openbaring 5:11-14
DESCRIPTION
Openbaring 5:11-14. God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Openbaring 5:11-14. Familie-oomblik. Visuele taal. Karakters in die hemelse drama. Die boekrol. Leeu van Juda. ... ʼn Lam, die een wat geslag was. Die Lam ontsluit die geskiedenis. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Openbaring 5:11-14
God nooi ons uit en ons kom tot rus
God praat met ons en ons luister
Openbaring 5:11-14
Familie-oomblik
Visuele taal
Karakters in die hemelse drama
Die boekrol
Leeu van Juda...
... ʼn Lam, die een wat geslag was
Die Lam ontsluit die geskiedenis
Lofprysing en aanbidding
Teenwoordige tyd
Ons eie lof en aanbidding
God stuur ons om te leef
Volgende erediens
Openbaring 7:9-17