potchefstroom amateur radio klub (park) amateur nuusblad.pdf · nie, en sou ons dalk `n paar manne...

4
Ons ontmoet die voorsitter van Potchefstroom Amateur Radio Klub van Nader Wat besluit die manne op die AJV van September 2014. 1.) `n Mondvol dinge gebeur. Die klub groei en die ledegeld bly dieselfde. Wat `n lekker ge- dagte. 2.) Daar is twee trofees wat eienaars moet kry en voorstelle word gevra. (Wat van een vir die person wat die beste resultate behaal op sy RAEEn die ander een vir die mees aktiefste lid op die radio?) 3.) Die klub werk daaraan om hulle beeld na die gemeenskap uit te neem. 4.) `n Webblad vir die klub word in die lewe geroep sodat ander amateurs die werksaam- hede van PARK kan sien. Daarvoor kry PARK nou `n Webmaster.Sterkte Niel. 5.) Vir die eerste keer kry PARK ook `n QSL manager en nou kan lede hulle roepsein binne in hierdie klub in werk. Kom ons kyk of PARK die eerste klub gaan word wat `n “Work all ZS” sertifikaat kan verdien. 6.) Die LV`s van die lede beplan weer `n fees- like jaareind funksie. So kry julle datums reg en moet dit nie misloop nie. 7.) `n Nuwe bestuur is gekies en hulle elders geplaas. 8.) Ledegeld bly dieselfde (R110) vir die jaar. OK Chris verduidlik hoe hy dit saamstel en dat ons nogsteeds `n goedkoop stokperdjie bedryf. 9.) Uitstappie na Overvaal moet beplan word. Potchefstroom Amateur Radio Klub (PARK) Wat skryf mens oor so `n merkwaardige mens. Ou kêrel Steph is `n man met `n baie unieke passie. Het jy hom al ooit gehoor kla? Het hy jou al ooit sleg behandel? En so kan ons baie vrae oor hom vra, maar daar is weinig wat sal kan sê hy is nie altyd dieselfde nie. Ou kêrel Steph is al vir baie jare `n Radio Amateur met die roepsein ZS6AOK (Arme ou Kêrel). So vir die humor. Steph is woonagtig in Stilfontein waarvandaan hy sy stasie bedryf. Die wat al daai roepsein gewerk het sal saamstem en sê dis `n stasie met opregte seine en suiwer uit- sette. Steph is ook vir baie jare betrokke by die opleiding van nuwe amateurs en reis op `n gereelde basis vanaf Stilfontein na Potchefstroom om hierdie klasse te kom aan- bied. En glo my hy weet waarvan hy praat. O ja iets moet ek byvoeg! Steph laat nie met hom sukkel of Sy stokperdjie te na kom nie. Hy is meer as bereid om jou dadelik te laat verstaan jy is nou op `n gebied waar jy nie moet wees nie. Steph is getroud met Annatjie wat ook `n ama- teur is ZS6BYG (Beautiful Young Girl). Hierdie twee mense trap diep spore in hierdie stok- perdjie en staan nooit terug vir enige aange- leenthede van hierdie stokperdjie nie. Sou jy `n Antenna wou bou of net wou uitvind hoe een werk of lyk kan jy maar gerus met Steph skakel hy sal jou verduidelik. Wonder soms waar bêre `n mens al daardie kennis. Skakel aan julle radio`s en luister rond, sou jy die roepsein ZS6AOK hoor rapporteer dadelik vir `n gesprekkie wat jy lank sal onthou. Dankie Oom Steph. Voorsitter: Steph Terblanche ZS6AOK 018 484 2423 082 773 5297 Sekretaris: Johan Genis ZS6JJG 072 231 8924 Penningmeester: Chris Viljoen ZS6BYQ 018 297 1753 082 857 8641 ZS6AOK Potch Radio Klub Desember 2014 Volume 1 Binne hierdie bylaag: Ontmoet die voor- sitter. 1 Planne vanaf die AJV 2 Nuwe Bestuur 3 Foto Ou kërel Schempie Foto Ou kërel Joe Foto van AJV

Upload: others

Post on 22-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Ons ontmoet die voorsitter van Potchefstroom Amateur Radio Klub van Nader

    Wat besluit die manne op die AJV van September 2014.

    1.) `n Mondvol dinge gebeur. Die klub groei en

    die ledegeld bly dieselfde. Wat `n lekker ge-

    dagte.

    2.) Daar is twee trofees wat eienaars moet kry

    en voorstelle word gevra. (Wat van een vir die

    person wat die beste resultate behaal op sy

    RAE—En die ander een vir die mees aktiefste

    lid op die radio?)

    3.) Die klub werk daaraan om hulle beeld na

    die gemeenskap uit te neem.

    4.) `n Webblad vir die klub word in die lewe

    geroep sodat ander amateurs die werksaam-

    hede van PARK kan sien. Daarvoor kry PARK

    nou `n Webmaster.—Sterkte Niel.

    5.) Vir die eerste keer kry PARK ook `n QSL

    manager en nou kan lede hulle roepsein binne

    in hierdie klub in werk. Kom ons kyk of PARK

    die eerste klub gaan word wat `n “Work all ZS”

    sertifikaat kan verdien.

    6.) Die LV`s van die lede beplan weer `n fees-

    like jaareind funksie. So kry julle datums reg

    en moet dit nie misloop nie.

    7.) `n Nuwe bestuur is gekies en hulle elders

    geplaas.

    8.) Ledegeld bly dieselfde (R110) vir die jaar.

    OK Chris verduidlik hoe hy dit saamstel en dat

    ons nogsteeds `n goedkoop stokperdjie

    bedryf.

    9.) Uitstappie na Overvaal moet beplan word.

    Potchefstroom Amateur Radio Klub

    (PARK)

    Wat skryf mens oor so `n merkwaardige mens.

    Ou kêrel Steph is `n man met `n baie unieke

    passie. Het jy hom al ooit gehoor kla? Het hy

    jou al ooit sleg behandel? En so kan ons baie

    vrae oor hom vra, maar daar is weinig wat sal

    kan sê hy is nie altyd dieselfde nie. Ou kêrel

    Steph is al vir baie jare `n Radio Amateur met

    die roepsein ZS6AOK (Arme ou Kêrel). So vir

    die humor. Steph is woonagtig in Stilfontein

    waarvandaan hy sy stasie bedryf. Die wat al

    daai roepsein gewerk het sal saamstem en sê

    dis `n stasie met opregte seine en suiwer uit-

    sette. Steph is ook vir baie jare betrokke by die

    opleiding van nuwe amateurs en reis op `n

    gereelde basis vanaf Stilfontein na

    Potchefstroom om hierdie klasse te kom aan-

    bied. En glo my hy weet waarvan hy praat. O ja

    iets moet ek byvoeg! Steph laat nie met hom

    sukkel of Sy stokperdjie te na kom nie. Hy is

    meer as bereid om jou dadelik te laat verstaan

    jy is nou op `n gebied waar jy nie moet wees

    nie.

    Steph is getroud met Annatjie wat ook `n ama-

    teur is ZS6BYG (Beautiful Young Girl). Hierdie

    twee mense trap diep spore in hierdie stok-

    perdjie en staan nooit terug vir enige aange-

    leenthede van hierdie stokperdjie nie. Sou jy

    `n Antenna wou bou of net wou uitvind hoe

    een werk of lyk kan jy maar gerus met Steph

    skakel hy sal jou verduidelik. Wonder soms

    waar bêre `n mens al daardie kennis.

    Skakel aan julle radio`s en luister rond, sou jy

    die roepsein ZS6AOK hoor rapporteer dadelik

    vir `n gesprekkie wat jy lank sal onthou.

    Dankie Oom Steph.

    Voorsitter:

    Steph Terblanche

    ZS6AOK

    018 484 2423

    082 773 5297

    Sekretaris:

    Johan Genis ZS6JJG

    072 231 8924

    Penningmeester:

    Chris Viljoen

    ZS6BYQ

    018 297 1753

    082 857 8641 ZS6AOK

    Potch Radio Klub Desember 2014 Volume 1

    Binne hierdie bylaag:

    Ontmoet die voor-

    sitter.

    1

    Planne vanaf die

    AJV

    2

    Nuwe Bestuur 3

    Foto Ou kërel

    Schempie

    Foto Ou kërel Joe

    Foto van AJV

  • Voorsitter:

    Steph Terblanche (ZS6AOK)

    Ondervoorsitter:

    Bill van der Walt (ZS6WDV)

    Sekretaris:

    Johan Genis (ZS6JJG)

    Penningmeester:

    Chris Viljoen (ZS6BYQ)

    Webmaster:

    Niel Bierman (ZS6NEB)

    QSL Manager:

    J an van Wyk (ZS6FJB)

    Nuwe Verkose Bestuur (2014—2015)

    Fotos:

    IETS ANDERS:

    swembad se skepnet en

    siedaar, `n omgekeerde V in

    volle werking.

    Die klub gebruik hulle talente

    en sorg dat Jan gereeld na

    klub bulletins kan luister en so

    bly hy in voeling met wat in die

    klub aangaan. Gebruik jou

    radio, dit maak nie saak waar

    jy is nie, dis hoekom daar

    amateurs is. Hulle wil jou hoor

    en dink net hoe lekker klink

    daai DX vanuit jou woonwa

    met `n 5/9 seinsterkte. Voor-

    waar `n stokperdjie om te

    geniet. So paar fotos om die

    omstandighede op Lydenburg

    te wys.

    Met jou radio lisensie in jou

    hand en `n paar planne geniet

    jy jou stokperdjie al te lekker.

    Jan (ZS6FJB) is `n jaar gelede

    vir werk verplaas Lydenburg

    toe. Sy QTH is Potchefstroom

    en wou glad nie geld in Lyden-

    burg spandeer op verblyf nie.

    Hy en sy LV Amanda durf toe

    die taak aan en gaan Lyden-

    burg toe met hulle karavaan.

    So maak Jan `n antenna en

    gebruik die selfde aluminium

    pyp wat jy gebruik vir jou

    Bladsy 2 Potchefstroom Amateur Radio Klub

    Caption describing picture or

    graphic.

  • 1.) Steph Terblanche ZS6AOK 14.) Gert Meyer ZS6GHM

    2.)Johan Bamberger ZS6LVG 15.) Nelie Meyer ZU6SPM

    3.) Andrè Geldenhuis ZR6GAA 16.) Henk Langenhoven ZS6PHM

    4.) Gawie Diedericks ZS6GWD 17.) Neil Bierman ZS6NEB

    5.) Kobus du Toit ZS6KDT 18.) Eunice Bierman ZS6MEB

    6.) Henry Jordaan ZS6BPQ 19.)

    7.) Flip van Niekerk ZS6PCV

    8.) Annatjie Terblanche ZS6BYG

    9.) Bill van der Walt ZS6WDV

    10.) Chris Viljoen ZS6BYQ

    11.) Johan Genis ZS6JJG

    12.) Jan van Wyk ZS6FJB

    13.) Juan Coetzer ZS6IF

    Hier kan ons iets insit om te ruil of te koop. Kontak my indien jy enige iets hier wou plaas.

    Jan van Wyk.

    Kantoor ure: 011 201 5496

    Selfoon: 071 676 8679

    Werks e-pos: [email protected]

    Prvate e-pos:

    [email protected]

    Klublede Lys.

    Iets om te ruil of te verkoop.

    Hoe en waar kry jy ZS6POT

    Hierdie klub roepsein vind jy op Dinsdae aande ongeveer 18:00 op die frekwensie

    145.737.5. Dis waar die klub se weeklikse bulletin uitgesaai word. Die bulletin gaan ook

    soms as die toestande dit toelaat uit met herleiding op die 40Meter band in die omgewing

    van 7.140.0 —7.145.0 op dieselfde tyd.

    Sou jy vanaf Johannesburg na Potchefstroom reis kan jy ± vanaf die Fochville Carletonville 4

    rigting stop op 2 meter luister. Vanaf Kroonstad so ± 10 Km voor Viljoenskroon kan jy luis-

    ter. Vanaf Ventersdorp so 2 Km voor Ventersdorp kan jy luister en dan vanaf Klerksdorp so

    ± 1 Km buite Klerksdorp kan jy luister. Alles hang natuurlik af van jou antenna op die voer-

    tuig en ook die krag uitset op die radio. Daar is manne wat al baie verder gerapporteer het,

    maar in die algemeen is dit die plek. Sou jy deur die dorp ry wees verseker dat amateurs

    altyd daar is en wel luister. Roep maar en kry iemand om jou besig te hou terwyl jy deur

    beweeg.

    Volume 1

    Caption describing

    picture or graphic.

    Bladsy 3

  • Terwyl ons na die hede kyk, moet ons ook so bietjie na ons verlede kyk. Hierdie spasie kan maar dop gehou word om so

    bietjie van PARK se geskiedenis te leer.

    Met hierdie uitgawe kyk ons na twee van ons oudstryders.

    Gert Schempers (ZS6AOE) Oom Schempie soos die meeste van ons hom geken het. Hy was vir baie jare deel van PARK

    en ook een van die stigters lede. OK Schempie was vir jare betrokke by die sein eenheid van die weermag en het `n on-

    gelooflike klomp kennis gehad van Radios, Instemmers, Kapasitors, Antennas en sommer nog alles verbonde met radios.

    Menigte amateurs sal jou vra hoe dit met hom gaan en of jy hom ken. Ok Schempie het na baie jare verhuis vanaf

    Potchefstroom na Christiaana waar hy nou naby sy kinders bly. Ons kan nie wag om weer daardie stem op die lug te hoor

    nie, en sou ons dalk `n paar manne moet bymekaar maak om te gaan help om antennas op te sit dan sal ons so maak.

    Ons salueer `n groot man en verskriklike inteliggente mens. Luister uit vir die roepsein ZS6AOE en antwoord dadelik so-

    dat jy kan sê jy het met hom gepraat.

    Joe Mayer (ZS6ANW) Oom Joe is iemand met `n baie ryk geskiedenis en voorwaarlike ongelooflike talent. OK Joe was ook

    een van die stigters lede van PARK en `n besondere mens met die geheue van `n olifant. OK Joe was `n geoloog op sy

    jonger jare en sy algemene kennis was finominaal. Jy kon met hom oor enige iets praat en hy kon saam praat. As ama-

    teur was hy ook vreeslik bedrewe met gelykgolf uitsending (Morse kode). Met digitale uitsending was hy ook baie bedry-

    wig en wou altyd iemand help om sy passies vir die stokperdjie te help uitbrei. As gevog van OK Joe se werk het hy op `n

    vroee ouderdom in `n asbes myn gewerk en vandaar die asbestose in sy longe. Dit het OK Joe stelselmatig begin afbreek

    en hy was die laaste tyd in Potchefstroom baie siek. Sy kinders het besluit om hom Pretoria toe te vat waar hulle dan

    sommer ook `n ogie oor hom kan hou. Sou enige iemand weer die voorreg hê om die stasie ZS6ANW te werk dan moet jy

    dit met beide arms aangryp. Vir die van ons wat hom wel gewerk het en hom in ons gedagtes hou koester asseblief die

    groot nalatenskap van PARK wat hy vir ons gelos het.

    Ons groet julle ou GROTES en sal julle altyd koester

    *Bladsy 2 foto van Schempie ZS6AOE *Bladsy 3 foto van Joe ZS6ANW

    Die verlede

    AJV - 27/09/2014