probleem oplossing 1(skryf uitdrukking)

26
Probleemoplossing STAP 1: Verstaan die probleem STAP 2: Besluit hoe jy die probleem gaan op los STAP 3: Los die probleem op STAP 4: Kyk terug en Toets 4 STAPPE

Upload: nolan-damon

Post on 19-Jul-2015

120 views

Category:

Education


5 download

TRANSCRIPT

Probleemoplossing

STAP 1: Verstaan die probleem

STAP 2: Besluit hoe jy die probleem gaan op los

STAP 3: Los die probleem op

STAP 4: Kyk terug en Toets

4 STAPPE

Probleem oplossing: Stap 1

Verstaandie

Probleem

Stap 1 – Verstaan die Probleem• Lees die probleem noukeurig.• Soek die belangrikste inligting.• Skryf getalle neer.• Soek wat jy moet op los.• Sal die antwoord kleiner of grooter

wees as die getalle wat ek reeds het.

Stap 1 - Verstaan die ProbleemLees die probleem noukeurig.

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSoek die belangrikste inligting.

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSkryf getalle neer.

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?Totaal = 31 1ste week =14

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSoek wat jy moet op los.

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry??Totaal = 31 1ste week =14

2de week = ?

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSal die antwoord kleiner of grooter wees as die getalle wat ek reeds het.

Totaal = 31 1ste week =142de week = ?

Dit sal kleiner as die totaal wees maar sal kleiner of grooter as die eerste week se totaal wees.

Probleem oplossing: Stap 2

Besluit hoe jy die

probleem gaan op los.

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.

Kies ‘n METODE

Gebruik ‘n Grafiek Gebruik formulesSkryf ‘n uitdrukking Maak ‘n lysVind ‘n patroon Werk terugRaai en Toets Diagram/PrentTabel Rolspel

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.Skryf ‘n uitdrukking

14 + s = 31

Totaal = 31 1ste week =142de week = ?

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.Skryf ‘n uitdrukking

Ek kan die inverse bewerking gebruik om s op te los….

14 + s = 31 31 – 14 = s

Totaal = 31 1ste week =142de week = ?

Probleem oplossing: Stap 3

Los die probleem

op

Probleem oplossing: Stap 3

3 1 – 1 4

Totaal = 31 1ste week =142de week = ?

2

1

71

Probleem oplossing: Stap 4

Kyk terug en Toets

Stap 4 – Kyk terug en ToetsLees die probleem weer

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?Totaal = 31 1ste week =14

Stap 4 - Kyk terug en ToetsVoeg die nuwe getal in

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?

Totaal = 31 1ste week =142de week = 17

Stap 4 - Look Back & CheckVoeg die nuwe getal in

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?

14 + 17 = 31

Stap 4 - Kyk terug en ToetsHet die getal gewerk?

• John kry 14 lees punte die eerste week in November. Aan die einde van die volgende week het hy 31 punte. Hoeveel punte het hy die 2de week gekry?

14 + 17 = 31 Ja!

Skryf ‘n uitdrukking om die probleem op te los.

• James het R84.75 in sy ABSA spaarrekening. Hy betaal geld in. Hy het nou R107.03. Hoeveel het hy inbetaal?

R84.75 + d = R107.03Inverse bewerking

R107.03 – R84.75 = d

Skryf ‘n uitdrukking om die probleem op te los.

• Susan het 2 keer soveel pokemon kaarte as Joshua. Susan het 124 kaarte, hoeveel het Joshua?

2 x d = 124 2d = 124inverse bewerking d = 124/2

Skryf ‘n uitdrukking om die probleem op te los.

• Seles bak 90 koekies . Daar is 15 koekies in elke pan. Hoeveel pannetjies het sy gebak?

15 x b = 90 15b = 90inverse bewerking b = 90/15

Skryf ‘n uitdrukking om die probleem op te los.

• Keanu het 3 keer so baie CD’s as Nevan. Keanu het 36 CD’s, hoeveel het Nevan?

3 x c = 36 3c = 36inverse berwerking c = 36/3

Skryf ‘n uitdrukking om die probleem op te los.

• ‘n Vierkant se omtrek is 48 cm. Wat is die lengte van elke sy?

4 x s = 48 4s = 48

inverse bewerking s = 48/4

Skryf ‘n uitdrukking om die probleem op te los.

• Vir 1 jaar het die nooddienste vir noodgevalle vir 293 dae uitgekom. Hoeveel dae was daar nie noodgevalle nie?

293 + d = 365

inverse bewerking d = 365 - 293

by Monica Yuskaitis

Edited by Nolan Damon