profesie en profete

8

Upload: jan-oosthuizen

Post on 27-Jul-2015

95 views

Category:

Spiritual


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Profesie en profete
Page 2: Profesie en profete

Die doel van Profesie• Profesie as waarskuwing – Josef (Mat 2:13) die Wyse manne Profesie as waarskuwing – Josef (Mat 2:13) die Wyse manne

(Mat 2:12) (Mat 2:12) • Profetiese boodskap oor die toekoms – Agabus (Hand Profetiese boodskap oor die toekoms – Agabus (Hand

11:27-28)11:27-28)• Profetiese bemoediging – (1 Kor 14:3-4)Profetiese bemoediging – (1 Kor 14:3-4)• Profetiese oordeel – Jesus (Jerusalem - Luk 13:34-35 en Profetiese oordeel – Jesus (Jerusalem - Luk 13:34-35 en

19:41-44) (Gorasin, Betsaida, Kapernaum Mat 11:20-24) 19:41-44) (Gorasin, Betsaida, Kapernaum Mat 11:20-24) • Profeteer lewe – die dooie bene (Ese 37:9-10)Profeteer lewe – die dooie bene (Ese 37:9-10)• Profeteer met die oog op Christus – (2 Pet 1:19 en Ope Profeteer met die oog op Christus – (2 Pet 1:19 en Ope

19:10)19:10)• Profeteer iemand se roeping. Simeon (Luk 2:29-31) en Anna Profeteer iemand se roeping. Simeon (Luk 2:29-31) en Anna

die profetes (Luk 2:36-38). Johannes die doper se toekoms die profetes (Luk 2:36-38). Johannes die doper se toekoms deur sy Pa. (Luk 1:67-79)deur sy Pa. (Luk 1:67-79)

Page 3: Profesie en profete

Voorbeelde van NT profete:

• Anna (Luk 2:36) Anna (Luk 2:36) • Agabus (Hand 11:28; 21:10-11) Agabus (Hand 11:28; 21:10-11) • Individue (Hand 13:1) Individue (Hand 13:1) • Judas en Silas (Hand 15:32) Judas en Silas (Hand 15:32) • Die dissipels by Troë (Hand 21:4) Die dissipels by Troë (Hand 21:4) • Fillipus se vier dogters (Hand 21:9) Fillipus se vier dogters (Hand 21:9) • en Ananias (Hand 9:10-18)en Ananias (Hand 9:10-18)

Page 4: Profesie en profete

Hoekom is profesie belangrik en nodig.

• ““waarop julle tog moet ag gee” waarop julle tog moet ag gee” 2 Pet 1:192 Pet 1:19

• ““julle moet die woorde onthou van die julle moet die woorde onthou van die profete” 2 Pet 3:2profete” 2 Pet 3:2

• ““moenie profesieë__ geringskat niemoenie profesieë__ geringskat nie” ” 1 Tes 5:20 1 Tes 5:20

• ““sodat jy daardeur die goeie stryd kan sodat jy daardeur die goeie stryd kan stry” stry” 1 Tim 1:18 1 Tim 1:18

• ““Want die Here HERE doen niks tensy Hy Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie” Amos 3:7 geopenbaar het nie” Amos 3:7

Page 5: Profesie en profete

Hoe toets ek profesie? • Is die openbaring tot opbouing, bemoediging en vertroosting van die Is die openbaring tot opbouing, bemoediging en vertroosting van die

gemeente?gemeente? Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense woorde van stigting Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense woorde van stigting en troos en bemoediging.en troos en bemoediging. (1 Kor 14:3) (1 Kor 14:3) “laat alles tot stigting geskied.”“laat alles tot stigting geskied.” (1 Kor (1 Kor 14:26)14:26)

• Is dit in lyn met die Skrif en die Gees van die Woord?Is dit in lyn met die Skrif en die Gees van die Woord? Geen openbaring Geen openbaring kontrasterend wees met die beginsels en leer van die Woord nie. Die Heilige kontrasterend wees met die beginsels en leer van die Woord nie. Die Heilige Gees sal ons immers herinner aan Jesus se woorde, en nie uit Sy eie praat nie. Gees sal ons immers herinner aan Jesus se woorde, en nie uit Sy eie praat nie. (Joh 14:26; 16:13)(Joh 14:26; 16:13)

• Verheerlik die openbaring Jesus Christus?Verheerlik die openbaring Jesus Christus? Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig. (Joh 16:14) (Joh 16:14) Die Die getuienis van Jesus is die gees van die profesie.getuienis van Jesus is die gees van die profesie. (Op 19:10) (Op 19:10)

• Wat is die vrug van die openbaring na ‘n tyd?Wat is die vrug van die openbaring na ‘n tyd? Maar pas op vir die valse Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is. Aan profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is. Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. ’n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye hulle vrugte sal julle hulle ken. ’n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie!van distels nie! (Mat 7:15-16) (Mat 7:15-16)

Page 6: Profesie en profete

Hoe toets ek profesie? Deel 2• As die openbaring die toekoms voorspel, het dit As die openbaring die toekoms voorspel, het dit

toe waar geword? toe waar geword? as ’n profeet iets in die Naam van as ’n profeet iets in die Naam van die Here aankondig en dit kom nie uit nie en dit gebeur die Here aankondig en dit kom nie uit nie en dit gebeur nie so nie, dan het die Here nie met die profeet gepraat nie so nie, dan het die Here nie met die profeet gepraat nie. Dan het die profeet hom dit aangematig en hoef jy nie. Dan het die profeet hom dit aangematig en hoef jy jou nie aan hom te steur nie.” (De 18:22)jou nie aan hom te steur nie.” (De 18:22)

• Bring die openbaring vryheid of ‘n vorm van Bring die openbaring vryheid of ‘n vorm van slawernyslawerny? Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle ? Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. (Rom 8:15)beteken Vader. (Rom 8:15)

• Bring die openbaring lewe of dood? Bring die openbaring lewe of dood? Die Die lewendmakende Asem van God bring LEWE in hoofletters lewendmakende Asem van God bring LEWE in hoofletters maar die letter maak dood. (2 Kor 3:6)maar die letter maak dood. (2 Kor 3:6)

• Bevestig die Heilige Gees die openbaring Bevestig die Heilige Gees die openbaring ? Wat júlle ? Wat júlle egter betref, die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in egter betref, die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in julle, en julle het niemand anders nodig om julle te leer julle, en julle het niemand anders nodig om julle te leer nie. Sy Gees leer julle alles, en wat Hy julle leer, is die nie. Sy Gees leer julle alles, en wat Hy julle leer, is die waarheid en geen leuen nie. Ja, soos Hy julle geleer het, waarheid en geen leuen nie. Ja, soos Hy julle geleer het, moet julle in die Seun bly. (1 Joh 2:27)moet julle in die Seun bly. (1 Joh 2:27)

Page 7: Profesie en profete

Hoe toets ek profesie? Deel 3

• Wat is die gees van die openbaring? Wat is die gees van die openbaring? Toets die Toets die geeste – Beproef alle dinge; behou die goeie. (1 Tes geeste – Beproef alle dinge; behou die goeie. (1 Tes 5:21) Geliefdes, moenie enigeen glo wat sê dat hy die 5:21) Geliefdes, moenie enigeen glo wat sê dat hy die Gees van God het nie, want daar is nou reeds baie Gees van God het nie, want daar is nou reeds baie vals profete in die wêreld, maar ondersoek elkeen, vals profete in die wêreld, maar ondersoek elkeen, ondersoek of sy gees van God afkomstig is. (1 Joh ondersoek of sy gees van God afkomstig is. (1 Joh 4:1)4:1)

• Word hierdie woord ook deur ander wat Word hierdie woord ook deur ander wat geestelik erken en goedgekeur? geestelik erken en goedgekeur? Wat die profete Wat die profete betref, twee of drie kan aan die woord kom, en die betref, twee of drie kan aan die woord kom, en die ander moet beoordeel wat hulle sê. (1 Kor 14:29)ander moet beoordeel wat hulle sê. (1 Kor 14:29)

• Ons Gees kan besoedel raak Ons Gees kan besoedel raak – (2 Kor 7:1; Luk 9:55; – (2 Kor 7:1; Luk 9:55; Jes 29:24) Jes 29:24)

• Jy is nie buite beheer wanneer hierdie gawes Jy is nie buite beheer wanneer hierdie gawes deur jou werk nie. deur jou werk nie. Die gees is aan die profeet Die gees is aan die profeet onderworpe. En die geeste van die profete is aan die onderworpe. En die geeste van die profete is aan die profete onderworpe (1 Kor 14:32) profete onderworpe (1 Kor 14:32)

Page 8: Profesie en profete

Hoe kan ek ook Profeteer?

• Die rol van lofprysing en musiek. Die rol van lofprysing en musiek. (1 Kron 25:1 en 3; (1 Kron 25:1 en 3; Ps 49:2-4; Deut 31:19; 2 Kron 29:27 sien v30) Ps 49:2-4; Deut 31:19; 2 Kron 29:27 sien v30)

• Deur die leiding van die Heilige Gees. Deur die leiding van die Heilige Gees. Wat Hy sal Wat Hy sal sê, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net sê wat Hy sê, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net sê wat Hy hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle verkondig. (Joh 16:13)verkondig. (Joh 16:13)

• Fokus op die openbaring van Christus. Fokus op die openbaring van Christus. Hierdie Hierdie boodskap is soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn. boodskap is soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte.20aanbreek en die môrester opkom in julle harte.20Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie, 21op grond van eie insig reg uitgelê word nie, 21 want want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig.verkondig.