forms peace

die moesie

(mole)

Hy help ons om vir

mekaar om te gee, t.w.v.

onsself.

Page 4: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Titel: pryslied

Wat is ‘n pryslied?

• Afrika-kultuur

• gesing deur ‘n imbongi: voorsanger

• Prys die persoon se familie /karaktereienskappe

Page 5: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

DIGVORM

VRYE VERS … sluit aan by DEMOKRASIE =

POLITIEKE VRYHEID

TEMA van die gedig:

Mandela se lewe, oorsprong,

karaktertrekke, invloed in SA en die

wêreld word besing.

Page 6: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Spreker: Eksterne spreker (‘hy”)

Soort gedig:

liriese gedig = “pryslied”

* gevoelvol, emosioneel, klankryk,

ritmies

Klankverskynsels: alliterasie

,assonansie en herhaling

Page 8: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

UITERLIKE VOORKOMS

(LETTERLIK)

r4: op en skraal skouers staan hy bo almal uit

r5: houtskool en as is sy hare - grys hare

r6: sandkleurige vel

r8: vlesige palmkussings

r15: ’n klein swart ster priem sy bolip

Page 9: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Familie STAMBOOM

Thembu-stam

OUPAGROOTJIIE

uNgubengcuka (r10)

Koning van die Thembu-stam in Transkei

PA † MA

OOM (VOOG) Mandela uNosekeni

Dalindyebo(r11) (r12) (r6,7)

MANDELA

Page 10: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Strofe 1

1. in die sandkliphart

2. vandag

3. staan hy

4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit

5. houtskool en as IS sy hare

6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni

7. uNosekeni die ma van Mandela

Alleenplasing (10 Mei 1994)

HERHALING

HERHALING

Beklemtoon invloed van ‘n ma

Metafoor = PLEK •sandklip = die kleur van Uniegebou • “hart” = middel van Pretoria

IDIOOM: beter/ die beste man vir die pos

INKEPING

Metafoor: Besig om grys te word

Page 11: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Strofe II

8. hy, die man met die

vlesige palmkussings

9. hier staan hy

10. uit die gevestigde familie

van uNgubengcuka

11. die seun van Dalindyebo

12. die seun van Mandela

13. hy van die rivieroewers by

iNqunu

14. heelmaker uit die

Thembu-stam

PLEK: Alleenplasing &

HERHALING & INVERSIE

BELANGRIKE FAMILIE /

STAMBOOM

HERHALING

Geboorteplek

STAM

Metafoor: •Bokser OF •sagte hande /omgee

Page 12: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Strofe III

15. ’n klein swart ster priem

sy bolip

Strofe IV

16. ons prys hom

17. hy wat nie lag nie en nie

huil nie

18. eerste ratelaar van

Umkhonto we Sizwe

19. die swart pimpernel

20. hy wat nie lag nie en ook

nie huil nie

Alleenplasing “ons “?

Mense van SA

Staan (r3,9)– prys = progressie

RATEL: geraas/praat/leier

OOK rateltaai

Naam wat die polisie /

joernaliste vir hom gegee het.

Herhaling (r17,20)

Metafoor: Hy is

besadig/waardig / beheer

sy emosies

Page 13: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

Strofe V

21. hier staan hy dan nou voor

ons

22. Nelson Rolihlahla Mandela

23. getrokke tak van lank gelede

24. die sleepsel van sy blare lê

wyd

25. legendaries is hy –

opspoorder van harte

Herhaling

Metafoor: hy kom uit ‘n lang tradisie / voorgeslag

• (Roli=trek uit; ihlala=tak)

• Rolihlahla = die tak wat

uitgetrek is en merke laat

op die grond

• “van lank gelede” – is

daarvoor bestem

• “sleepsel” Hy het mense

positief beïnvloed – na hom

aangetrek.

Page 14: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

26. hy maak die pante bymekaar

27. van ’n verskeurde land

28. hy draai ons na mekaar toe

vir mekaar

29. hy, heelmaker van mense

30. hy stig vrede

Strofe VI

31. vrede, die ma van groot

nasies

POLITIEKE IMPAK:

Inkeping beklemtoon wat

Mandela vir SA gedoen het.

r30: Herhaling & Alleenplasing

Mandela is ‘n vredemaker ; vir

ons UBUNTU gewys

r31: Alleenplasing &Herhaling

Geen vrede = geen groot nasie

Metafoor: apartheid het die land geskeur (wit/swart) en Mandela het die land herenig/ gee mense

menswaardigheid

Metafoor: pante = mense/rasse

Hy het orde herstel in ons

gebroke land.

Page 15: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

“hier staan hy” ,“hy” , “die seun van …” , “hy wat

nie lag nie…”,“vrede”

Herhaling skep EENHEID in VRYE VERS en

beklemtoon wat gesê word.

PROGRESSIE

“staan hy” “ons prys hom” “hier staan hy dan nou …”

Page 16: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

MANDELA AS MENS EN POLITIKUS

* r4: kop en skraal skouers staan hy bo almal uit - beter

as die res

* r8: vlesige handpalms – sagte mens/ omgee

* r14: heelmaker - Apartheid vernietig

* r17:,20: hy wat nie lag nie en nie huil nie – hy is waardig

* r18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe – leier van

* r19. die swart pimpernel – die regering kon hom nie

vang nie

* r23: getrokke tak van lank gelede – hy was bestem vir

die werk / hy het mense na hom toe aangetrek

* r24. die sleepsel van sy blare lê wyd - sy invloed is

wêreldwyd

Page 17: pryslied - Kimberley Girls’ Highpryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is

* r25: legendaries is hy - opspoorder van harte – hy is ‘n legende (bekend) hoe hy mens beïnvloed het

* r26,27 hy maak die pante bymekaar van ‘n verskeurde land - hy maak mense bymekaar en maak die land heel

* r28: hy draai ons na mekaar toe vir mekaar - hy laat ons mekaar verstaan / vir mekaar omgee

* r29. hy, heelmaker van mense - hy maak mense se harte oop vir ander

* r30. hy stig vrede - hy bring vrede in ons land

KARAKTEREIENSKAPPE: MENS EN POLITIKUS

VERVOLG….