ontwerp tweede kwartaal gr11
TRANSCRIPT
![Page 1: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/1.jpg)
Ontwerp Tweede Ontwerp Tweede KwartaalKwartaal
Graad 11Graad 11
![Page 2: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/2.jpg)
Eksamen AfbakeningEksamen Afbakening
Ontwerp Beginsels en Kuns Elemente-20punteOntwerp Beginsels en Kuns Elemente-20punte Gestalt-6punteGestalt-6punte 2D vs. 3D ontwerp-8punte2D vs. 3D ontwerp-8punte Geskiedenis van Tipografie, logo’s en simbole-41punteGeskiedenis van Tipografie, logo’s en simbole-41punte Verantwoordelike Ontwerp-25punteVerantwoordelike Ontwerp-25punte Bongiwe Walaza-Bongiwe Walaza- 20punte20punte
![Page 3: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/3.jpg)
Die geskiedenis Die geskiedenis van tipografievan tipografie
![Page 4: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/4.jpg)
Die oorsprong van die alfabetDie oorsprong van die alfabet
Piktogramme:Piktogramme: Piktogramme was eenvoudige prente of simbole en Piktogramme was eenvoudige prente of simbole en
het ‘n letter, woord of idee voorgestel. het ‘n letter, woord of idee voorgestel.
Ideogramme:Ideogramme: Is ontwikkel deur die Egiptenare. Is ontwikkel deur die Egiptenare. Hulle kombineer Hulle kombineer
piktogramme om meer ingewikkelde boodskappe piktogramme om meer ingewikkelde boodskappe oor te dra. Hierdie stelsel van die Egiptenare het uit oor te dra. Hierdie stelsel van die Egiptenare het uit 24 tekens bestaan en was een van die eerste 24 tekens bestaan en was een van die eerste skryfvorme (bv. vyf sonne stel vyf dae voor).skryfvorme (bv. vyf sonne stel vyf dae voor).
![Page 5: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/5.jpg)
PiktogrammePiktogramme
![Page 6: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/6.jpg)
Die oorsprong van die alfabetDie oorsprong van die alfabet
Logografie:Logografie: Die volgende vlak van ontwikkeling; tekens Die volgende vlak van ontwikkeling; tekens
word gebruik om woorde en nommers voor te word gebruik om woorde en nommers voor te stel (bv. om vyf skape voor te stel, word ‘n stel (bv. om vyf skape voor te stel, word ‘n teken vir “vyf” gebruik en ‘n teken vir “skaap” teken vir “vyf” gebruik en ‘n teken vir “skaap” gebruik).gebruik).
![Page 7: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/7.jpg)
Die oorsprong van die alfabetDie oorsprong van die alfabet
Die sillabiese-stelsel:Die sillabiese-stelsel: Twee of meer tekens word saamgevoeg om nuwe Twee of meer tekens word saamgevoeg om nuwe
woorde te skep en was die grondslag van die woorde te skep en was die grondslag van die alfabetstelsel wat ons vandag gebruik en het alfabetstelsel wat ons vandag gebruik en het bestaan uit individuele tekens wat ‘n spesifieke bestaan uit individuele tekens wat ‘n spesifieke klank verteenwoordig, nl lettergrepe. Dit is klank verteenwoordig, nl lettergrepe. Dit is ontwikkel deur die Sumeriёrs wat in Mesopotamiё ontwikkel deur die Sumeriёrs wat in Mesopotamiё gewoon het, waar die eerste beskawing ontwikkel gewoon het, waar die eerste beskawing ontwikkel het (die omgewing van hedendaagse Irak). Dit het (die omgewing van hedendaagse Irak). Dit staan ook bekend as “Rubusskrif” en was in die staan ook bekend as “Rubusskrif” en was in die vorm van wigvormige karakters geskryf op nat klei vorm van wigvormige karakters geskryf op nat klei tablette.tablette.
![Page 8: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/8.jpg)
Die oorsprong van die alfabetDie oorsprong van die alfabet
Die Egiptiese alfabet:Die Egiptiese alfabet: Die eerste bekende alfabet, ontwikkel in Die eerste bekende alfabet, ontwikkel in
2300v.C. het bestaan uit honderde tekens wat 2300v.C. het bestaan uit honderde tekens wat woorde of lettergrepe simboliseer. Die woorde of lettergrepe simboliseer. Die antieke Grieke noem hierdie skrif hiёrogliewe antieke Grieke noem hierdie skrif hiёrogliewe wat op die oppervlakte ingekerf of geteken is.wat op die oppervlakte ingekerf of geteken is.
![Page 9: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/9.jpg)
Die oorsprong van die alfabetDie oorsprong van die alfabet
Die Fenisiёrs se alfabet:Die Fenisiёrs se alfabet: In 1500 v.C. ontwikkel die mense van Siriё In 1500 v.C. ontwikkel die mense van Siriё
en Palestina ‘n ander alfabetiese stelsel, en Palestina ‘n ander alfabetiese stelsel, soort gelyk aan die van die Egiptenaars en soort gelyk aan die van die Egiptenaars en die Fenisiёrs onwikkel in 1000 v.C. ‘n stelsel die Fenisiёrs onwikkel in 1000 v.C. ‘n stelsel bestaande uit 22 tekens wat bestaande uit 22 tekens wat konsonantklanke verteenwoordig het. Dit konsonantklanke verteenwoordig het. Dit ontwikkel in die fonetiese taalstelsel.ontwikkel in die fonetiese taalstelsel.
![Page 10: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/10.jpg)
Die oorsprong van die alfabetDie oorsprong van die alfabet
Die Griekse alfabet:Die Griekse alfabet: Die Fenisiёrs se alfabet word in 800 v.C. Die Fenisiёrs se alfabet word in 800 v.C.
deur die Grieke aangepas om hul eie alfabet deur die Grieke aangepas om hul eie alfabet te vorm wat uit konsonante en klinkers te vorm wat uit konsonante en klinkers bestaan het.bestaan het.
Die Romeinse alfabet:Die Romeinse alfabet: Vandag gebruik ons hierdie alfabet en dit is Vandag gebruik ons hierdie alfabet en dit is
ongeveer 114 n.C. voltooi met uitsondering ongeveer 114 n.C. voltooi met uitsondering van die letters J, U en W wat in die van die letters J, U en W wat in die Middeleeue bygevoeg is.Middeleeue bygevoeg is.
![Page 11: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/11.jpg)
Die geskiedenis van modern Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipetipografie en tekstipe
20ste eeu word eksperimente uitgevoer 20ste eeu word eksperimente uitgevoer fotokomposisiestelselfotokomposisiestelsel of of fotosetwerkstelselfotosetwerkstelsel Edmund Uher Edmund Uher Dit het karakters deur middel van ‘n sleutelbord Dit het karakters deur middel van ‘n sleutelbord
op ‘n roterende kontrole geselekteer en die op ‘n roterende kontrole geselekteer en die gekose karakters deur ‘n lens op fotografiese gekose karakters deur ‘n lens op fotografiese papier belig. papier belig.
Later is Later is vertoonfotosetwerkmasjienevertoonfotosetwerkmasjiene ontwerp ontwerp wat dit moontlik gemaak het om ou ontwerptipes wat dit moontlik gemaak het om ou ontwerptipes te vernuwe en nuwe tipes te ontwerp. te vernuwe en nuwe tipes te ontwerp.
![Page 12: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/12.jpg)
Die geskiedenis van modern Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipetipografie en tekstipe
Die rekenaareraDie rekenaarera 1970’s 1970’s Invloed van rekenaarInvloed van rekenaar 1980’s 1980’s Lessenaarsetwerkstelsel Lessenaarsetwerkstelsel Hoe vergemaklik dit die werk van ‘n Hoe vergemaklik dit die werk van ‘n
tipograaf?tipograaf? Tipe kan nou maklik ontwerp, herteken, gedruk, Tipe kan nou maklik ontwerp, herteken, gedruk,
gerek en gemanipuleer word.gerek en gemanipuleer word.
![Page 13: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/13.jpg)
Die geskiedenis van modern Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipetipografie en tekstipe
Moderne letterdrukkeModerne letterdrukke Visuele taalVisuele taal Abstrakte vorms in ontwerpe en skilderye Abstrakte vorms in ontwerpe en skilderye
gebruik gebruik A.g.v moderne kunsbewegingsA.g.v moderne kunsbewegings Futurisme, Dadaïsme, Konstruktiwisme, Futurisme, Dadaïsme, Konstruktiwisme,
Suprematisme en De Stijl. Suprematisme en De Stijl.
![Page 14: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/14.jpg)
FuturismeFuturisme
Giacomo Balla
![Page 15: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/15.jpg)
DadaïsmeDadaïsme
Marcel Duchamp
![Page 16: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/16.jpg)
De StijlDe Stijl
![Page 17: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/17.jpg)
Moderne KunsbewegingsModerne Kunsbewegings
Groep was kunstenaars, skrywers, Groep was kunstenaars, skrywers, argitekte en lettersetters. argitekte en lettersetters.
Vereenvoudigde vormsVereenvoudigde vorms Primêre kleure Primêre kleure Art NouveauArt Nouveau, , Art DecoArt Deco en die en die BauhausBauhaus
![Page 18: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/18.jpg)
Art NouveauArt Nouveau
![Page 19: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/19.jpg)
Art NouveauArt Nouveau
Voorbeelde van lettertipesVoorbeelde van lettertipes
![Page 20: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/20.jpg)
Art DecoArt Deco
Geometriese lettertipesGeometriese lettertipes Avant-Garde en Futura. Avant-Garde en Futura.
![Page 21: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/21.jpg)
BauhausBauhaus
![Page 22: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/22.jpg)
![Page 23: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/23.jpg)
Letterdrukstyl van die 20ste eeu Letterdrukstyl van die 20ste eeu
Gebruik verskillende styleGebruik verskillende style Sintese en seriftipeSintese en seriftipe
Hermann ZapfHermann Zapf Verbinding tussen die modern styl en Verbinding tussen die modern styl en
Renaissance lettervorms Renaissance lettervorms
![Page 24: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/24.jpg)
Letterdrukstyl van die 20ste eeuLetterdrukstyl van die 20ste eeu
Sintese en san-seriftipeSintese en san-seriftipe 1950s1950s Voorbeeld is Zapf se kombinasieVoorbeeld is Zapf se kombinasie Romeinse, skoonskrif en san-serifvorme vir Romeinse, skoonskrif en san-serifvorme vir
die ontwerp van die ontwerp van OptimaOptima. . Keltiese manuskrifverhoudinge word onder Keltiese manuskrifverhoudinge word onder
andere ook deur ontwepers gebruik.andere ook deur ontwepers gebruik.
![Page 25: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/25.jpg)
Letterdrukstyl van die 20ste eeuLetterdrukstyl van die 20ste eeu
Grunge-tipografieGrunge-tipografie mees onlangse golftipe ontwerpe mees onlangse golftipe ontwerpe samesmelting van industriёle funksionalisme samesmelting van industriёle funksionalisme
beskou beskou Letters visuele beeldeLetters visuele beelde Barry DeckBarry Deck ontwerp die lettertipe, ontwerp die lettertipe, Template Template
GothicGothic, , Cyberotica Cyberotica en en TruthTruth..
![Page 26: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/26.jpg)
![Page 27: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/27.jpg)
Beoefening van Beoefening van tipografiese ontwerp tipografiese ontwerp
Wat dink jul behels dit?Wat dink jul behels dit?
![Page 28: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/28.jpg)
Die doel van tipografiese ontwerp is Die doel van tipografiese ontwerp is om die verskeie komponente, om die verskeie komponente, soos die lettertipe, uitleg, soos die lettertipe, uitleg, gerigtheid van teks en die gerigtheid van teks en die spasiёring van teks, so in een spasiёring van teks, so in een ontwerp te rangskik dat dit ontwerp te rangskik dat dit eenvormig is en visueel goed lyk.eenvormig is en visueel goed lyk.
![Page 29: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/29.jpg)
Wat moet in ag geneem Wat moet in ag geneem word wanneer jy te doen word wanneer jy te doen
het met tipografiese het met tipografiese ontwerp?ontwerp?
![Page 30: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/30.jpg)
Vra die volgende vrae wanneer jy Vra die volgende vrae wanneer jy ‘n letterdruk kies:‘n letterdruk kies:
Vir wie is die projek en wat is die doel Vir wie is die projek en wat is die doel daarvan en watter boodskap moet daarvan en watter boodskap moet daardeur oorgedra word.daardeur oorgedra word.
Die gepaste styl sal ook die Die gepaste styl sal ook die ouderdomsgroep moet reflekteer, of dit ouderdomsgroep moet reflekteer, of dit modern, tradisioneel, ernstig, lighartig ens. modern, tradisioneel, ernstig, lighartig ens. is.is.
![Page 31: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/31.jpg)
Vra die volgende vrae wanneer jy Vra die volgende vrae wanneer jy ‘n letterdruk kies:‘n letterdruk kies:
‘‘n Sekere emosie/bui oordran Sekere emosie/bui oordra ‘‘n Assosiasie maak met ‘n sekere n Assosiasie maak met ‘n sekere
lewenstyl, historiese periods of produkte.lewenstyl, historiese periods of produkte. Om letterdrukke interessant te maak, kan Om letterdrukke interessant te maak, kan
verskillende style gekombineer word, dit in verskillende style gekombineer word, dit in verskillende gewigte gedruk word, verskillende gewigte gedruk word, verskillende kleure gebruik ens.verskillende kleure gebruik ens.
![Page 32: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/32.jpg)
Leesbaarheid:Leesbaarheid:
Eenvoudige letters lees maklik, klein letters is Eenvoudige letters lees maklik, klein letters is duideliker as hoofletters.duideliker as hoofletters.
Vind die goue middeweg, letters moenie te klein Vind die goue middeweg, letters moenie te klein of te groot wees nie.of te groot wees nie.
Let op spasiёring en die lengte van die tipelyn.Let op spasiёring en die lengte van die tipelyn. Gladde oppervlaktes vergemaklik lees van Gladde oppervlaktes vergemaklik lees van
woorde, teksture breek die lig op.woorde, teksture breek die lig op. Swart op wit is die duidelikste kontras kleure en Swart op wit is die duidelikste kontras kleure en
lees die maklikste.lees die maklikste.
![Page 33: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/33.jpg)
Tipe-uitleg:Tipe-uitleg:
Let op balans, bv. moet die uitleg Let op balans, bv. moet die uitleg simmetries of asimmetries wees.simmetries of asimmetries wees.
Hoe moet die gerigtheid van teks wees.Hoe moet die gerigtheid van teks wees. Belangrikste inligting eerste en met groter Belangrikste inligting eerste en met groter
letters.letters. Beplan indeling van teks in paragrawe in, Beplan indeling van teks in paragrawe in,
bv. tyd, waar ‘n kermis gehou word in een bv. tyd, waar ‘n kermis gehou word in een paragraaf en wat alles te koop is in ‘n paragraaf en wat alles te koop is in ‘n ander paragraaf saamgevoeg.ander paragraaf saamgevoeg.
![Page 34: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/34.jpg)
Verbind tipe met beelde:Verbind tipe met beelde:
Plaas teks en betrokke beelde naby Plaas teks en betrokke beelde naby aanmekaar (wet van nabyheid)aanmekaar (wet van nabyheid)
Beelde moet duidelik wees en teks aanvul Beelde moet duidelik wees en teks aanvul en andersom.en andersom.
![Page 35: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/35.jpg)
![Page 36: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/36.jpg)
![Page 37: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/37.jpg)
![Page 38: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/38.jpg)
Tekens en simbole in ontwerpTekens en simbole in ontwerp
Sommige invloede wat die Sommige invloede wat die ontwikkeling van Afrika- en Suid-ontwikkeling van Afrika- en Suid-Afrikaanse ontwerp van die verlede en Afrikaanse ontwerp van die verlede en nou vorm: Die Xhosa kulturele nou vorm: Die Xhosa kulturele kleredrag en die invloed daarvan op kleredrag en die invloed daarvan op kontemporêre Suid-Afrikaanse kontemporêre Suid-Afrikaanse modeontwerper Bongiwe Walazamodeontwerper Bongiwe Walaza
![Page 39: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/39.jpg)
Xhosa kulturele kleredragXhosa kulturele kleredrag
XhosaXhosa Oos-KaapOos-Kaap In landelike gebiede word die kern van die In landelike gebiede word die kern van die
leefstyl en sosiale organisasies van die leefstyl en sosiale organisasies van die Xhosamense nog bewaarXhosamense nog bewaar
KleredragKleredrag n kragtige betekenis en boodskapn kragtige betekenis en boodskap
![Page 40: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/40.jpg)
Xhosa kulturele kleredragXhosa kulturele kleredrag
Verklap inligting van draerVerklap inligting van draer SimboleSimbole KleureKleure Elke rol= spesifieke uitrustingElke rol= spesifieke uitrusting Bongiwe Walaza.Bongiwe Walaza.
![Page 41: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/41.jpg)
Bongiwe Walaza.Bongiwe Walaza.
![Page 42: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/42.jpg)
![Page 43: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/43.jpg)
Agtergrond en opleidingAgtergrond en opleiding
Oos-Kaapse dorpie, MqanduliOos-Kaapse dorpie, Mqanduli Van kindsbeen afVan kindsbeen af StudiesStudies Werk by TelkomWerk by Telkom Maak vir haar kollegas klereMaak vir haar kollegas klere 1997 -Natal Technikon 1997 -Natal Technikon
![Page 44: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/44.jpg)
Agtergrond en opleidingAgtergrond en opleiding
Du Pont Lycra-toekenningDu Pont Lycra-toekenning Franse modenywerheid te verkenFranse modenywerheid te verken
![Page 45: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/45.jpg)
Pryse en suksesPryse en sukses
1998 ‘n finalis in die Smirnoff Internasionale 1998 ‘n finalis in die Smirnoff Internasionale ToekenningsToekennings
1999 ‘n finalis in die Rothman’s July Young Designer 1999 ‘n finalis in die Rothman’s July Young Designer Award.Award.
2000 wen sy die M-Net Anglo Gold Africa Designs Award 2000 wen sy die M-Net Anglo Gold Africa Designs Award en word genooi om haar reeks by die New York en word genooi om haar reeks by die New York Modeweek ten toon te stel.Modeweek ten toon te stel.
In 2004 word sy genooi om haar versameling in In 2004 word sy genooi om haar versameling in Switserland, IndiSwitserland, Indiёё, Vi, Viёёtnam en Milaan te vertoontnam en Milaan te vertoon
Sy klee TV-aanbieders en haar werk is op die leefstyl Sy klee TV-aanbieders en haar werk is op die leefstyl program Top Billing vertoon asook in die tydskrif program Top Billing vertoon asook in die tydskrif “Cosmopolitan”.“Cosmopolitan”.
![Page 46: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/46.jpg)
Haar vyfjaardoelwitteHaar vyfjaardoelwitte
““Making the Difference Through Design Making the Difference Through Design Daily”Daily”
![Page 47: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/47.jpg)
Oorsprong, invloed en inspirasieOorsprong, invloed en inspirasie
![Page 48: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/48.jpg)
Haar teikenmark en Haar teikenmark en bemarkingstrategiebemarkingstrategie
Afro-sjiekstyl Afro-sjiekstyl Eenvoud en elegansieEenvoud en elegansie
![Page 49: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/49.jpg)
![Page 50: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/50.jpg)
![Page 51: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/51.jpg)
![Page 52: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/52.jpg)
Algemene kenmerke van haar Algemene kenmerke van haar werkwerk
““shweshwe”shweshwe” Afrikadrukmateriaal Afrikadrukmateriaal Tekstuur Tekstuur StruktuurStruktuur Natuurlike materiaalNatuurlike materiaal
![Page 53: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/53.jpg)
Algemene kenmerke van haar Algemene kenmerke van haar werkwerk
Kombineer satyntipe, glansende, Kombineer satyntipe, glansende, effekleurige materiaal met kontrasterende effekleurige materiaal met kontrasterende “shweshwe” of ander Afrikadrukke“shweshwe” of ander Afrikadrukke
Krae is ongewoon en halslyne Krae is ongewoon en halslyne Gebruik belde,uitspattige serpe.Gebruik belde,uitspattige serpe. A-lyn rompeA-lyn rompe Kleure is meestal swart en silwer of bruin Kleure is meestal swart en silwer of bruin
en beige met geel spatsels.en beige met geel spatsels.
![Page 54: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/54.jpg)
Verantwoordelike OntwerpVerantwoordelike Ontwerp
Wat is verantwoordelike ontwerp?Wat is verantwoordelike ontwerp? Skep bewustheidSkep bewustheid Positiewe en negatiewe aspektePositiewe en negatiewe aspekte Bewus van omgewing en gemeenskapBewus van omgewing en gemeenskap Sterkste vorm van visuele kommunikasieSterkste vorm van visuele kommunikasie Heath NashHeath Nash
![Page 55: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/55.jpg)
Heath NashHeath Nash
![Page 56: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/56.jpg)
![Page 57: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/57.jpg)
![Page 58: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/58.jpg)
AgtergrondAgtergrond
http://www.heathnash.com/http://www.heathnash.com/ Impak van verantwoordelike ontwerp Impak van verantwoordelike ontwerp
teenoor gewone ontwerp NB!teenoor gewone ontwerp NB!
![Page 59: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/59.jpg)
![Page 60: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/60.jpg)
![Page 61: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/61.jpg)
![Page 62: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/62.jpg)
Tradisionele OntwerpTradisionele Ontwerp
![Page 63: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/63.jpg)
Positiewe gevolge/voordele vir Positiewe gevolge/voordele vir die ontwerperdie ontwerper
WerkskeppingWerkskepping Goeie waardes en beginsels moet geskep Goeie waardes en beginsels moet geskep
en gehandhaaf word (‘n ontwerper word en gehandhaaf word (‘n ontwerper word dus in ‘n sin, in ‘n magsposisie geplaas).dus in ‘n sin, in ‘n magsposisie geplaas).
Toevoeging van selfwaarde Toevoeging van selfwaarde Terapeuties Terapeuties
![Page 64: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/64.jpg)
Negatiewe gevolge/nadele vir die Negatiewe gevolge/nadele vir die ontwerperontwerper
Gesondheids risiko’s (die gebruik van Gesondheids risiko’s (die gebruik van skadelike chemikalieё)skadelike chemikalieё)
Sekere instrumente kan gevaarlik wees en Sekere instrumente kan gevaarlik wees en moet met die nodige opleiding hanteer moet met die nodige opleiding hanteer word.word.
![Page 65: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/65.jpg)
Positiewe gevolge/voordele vir Positiewe gevolge/voordele vir die samelewing/gemeenskapdie samelewing/gemeenskap
Verbetering van lewensgehalte en Verbetering van lewensgehalte en skepping van werksgeleenthedeskepping van werksgeleenthede
Identiteit van kulture verhoogIdentiteit van kulture verhoog Bewusmakingveldtogte vir bv. vigs, Bewusmakingveldtogte vir bv. vigs,
geslagsgelykheid ens kan positiewe geslagsgelykheid ens kan positiewe bydraes lewerbydraes lewer
Verhoog produksie van ondernemeings Verhoog produksie van ondernemeings deur goeie adverteringdeur goeie advertering
![Page 66: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/66.jpg)
Negatiewe gevolge/nadele vir die Negatiewe gevolge/nadele vir die samelewing/gemeenskap ……samelewing/gemeenskap ……
Gevaar van skadelike advertensie Gevaar van skadelike advertensie (positiewe uitbeelding van rook, alkohol)(positiewe uitbeelding van rook, alkohol)
Sekere materiale en toerusting is baie Sekere materiale en toerusting is baie duurduur
Plagiaatpleging (oneties en onrespekvol)Plagiaatpleging (oneties en onrespekvol)
![Page 67: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/67.jpg)
Positiewe gevolge/voordele op Positiewe gevolge/voordele op die omgewingdie omgewing
Versiering van omgewings en verhoog Versiering van omgewings en verhoog waardering vir omgewingwaardering vir omgewing
Verantwoordelike gebruik van Verantwoordelike gebruik van ontwerpmateriaal (herwinning van sekere ontwerpmateriaal (herwinning van sekere produkte) verlaag besoedeingprodukte) verlaag besoedeing
![Page 68: Ontwerp tweede kwartaal gr11](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022042607/55546db2b4c905a5798b5304/html5/thumbnails/68.jpg)
Negatiewe gevolge/nadele op die Negatiewe gevolge/nadele op die omgewingomgewing
Besoedeling kan plaasvindBesoedeling kan plaasvind Swak beplanning kan lei tot die oprigting Swak beplanning kan lei tot die oprigting
van ‘n goedkoop modern gebou langs ‘n van ‘n goedkoop modern gebou langs ‘n historiese gebou wat visueel steurend is.historiese gebou wat visueel steurend is.