oluit feesdag vir jou docs/poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. die hekelpatroon is ook teen...

8
1 “Soek julle krag in die Here en in sy groot mag . . . .(Ef. 6:10) 2015-03-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 “PRYS DIE HERE, ALMAL KOM, LOOF HOM IN SY HEILIGDOM . . . .” VOLUIT FEESDAG VIR JOU ! ! Aanbidding Nabyheid Gemeensaamheid Rustigheid Verwondering oor God se genadeguns As jul vandag sy roepstem hoor, verhard jul nie, maar neig jul oor, merk op die roepstem van Sy ontferming . . . . .(Ps. 95:4) Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld” PTA-MONTANAPOORT AS BRUIDSGEMEENTE WAAR: ONS GOD VERHEERLIK ONS VIR MEKAAR OMGEE ONS HULP EN HOOP AAN DIE GEMEENSKAP BRING ONTHOU ASB: Sondag 29 Maart, 5 en 12 April – Geen aanderedeins nie. Ons is die gaste van Pta- Magalieskruin. Hulle erediens begin 19h00

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

1

“Soek julle krag in die Here

en in sy groot mag . . . .” (Ef. 6:10)

2015-03-15

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 16 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30

“PRYS DIE HERE, ALMAL KOM,

LOOF HOM IN SY HEILIGDOM . . . .”

VOLUIT FEESDAG VIR JOU ! !

Aanbidding

Nabyheid

Gemeensaamheid

Rustigheid

Verwondering oor God se genadeguns

“As jul vandag sy roepstem hoor,

verhard jul nie, maar neig jul oor,

merk op die roepstem van Sy ontferming . . . . .” (Ps. 95:4)

Gereformeerde Gemeente Pta-

Montanapoort

“Dinamies kerk in die wêreld”

PTA-MONTANAPOORT AS BRUIDSGEMEENTE

WAAR: ONS GOD VERHEERLIK

ONS VIR MEKAAR OMGEE

ONS HULP EN HOOP AAN DIE

GEMEENSKAP BRING

ONTHOU ASB: Sondag 29 Maart, 5 en 12 April – Geen aanderedeins nie. Ons is die gaste van Pta-Magalieskruin. Hulle erediens begin 19h00

Page 2: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

2

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING:

OGGENDEREDIENS – 08H00 AANDEREDIENS – 17H30

Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek

Lofprysing : Koraalgebed: 1,2,4 (mel. Ps. 134) Skriflesing : Johannes 15:1-17 Lied 525:3 Teks : Johannes 15:5 Skriflesing : Lukas 18:9-14 Kategismus : Sondag 21 (vr en antw 55) Teks : Luk 18:10 (in samehang met vers 9-14) Tema : Wingerdstok, wingerdlote en Tema : Die Fariseër en tollenaar én my saak druiwe én ek . . . . . met God: Reg of nie reg nie?? Gemeentesang: Psalm 118:1,2 Gemeentesang: Lied 200:1 en 3 Psalm 133:1,2 Skrifb 8-3 en Lied 159:3 Psalm 134:1,2,4 Lied 308:1,2,4,5 Skrifb. 13-3 Skrifb. 13-3

MAAK ‘N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD)

VAN DIE VOLGENDE:

UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID

VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4)

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat

maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot.

BY DIE KERKDEURE: 15 MAART : Oggend : Emeritaatsfonds Aand : Hulp in Kerkverband 22 MAART : Oggend : Hulp in Kerkverband Aand : Studentekas 29 MAART : Oggend : Jeugbediening Aand : GKSA Sustentasie

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 15 MAART : Oggend : PN - Oudl. Leon Jv Rensburg en Diak. (vakant) : Aand : S1 - Oudl. Danie vd Walt en Diak. Renier Vierbergen 22 MAART : Oggend : S2 - Oudl. Kobus van der Merwe en Diak. Wynand Steyn : Aand : S3 - Oudl. Rassie Erasmus en Diak. Frans Willemse 29 MAART : Oggend : S4 - Oudl. William Steynberg en Diak. Mannetjies Muller : Aand : S5 - Oudl. Brand vd Walt en Diak. Stefan van der Walt

VAN DIE DIAKONIE: Dankie vir elke Montanapoorter se offervaardigheid vir die diens van barmhartigheid.

KATKISASIE: “Laat my lammers wei . . .” (Joh. 21:15)

Voorskool – Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klassies toe. Gr. 8 – 11 : Woensdae: Gr. 8 - 17h30-18h00 (Kategismus – Sondag 3) Gr. 9 – Gr. 11: Volgende les 15 April 2015 Bring saam: Bybel, psalmboek, handleiding, aantekeningboek, pen. Al die katkisante: Gr. 8-11 ONTHOU ONS AFSPRAAK EN BELOFTE VOOR DIE HERE OOR DIE EREDIENSTE.

(T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING)

Page 3: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

3

Katkisasieboekies: Voorskool tot Gr. 7 : R50 per boekie

Gr. 8 en 9 : R15 per boekie

Gr. 10 en 11 : R50 per boekie

PAASNAGMAAL: Onthou van ons Nagmaal 2 April om 18h00. Julle kuiergaste vir die Naweek of familie is per getuienis van hul Kerkraad baie welkom.

JEUG VAN GISTER: Onthou van ons Tee eerskomende Donderdag 19 Maart 2015 om 10h00 in die saal. As u nog nie laat weet het of u kom nie kan u nog vandag vir ons laat weet. Ons sien baie daarna uit om u almal te ontvang. Jeug van Gister Diensgroep

KLEINGELD WORD GROOTGELD: (SPAARBLIKKIES) Kom haal ‘n spaarblikkie in die kerkkantoor en help mee om die kerkkas aan te vul. Groot dankie vir almal wat aan die projek deelneem. HIERDIE PROJEK “LOOP” SO MOOI. Versoek: MOENIE JOU VOL BLIKKIE IN DR. PIETER SE POSVAKKIE OF OP DIE TAFEL VOOR DIE KERKKANTOOR NEERSIT NIE. GEE ASB VIR DIE ADMIN BEAMPTE IN HAAR HANDE.

DRUKKOSTE VAN DIE POORTPOS: Iemand wat die Poortpos wil borg? Gesels met die Admin Beampte.

ONTHOU ASB:

Hoe gemaak as jy ‘n CD van die preke wil bestel?

In die voorportaal is ‘n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek.

Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD.

OFFERGAWE: INSTANDHOUDING VAN EREDIENS (2 Korintiërs 9:7)

Groot asseblief. Moenie hierdie opdrag van die Here nie uitvoer nie! Dankie dat jy sal onthou en vir jou offervaardigheid voor die Here. ±R60-00 per belydende lidmaat per maand vir ‘n raming wat aan die Buro op Potchefstroom oorbetaal word. Uitgawes per maand vir instandhouding van die erediens ±R410 000.

Indien jy/julle nie per debietorder ‘n offergawe gee nie, oorweeg dit asseblief. Dit werk perfek. Praat vandag nog met jou ouderling of die Admin Beampte.

Hulpkategete: Groot asseblief. Julle boekiegeld af te handel en by kerkkantoor inbetaal.

ALMANAK 2015: As jy die Admin Beampte gevra het om vir jou ‘n Almanak te bestel – gaan haal jou spogboek vandag nog in die kerkkantoor af. Die wat nie vandag afgehaal word nie gaan ons aan iemand anders verkoop.

GEMEENTEGESPREK (N.a.v. die Algemene Sinode 2015)

Wanneer? DV Sondagmiddag 15 Maart 2015

Hoelaat? 16h30 – 17h30 (en dan “kerk” ons saam)

Waar? In die kerkgebou

Tema: (op versoek van lidmate)

SKEPPINGSORDE: MANLIK EN VROULIK

Page 4: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

4

DIENSGROEPNUUS:

BYBELSTUDIE: 15 April om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk 12 Studiestukke op tafel by kerkkantoor beskikbaar.

VROUE VIR CHRISTUS (VVC):

Vroue vir Christus 2015 Kalender Die 2015 kalender met belangrike datums vir die Vroue vir Christus Diensgroep is nou beskikbaar! Kontak asb vir Lizbé by 082 754 1621 of stuur vir haar ‘n epos by [email protected] of kry jou kalender teen die kennisgewingbord in die voorportaal! Drie Groot Projekte vir 2015! Wat ‘n voorreg om drie groot projekte te kan doen in 2015! Wees deel van die Beanie-, Skooltassie- en Onderwysersdagprojekte en leef jou gawes uit!

Laerskool Voortrekker Eeufees (Pretoria-Noord) is ons teiken skool vir 2015. Die skool het ongeveer 850 leerlinge in totaal en sowat 160 Gr 1 leerlinge word verwag vir 2016. Vir meer inligting kan Lizbé Venter by 082 754 1621 of [email protected] gekontak word. 1. Beanie (Mus) Projek

Hekel of brei ‘n Beanie! Ons wil graag vir elke kind by Laerskool Voortrekker Eeufees ‘n Beanie gee. Wol en/of hekelpatroon is beskikbaar in die voorportaal na elke erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum is einde Mei 2015. Lekker hekel of brei!

2. Skooltassie Projek

Gee ‘n Gr 1 kindjie by die Laerskool Voortrekker Eeufees ‘n hupstoot om sy/haar skoolloopbaan reg te begin in 2016! Skooltassies gaan voorsien word (dankie aan die Kerkraad wat die fondse daarvoor bewillig het) en ons vul die tassies met skryfbehoeftes! ‘n Voorafbeplande skryfbehoeftelys is teen die kennisgewingbord in die voorportaal van die kerk beskikbaar. Die skryfbehoeftes is by PNA in die nuwe Sinoville Corner Sentrum, Braam Pretoriusstraat beskikbaar. Wat kan ek doen? Jy kan ‘n Laerskool Voortrekker Eeufees Gr 1’jie vir die jaar “aanneem” en al die skryfbehoeftes op

die lysie koop; OF Jy kan ‘n geldelike skenking maak dan koop ons die skryfbehoeftes namens jou aan; OF Skenk die skryfbehoeftes wat jy kan van die lysie af; OF Kom help pak die tassies; OF Kom saam na die skool in 2016 en help die tassies uitdeel.

3. Onderwysersdag 2015

Ons wil graag vir die 35 onderwysers van Laerskool Voortrekker Eeufees op ‘n tasbare wyse dankie sê vir hulle groot werk! Wat kan ek doen? Woon ‘n “Craftdag” by wat Hanlie van Heerden reël op 9 en 12 September 2015 en maak

geskenkies vir die onderwysers; OF Help om die verrassingspakkies vir die onderwysers te pak; OF Kom saam op 18 September 2015 en help om die verrassingspakkies vir die onderwysers uit te deel

tydens ‘n pouse.

BYBELSTUDIE (GESKEIDE SUSTERS): Elke Woensdagaand om 7nm - sameroepster: Retha van Graan 082 493 7035 of 012-524 3526 - Baie welkom!!

KOFFIE/TEE VANOGGEND NA DIE EREDIENS.

DANKIE AAN JANA GROBLER EN HAAR HELPERS.

Page 5: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

5

STREEKSKLASSIS DINSDAG 17 MAART OM 17H30: Lizbé vra vriendelik dat al die dames wat kan kom help met die voorbereiding/ bediening/opruim haar vanoggend na die erediens onder die boom ontmoet.

SUSTERSAAMTREK 2015: Lizbé het erg gesukkel om die Kombi in tru-rat te kry, maar met ‘n hik en ‘n stik en ‘n skaterlag en Hermie se bystand is Kombi in tru. Toe die dominee daar aankom om te help is die susters besig om in te klim en ons is op pad!

Esmarie Pretorius, die sameroeper van die Saamtrek, plaas ons dadelik in die gees waarin die saamtrek sou verloop om te vra dat ons ‘n oomblik moet stilraak en besef dat ons met geestelike sake besig is. Die verdere verloop van die

byeenkoms word deur die e-borde aangekondig.

Cobie Smit lewer twee voordragte, een voor en een na die Spreker. Twee besondere voordragte wat die spreker se boodskap onderstreep en die gehoor se aandag geheel gevange neem. Die eerste handel oor die onregeerbare

Herselmantjies. Ses kinders wat in ‘n half afgebrande buitekamer hulleself aan die lewe moet hou. Op ‘n slingse manier word hulle die spelers in die Kersopvoering wat elke jaar deur die Kinderkrans aangebied word. Die kinkel in die

kabel is dat nie net die Herselmanne in die baba in die krip vir Jesus ontdek nie maar ook die gehoor dalk vir die eerste

keer hierdie gebeure asof vir die eerste keer beleef. Die tweede voordrag is ‘n ongewone ontmoeting met Jesus rondom ‘n teetafel. Die skrywer van albei is Dot Serfontein.

Die Spreker dr Stephan Joubert onderstreep op baie treffende maniere die tema van die dag: wees sout en lig vir die wêreld. Eers moet ek se toe ‘n mens by die Kerk instap, omring ‘n sagte soet roosgeur jou en massas pastelkleurige

15 Maart 2015 Jana Grobler Emma Kruger Bets Mulder Riana Kotze Jeanette van Heerden

083 279 5723 084 890 0064 084 251 0026 072 655 2598 083 593 3271

22 Maart 2015 Maretha Roberts Dineke van Heerden Roua Pretorius Sue Kloppers Belinda Botha

082 777 2785 072 637 0262 082 474 5958 083 462 2477 082 491 3172

29 Maart 2015 tot 12 April 2015 Geen tee aangesien dit skoolvakansie is.

TEESKINKBEURTE:

Page 6: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

6

rose in reuse potte. Die geur walm uit yslike bakke wat gevul is met die geurige badsout, wat blyk die geskenkie is wat jy vir jouself in ‘n bottel skep om huis toe te neem. Die simboliek is dat jy self die sout in die breekbare bottel skep.

Soos die bottel breekbaar is, moet jy versigtig wees met die uitdeel van sout en lig . . . . . Die spreker begin deur te se voordat jy enige iets kan uitdeel moet jy eers jou identiteit vasstel. Wie is ek, belangrikste

wie is ek in Christus? Hy Stephan is soos Paulus slaaf van Jesus Christus en 24/7 AAN diens in diens van die Meester.

Hy noem drie maklike voorbeelde om jou op hierdie reis te help en toe te rus: B/B = Bybellees en bid. Elke dag. En oordink wat die Woord se. Maak erns daarmee.

Sms = Verkeer saam met mense om hulle te seën. Hy het ontdek watter groot waarde daarin is om saam met mense te eet. Dit is ook wat Jesus gedoen het. Saam met tollenaars en sondaars, skrifgeleerdes en Fariseërs. Hy haal ook

die Prediker aan waar hy vyfmaal sê: wat ek as ‘n goeie ding gesien het, dat iemand eet en drink en die goeie geniet . . . . . en seën jou medemens, met jou woorde, jou dade, jou daarwees vir hom.

W/W Werk om iets te hê om weg te gee. Hy maak tog onderskeid tussen wat hy noem professionele bedelaars en arm

mense. Straathoek bedelaars kan meer verdien as werkende mense. Jy moet jou in hierdie saak duer die Gees laat lei. K/K Kreatief en Konnekteer. Sy werk as prof by ‘n Nederlandse Universiteit en betrokkenheid by baie Christelike Aksies

vereis dat hy bo-oor strukture kyk en mense raaksien. Hy beklemtoon hoe belangrik dat is om met jou kinders te konnekteer. Hoe? Driemaal herhaal hy: aan die etenstafel.

‘n Samevatting van wat hy gesê het laat op geen manier reg geskied aan sy voordrag nie. Dit was deurspek met

toeligtende en humoristiese verhaaltjies en pittighede soos “Lord make me interruptable’' en Belhom[haar]. Daar was ook ‘n antwoordsessie op vrae van die susters.

‘n Ensemble van ‘n klavier, viool, orrel en ‘n bariton het tweekeer opgetree. Nie alleen was hulle musiek van pas vir die geleentheid nie maar so professioneel en afgerond aangebied, dat hulle aan die einde van hulle optrede ‘n staande

ovasie ontvang het. As ek sê dat hulle tweede sessie begin is met ‘Danny Boy’' kry u ‘n enkele aanduiding wat aangebied is.

Roelien Goede het die bedankings gedoen. Haar dankgebed was innig en samevattend van die hele oggend se gebeure

en dankbaar vir die kos wat ons ter afsluiting geniet het. (namens ons almal wat daar was)

WORD RIDERS 2015 (DV 21-28 MAART): Dr. Pieter vra jou voorbidding vir:

Die uitreik as sodanig. Veilig wees op die pad. Die kinders wat Bybels gaan ontvang. Elke Word Rider om deurgaans ‘n positiewe en blymoedige gees te weerspieël.

Die Bybelgenootskap van SA wat s: ‘n Bybel vir elkeen!

GEREFORMEERDE VRIENDEKING: Ons byeenkoms van eerskomende Dinsdag 17 Maart: Hoelaat: 10h00 Ons 2015 Midweek: Onderwerp: Is die paramedikus jou vriend ATKV Buffelspoort of jou vyand. DV 6-11 September 2015 MAAR GAAN SAAM! Luukse verblyf, 3 etes per dag, ONS VERGADER BY MONTANAPOORT EN luukse busvervoer, uitstappie!! MAGALIESKRUIN SE KERKGEBOU Koste: R2867 p/persoon wat 4 bed eenheid deel.

NIE BY ANNLIN NIE R3733 p/persoon vir tweebed chalet.

(MOENIE VERGEET NIE) Betaling aan: GK Montanapoort ABSA 404 960 3702 Of by Montanapoort se kerkkantoor Ons afspraak vir DV 21 April 2015 (Kontant of Tjek) Bietjie voortydig. Kom saam. Vanaf einde Januarie 2015 tot einde Julie 2015: Bespreek jou plek vandag nog by Mariki (kerkkantoor R410 per persoon (wat deel) per maand. Montanapoort (012 – 548 9082 of 072 980 9287). R534 per persoon (2bed chalet) per maand. Waarheen: Mystic Monkeys & Feathers Wildlife Park Koste: R170 per persoon (Toegang en busvervoer) Ons vertrek 09h30 vanaf gemeentesentrum van Montanapoort en Magalieskruin. Die koste per persoon kan dalk verminder. Bespreek vandag nog!!

Page 7: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

7

KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG

“Gelukkig is dié mense wat weet

hoe nodig hulle God het . . . . . .” (Matt. 5:3)

GEMEENTEVERBAND:

ATTESTATE: Aangekom vanaf die GK:

Meyerspark: Br. Errol Maherry, Bouganvillea Aftree Oord no. 299. Wapadrand: Sr. Sarie van der Walt en een dooplidmaat.

Hartlik welkom. Met Bewys van Lidmaatskap vertrek na: NGK Magalieskruin: Sr. Antje Fourie.

Baie sterkte.

LIDMATE WAT ONGESTELD IS: Wiebe van der Laan (082 337 6128); Neels Horn (083 417 3340); Flip de Bruin (084 249 9237); Louise Kruger (082 456 6495); Willie Lewis (083 546 1289); Liezel Vorster (073 336 9381).

GELUK: Monique Myburgh (072 679 3664) wat op 10 Maart haar B.Com graad aan die NWU ontvang het.

SIMPATIE: Amelia Visser (072 873 4701) en familie na die afsterwe van haar mamma. Roua Pretorius (082 474 5958) en familie na die afsterwe van haar pappa. Ina Myburgh (082 573 9543) en familie na die afsterwe van haar pappa.

VERJAARSDAE:

Maart 15 Juanita de Jager (082 574 3732). 17 Koos Engelbrecht (083 778 6557); Nelmarie van Niekerk (082 771 5795). 18 Kobus Helberg (082 823 0521); Hettie Horn (083 565 2724); Bets Mulder (084 251 0026); IP van Niekerk (082 771 5795). 19 Annatjie Chambers (083 232 0219); Susan Dauth (072 342 4665); Jan Goede (082 923 4181); Cheryl Henning (079 878 5843); Wilma Smit (082 657 7161). 20 Eben le Roux (084 206 6993); Pieter Postmus (083 377 3060).

21 Stephan Prinsloo (082 326 8818).

SINODESAKE:

(ALGEMENE SINODE VAN DIE GKSA 2015)

Rapport: Deputate Eenheid in Verskeidenheid

Die rapport van hierdie deputate het gedien en die opdrag van die broers is baie belangrik. Ek haal dit aan:

Om in samewerking met plaaslike kerke te bepaal wat die grondliggende redes is waarom daar, ondanks besluite wat kerke gesamentlik geneem het, steeds verskille in standpunte en praktyke bestaan in die sake waaroor besluite reeds geneem is.

Om Beswaarskrifte na te gaan en in 2015 te rapporteer. Om die Sinode te adviseer:

Oor hoe eenheid en verskeidenheid in ons kerke ons missionêre roeping kan dien. Wanneer gaan vryheid in verskeidenheid oor in ongehoorsaamheid aan die Woord.

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

Page 8: OLUIT FEESDAG VIR JOU docs/Poortpos 2015/15 maart 201… · erediens. Die hekelpatroon is ook teen die kennisgewingbord van die kerk se voorportaal beskikbaar. Ons afleweringsdatum

8

Wanneer die besluite en optrede van die plaaslike kerk die gemeenakkoord in gedrang bring. Wanneer kerklike besluite ‘n las plaas op mense se gewetens (NGB, art 32) Hoe die Gereformeerde Kerke verlos kan word van ‘n verlammende persepsie van ‘n sterwende

kerk tot ‘n helder beeld van ons missionêre roeping.

SO IETS VAN ALLES:

“Betoon hartlike broederliefde

teenoor mekaar . . . . .” (Rom. 12:10)

Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie

en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie.

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings.

In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE

ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142).

Ons bedien u graag.

15 Maart : Oordenking Twee Riviere om 09h00 dr. Pieter : Oordenking Renaissance om 18h30 dr. Pieter 16 Maart : Huisbesoek dr. Pieter 17 Maart : Streeksklassis Trans-Magalies 17h30 dr. Pieter, oudle William Steinberg en Wynand Steyn 19 Maart : Huisbesoek dr. Pieter 21-29 Maart : Uitreik: Word Riders in Oos Vrystaat en dr. Pieter Noord-Oos Kaap

Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat ‘n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur ‘n email na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur ([email protected])

FATCO CATTERY: Geleë in 'n rustige en vreedsame omgewing, bring jou kat/te na Fatco Cattery om bederf te word! Onlangs geboude Cattery met individuele kompartemente en tuine vir jou kat se “huis weg van die huis”! Ons ervare bestuur sal na jou katte kyk asof hulle ons eie is! Jou kat is in ‘n veilige liefdevolle en stimulerende omgewing en geniet individuele aandag, gewaarborg. Die Maart/April skoolvakansie (2015) is op hande en het jy al ‘n besluit oor jou liefdevolle kat? Skakel my gerus: Elize by: 083 734 7826

CASSIES MANSHAARKAPPER BARBER: 39 Jaar ondervinding in manshaarsnye. Kom probeer my gerus by: Vinko straat 192, Sinoville. Tel: 084 276 7627