om ingelig te wees, is helfte - | cansa · *sa statistics as per national cancer registry (ncr)...

28

Upload: nguyenmien

Post on 02-Feb-2019

230 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika
Page 2: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Om ingelig te wees, is helfte van die stryd gewonne…

Vroue moet seker maak dat hulle goed genoeg ingelig is

sodat hulle vroeë waarskuwings-tekens kan herken en weet hoe

om hul risiko vir kanker te verminder.

Page 3: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

*SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011

Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer

Page 4: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Waarskuwingstekens van borskanker • Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie,

maar soos die gewas groter word, kan die bors anders begin lyk of voel

Tipiese veranderinge sluit in: • Rimpeling in die borsvel • 'n Knop in die bors of armholte • 'n Verandering in die vel rondom die tepel • Kuiltjievorming /inkering van die tepel • Buitengewone vergroting van een bors • Een bors is buitengewoon laer as die ander. Tepels op

verskillende vlakke • 'n Vergroting van die kliere • Buitengewone swelsel in die armholte

Page 5: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Let op die Tekens van Borskanker

Page 6: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

• Jy ouer as 50 is

• Jy 'n gesinslid met borskanker het

• Jy 'n persoonlike geskiedenis van kanker het en daarvoor behandel is

• Jou borsweefsel baie dig is

• Jy nog nooit geboorte geskenk het nie, of jy 35 of ouer was met jou eerste bevalling

• Jy tans (of tot redelik onlangs) geboortebeperkingspille (mondelike voorbehoedmiddels) reeds vir etlike jare gebruik

• Jy post-menopousaal is en gekombineerde hormoon- vervangingsterapie (HVT) gebruik wat estrogeen en progestoroon bevat

• Jy 2 of meer standaard sopies alkohol per dag drink

• Obesiteit

Die meeste vroue met sommige risikofaktore

ontwikkel nooit borskanker nie. Alhoewel baie

skaars, kan mans ook borskanker

ontwikkel.

Page 7: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Wat is Servikale Kanker?

• Die serviks is die onderste gedeelte of die mond van die baarmoeder

• Dis een van die mees algemene kankers onder Suid-Afrikaanse vroue

• Dis kan genees word indien dit vroegtydig opgespoor en behandel word

Wat is ’n Papsmeer?

• Dis 'n toets om abnormale selle in die serviks op te spoor om 'n vroeë diagnose te kan maak

• Dit is ongemaklik, maar pynloos • Gereelde Papsmere kan jou lewe red

Page 8: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Servikale Kanker - Wat is MPV? • Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n

groep van meer as 100 verwante virusse

• Sowat 40 tipes MPV word seksueel versprei deur genitale kontak terwyl 2 tipes (tipes 16 en 18) hoë risiko MPV's in Suid-Afrika, bykans 70% van alle servikale kankers veroorsaak

• MPVs word versprei deur vel-tot-vel kontak en deur liggaamsvloeistowwe

• Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voete veroorsaak, versprei nie maklik nie

Hoë risiko MPV word gereken om te veroorsaak: • 70% van servikale kankers • 50% van anus-, vulva-, vagina- en penis kankers • 20% van kop- en nek kankers

Page 9: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Wat is die simptome van servikale kanker?

• Bekkenpyn wat nie met ander toestande soos menstruasie

of fisiese inspanning verband hou nie

• Pyn tydens seksuele omgang

• Abnormale vaginale bloeding (na seksuele omgang of na

vaginale uitspoeling), hewige menstruasie of hewige

deurbraakbloeding tussen stondes, of 'n addisionele stonde

gedurende die maandelikse siklus. Hewige en skielike

abnormale vaginale bloeding moet onmiddelik by jou

mediese praktisyn aangemeld word

• Enige abnormale vaginale afskeiding, hetsy reukloos of nie

Page 10: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Risiko Faktore vir Eierstokkanker • Hoe meer kinders ‘n vrou het en hoe vroeër sy in haar lewe

geboorte gegee het, verlaag die risiko vir eierstokkanker.

• Vroue met ‘n persoonlike geskiedenis van borskanker of met ‘n familie geskiedenis van bors- of eierstokkanker

• Vroue wie estrogeen vervanging (sonder progesteroon) vir meer as 5 jaar neem

• Geboortebeperkingspille verlaag die risiko van eierstokkanker

• Onvrugbaarheid of om vrugbaarheidsbehandeling te ondergaan

• Gebruik van ‘n intra-uteriene toestel (IUD)

• Ouer vroue het die hoogste risiko om eierstokkanker te ontwikkel

• Die risiko om eierstokkanker te ontwikkel is matig hoër vir vroue wie:

– ly aan mediese kondisies soos endometriosis

– tabak produkte gebruik

– ly aan obesiteit

– ‘n lang lengte het

Page 11: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Risiko Faktore vir Uterus Kanker • Diabetes

• Oestrogeen vervangingsterapie sonder die gebruik van progesteroon

• Geskiedenis van endometriese poliepe

• Onvrugbaarheid (onvermoë om swanger te raak)

• Ongereelde menstruasie

• Tamoxifen, ‘n medikasie vir borskanker behandeling

• Indien ‘n vrou geen swangerskap gehad het nie

• Obesiteit

• Polisistiese ovariese sindroom (PCOS)

• Indien menstruasie op ‘n vroeë ouderdom begin (voor ouderdom 12)

• Begin van menopouse na die ouderdom van 50

Page 12: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Waarskuwingstekens

Page 13: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Kanker waarskuwingstekens

Page 14: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Kennis is soos verf,

dit dien eers ’n doel sodra dit aangewend word

Gereelde siftingstoetse

is belangrik

Page 15: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Siftingstoetse beskikbaar vir vroue • Doen maandelikse bors-selfondersoeke

(http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/)

• Gaan vir gereelde Papsmeer toetse (‘n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker)

• Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by 30 KANSA Sorgsentra landswyd (http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/)

• Simptoom-vrye vroue behoort vanaf die ouderdom van 40 elke jaar ‘n mammogram te laat doen

• SureTouch - nie-indringende toestel vir veilige vooraf-siftingstoetse (nie ‘n diagnostiese hulpmiddel) – beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra

• KANSA het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik (http://www.cansa.org.za/cansa-mobile-health-clinics/)

Page 16: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3 Bors-selfondersoeke (BSO) behoort elke maand tydens ovulasie gedoen te word (verkieslik op dieselfde tyd van die dag)

1. Voor die spieël

• Voor 'n spieëI, kyk vir enige veranderinge in die normale voorkoms

en hoe jou borste voel, soos klein kuiltjies, verskil in grootte of

afskeiding van die tepel

• Ondersoek op vier maniere: arms langs die sye; arms bokant die

kop; hande ferm op die heupe geplaas en in ‘n vooroor

gebukkende posisie

2. Lê plat

• Lê op jou rug met ‘n kussing onder jou regterskouer en jou

regterhand onder jou kop

• Maak klein, ferm sirkelbewegings met die vier vingers van jou

linkerhand in 'n op-en-af patroon oor die hele bors area, onder die

arms en op tot by die skouer. Herhaal met regterhand op die linker

bors

Page 17: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3 Bors-selfondersoeke (BSO) behoort elke maand tydens ovulasie gedoen te word (verkieslik op dieselfde tyd van die dag)

3. In die bad

• Met jou regterarm gelig, ondersoek jou regterbors met ‘n

seperige linkerhand en plat vingers. Gebruik dieselfde metode

wat by stap 2

(‘Lê plat’) beskryf word. Herhaal aan die ander kant

Bespreek enige veranderinge met jou mediese praktisyn.

Page 18: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Kliniese borsondersoeke word landswyd by KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke

of Sorgsentra gedoen

KANSA en die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RVSA), is in samewerking - gedurende die

maand van Oktober tot mid November 2016, sal hulle 'n spesiale mammografie aanbod bied.

Dit behels die voorsiening van toegang tot 'n mammogram in RSSA geaffilieërde mammografie klinieke dwarsoor die land teen 'n verlaagde prys:

Lys van deelnemende klinieke: http://www.cansa.org.za/files/2016/09/RSSA-Participating-Radiological-Practices-2016.pdf of kontak die RSSA op 011 794 4395,

e-pos [email protected] of besoek www.rssa.co.za.

Page 19: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Wat doen KANSA om te help? • KANSA het Mobiele Gesondheids-

klinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik

• Dit sluit in borsondersoeke, Pap-smeer siftingstoetse vir servikale kanker, sowel as ander gesondheidstoetse soos cholesterol

• KANSA speel ‘n aktiewe rol in die proses om die Suid-Afrikaanse Patente Reg te beïnvloed en te wysig, wat die resultaat kan hê dat meer kankerpasiënte toegang kan kry tot bekostigbare medikasie.

Page 20: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika
Page 21: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika
Page 22: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika
Page 23: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Onthou...

Die meeste vroue met verskeie

risikofaktore ontwikkel nooit borskanker nie

Wees fisies aktief, waak

teen oorgewig en beperk jou rooivleis- en

alkoholinname Vroue wat vir minstens 18

maande borsvoed, kan

hul (en hul babas) se risiko verder verlaag

Jy kan jou kanse om borskanker te kry, verlaag

deur 'n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en

deur omgewings- karsinogene

(kankerveroorsakende stowwe) te vermy

Page 24: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Kyk ons Videos

Aartsbiskop Emeritus Tutu het ‘n boodskap vir jou: https://youtu.be/CTeis0HRXXk

KANSA Sorg en Ondersteuning: https://youtu.be/swNltOAZSwE

KANSA Sifting: https://youtu.be/Hfq5z3MtSz4

KANSA Sorg en Ondersteuning Oorwinnaar Dagboeke: https://youtu.be/MrfjOkJluP4

Page 25: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Om KANSA te help om ons kankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/

of gebruik SnapScan op jou slimfoon

Page 26: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Kontak ons…

• Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos [email protected]

• Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad: CANSA The Cancer Association of South Africa

• As jy ‘n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors

• As jy ‘n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers

• Volg ons op Twitter: @CANSA

• Volg ons op Instagram: @CancerAssociationOfSouthAfrica

• Volg ons op Pinterest: http://pinterest.com/cansa/

• Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa

Page 27: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika

Disclaimer:

Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation

wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.

Page 28: Om ingelig te wees, is helfte - | CANSA · *SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2011 Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika