or an ia do rp sr aa d...10,8% sedert 2016 is orania reeds die tweede grootste afrikanergemeenskap...

19
OR AN IA DO RP SR AA D

Upload: others

Post on 06-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA DO RP SR AA D

Page 2: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 2

Inhoudsopgawe

1. Voorwoord ............................................................................................................................................3

2. Onafhanklike evaluering .......................................................................................................................4

3. Kaart van Orania ..................................................................................................................................6

4. Kaart van Orania Dorpsgebied ............................................................................................................7

5. Bevolkingsgetalle en demografiese inligting .........................................................................................8

6. Besigheidsinligting .............................................................................................................................10

7. Bou- en konstruksiebedryf .................................................................................................................13

8. Onderwys en opleiding .......................................................................................................................15

9. Ekonomieseontwikkelingsplan ...........................................................................................................16

10. Belastingbasis ....................................................................................................................................17

11. Openbarekapitaalvorming ..................................................................................................................18

Page 3: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 3

1. Voorwoord

Die tendens is duidelik: Orania is op ’n volhoubare groeipad

Mnr Harry Theron, Burgemeester van Orania

Met die Orania Sensus 2018 beskik Orania nou oor drie jaar se belangrike sensusinligting en data. Vir die Dorpsraad is dit belangrik dat statistiek en betroubare inligting beskikbaar is om Orania se groei en vordering te meet. Om dié rede het die Dorpsraad in 2016 besluit om op ’n jaarlikse grondslag ’n sensus te onderneem om Orania se groeisyfers aan alle belanghebbendes beskikbaar te stel. Die feit dat die dorp nou oor betroubare historiese inligting beskik beteken dat daar nou met groter sekerheid tendense bepaal kan word waarop goeie besluitneming gegrond kan word. Soos Orania jaarliks sensusse onderneem sal die diepte en omvang van die data vermeerder wat strategiese besluitneming toenemend sal ondersteun.

Orania het tot stand gekom met die doel om ’n plek en kulturele ruimte vir Afrikaners te vestig. Om dit reg te kry moet Orania ekonomies ontwikkel word sodat vestiging kan plaasvind. Orania sal nie volhoubaar ontwikkel indien beplanning op ’n lukrake manier gedoen word nie. Vir gesonde ontwikkeling en werkskepping moet beplanning en uitvoering op ’n professionele grondslag onderneem word. Goeie inligting verseker dat goeie besluite geneem word en daarom is die jaarlikse sensus wat Orania onderneem van groot belang vir toekomstige beplanning.

Die sensussyfers van 2018 bewys dat die dorp stewig groei. Met ’n gemiddelde groeikoers in inwonertal van 10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke bevolking van 2385, het ’n groter Afrikanerbevolking as Orania.

Die syfers wat die gesondheid van Orania se ekonomie meet, soos byvoorbeeld werkskepping, vaste investering en openbare kapitaalvorming, dui aan dat Orania se ekonomie op ’n reële grondslag groei. In hierdie verband staan die groei in permanente werksgeleenthede sedert 2014 uit met ’n gemiddelde jaarlikse groeikoers van 12.6% wat ’n duidelike aanduiding van ’n gesonde ekonomie en dorp is wat al hoe meer vir Afrikaners ’n heenkome bied.

Vir die Dorpsraad is die groei wat Orania ervaar ’n duidelike aanduiding dat die beleggings wat in infrastruktuur gemaak word goeie opbrengste lewer en die grondslag lê vir volhoubare ekonomiese ontwikkeling. Die Dorpsraad gebruik die Orania Ekonomiese Ontwikkelingsplan 2016 as basis vir die beplanning en prioritisering van kapitaalprojekte. Nuwe moontlikhede wat na vore kom word ondersoek en waar dit blyk lewensvatbaar te wees, word dit geïntegreer met bestaande beplanning.

Die groei wat Orania tans ervaar moet versterk en uitgebou word. Orania moet ’n tuiste bied vir Afrikaners wat al hoe meer vervreemding in Suid-Afrika ervaar. Orania moet ’n alternatief vir emigrasie word. Orania moet ontwikkel word in ’n stad vir duisende Afrikaners. As historiese prestasie enigsins ’n aanduiding van toekomstige prestasie is, is Orania stewig op pad om sy drome te verwesenlik en vir Afrikaners ’n vastrapplek in Afrika gee.

Page 4: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 4

2. Onafhanklike evaluering

Die betekenis van Orania se ekonomiese aanwysers

Mnr Wynand Myburgh, Takbestuurder,

Urban-Econ Bloemfontein

Urban-Econ, ’n nasionale konsultasiefirma van ontwikkelingsekonome is reeds die afgelope vyf jaar by Orania se ekonomiese ontwikkeling betrokke. Nie net het Urban-Econ die Dorpsraad van Orania bygestaan in die opstel van Orania se ekonomieseontwikkelingsplan nie, maar die firma is jaarliks betrokke by die opstel van Orania se sensus. Wynand Myburgh gee kortliks sy interpretasie van die Orania Sensus 2018:

1 Bevolkingsgetalle

Bevolkingsgetalle vir die tydperk 2016-2018 word in Tabel 1 aangedui en toon die verandering in persentasie as gemiddeld oor hierdie tydperk. Hierdie getalle toon slegs die blanke bevolkings vir die areas aan en wys duidelik die stagnering en afname in groei vir omliggende dorpe asook op nasionale vlak. In hierdie konteks is Orania se groei oor die afgelope drie jaar merkbaar en bied ’n positiewe vooruitsig vir Orania se ekonomiese groei en ontwikkeling. Tesame hiermee groei huishoudings teen 13,1% wat ’n goeie aanwyser is vir die vestiging van gesinne, wat weer ’n meer stabiele sosiale struktuur in Orania tot gevolg het, iets wat uiters belangrik is vir ekonomiese groei.

2 Besigheidsinligting

Indiensneming toon ’n positiewe groei van 12,6%. Ongeveer 100 nuwe permanente werksgeleenthede en 26 tydelike poste is geskep. Dit is te danke aan 37 nuwe ondernemings wat in 2018 tot die ekonomie toegevoeg is. Die 198 geregistreerde ondernemings in Orania is ’n belangrike aanduider van besigheidsvertroue en ekonomiese vooruitgang. Beide hierdie aanduiders is positief in konteks van ’n werkloosheidskoers wat in omliggende gebiede styg na ongeveer 27,2% en besighede landwyd wat óf hulle deure toemaak óf mense in groot getalle afdank.

So het Suid-Afrika reeds in die eerste kwartaal van 2019   237 000 werksgeleenthede verloor (StatsSA, 2019), wat die stremming van ’n ekonomie, wat van 1,4% na 1,2%, vir dieselfde tyd verswak het, se invloed op werkskepping toon. Dit is dan veral merkwaardig en positief om te sien hoe Orania werk vir plaaslike inwoners skep en toon aan dat daar ’n sterk dryfkrag is vir die vestiging van ’n selfstandige en gesonde plaaslike ekonomie.

Die salarisse van werknemers moet in die konteks van die afplatting van die nasionale ekonomie gesien word. Salarisse het slegs met gemiddeld R1 465 per persoon per jaar tot R92 549 gestyg, nie

Tabel 1: Vergelykende Bevolkingsgetalle & Groei, 2016 - 2018

Area 2016 2017 2018 Gemiddelde groei (%)

Orania 1 305 1 422 1 602 10,8%

Suid-Afrika 5 530 664 5 644 110 5 735 980 1,9%

De Aar 2 415 2 407 2 385 -1,7%

Petrusville 117 118 119 1,0%

Hopetown 756 765 771 0,8%

(Bron: StatsSA, Quantec Regional Data, Urban-Econ Projektering, 2019)

Page 5: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 5

’n buitengewone hoë groei in vergelyking met ander besigheidsaanwysers nie en ’n aanduiding van die invloed wat die groter ekonomie steeds plaaslik het.

Hiermee saam wissel sakevertroue se persentasieverspreiding ietwat, maar is die meeste ondernemers steeds positief. Die verwagting van ondernemers ten opsigte van omset en indiensneming is effens laer as in 2018 en kan weereens in die lig van die groter ekonomiese klimaat beskou word. Daar is egter steeds ’n positiewe, maar ’n meer realistiese verwagting deur die meeste besighede wat aandui dat hulle slegs ’n matige groei of geen verandering verwag nie.

3 Bou- en konstruksiebedryf

Bouaansoeke verhoog van 66 na 87 aansoeke van 2017 na 2018, met ’n geskatte waarde van R19  092  358 wat potensieel bygevoeg word tot die konstruksiebedryf. Dit dui op ’n positiewe ekonomiese omgewing vir inwoners. Die toename in inwonertal is weereens ’n goeie aanduider van ekonomiese stabiliteit.

4 Onderwys en opleiding

Onderwys is uiters belangrik om plaaslike vaardighede te ontwikkel, sowel as om ’n kompeterende ekonomie te vestig. Studentegetalle het met 17,9% toegeneem. Die 434 studente ondersteun ook plaaslike ondernemings.

Terselfdertyd kan gemeld word dat 50% van Suid-Afrika se bevolking, weens die oneffektiwiteit van nasionale skole, nie basiese hoofrekeninge kan doen nie. Die National School Effectiveness Study, 2018 wys verder dat 27% van leerlinge in Suid-Afrika wat reeds ses jaar lank skool bywoon, oor beperkte leesvermoë beskik, terwyl daar tussen 4,7% en 4,9% van die nasionale begroting aan onderrig spandeer word. Dit staan in sterk kontras met wat in Orania gebeur.

5 Vordering met die Ekonomieseontwikkelingsplan (EOP), belastingsbasis en openbarekapitaalvorming

53% van EOP-projekte is voltooi waarvan sommige volledig afgehandel is. Daar is op sommige projekte, soos die werksaamhede van die Orania Beweging, subekonomiesebehuising en die veiligheidsnetwerkontwikkeling oorspandeer. Die EOP is vir die tydperk 2016-2020 beplan en dus moet ’n aantal projekte nog aandag kry voordat die EOP teen die einde van 2020 afgehandel sal wees.

Wat veral positief is, is die groei in dienste-inkomste (13,3%) en kapitaalvorming (29,5%) wat die finansiële posisie van die plaaslike owerheid verbeter. In die lig van sukkelende omliggende munisipaliteite, wat meer as die helfte van hulle inkomste van die nasionale regering verkry en nie krediteure kan betaal of voldoende fondse beskikbaar het vir basiese instandhoudingswerk nie, is hierdie verslag van Orania se ekonomiese ontwikkeling ’n klop op die skouer werd.

Page 6: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 6

3. Kaart van Orania

GebiedeGrootte

(ha)

Orania Dorpsgebied (VAB) 483,3

Vluytjeskraal 272-hoewes (VLU 272) 2 557,7

Vluytjeskraal-Noord (VKN) 285,0

Totale grootte 3 326,0

Page 7: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 7

4. Kaart van Orania Dorpsgebied (VAB)

Woonbuurte in Orania Dorpsgebied (VAB)

Orania-Oos (A-blok & B-blok)

Orania-Wes (A-blok & E-blok)

Kleingeluk (K-blok)

Orania Plato (S-blok)

Nywerheidsgebied (N-blok)

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok)

Page 8: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 8

5. Bevolkingsgetalle en demografiese inligting

Inwonerverspreiding

Tabel 5.1: Inwonerverspreiding binne Orania

Woonbuurte 2016 2017 2018

VAB 1083 1155 1308

VLU 272 196 239 240

VKN 26 28 54

Totaal: 1305 1422 1602

Gemiddelde groei per jaar 10,8%

Tabel 5.2: Inwonerverspreiding binne Orania Dorpsgebied (VAB)

Woonbuurte binne Orania Dorpsgebied 2016 2017 2018

Orania-Oos (A-blok & B-blok) 440 427 440

Orania-Wes (A-blok & E-blok) 151 154 180

Kleingeluk (K-blok) 312 364 447

Orania Plato (S-blok) 59 61 80

Nywerheidsgebied (N-blok) 8 14 12

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 113 135 149

Totaal: 1083 1155 1308

Gemiddelde groei per jaar 9,9%

Tabel 5.3: Inwonerverspreiding binne Vluytjeskraal 272-hoewes (VLU 272) & Vluytjeskraal-Noord (VKN)

Woonbuurte binne VKN & VLU 272-gebied 2016 2017 2018

272-Hoewes 42 44 99

Kambrolandskap 154 195 141

VKN 26 28 54

Totaal: 222 267 294

Gemiddelde groei per jaar 15,1%

Page 9: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 9

Tabel 5.4: Groei in Orania-inwonertal sedert 2006

Huishoudingsverspreiding

Tabel 5.5: Huishoudingsverspreiding binne Orania

Woonbuurte 2014 2016 2017 2018

Orania Dorpsgebied 342 388 471 522

VLU 272 41 64 83 84

VKN 3 12 13 25

Totaal: 386 464 567 631

Gemiddelde groei per jaar 13,1%

Tabel 5.6: Huishoudingsverspreiding binne die Orania Dorpsgebied (VAB)

Woonbuurte binne Orania Dorpsgebied 2014 2016 2017 2018

Orania-Oos (A-blok & B-blok) 119 156 166 168

Orania-Wes (A-blok & E-blok) 54 62 70 72

Kleingeluk (K-blok) 114 107 160 189

Orania Plato (S-blok) 11 24 29 37

Nywerheidsgebied (N-blok) 4 4 6 4

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 36 35 40 52

Totaal: 338 388 471 522

Gemiddelde groei per jaar 11,5%

9

Tabel 5.4: Groei in Orania-inwonertal sedert 2006

Inwoners VAB VLU 272 VKN Totaal

Oktober 2006 485 47 532Augustus 2007 543 75 618Oktober 2008 572 84 656Julie 2009 591 85 676Oktober 2010 763 85 848Augustus 2011 790 109 0 899Desember 2012 817 133 0 950Desember 2013 838 142 0 980Desember 2014 912 172 0 1084Desember 2015 971 155 22 1148Desember 2016 1083 196 26 1305Desember 2017 1155 239 28 1422Desember 2018 1308 240 54 1602

Huishoudingsverspreiding

Tabel 5.5: Huishoudingsverspreiding binne Orania

Woonbuurte 2014 2016 2017 2018Orania Dorpsgebied 342 388 471 522VLU 272 41 64 83 84VKN 3 12 13 25Totaal 386 464 567 631

Gemiddelde groei per jaar:

Tabel 5.6: Huishoudingsverspreiding binne die Orania Dorpsgebied (VAB)

Woonbuurte binne Orania Dorpsgebied 2014 2016 2017 2018Orania-Oos (A-blok & B-blok) 119 156 166 168Orania-Wes (A-blok & E-blok) 54 62 70 72Kleingeluk (K-blok) 114 107 160 189Orania Plato (S-blok) 11 24 29 37Nywerheidsgebied (N-blok) 4 4 6 4Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 36 35 40 52Totaal 338 388 471 522

Gemiddelde groei per jaar:

13,1%

11,5%

0

200

400

600

800

1000

1200

1400

1600

1800

Aantal inwoners per gebied

VAB

VLU 272

VKN

Totaal

Page 10: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 10

6. Besigheidsinligting

Besigheidsamestelling

Tabel 6.1: Geregistreerde besighede binne Orania

Besighede 2016 2017 2018

Aantal geregistreede besighede 126 161 198

Gemiddelde groei per jaar 25,4%

Werkskepping en vergoeding

Tabel 6.2: Aantal permanente werknemers in diens

Besigheidskategorieë 2014 2016 2017 2018

Dienslewering - 183 194 235

Handel - 118 129 132

Konstruksie - 37 48 102

Gasvryheid - 9 10 9

Vervaardiging - 9 10 9

Opleiding - 45 50 58

Landbouprodukte- en dienste - 23 37 31

Totaal: 358 424 478 576

Gemiddelde groei per jaar 12,6%

Tabel 6.3: Aantal tydelike / seisonale werknemers in diens

Besigheidskategorieë 2016 2017 2018

Dienslewering 13 14 27

Handel 21 25 45

Konstruksie 2 4 10

Gasvryheid 1 1 0

Vervaardiging 0 0 3

Opleiding 8 9 12

Landbouprodukte- en dienste 0 18 25

Totaal: 45 71 122

Page 11: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 11

Tabel 6.4: Gemiddelde salaris per capita betaal

Besigheidskategorieë2016 (R)

2017 (R)

2018 (R)

Dienslewering 88 046 109 637 119 257

Handel 56 857 74 191 67 539

Konstruksie 55 472 79 779 79 679

Gasvryheid 59 730 62 795 50 222

Vervaardiging 87 556 102 720 67 500

Opleiding 89 835 103 218 104 623

Landbouprodukte- en dienste 55 304 69 436 69 464

Gemiddeld 74 870 91 084 92 549

Sakevertroue

Tabel 6.5: Sakevertroue van besigheidseienaars binne Orania

Sakevertroue 2014 2016 2017 2018

Uitstekend 38,4% 18,1% 26,9% 28,7%

Goed 44,8% 50,6% 47,3% 39,1%

Gemiddeld 12,0% 28,9% 23,7% 28,2%

Swak 4,8% 2,4% 2,1% 2,9%

Baie Swak 0,0% 0,0% 0,0% 1,1%

Omset

Tabel 6.6: Omset van besighede binne Orania

Besigheidsomset 2014 2018

Omset in Rand: 0 - 1,000,000 78,4% 75,6%

Omset in Rand: 1,000,001 - 3,000,000 11,3% 12,8%

Omset in Rand: 3,000,001 - 5,000,000 4,7% 5,8%

Omset in Rand: 5,000,001 - 10,000,000 2,8% 2,3%

Omset in Rand: 10,000,001 en meer 2,8% 3,5%

Page 12: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 12

Vooruitsigte

Tabel 6.7: Verwagte groei in omset van besighede

Besigheidsomset 2014 2018

Aansienlike toename 36,0% 13,8%

Matige toename 42,0% 55,7%

Dieselfde 18,0% 27,6%

Matige afname 4,0% 0,6%

Aansienlike afname 0,0% 2,3%

Tabel 6.8: Verwagte groei in personeel van besigheid

Personeelgroei 2014 2018

Aansienlike toename 9,0% 4,6%

Matige toename 30,0% 35,1%

Dieselfde 61,0% 58,6%

Matige afname 0,0% 1,1%

Aansienlike afname 0,0% 0,6%

Tabel 6.9: Verwagte groei in belegging & uitbreiding van besigheid

Belegging & uitbreiding 2018

Aansienlike toename 12,6%

Matige toename 52,3%

Dieselfde 32,8%

Matige afname 0,6%

Aansienlike afname 1,7%

Page 13: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 13

7. Bou- en konstruksiebedryf

Bouaansoeke en eiendomsverkope

Tabel 7.1: Bouaansoeke ontvang binne Orania

Tipe aansoek 2016 2017 2018

Woonhuis 15 40 43

Woonstelblok 1 2 2

Winkel 0 1 2

Kantore 0 1 1

Kerk 1 0 0

Industrieel 3 0 1

Infrastruktuur 1 1 0

Toerisme 0 1 4

Opvoedkundig 0 1 1

Aanbouings 16 19 33

Totaal 37 66 87

Tabel 7.2: Geskatte waarde van bouplanne ingedien binne Orania

Tipe aansoek2017 (R)

2018 (R)

Woonhuis 29 016 499 34 702 750

Woonstelblok 7 980 800 8 706 000

Winkel 40 000 2 056 500

Kantore 1 099 200 12 200 000

Kerk - -

Industrieel - 15 921

Infrastruktuur 110 000 -

Toerisme 777 600 3 875 000

Opvoedkundig 2 984 801 45 500

Aanbouings 6 981 484 6 481 071

Totaal 48 990 384 68 082 742

Page 14: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 14

Tabel 7.3: Aantal erwe verhandel binne Orania Dorpsgebied (VAB)

Woongebied 2016 2017 2018

Orania-Oos (A-blok & B-blok) 8 7 0

Orania-Wes (A-blok & E-blok) 0 2 3

Kleingeluk (K-blok) 0 22 10

Orania Plato (S-blok) 9 10 22

Nywerheidsgebied (N-blok) 2 4 0

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 2 6 14

Totaal: 21 51 49

Tabel 7.4: Waardes van erwe verhandel binne Orania Dorpsgebied (VAB)

Woongebied 2017 2018

Orania-Oos (A-blok & B-blok) 1 164 050 -

Orania-Wes (A-blok & E-blok) 370 000 555 000

Kleingeluk (K-blok) 1 545 000 1 290 526

Orania Plato (S-blok) 2 180 931 5 542 000

Nywerheidsgebied (N-blok) 1 228 900 -

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 3 035 000 6 219 000

Totaal: 9 523 881 13 606 526

Tabel 7.5: Aantal vaste eiendomme verkoop binne Orania Dorpsgebied (VAB)

Woongebied 2016 2017 2018

Orania-Oos (A-blok & B-blok) 13 13 11

Orania-Wes (A-blok & E-blok) 3 3 1

Kleingeluk (K-blok) 4 8 8

Orania Plato (S-blok) 0 4 3

Nywerheidsgebied (N-blok) 1 4 6

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 4 6 3

Totaal: 25 38 32

Tabel 7.6: Waardes van vaste eiendomme verhandel binne Orania Dorpsgebied (VAB)

Woongebied 2017 2018

Orania-Oos (A-blok & B-blok) 11 492 000 10 561 404

Orania-Wes (A-blok & E-blok) 4 069 000 2 109 000

Kleingeluk (K-blok) 4 016 121 3 832 500

Orania Plato (S-blok) 4 791 201 2 335 000

Nywerheidsgebied (N-blok) 4 159 640 2 660 000

Dorpshoewes / Oewergebied (H-blok) 6 937 572 4 197 900

Totaal: 35 465 534 25 695 804

Page 15: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 15

8. Onderwys en opleiding

Samestelling

Tabel 8.1: Aantal studente binne Orania

Instelling 2016 2017 2018

Orania CVO-skool 206 224 236

Volkskool Orania 57 99 112

Huppelkind Dagsorgsentrum 42 52 64

Technik Akademie 3 9 1

Bo-Karoo Opleiding 4 15 21

Totaal 312 399 434

Gemiddelde groei per jaar: 17,9%

Page 16: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 16

9. Ekonomieseontwikkelingsplan (EOP) (2016 - 2020)

Vordering

Tabel 9.1: EOP (2016 - 2020) volgens prioriteit; vordering tot 31 Desember 2018

ProjeknaamBegroting

(R)Geïnvesteer tot op hede

% Voltooi

Stedelike beplannings- en ontwikkelingskantoor 9 600 000 2 668 045 28%

Infrastruktuurontwikkeling 15 300 000 2 029 054 13%

Nywerheidskorwe 12 000 000 12 000 000 100%

Onderwysontwikkeling op skoolvlak 26 200 000 10 563 176 40%

Tersiêre opleiding (Akademia) - - 0%

Nuwe woonerwe in Robynlaan 1 000 000 1 000 000 100%

Breëbandinternet (Telkom) - - 0%

Tegniese opleiding vir naskoolse studente 13 000 000 7 232 484 56%

Nuwe woonerwe by Karoosig 8 000 000 8 000 000 100%

Werksaamhede van die Orania Beweging 22 200 000 13 320 000 60%

Subekonomiese behuising 10 000 000 22 590 000 226%

Gedienste nywerheidspersele 5 000 000 207 033 4%

Subekonomiese woonerwe in Kleingeluk 3 000 000 3 119 965 104%

Kantoorblok 10 000 000 2 140 715 21%

Werf van beleggers vir die Orania Groeifonds 2 000 000 - 0%

Ontwikkeling van gemeenskapsgeriewe 6 700 000 6 744 247 101%

Grootmaatinfrastruktuur 16 500 000 1 733 882 11%

Energiebestuursplan 5 000 000 58 028 1%

Verdere nuwe woonerwe 6 000 000 - 0%

Sakekern en woon-2 erwe 4 000 000 - 0%

Stadsplein 6 000 000 1 420 231 24%

Veiligheidsnetwerkontwikkeling 1 800 000 3 220 231 179%

Totaal 183 300 000 98 047 092 53%

Page 17: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 17

10. Belastingbasis

Dienste-inkomste: Orania Dorpsraad

Tabel 10.1: Dienste-inkomste binne die Orania Dorpsgebied (VAB)

Inkomstekategorie2016 (R)

2017 (R)

2018 (R)

Algemene heffing 3 263 667 3 693 028 4 202 858

Elektrisiteitsheffing 516 760 594 016 712 199

Rioolheffing 190 342 209 155 241 650

Vullisheffing 544 776 599 437 686 284

Veiligheidsheffing 32 498 397 706 448 298

Waterheffing en verkope (netto) 389 128 331 386 431 454

Elektrisiteitsverkope (netto) 2 060 137 2 151 443 2 259 375

Totaal 6 997 308 7 976 171 8 982 118

Gemiddelde groei per jaar: 13,3%

Page 18: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

OR AN IA

DO RP SR AA DOR AN IA

DO RP SR AA D Bladsy 18

11. Openbare kapitaalvorming

Kapitaalvorming

Tabel 11.1: Kapitaalvorming binne Orania

Entiteit2016 (R)

2017 (R)

2018 (R)

Orania Groeikrag (Edms) Bpk 8 130 501 9 584 839 11 209 741

Orania Groeifonds Beperk 14 085 460 17 999 584 21 358 107

OSK Koöperatief Beperk 106 873 379 138 844 960 146 564 389

Orania Eiendomsontwikkeling (Edms) Bpk - 10 226 023 11 226 023

Orania Saambou (Edms) Bpk - - 3 498 994

Gannabos Behuising (Edms) Bpk - 10 340 000 22 590 000

Totaal 129 089 340 186 995 406 216 447 254

Gemiddelde groei per jaar: 29,5%

Page 19: OR AN IA DO RP SR AA D...10,8% sedert 2016 is Orania reeds die tweede grootste Afrikanergemeenskap in die Bo-Karoo (Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit). Slegs De Aar met ’n blanke

Orania DorpsraadTel: 053 207 0063/4

Faks: 086 531 7129

Olienhoutrylaan 1

Posbus 115 Orania 8752

e-pos: [email protected]

Gedruk deur SwiftPrint, Kimberley, 053 839 2900