pieries staan wat !!jy het nog nie jou afslag kospakket ......dream big 2de beste verkoper: kontant...

2
www.laerskoolpierneef.co.za SKAAK - Gr. 4 - 7 skaak-oefening Maandae in die Mediasentrum 14:00 - 15:00. Volgende Maandag is die laaste oefening vir die kwartaal. MEDIASENTRUM Mediasentrum is die volgende tye oop: Maan- en Woensdae 07:00 - 07:20 Dinsdae en Donderdae 2de pouse. Volgende week sal die Mediasentrum toe wees. BAIE DANKIE Dankie vir Concillio (Bertus van Niekerk) vir die herstel van die tennisbane se heining. Dankie aan Value Paving (Stefan Oosthuizen ) vir die verdere skenking van stene. Daar word beplan om die area by die naskool te plavei. Baie dankie vir Stefan se hulp met die ter- rein werk. Baie dankie vir die verf van naamborde by die klerebank, die sportstoor en muur by sportgrond se ingang by 25 ste laan. PIZZA!PIZZA!PIZZA! Toetsreeks is verby en vakansie is om die draai! 12 Maart is die dag! Bring die hele familie, enige tyd, die hele dag vir die lekkerste Pizza in Pretoria! Laerskool Pierneef verdien % van al die verkope, so kom ondersteun die Graad 7‘s en geniet die aand saam met ons. WAT !!Jy het nog nie jou afslag kospakket bestel nie!!! Bestel teen Woensdag by jou klasonderwyser!!!! Na Afriforum se besoek verlede week, stem die Graad 7’s saamGeen Boelies sal geduld word in Pierie- land nie!! Van Woensdag 6 Maart kan elke Pierie n Geen BOELIE-borsspeld by hul registeronderwysers koop vir net R5. Kom ons Pieries staan saam en sê NEE vir BOELIES!! PIERIES STAAN SAAM!! Omsendbrief 09/2019 4 Maart 2019 RUGBY Hierdie week gaan daar slegs Maandag en Donderdag rug- by-oefeninge wees vir die 0/9, 0/10, 0/11 en 0/13 seuns. Op Dinsdag 5 Maart 2019 gaan ons 0/9, 0/10, 0/11 en 0/13A rugbyspanne aan rugby-wedstryde deelneem te Laerskool Queenswood. Alle skeurbriewe moet asseblief Dinsdag 5 Maart by Mnr. Meyer ingegee word. Die program vir Dinsdag is soos volg: Komende Saterdag, 9 Maart 2019 gaan ons 0/13A rugbyspan aan die 0/13 Assupol- rugbydag deelneem te Midstream College. Sodra mnr. Brand die finale program ontvang, sal die tye aan die seuns deurgegee word. NETBAL Baie dankie aan elke dogter, ouer en onder- steuner wat Saterdag by die Rugby– en Net- baldag was. Wat n heerlike dag was dit nie. Vandag speel die 0/12 en 0/13 meisies pool proewe. Sterkte aan hulle! Dinsdag speel al die 0/10 - 0/13 spanne vriendskaplike wedstryde by Laerskool Queenswood. Die bus vertrek direk naskool en die meisies sal tussen 16:00 en 16:30 te- rug wees by die skool. Onthou asseblief om die R50 vir die huur van die netbalklere by Juf. Du Plessis in te betaal voor die skool sluit. Daar sal oefening wees vir al die spanne Don- derdag, behalwe die 0/11 A en Bs. Sterkte vir die besige week! PREFEKTE BEDERF Baie dankie vir die heerlike bederf op n dolle Vrydag! Die heerlike verrassing het die Vrydag sommer opgekikker. Span Tyd Opponent 0/9 14:24-14:46 Rayton 0/10 16:4817:10 Queenswood 0/11 17:12-17:34 Wonderboom-Suid 0/13A 17:36-17:58 Rayton OPEDAG Groot dank en waardering aan al die per- soneel en almal wat gehelp het met die reëlings van n baie geslaagde Rugby– en Netbaldag. Die OPEDAG was ook baie geslaagd en al die Juffrouens het pragg gelyk in hul kostuums. KUNSFOOIE Daar is nog BAIE leerders van Graad 4 - 7 wat nog nie R30 kunsfooie betaal het nie. Dit moet so gou moontlik betaal word.

Upload: others

Post on 24-Jan-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PIERIES STAAN WAT !!Jy het nog nie jou afslag kospakket ......DREAM BIG 2de Beste Verkoper: Kontant Prys R1000 R1000 Takealot koepon (voucher) Author: Heste Van Wielligh Created Date:

www.laerskoolpierneef.co.za

SKAAK - Gr. 4 - 7 skaak-oefening Maandae

in die Mediasentrum 14:00 -

15:00. Volgende Maandag is

die laaste oefening vir die

kwartaal.

MEDIASENTRUM

Mediasentrum is die volgende tye oop:

Maan- en Woensdae 07:00 - 07:20

Dinsdae en Donderdae 2de pouse.

Volgende week sal die Mediasentrum toe wees.

BAIE DANKIE

Dankie vir Concillio (Bertus van

Niekerk) vir die herstel van die

tennisbane se heining.

Dankie aan Value Paving (Stefan

Oosthuizen ) vir die verdere

skenking van stene. Daar word

beplan om die area by die

naskool te plavei. Baie dankie

vir Stefan se hulp met die ter-

rein werk. Baie dankie vir die

verf van naamborde by die

klerebank, die sportstoor en

muur by sportgrond se ingang

by 25 ste laan.

PIZZA!PIZZA!PIZZA!

Toetsreeks is verby en vakansie is om die draai!

12 Maart is die dag! Bring die hele familie, enige

tyd, die hele dag vir die lekkerste Pizza in Pretoria!

Laerskool Pierneef verdien % van al die verkope, so

kom ondersteun die Graad 7‘s en geniet die aand

saam met ons.

WAT !!Jy het nog nie jou afslag kospakket bestel nie!!!

Bestel teen Woensdag by jou

klasonderwyser!!!!

Na Afriforum se besoek verlede week, stem die Graad 7’s saam…

Geen Boelies sal geduld word in Pierie-land nie!!

Van Woensdag 6 Maart kan elke Pierie ’n

“Geen BOELIE” -borsspeld by hul registeronderwysers

koop vir net R5. Kom ons Pieries staan saam en sê

NEE vir BOELIES!!

PIERIES STAAN SAAM!!

Omsendbrief 09/2019

4 Maart 2019

RUGBY

Hierdie week gaan daar slegs

Maandag en Donderdag rug-

by-oefeninge wees vir die

0/9, 0/10, 0/11 en 0/13 seuns. Op Dinsdag 5

Maart 2019 gaan ons 0/9, 0/10, 0/11 en

0/13A rugbyspanne aan rugby-wedstryde

deelneem te Laerskool Queenswood. Alle

skeurbriewe moet asseblief Dinsdag 5 Maart

by Mnr. Meyer ingegee word.

Die program vir Dinsdag is soos volg:

Komende Saterdag, 9 Maart 2019 gaan ons

0/13A rugbyspan aan die 0/13 Assupol-

rugbydag deelneem te Midstream College.

Sodra mnr. Brand die finale program

ontvang, sal die tye aan die seuns deurgegee

word.

NETBAL

Baie dankie aan elke dogter, ouer en onder-steuner wat Saterdag by die Rugby– en Net-baldag was. Wat ‘n heerlike dag was dit nie. Vandag speel die 0/12 en 0/13 meisies pool proewe. Sterkte aan hulle! Dinsdag speel al die 0/10 - 0/13 spanne vriendskaplike wedstryde by Laerskool Queenswood. Die bus vertrek direk naskool en die meisies sal tussen 16:00 en 16:30 te-rug wees by die skool. Onthou asseblief om die R50 vir die huur van die netbalklere by Juf. Du Plessis in te betaal voor die skool sluit. Daar sal oefening wees vir al die spanne Don-derdag, behalwe die 0/11 A en B’s. Sterkte vir die besige week!

PREFEKTE BEDERF

Baie dankie vir die heerlike

bederf op ‘n dolle Vrydag!

Die heerlike verrassing het

die Vrydag sommer

opgekikker.

Span Tyd Opponent

0/9 14:24-14:46 Rayton

0/10 16:48– 17:10 Queenswood

0/11 17:12-17:34 Wonderboom-Suid

0/13A 17:36-17:58 Rayton

OPEDAG

Groot dank en waardering aan al die per-

soneel en almal wat gehelp het met die

reëlings van ‘n baie geslaagde Rugby– en

Netbaldag.

Die OPEDAG was ook baie geslaagd en al

die Juffrouens het pragtig gelyk in hul

kostuums.

KUNSFOOIE

Daar is nog BAIE leerders van Graad 4 - 7

wat nog nie R30 kunsfooie betaal het nie.

Dit moet so gou moontlik betaal word.

Page 2: PIERIES STAAN WAT !!Jy het nog nie jou afslag kospakket ......DREAM BIG 2de Beste Verkoper: Kontant Prys R1000 R1000 Takealot koepon (voucher) Author: Heste Van Wielligh Created Date:

KASKAR

Baie dankie vir die mooi kaskar insamel-ings. Ons benodig nog baie kaskarlyste. Stuur jou Kaskarlys voor 15 Maart skool toe. Vrydag 8 Maart is geesvang. Trek jou KDA drag aan saam jou snaakse hoed, kouse, skoene en 'n das en kom

vang gees voor die groot stoot.

Bedrae ingesamel tot 1 Maart.

ATLETIEK Baie geluk aan al die atlete wat aan die Gauteng Kam-pioenskappe op Vrydag en Saterdag 1 en 2 Maart deelgeneem het. Julle het Pierneef se naam hoog gehou. Ons is baie trots op elkeen van julle. Slegs een van ons atlete dring deur na die SA Kampioen-skappe.

RRSV = R4688 RHM = R1455

RCM = R3190 RCS = R1945

1GJ = R3833 1SM = R3526

1BC = R4491 2VE = R1920

2JM =R 2015 2MC = R910

3SS =R1350 3VT = R2037

3JC = R2260 4AC = R1500

4JJ = R3180 4VJ = R3605

5VY = R2840 5KP = R3359

5ML = R1350 6SB = R5770

6PJ = R1566 6DB = R1785

7SH = R2040 7VC = R1500

7KA = R4720 TOTAAL: R66385

REDENAARS Baie geluk aan die volgende leerders wat eerste plekke vir hul graad by die redenaars kompetisie gewen het: Graad 1 - Willem van der Merwe Graad 2 - Leelah Kemp Graad 3 - Zuanique Butler

Hencu Lamberts het ‘n 1ste plek in Diskus behaal en ‘n 2de plek in Gewigstoot. Baie geluk Hencu. Mag die volgende byeenkoms vir

jou groot sukses inhou. Sterkte vir jou volgende byeenkoms.

Finale reëlings:

Optog begin 16:00, volgorde sal

op grond van die bedrag wat

klasse ingesamel het, bepaal

word Vrydag.

Kaskarre met buffers (bumpers)

moet ‘n bedekking vooraan hê -

(spons /poolnoodle)

Alle deelnemers MOET tekkies

dra, en bestuurders moet ‘n helm

dra (fietsry ).

Graad 4 - Hanru Pienaar Graad 5 - Genevieve Robinson Graad 6 - Megan Kemp Graad 7 - Ian Lamberts en Lara Pienaar

SWEM

Baie dankie aan elke swemmer en ouer se ondersteuning met Vrydag se

Interskole gala. Pierneef het algeheel 6 de geëindig. Individuele pres-

tasies was as volg:

Lené van NIekerk (Brons - Vryslag)

Megan Kemp (Silwer - Vryslag, Rugslag en Vlinderslag)

Hanru Pienaar (Brons - Vryslag)

Zander Labuschagne (Goud - Borsslag, Silwer - Vryslag en Vlinderslag)

Adriaan van Niekerk (Silwer - Vryslag en Borsslag. Brons - 100m Vryslag, Vlinderslag

en Rugslag)

Chrisjan Brits (Silwer - Rugslag)

Jayden Venter (Silwer - Vryslag)

Baie dankie vir ‘n heerlike swemseisoen. Ons sien uit na die 4de kwartaal wanneer ons

dan weer begin swem.

Ons stel graag ’n nuwe fondsinsamelingsprojek bekend. Ons weet dat ouers al so moeg is om die woord “fondsinsameling” te hoor. Daarom soek ons nuwe maniere om geld in te samel, sonder dat die ouers se sake leeg raak in die moeilike ekonomiese tye. Ons bied ’n waardebelaaide boekie teen R200, wat geldig is vir die hele jaar. As die boekie opgebruik is, of u het nog nodig vir uself of die bure, stuur die R200 skool toe. Ons wil u nooi om self die boekie te gebruik. Die geldwaarde van die afslag in u sak, is meer as R2500! Hierdie projek is deel van ons Kermis (25 Mei 2019). Daar is groot pryse op die spel. Algehele Beste Verkoper: Kontant Prys R1500 Dream Big Trofee R1000 Takealot koepon (voucher)

DREAM BIG

2de Beste Verkoper: Kontant Prys R1000 R1000 Takealot koepon (voucher)