pre historiese kuns graad 10

25
Pre-historiese kuns Pre-historiese kuns Kuns vir oorlewing Kuns vir oorlewing

Upload: afrikaans-hoer-meisieskool

Post on 07-Jul-2015

749 views

Category:

Education


13 download

TRANSCRIPT

Page 1: Pre historiese kuns Graad 10

Pre-historiese kunsPre-historiese kuns

Kuns vir oorlewingKuns vir oorlewing

Page 2: Pre historiese kuns Graad 10

3 Hooftydperke3 Hooftydperke

PaleolitiesPaleolities Meso-litiesMeso-lities Neo-litiesNeo-lities

Page 3: Pre historiese kuns Graad 10

PaleolitiesPaleolities

20 000 v.C20 000 v.C Fokus was op oorlewing- nie Kuns nieFokus was op oorlewing- nie Kuns nie Yskap het Skandinawie en sentraal Europa Yskap het Skandinawie en sentraal Europa

bedek.bedek. v.C het meeste van die ys gesmelt en was v.C het meeste van die ys gesmelt en was

dit die begin van ‘n meer gematigde weerdit die begin van ‘n meer gematigde weer Koue tye het die jagters in die grotte gaan Koue tye het die jagters in die grotte gaan

skuil.skuil.

Page 4: Pre historiese kuns Graad 10

PaleolitiesPaleolities

Dit is hier waar die Cro-magnon mens die Dit is hier waar die Cro-magnon mens die Neanderdal vervang het, en waar hul nie Neanderdal vervang het, en waar hul nie net steen gereedskap gebruik het nie, maar net steen gereedskap gebruik het nie, maar ook skilderings op die rotswande gemaak ook skilderings op die rotswande gemaak het.het.

Kuns het steleselmatig deel begin vorm van Kuns het steleselmatig deel begin vorm van die mens se daaglikse lewe en rituele.die mens se daaglikse lewe en rituele.

Page 5: Pre historiese kuns Graad 10

FiguurtjiesFiguurtjies

Beelde is gemaak van steen, ivoor, been en Beelde is gemaak van steen, ivoor, been en horing.horing.

28 000 en 20 000 jaar v.C. 28 000 en 20 000 jaar v.C. Beelde het ‘n funksie verrig.Beelde het ‘n funksie verrig.

Page 6: Pre historiese kuns Graad 10

FiguurtjiesFiguurtjies

Venus van Willendorf

•Fertiliteitsimbool•Oorvloedige bron van voedsel

Vergrootte ligaamsdele-dui op oorvloed

Geen gesig- word universeel

11.1 cm hoog

Page 7: Pre historiese kuns Graad 10

GrotskilderingsGrotskilderings

Die eerste is in 1879 in Spanje ontdekDie eerste is in 1879 in Spanje ontdek n Paar jaar later is die Dordogne skilderings n Paar jaar later is die Dordogne skilderings

in Frankryk ontdek. in Frankryk ontdek. Hierdie word gesien as die grootste fonds Hierdie word gesien as die grootste fonds

uit die pre-historiese tydperkuit die pre-historiese tydperk . . Hoekom sou dit behoue gebly het?Hoekom sou dit behoue gebly het?

Page 8: Pre historiese kuns Graad 10
Page 9: Pre historiese kuns Graad 10

GrotskilderingsGrotskilderings

Diep binne die Lascaux grotte (Dordogne), Diep binne die Lascaux grotte (Dordogne), weg van die ingange wat hul dikwels as weg van die ingange wat hul dikwels as wooning gebruik het, is die gravure en wooning gebruik het, is die gravure en skilderings van diere – mamoete, bison, skilderings van diere – mamoete, bison, rendiere, perde, wildevarke en wolwe. rendiere, perde, wildevarke en wolwe.

As ligbron het hul klein steenlampe gemaak, As ligbron het hul klein steenlampe gemaak, gevul met murg of vet, met ‘n pit van gevul met murg of vet, met ‘n pit van gedroogte mos.gedroogte mos.

Page 10: Pre historiese kuns Graad 10

GrotskilderingsGrotskilderings

Antieke kuns “toolbox”Antieke kuns “toolbox” Vet en pigment gemeng= verfVet en pigment gemeng= verf Enige voorbeelde hoe kleure geskep is?Enige voorbeelde hoe kleure geskep is? Been= paletBeen= palet Diere se hare + riet= verfkwasDiere se hare + riet= verfkwas

Page 11: Pre historiese kuns Graad 10

GrotskilderingsGrotskilderings

Dit was diep in die grot gemaak.Dit was diep in die grot gemaak. Dus nie vir dekorasie nie.Dus nie vir dekorasie nie. Nou hoekom het hul dit dan geskilder?Nou hoekom het hul dit dan geskilder? Magiese kragte, rituele ens.Magiese kragte, rituele ens. Hande in die positiewe en negatiewe Hande in die positiewe en negatiewe

spasie.spasie. Hoekom?Hoekom? JagritueleJagrituele

Page 12: Pre historiese kuns Graad 10

Die Die Gekolde PerdeGekolde Perde by Pech-Merle by Pech-Merle

13 000 v.C. in Frankryk geskilder

Byna realisties

Page 13: Pre historiese kuns Graad 10

HandtekeningeHandtekeninge

Page 14: Pre historiese kuns Graad 10
Page 15: Pre historiese kuns Graad 10

Meso- en Neolitiese kunsMeso- en Neolitiese kuns

Ongeveer 20 000 – 2000 v.C.Ongeveer 20 000 – 2000 v.C. Soos die yskap gesmelt het, het takbokke Soos die yskap gesmelt het, het takbokke

noord migreer, die mamoet en harige noord migreer, die mamoet en harige renoster het verdwyn, net soos die jagter-renoster het verdwyn, net soos die jagter-kunstenaar.kunstenaar.

Klimaat- soos Europa vandagKlimaat- soos Europa vandag Mense skilder nie meer in rotswande nieMense skilder nie meer in rotswande nie

Page 16: Pre historiese kuns Graad 10

Meso- en Neolitiese kunsMeso- en Neolitiese kuns

Kulturele ontwikkeling het plaasgevind. Kulturele ontwikkeling het plaasgevind. Ongeveer 10 000 v.C. is diere makgemaak, Ongeveer 10 000 v.C. is diere makgemaak,

graan gegroei en keramiek ware en graan gegroei en keramiek ware en tekstiele vervaardig. tekstiele vervaardig.

Met die ontwikkeling van plase het mense Met die ontwikkeling van plase het mense meer permanente wonings gebou. meer permanente wonings gebou.

Ontwikkeling vanaf nomadies tot Ontwikkeling vanaf nomadies tot permanent.permanent.

Page 17: Pre historiese kuns Graad 10

BouingsBouings

Met die stigting van gemeenskappe, sosiale Met die stigting van gemeenskappe, sosiale organisasie en ontwikkeling van handeldryf organisasie en ontwikkeling van handeldryf en industrie, het monumentele en industrie, het monumentele steenstrukture verskyn.steenstrukture verskyn.

Page 18: Pre historiese kuns Graad 10

BouingsBouings

DolmensDolmens ( (doldol = tafel, en = tafel, en menmen = steen), was = steen), was grafte of monumente vir die dooies, wat uit grafte of monumente vir die dooies, wat uit drie stene met ‘n vierde bo-op bestaan het. drie stene met ‘n vierde bo-op bestaan het. (Lyk soos ‘n tafel)(Lyk soos ‘n tafel)

Paunabrone dolmen, Ierland

Page 19: Pre historiese kuns Graad 10

BouingsBouings

Enkele megalieteEnkele megaliete MenhirsMenhirs ( (menmen = steen en = steen en hirhir = lang), = lang), was tot 5,1 m hoog en is enkel, of in rye was tot 5,1 m hoog en is enkel, of in rye

gegroeppeer soos in Carnac in Britanje. gegroeppeer soos in Carnac in Britanje. Dit is nie duidelik waarvoor Menhir gebruik Dit is nie duidelik waarvoor Menhir gebruik

is nie, maar kon moontlik monumente is nie, maar kon moontlik monumente gewees het van die kulte, dooies of selfs vir gewees het van die kulte, dooies of selfs vir die aanbidding van die natuurkragte (son).die aanbidding van die natuurkragte (son).

Page 20: Pre historiese kuns Graad 10

Die Kerloas menhir is 9.5 m hoog, en die hoogste staande menhir in Britanje

Page 21: Pre historiese kuns Graad 10

Soms is Menhir in sirkels gepak om Soms is Menhir in sirkels gepak om CromlechCromlech te vorm. Die te vorm. Die bekendste voorbeeld is bekendste voorbeeld is StonehengeStonehenge in Engeland. in Engeland.

Page 22: Pre historiese kuns Graad 10
Page 23: Pre historiese kuns Graad 10

StonehengeStonehenge(Salisbury, Engeland)(Salisbury, Engeland)

Die buitenste ring bestaan uit monoliete van Die buitenste ring bestaan uit monoliete van sarsen stene met lintels wat hul verbind.sarsen stene met lintels wat hul verbind.

Monoliet=menhirMonoliet=menhir Lintel= horisontale balkLintel= horisontale balk Volgende is ‘n ring blou steen wat ‘n Volgende is ‘n ring blou steen wat ‘n

perdeskoen struktuur van perdeskoen struktuur van trilithonstrilithons – vyf – vyf lintel pare – omsirkellintel pare – omsirkel

Page 24: Pre historiese kuns Graad 10

StonehengeStonehenge(Salisbury, Engeland)(Salisbury, Engeland)

Elk van hierdie weeg ongeveer vyf-en-Elk van hierdie weeg ongeveer vyf-en-veertig ton.veertig ton.

Aan die oostekant is ‘n enkele steen wat Aan die oostekant is ‘n enkele steen wat moontlik die mid-somer sonsopkoms moontlik die mid-somer sonsopkoms gemerk het.gemerk het.

In verskillende fases gebou In verskillende fases gebou Nou wat is die doel van Stonehenge?Nou wat is die doel van Stonehenge?

Page 25: Pre historiese kuns Graad 10

StonehengeStonehenge(Salisbury, Engeland)(Salisbury, Engeland)

In die Middeleeue is geglo dat die struktuur In die Middeleeue is geglo dat die struktuur deur die towenaar, Merlin gebou is, of deur deur die towenaar, Merlin gebou is, of deur reuse mense.reuse mense.

‘ ‘n Hedendaagse verklaring is dat dit n Hedendaagse verklaring is dat dit moontlik as ‘n kalender gebruik is – ‘n moontlik as ‘n kalender gebruik is – ‘n getuienis van die ontwikkeling van die mens getuienis van die ontwikkeling van die mens se intellek.se intellek.