ons waag in geloof

44
Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3

Upload: matt

Post on 06-Jan-2016

77 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Ons waag in geloof. Hebreërs 12:1-3. Lied 176 – sit. Halleluja! U is Koning. Ons aanbid U in u woning. U’s die Alfa en Omega, daarom sing ons: Halleluja!. Lied 175 – staan. Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die Koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Ons waag in geloof

Ons waag in geloofHebreërs 12:1-3

Page 2: Ons waag in geloof

Lied 176 – sit

Halleluja! U is Koning.Ons aanbid U in u woning.U’s die Alfa en Omega,daarom sing ons: Halleluja!

Page 3: Ons waag in geloof
Page 4: Ons waag in geloof

Lied 175 – staan

Majesteit, glansryke heerlikheid!Ons wil Jesus, die Koning, hulde bewys!Majesteit, hemelse heerlikheid!Van waar ons woon, tot by sy troon,wil ons Hom prys.

Page 5: Ons waag in geloof

Kom ons loof, kom ons besingdie Naam van Jesus!Kom ons loof, kom ons aanbiddie Here ons God!

Page 6: Ons waag in geloof

Majesteit, heilige heerlikheid!Hy het gesterf, ons heil verwerf,Hy het oorwin!

Page 7: Ons waag in geloof

Lied 200

1. U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie –wie word daardeur nie diep getref!Niks anders bring vir ons die heil nie –ons wil ons hart tot U verhef.

Page 8: Ons waag in geloof

Aan U alleen ons dank en ere –U wat ons in U liefde lei.U sal ons nooit vergeet nie, Here –U wil ons in U waarheid lei.

Page 9: Ons waag in geloof

2. U is die Heer wat ons gemaak het,voor U kom ons, U skepsels, staan;U is die Heer wat steeds gewaak het,deur wie ons gans en al bestaan.

Page 10: Ons waag in geloof

U bring in ons gemoed die vrede,U sterk ons gees met nuwe krag;U gee U lig ook oor ons rede –dis U van wie ons heil verwag.

Page 11: Ons waag in geloof

FLAM 405

Altyd by my, altyd by my,Vader, Seun en Heilige Gees.Nie verlore, weer geboredeur u Gees lei U my, Heer.

Page 12: Ons waag in geloof

Altyd by my, altyd by my,Vader, Seun en Heilige Gees.Nie verlore, weer geboredeur u Gees lei U my, Heer.

Page 13: Ons waag in geloof

Jesus, my Heer, my Heiland,Vader, my Pappa, Vader,ek wil myself in U verloor.Heilige Gees van God,U vou my toe, beskerm my.

Page 14: Ons waag in geloof

Altyd by my, altyd by my,Vader, Seun en Heilige Gees.Nie verlore, weer geboredeur u Gees lei U my, Heer.

Page 15: Ons waag in geloof

Altyd by my, altyd by my,Vader, Seun en Heilige Gees.Nie verlore, weer geboredeur u Gees lei U my, Heer.

Page 16: Ons waag in geloof

Hier in my, dis waar U bly,hier in my.Niemand anders is welkom nie,U is altyd hier by my.

Page 17: Ons waag in geloof

Altyd by my, altyd by my,Vader, Seun en Heilige Gees.Nie verlore, weer geboredeur u Gees lei U my, Heer.

Page 18: Ons waag in geloof

Altyd by my, altyd by my,Vader, Seun en Heilige Gees.Nie verlore, weer geboredeur u Gees lei U my, Heer.

Page 19: Ons waag in geloof

Altyd by my!Altyd by my!Altyd by my!Altyd by my!

Page 20: Ons waag in geloof

Kindertyd

Page 21: Ons waag in geloof

Flam 58 – sit

1. O Heer, ons staan voor U gebroke.As mens verstaan ons nie U weë.Maar U stuur vir ons ’n Leidsman trou:Hy lei ons na U.

Page 22: Ons waag in geloof

Refrein

Kom o Skepper Gees, lewendmakend Gees.Kom in al U volheid, kom in al U krag.Lei my in U waarheid, leer my van die Seun.Wees ook U my trooster,Kom o Skepper Gees.

Page 23: Ons waag in geloof

2. O Heer, ons staan voor U gebroke.As mens verstaan ons nie U weë.Maar U stuur vir ons ’n Leidsman trou:Hy lei ons na U.

Page 24: Ons waag in geloof

Refrein

Kom o Skepper Gees, lewendmakend Gees.Kom in al U volheid, kom in al U krag.Lei my in U waarheid, leer my van die Seun.Wees ook U my trooster,Kom o Skepper Gees.

Page 25: Ons waag in geloof

Lied 519

1. Wees stil en weet: Ek is die Heer.Ek spreek en wind en golwe bedaar,Ek sal ook jou getrou bewaar.

Page 26: Ons waag in geloof

3. Wees stil en weet: Ek is die Heer.Kom bring na My jou kommer en vrees.Ek sal vir jou ’n toevlug wees.

Page 27: Ons waag in geloof

4. Wees stil en weet: Ek is die Heer.Bly waak en bid; volhard in geloof.Ek is by jou soos Ek beloof.

Page 28: Ons waag in geloof
Page 29: Ons waag in geloof

Hebreërs 12:1-3“1Daarom, terwyl ons ook so ’n groot wolk getuies rondom ons het, laat ons, nadat ons van elke las ontslae geraak het en van die sonde wat ons so maklik aankleef, die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, 2die oog gerig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, Hy wat ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig gestel is, die kruis verduur het, die skande daarvan gering geag het en sy plek aan die regterkant van die troon van God ingeneem het. 3Dink inderdaad aan Hom wat so ’n vyandigheid van die kant van sondaars teen Hom verduur het, sodat julle nie geestelik moeg raak en uitsak nie.” (BDV)

Page 30: Ons waag in geloof

• “Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.” (Jer. 33:3)

• “Attempt great things for God. Expect great things from God.”

Page 31: Ons waag in geloof

William Carey

Page 32: Ons waag in geloof

1. DIÉ geloof2. Leef uit die geloofsbeloftes3. Getuiewees en lyding gaan baie keer hand

aan hand4. Jesus as voorbeeld en aanmoediger

Page 33: Ons waag in geloof
Page 34: Ons waag in geloof

Lied 478 – staan

1. Op vaste fondamentehet God sy kerk gebou.Apostels en profetehet ons dít toevertrou:

Page 35: Ons waag in geloof

Die Koning van die hemelherskep deur Woord en Geesverlorenes op aardedat hul sy volk kan wees.

Page 36: Ons waag in geloof

2. Hy roep uit alle volke’n volk vir Hom tesaam –één in geloof en werke,één in sy heil’ge Naam!

Page 37: Ons waag in geloof

Hy gee die brood en beker,Hy gee die heil’ge doopom hulle te verseker:Ek het jul duur gekoop!

Page 38: Ons waag in geloof
Page 39: Ons waag in geloof

Lied 505 – staan

1. Jesus, U gaan voor –ons volg in u spoor.U ken alle lewenspaaie,al die hoogtes, dieptes, draaie.Kom en vat ons handna die Vaderland.

Page 40: Ons waag in geloof

2. Jesus, U gaan voor –ons volg in u spoor.Laat ons selfs in donker daealtyd volhou sonder klae.Ons wil soms bly staanas U voorwaarts gaan.

Page 41: Ons waag in geloof

3. Jesus, U gaan voor –ons volg in u spoor.Ons word vry van sondebande,van verslawing, skuld en skande.U is in beheer,ons Verlosser, Heer.

Page 42: Ons waag in geloof

4. Jesus, U gaan voor –ons volg in u spoor,ook waar niemand dit wil waag nie,waar niks anders ooit sal slaag nie.U wat alles sien,leer ons sinvol dien.

Page 43: Ons waag in geloof
Page 44: Ons waag in geloof

4. Jesus, U gaan voor –ons volg in u spoor,ook waar niemand dit wil waag nie,waar niks anders ooit sal slaag nie.U wat alles sien,leer ons sinvol dien.