oktober 2020 59...gwk veilings en andré kock & son livestock auconeer/estate agent het die veiling...
TRANSCRIPT
-
Bladsy 10 Bosveld Skouveiling
Die einde van ‘n baie moeilike jaar is om die draai, maar dit beteken nie die einde van ons doelwitte nie. Dit is bloot 'n herinnering aan waar ons begin, en hoe ver ons gekom het. Kom ons tel momentum van die vloer af op en hou aan glo en hoop.
INHOUD:
Oktober 2020
Beste SABTV Lede
Bladsy 2 4 Africa Boerbok Veiling Bladsy 3 Innibos Boerbokgroep Produksie Veiling Martin Compion Produksie Veiling Bladsy 4 Bosveld Boerbokklub Streekskampioenskappe
BOERBOK VENSTER NO 59
Bladsy 12 Lukas Burger Produksie Veiling Bladsy 13 Wiese Besigheidstrust Produksie Veiling
Doornpoort Genetics Produksie Veiling Bladsy 11 Karsten Boerdery Produksie Veiling
Bladsy 16 Hoëveld en Sentraal Binneland Veiling Bladsy 15 Innibos Boerbok groep Produksie Veiling Ooskaap Klub Veiling
-
Veiling & Skou uitslae Aangebied deur André Kock en Seun
Afslaer: Corné du Plessis
4 Africa Boer Goat Sale 18 Julie/July 2020
Average on Stud ewes/ Gem oor stoet ooie - R21,130.00
Average on Flock ewe with lamb/ Gem oor kudde ooie met lam - R14,555.56.
Most expensive Flock Ewe/ Duurste kudde ooi - R39,000.00
Most expensive Flock Ewe with lamb/ Duurste kudde ooi met lam - R21,000.00
Most expensive Flock Ram/ Duurste kudde ram - R35 000
Average on Flock ewes/ Gem oor kudde ooie - R14,250.00
Die duurste ooi op die veiling was Lot 54, wat verkoop is vir R71 000. Die verkoper was Mnr Hein Booysen en die trotse nuwe eienaar is Mnr Pieter Smith van Alldays.
Average on Stud rams/ Gem oor stoet ramme- R57,687.00
Die duurste ram op die veiling was Lot 4 (Obrie) wat verkoop is vir R180 000! Die verkoper was Mnr Jacques Pretorius en die
trotse nuwe eienaar is Mnr Koenie Kotzé van Prieska.
Most expensive Stud Ram/ Duurste Stoet ram - R180 000
Most expensive Stud ewe/ Duurste stoet ooi - R51,000
Average on Flock rams/Gem oor kudde ramme - R17,625.00
Die 2de duurste Ram op die veiling was Lot 3, wat verkoop is vir R100 000. Die verkoper was Mnr CR Botha en die trotse nuwe eienaar is Mnr Shaun Keeny van Tosca.Die 2de duurste ooi op die veiling was Lot 55, wat verkoop is vir R60 000. Die verkoper was Mnr Hein Booysen en die trotse nuwe eienaar is Milamiek Boerdery van Thabazimbi.
Average on Stud ewe with lamb/Gem oor stoet ooi met lam - R31,388.00Most expensive Stud ewe with lamb/ Duurste stoet ooi met lam - R71,000.00
2
-
Boerbok Kudde ooie 27 R12 000.00 R6 314.81Boerbok Stoet ooie 17 R80 000.00 R17 000
Aangbied deur Vleissentraal Afslaer: Craig le Roux
Boerbok Kudde ramme 14 R20 000.00 R10 076.92Boerbok Stoet ramme 6 R37 500.00 R20 928.57
Innibos Boerbokgroep Produksieveiling1 Augustus 2020
Boerbok dragtige Kudde ooie 26 R13 000.00 R7 519.23
Beskrywing Hoeveelheid Hoogste Prys Gemiddeld
Boerbok dragtige Stoet ooie 26 R45 000.00 R15 181.82
Martin Compion Produksie Veiling - 6 Augustus 2020Upington
Item Aangebied Verkoop Hoogste Gemid
KUDDE BOKOOI 11 11 5,200.00R 3,872.73R STEEL GRAIN LOGISTICS
STOET BOK OOI 9 8 7,000.00R 6,162.50R CONSTANTIA DORPERS
Koper
KUDDE BOKRAM 2 2 7,200.00R 6,800.00R MMWS BOERDERY(EDMS)BPK
STOET BOKRAM 5 4 8,500.00R 7,200.00R BADENHORST AL
Baie dankie aan alle kopers en almal wat gehelp of aandeel gehad het aan ons produksie veiling, tot aan die jongste koper vandag, P. J. Nagel, baie geluk!
3
-
BOSVELD BOERBOKKLUB STREEKSKAMPIOENSKAPPE 2020BELA-BELA
BEOORDELAARS: HEIN BOOYSEN, JACQUES PRETORIUS EN BRAAM MARITZRINGBEAMPTE: EDRICH KLEYNHANS
BOERBOK KALAHARI REDJunior Kampioen Ram Junior Kampioen Ram Marhan Boerbokstoet Albie Horn
Reserwe Junior Kampioen Ram Reserwe Junior Kampioen Ram Pieter Smith Anton & Rickus Bothma
Senior Kampioen Ram Senior Kampioen Ram Johan Boshoff (Joker) Anton & Rickus Bothma
Reserwe Senior Kampioen Ram Reserwe Senior Kampioen Ram Milamiek (Nikon) Anton & Rickus Bothma
Junior Kampioen Ooi Junior Kampioen Ooi Salmon van Huyssteen Antoinette Dry
Reserwe Junior Kampioen Ooi Reserwe Junior Kampioen Ooi Salmon van Huyssteen Anton & Rickus Bothma
Senior Kampioen Ooi Senior Kampioen Ooi Salmon van Huyssteen Anton & Rickus Bothma
Reserwe Senior Kampioen Ooi Reserwe Senior Kampioen Ooi Pieter Smith Josef Kleynhans
Groot Kampioen Ram Groot Kampioen Ram Marhan Boerbokstoet Albie Horn
Reserwe Groot Kampioen Ram Reserwe Groot Kampioen Ram Pieter Smith Anton & Rickus Bothma
Groot Kampioen Ooi Groot Kampioen OoiSalmon van Huyssteen Antoinette Dry
Reserwe Groot Kampioen Ooi Reserwe Groot Kampioen OoiSalmon van Huyssteen Anton & Rickus Bothma
TELER VAN KAMPIOENE Salmon van Huyssteen
Meeste Punte 24 Boerbok Vertoners Meeste Punte Kalahari reds 1 Salmon van Huyssteen (107) 1 Anton & Rickus Bothma (160)2 Shongololo (107) 2 Dhidejak Josef Kleynhans (64)3 Pieter Smith (69) 3 Albie Horn (49)4 Schoonheid Boerbokstoet (32) 4 Van Heerden (41)5 Bosland en Milamiek (25) 5 Blyde Vallei (38)
INTERRAS KAMPIOEN Antoinette Dry Kalahari Red Ooi
4
-
5
-
6
-
Junior Kampioen ooiSalmon van Huyssteen
Reserwe Junior Kampioen ooiSalmon van
Huyssteen
7
-
Senior Kampioen ooi Salmon van Huyssteen
Reserwe Senior kampioen ooi
Pieter Smith
Junior Kampioen ram Marhon BoerbokStoet (CoenieMeyer)
Reserwe Junior Kampioen RamPieter Smith
Senior Kampioen Ram Johan Boshoff
Reserwe SeniorKampioen ram
Milamiek Boerbokstoet
Groot Kampioen ooiSalmon van Huyssteen
Reserwe groot Kampioen ooiSalmon van Huyssteen
8
Groot Kampioen ooiSalmon van Huyssteen
-
Groot kampioen ram Marhan Boerbokstoet
(Coenie Meyer)
Reserwe groot kampioen ram Pieter Smith
Junior Kampioen ooiAntoinette Dry
Reserwe Junior Kampioenooi: Anton & Rickus
Bothma
Senior Kampioenooi: Anton & Rickus Bothma
Reserwe Senior Kampioen ooiDhidejak Kalahari red stoet
Junior Kampioen ramAlbie Horn
Reserwe Junior Kampioen ramAnton & Rickus Bothma
9
-
Senior Kampioen ram Anton & RickusBothma
Senior Kampioen ram Anton & Rickus
Bothma
Reserwe Groot Kampioen Ooi Anton en RickusBothma
Groot Kampioen RamAlbie Horn
Reserwe Groot Kampioen RamAnton & RickusBothma
Groot Kampioen ooi en Interras kampioenDouw & Antoinette Dry
10
SKOU V E I L I N G Item Duurste Gemiddeld Boerbok dragtige ooi kudde 17 R30 000 R17 823
Boerbok ooi met lam 2 R160 000 R95 900
Boerbok kudde ooi 52 R40 000 R12 711
Kalahari red ram stoet R75 000 R75 000
Kalahari red ooi kudde R20 000 R19 000Kalahari red ram kudde R8 000 R8 000
Kalahari red dragtige ooi kudde R18 000 R18 000
Boerbok kudde ram 18 R160 000 R29 888
Kalahari red drgtige ooi stoet R29 000 R24 250
Boerbok stoet ram 17 R50 000 R25 058
Boerbok dragtige ooi stoet 7 R32 000 R22 857.14Boerbok ooi met lam kudde 2 R18 000 R14 000
Boerbok stoet ooi 11 R37 000 R23 000
R E K O R D P R Y S E ! ! Baie geluk aan Verkopers en Kopers!
Duurste ooi verkoop deur Pieter SmithKoper annoniem.
Duurste ram verkoop deur Wentzel Lombard aan Clarence Rossouw
-
Karsten Boerdery Produksieveiling 20 Augustus 2020
Aangebied deur KLK - Afslaer: Corne du Plessis
Item Aangebied Verkoop Hoogste Gemiddeld KoperStoet Bokram 3 3 R16 000 R11 083.33 Henry Badenhorst Kudde Bokram 5 5 R10 000 R9 300.00 L May
Kudde Bokooi 13 13 R8 000 R6 115.38 Al3 Hanekom StoetStoet Bokooi 12 12 R12 000 R7 716.67 Passano Boerdery
Doornpoort Genetics Produksieveiling5 September 2020 - Bela-Bela
Aangebied deur Vleissentraal - Aslaer: Stefan Greyling
DESCR QTY MAX_AMT AVG_AMT
BOERBOK DRAGTIGE OOI.KUDDE 38,00 17 500,00 10 223,68
BOERBOK DRAGTIGE OOI.STOET 10,00 36 000,00 26 900,00
BOERBOK OOI MET LAM 8,00 20 000,00 13 562,50 BOERBOK OOI.KUDDE 37,00 23 000,00 9 459,46 BOERBOK OOI.STOET 11,00 27 000,00 17 272,73 BOERBOK RAM.KUDDE 15,00 31 000,00 13 200,00 BOERBOK RAM.STOET 5,00 39 000,00 29 200,00
124,00
DESCR QTY MAX_AMT AVG_AMT
BOERBOK DRAGTIGE OOI.KUDDE 38,00 17 500,00 10 223,68
BOERBOK DRAGTIGE OOI.STOET 10,00 36 000,00 26 900,00
BOERBOK OOI MET LAM 8,00 20 000,00 13 562,50 BOERBOK OOI.KUDDE 37,00 23 000,00 9 459,46 BOERBOK OOI.STOET 11,00 27 000,00 17 272,73 BOERBOK RAM.KUDDE 15,00 31 000,00 13 200,00 BOERBOK RAM.STOET 5,00 39 000,00 29 200,00
124,00
Duurste ram verkoop deur S.W. Malan vir R39 000 aan Masisi Fuels Pty LtdDuruste ooi verkoop deur Kleingeluk Boerdery vir R36 000 aan Y and A Ravat Investments Pty Ltd
11
-
Die prys van R 375,000 is 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord vir 'n Boerbok-ram.
Die Boerbok kudde-ram het 'n prys van R 75,000 behaal en die Boerbok stoet-ramme 'n gemiddeld van R 63,000.
Die tweede duurste ram (Lot 2) van Hermien Burke, Campbell is verkoop teen R 320,000 aan Petrus Visagie van Voorbok Boerbok-stoet, Louis Trichardt.
Al die lotte wat aangebied was tydens die veiling het 'n algehele gemiddeld van R 44,582 behaal.
Baie geluk aan die Lukas Burger-span en dankie aan almal wat die veiling ondersteun het.
LUKAS BURGER PRODUKSIE VEILING - 16 SEPTEMBER 2020, KIMBERLEY
Van Rooy ramme is verkoop teen R 6,500 gemiddeld.
Die duurste ooi (Lot 31) van Riekie de Witt, Griekwastad is verkoop teen R 65,000 aan Martin Compion, Upington.
GWK Veilings en het die veiling gesamentlik aangebied, André Kock & Son Livestock Auc�oneer/Estate Agent
Boerbok kudde-ooie behaal 'n gemiddeld van R 26,454 en die stoet-ooie R 32,276 gemiddeld stuk.
Die duurste ram (Lot 4) van Riekie de Witt, Griekwastad is verkoop teen R 375,000 aan Boeram Venter van Venter Boerdery, Kirkwood.
CDP Auc�oneers - Corne Du Plessishet die aanlyn-gedeelte van die veiling behartig en Deon Klopper was die afslaer.
Die ramme, lot 3 en lot 20, van Abraham Burger, Griekwastad is albei verkoop teen R 200,000 stuk aan Boeram Venter van Venter Boerdery, Kirkwood en Langkloof Wilds Plaas, Cresta.
12
-
29ste KASTEEL VEILING 24 September 2020 - Aangebied deur BKB
WIESE BESIGHEIDSTRUST
Duurste ram gekoop deur Pieter Bosman vir R18 000.
Koper - PW Botha
Koper - VenterBoerdery
22 kudde ramme
27 stoet ooieGemid - R11 074
6 stoet ramme
Duurste ram verkoop deur PW Botha vir R75 000
Duurste ooi verkoop deur André Barnardt vir R26 000
47 kudde ooieGemid - R5 910
Gemid - R12 363
Gemid - R30 833
OOSKAAP KLUB VEILING en Jaarvergadering - 25 SEPTEMBER 2020Somerset-Oos
Aangebied deur BKB
13
-
‘n Junior en Senior kursus is aangebied deur die Ooskaap Boerbokklub. Johnny Henderson, Kobus Lötter, PW Botha en Ivan van Heerden was Kursus Leiers. 16 Kursus gangers vanaf Pretoria en Limpopo, 6 uit die Wes en Suid-Kaap en
die ander van die Ooskaap het kursus bygewoon.
14
-
Most Expensive Buck/ Duurste kudde ram - Lot 7: R70,000-00
Average Price of Stud Does/ Gem oor stoet ooie: R24,828-57Most Expensive Flock Doe/ Duurste kudde ooi : R15,000-00
2nd Expensive Doe/ 2de Duurste Ooi - Lot 36: R58,000-00
Die uitstekende pryse wat behaal is, weerspieël duidelik die asemrowende bokke wat te koop was, met geen bokke ouer as 2,5 jaar nie! Hierdie filosofie is 'n ware bewys van hul verbintenis tot die Kalahari Reds-bedryf.
**NUWE S.A. REKORD PRYS VIR ‘N OOI. Average Price of Flock Does/ Gem oor kudde ooie: R12,666-67
Average Price Stud Bucks/ Gem oor stoet ramme: R27,818-18
INNIBOS BOERBOK GROEP PRODUKSIE VEILING (Inlig�ng ontvang van Vleissentraal)
Baie geluk ook aan al die kopers van die wêreldklas gene�ka, asook die afslaer Craig le Roux van Vleissentraal vir 'n fantas�es aanbieding van die Innibos Boerbok GROEP Kalahari Reds Veiling.
Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Bushra Kalahari Reds
Most Expensive Flock Buck/ Duurste kudde ram Lot 14: R65,000-09
Baie geluk aan die Innibos Boerbok GROEP-span met 'n uiters suksesvolle 4de Kalahari Reds-produksieveiling in Polokwane op 26 September 2020.
Most Expensive Doe/ Duurste Ooi- Lot 34: R82,000-00**Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Bushra Kalahari Reds
Dankie aan al die telers, Anton & Rickus Bothma, Ruan Smit, Fielie Du Toit en Xander Deyzel wat hul beste bokke aangebied het.
Average Price of Flock Bucks/ Gem oor kudde ramme: R19,416-67
Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Jenny Kalahari Reds
Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Van Heerden Kalahari reds
15
Die jaar is nog nie verby nie. Bly gefokus op jou doelwitte.
-
Hoëveld en Sentraal Binneland Boerbokklub Veiling 25 September 2020 - Fire and Wine Venue, Pretoria
Aangebied deur CdP Veilingsdienste - Afslaer: Corné du Plessis
Item Hoeveelheid Duurste Gemiddeld Verkoper KoperBoerbok ooi Kudde 32 R19 500 R5 383 Salmon van Huyssteen Al3 HanekomBoerbok ooi Kuddedragtig 11 R27 500 R10 841 Soetdoring BB Stoet Cattlerock PtyBoerbok ooi Kuddeen lam 16 R22 500 R10 594 Soetdoring BB Stoet Dricus FerreiraBoerbok ooi stoet 33 R23 000 R6 689 Salmon van Huyssteen Benchmark BoerbokstoetBoerbok ooi stoet dragtig 6 R19 000 R7 833 Collen Meatmasters Nico Brits Boerbok ooi Stoet en lam 6 R44 000 R25 500 Soetdoring BB Stoet PJ Alba Boerd.Boerbok Ram kudde 12 R6 000 R1 333 Gerrit Prinsloo Zac & Zoe FarmBoerbok Ram Stoet 8 R46 000 R10 125 Soetdoring BB Stoet Kleentech Inv.
16