nuustak 2019 - laerskool...

10
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouer, Vertrou dat u naweek so voorspoedig soos die Springbok-rugbyspan sʼn verloop het. Selfs die vroue sokkerspan het koning gekraai. O ja en die Bulle het vir n verandering gewen. Uit die artikel:Jou kind se emosionele behoeftes – en die grootste hiervan is die LIEFDE deur Heske Sangster (https://www.vitanova.co.za/jou-kind-se-emosionele-behoeftes-en-die-grootste-hiervan-is-die- liefde/) die volgende: n Kind wat onvoorwaardelike liefde ervaar, reeds vanaf voor geboorte af, het n emosionele voorsprong op alle vlakke, want kyk as jy weet jy is geliefd by die huis kan die lewe maar kom – ek het n vangnet wat vir my die nodige selfvertroue gee om alle uitdagings te hanteer. Hoe jy kan verseker dat jou kind geliefd voel is: Skep n stabiele en liefdevolle omgewing. Spandeer tyd in jou kind se leefwêreld byvoorbeeld: as jou kind hou van lego speel, speel lego. Moenie jou kind heeltyd kritiseer nie – spreek positiewe dinge uit oor jou kind. Bou verhouding met jou kind deur gereeld uit te vra en belang te stel rondom wat in sy lewe gebeur. Bederf jou kind af en toe, sit n briefie en lekkerding in sy kosblik of maak haar gunsteling gereg. Fisiese vertroeteling (net as jou kind daarvan hou). Geld is nie liefde nie, kinders soek jou aandag en tyd. Ander emosionele behoeftes wat jou kind het, sluit in: Sekuriteit Kinders se behoefte aan sekuriteit word bevredig deur stabiele gesinsverhoudings. Een van die belangrikste maniere om sekuriteit vir jou kleinding te gee is om n stabiele verhouding tussen mamma en pappa te handhaaf. Kinders wat groot word met aanhoudende konflik tussen ouers voel later onveilig en angstig in beide ouers se teenwoordigheid. Dit geld selfs wanneer ouers geskei is – solank daar n funksionele verhouding tussen mamma en pappa is en hul ordentlik met mekaar kan kommunikeer en mekaar nie sleg sê nie, is die saak reg. Ander dinge soos konsekwente dissipline en roetines dra ook by tot n kind se gevoel van sekuriteit. Verantwoordelikheid Kinders moet leer dat jy hul genoeg vertrou om ouderdomstoepaslike takies te doen sodat hul n sin van verantwoordelikheid kan ontwikkel. Jy kan nie n verantwoordelike persoon word as jy nog nooit enige verantwoordelikhede gehad het nie. Erkenning Meeste mense floreer op erkenning, des te meer ons kinders. Ons gee graag erkenning aan kinders wat prestasies bereik het, hierdie tipe erkenning gaan egter nie net oor prestasies nie. Dit gaan daaroor om kinders erkenning te gee omdat hul bv. vriendelik was of iemand gehelp het of sommer net erkenning as mens. Jy kan bv. se mamma is so bly dat jy MY seuntjie is”. NUUSTAK 27/2019 15-21 Augustus 2019

Upload: others

Post on 05-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouer, Vertrou dat u naweek so voorspoedig soos die Springbok-rugbyspan sʼn verloop het. Selfs die vroue sokkerspan het koning gekraai. O ja en die Bulle het vir ‘n verandering gewen.

Uit die artikel:“ Jou kind se emosionele behoeftes – en die grootste hiervan is die LIEFDE deur Heske Sangster (https://www.vitanova.co.za/jou-kind-se-emosionele-behoeftes-en-die-grootste-hiervan-is-die-liefde/) die volgende: ‘n Kind wat onvoorwaardelike liefde ervaar, reeds vanaf voor geboorte af, het ‘n emosionele voorsprong op alle vlakke, want kyk as jy weet jy is geliefd by die huis kan die lewe maar kom – ek het ‘n vangnet wat vir my die nodige selfvertroue gee om alle uitdagings te hanteer. Hoe jy kan verseker dat jou kind geliefd voel is:

• Skep ‘n stabiele en liefdevolle omgewing.

• Spandeer tyd in jou kind se leefwêreld byvoorbeeld: as jou kind hou van lego speel, speel lego.

• Moenie jou kind heeltyd kritiseer nie – spreek positiewe dinge uit oor jou kind.

• Bou verhouding met jou kind deur gereeld uit te vra en belang te stel rondom wat in sy lewe gebeur.

• Bederf jou kind af en toe, sit ‘n briefie en lekkerding in sy kosblik of maak haar gunsteling gereg.

• Fisiese vertroeteling (net as jou kind daarvan hou).

• Geld is nie liefde nie, kinders soek jou aandag en tyd. Ander emosionele behoeftes wat jou kind het, sluit in: Sekuriteit Kinders se behoefte aan sekuriteit word bevredig deur stabiele gesinsverhoudings. Een van die belangrikste maniere om sekuriteit vir jou kleinding te gee is om ‘n stabiele verhouding tussen mamma en pappa te handhaaf. Kinders wat groot word met aanhoudende konflik tussen ouers voel later onveilig en angstig in beide ouers se teenwoordigheid. Dit geld selfs wanneer ouers geskei is – solank daar ‘n funksionele verhouding tussen mamma en pappa is en hul ordentlik met mekaar kan kommunikeer en mekaar nie sleg sê nie, is die saak reg. Ander dinge soos konsekwente dissipline en roetines dra ook by tot ‘n kind se gevoel van sekuriteit. Verantwoordelikheid Kinders moet leer dat jy hul genoeg vertrou om ouderdomstoepaslike takies te doen sodat hul ‘n sin van verantwoordelikheid kan ontwikkel. Jy kan nie ‘n verantwoordelike persoon word as jy nog nooit enige verantwoordelikhede gehad het nie. Erkenning Meeste mense floreer op erkenning, des te meer ons kinders. Ons gee graag erkenning aan kinders wat prestasies bereik het, hierdie tipe erkenning gaan egter nie net oor prestasies nie. Dit gaan daaroor om kinders erkenning te gee omdat hul bv. vriendelik was of iemand gehelp het of sommer net erkenning as mens. Jy kan bv. se “mamma is so bly dat jy MY seuntjie is”.

NUUSTAK 27/2019 15-21 Augustus 2019

Page 2: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuwe ervaringe Kinders het nodig om blootgestel te word aan nuwe dinge. Dit beteken nie jy moet elke naweek jou kinders na ‘n nuwe plek neem nie – dit gaan daaroor dat jy jou kind se lewe verryk. Ouerskap bly maar ‘n tameletjie en ons almal probeer net ons bes. Jou kind hoef nie die mooiste en duurste speelgoed en klere te hê nie. Jy hoef nie die spoggerigste motor te ry of jou kind elke naweek uit te vat vir ‘n ete nie. Ons kinders soek net ONVOORWAARDELIKE LIEFDE. Lees asseblief die artikel deur die skakel te volg: https://www.vitanova.co.za/jou-kind-se-emosionele-behoeftes-en-die-grootste-hiervan-is-die-liefde/

Iets wat ek onder almal se aandag wil bring as dit kom by ‘betyds’ wees.

My kind was net 10 minute laat per dag. Dit is tog nie so erg nie. Of is dit?

My kind is net ‘n dag of wat per week afwesig. Dit is tog nie so erg nie. Of is dit?

Elke dag en elke minuut tel.

Jy mis net ....

Kom neer op... Wat ongeveer.. Oor 13 jaar (Gr R – 12) is dit

10 min per dag 50 min per week 1½ weke per jaar is amper ‘n ½ jaar

20 min per dag 1 uur 40 per week 2½ weke per jaar is amper 1 jaar

30 min per dag ½ dag per week 4 weke per jaar is amper 1 ½ jaar

1 uur per dag 1 dag per week 8 weke per jaar is meer as 2½ jaar

Jou kind is afwesig vir ...

Dit is gelykstaande aan... Wat neerkom op... Oor 13 jaar (Gr R – 12) is dit

1 dag elke 2 weke 20 dae per jaar 4 weke per jaar amper 1½ jaar

1 dag per week 40 dae per jaar 8 weke per jaar amper 2½ jaar

2 dae per week 80 dae per jaar 16 weke per jaar meer as 5 jaar

3 dae per week 120 dae per jaar 24 weke per jaar amper 8 jaar

.KINDERS SOEK NET

ONVOORWAARDELIKE LIEFDE.

Page 3: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

Natasha Strydom Graad 5W

PERSONEEL

VERJAARSDAE

16 Augustus

Vivian Botha

KRUINIES

VERJAARSDAE

15 Augustus

Hayley Joubert

Angelique Jansen Van Vuuren

16 Augustus

Isla Du Toit

Karli Steenkamp

Karli Smit

17 Augustus

Cade Dockray

Hayden Cornelius

Zeldré Wolmarans

Kayla Dockray

18 Augustus

Waldo Haasbroek

Jaden Jonkers

20 Augustus

Janco Breedt

Jessica Bruyn's

Kayla Roets

Nika Weideman

Arno Lourens

21 Augustus

Chanel Hartwell

Page 4: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

Graad 6 Toetse Wiskunde

.

Baie dankie aan ons Kruinies en Ouers se ondersteuning. Maak

gerus ‘n draai in die deurloop agter die saal, indien daar vermiste klere is.

- Tans is daar ‘n hele klompie skoolskoene (enkel asook pare). - Na die afgelope revue-oefennaweek is daar ook baie gewone klere wat agtergebly het.

Let wel: 1. Aan die einde van die maand skenk ons die inhoud van die houers aan liefdadigheid. 2. Die houers agter die saal is die enigste versamelpunt vir verlore

klere. Kruinie-groete

Verlore klere

Probleemoplossing 10 punte 23 Augustus

Persentasie 15 punte 16 Augustus

Graad 6 Leierverkiesingsbeleid

Alle skeurstrokies moet op Vrydag 16 Augustus by registerpersoneellid ingehandig wees.

Graad 5 Assessering

Voorbereide lees: 12-16 Augustus Leerders het hul leesstukke ontvang.

Page 5: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

Lentehop

Wanneer: Dinsdag 27 Augustus 2019 Tyd: Juniors 17:00-18:00 Seniors18:00-19:30 Koste: R10 betaal by jou registerklas voor of op 27 Augustus Daar is hope lekkergoed te koop, moenie die foto’s en glowsticks misloop nie. Kom met jou helderste klere en dans die aand om. Eetgoed kan nie tydens die Lentehop met kontant aangekoop

word nie. Kaartjies moet VOORAF of TYDENS

die hop aangekoop word. Om

lang rye te vermy kom koop

vooraf kaartjies op

die volgende

tye:

PRODUK PRYS

Hotdog R15

Doughnuts R8

Koeldrank R10

Puffs R8

Strips R3 vir R5

Water R10

Glowsticks 5 vir R10

Crazypop ysies 3 vir R5

Cuppuccino R15

Fotos R10

INGANG R10

Dinsdag 27 Augustus

• 6:45 - 07:30 voor die kantoor

• Eerste pouse voor die kantoor

• 13:30 - 14:00 voor die kantoor

• Tydens die hop

Uitreikingsprogram vir Gr. R’e 3de Kwartaal:

27 Augustus DBV (Dierebeskermingsvereniging )

Ons gaan kos, komberse en speelgoed vir die DBV insamel.

Indien julle iets kan stuur wat ons kan saamvat vir al die diere, sal ons dit baie waardeer.

Ons verstaan dit is baie dinge wat gebeur maar die 3de kwartaal hardloop vir ons weg met ’n spoed en ons is al

skoon uitasem.

Page 6: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

.Laerskool Kruinsig word volgende jaar 40 jaar oud.

Ons wil 'n spesiale logo laat maak, wat ons in al 2020 se

kommunikasie kan gebruik. Ons nooi alle ouers en belangstellendes uit om ons te help om 'n logo te

ontwerp.

Die logo moet die volgende bevat: Kruinie K en 40 .

Kleure moet blou en geel wees.

E-pos u voorstelle na Natasha [email protected]

Subject: Logo 40 Jaar

Kom ons maak van Kruinsig se GROOT verjaarsdag 'n SPANPOGING.

Page 7: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli
Page 8: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli
Page 9: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

LAERSKOOL KRUINSIG Aansoek om plasing van advertensie in Jaarboek

Tipe Advertensie Merk gepaste

keuse

Koste Formaat Uitleg Volkleur

Klein advertensies: Klein advertensies bestaan slegs uit bewoording.

R200

Vul asb. die strokie op keersy

in.

Maksimum van 60 woorde. Geen logo’s of prente

A4 Agterblad R3 500 JPEG/PDF Portret ✔

A4 Binneblad – agter R3 000 JPEG/PDF Portret ✔

A4 R2 500 JPEG/PDF Portret ✔

A5 R1 750 JPEG/PDF Landskap ✔

A6 R875 JPEG/PDF Portret ✔

Besigheidskaartjie R350 JPEG/PDF Landskap ✔

Bladsyborge Bladsyborge verskyn op ‘n strokie aan die onderkant van ‘n bladsy. Bladsye kan deur ouers, kinders, spanne of besighede geborg word.

R200 Vul asb. die strokie op keersy

in.

Naam en/of kontak-

besonder-hede. Met/

sonder logo

Vul in vir advertensies: A4, A5, A6 en Besigheidskaartjies

Naam van besigheid/instansie wat adverteer word.

BTW-nommer (indien van toepassing)

Telefoonnommer en naam van kontakpersoon:

e-pos adres

Besigheid of instansie se adres

Moet ‘n faktuur uitgereik word? Ja Nee

Stuur die aansoekvorm saam met die bewys van betaling saam met u kind te-rug skool toe vir aandag: me. Melanie Strydom, K18. U kan die aansoekvorm en bewys van betaling ook e-pos aan: Melanie Strydom: [email protected]

Doen betalings in die onderstaande re-kening asseblief: Laerskool Kruinsig

Absabank

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 260492551 Verwysing: Besigheid se naam + ad-vertensie

GEEN ADVERTENSIE KAN GEPLAAS WORD INDIEN DIE AANSOEKVORM NIE INGEVUL EN INGEHANDIG IS BY ME. MELANIE STRYDOM NIE. BETALINGS KAN BY DIE KANTOOR GEMAAK

WORD INDIEN DIT VERGESEL WORD VAN ‘n AANSOEKVORM

Page 10: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/2019-NUUSTAK-27… · Angelique Jansen Van Vuuren 16 Augustus Isla Du Toit Karli Steenkamp Karli

Hierdie bladsy word SLEGS ingevul indien u ‘n KLEIN ADVERTENSIE wil

plaas of ‘n BLADSY WIL BORG.

KLEIN ADVERTENSIE

Opskrif:

Inhoud: Maksimum van 60 woorde. Geen logo of prent.

Moet ‘n faktuur uitgereik word. JA NEE

Kontakpersoon:

Kontakbesonderhede:

BLADSYBORGE

Klasfoto/spanfoto wat geborg word Leerder se naam en klas (Indien van toepassing)

Kontaknommer van: Ouer: __________________________ Besigheid: __________________________

Voltooi: Hierdie bladsy word geborg deur ________________________________________

Moet ‘n logo geplaas word? JA NEE

Indien ‘n logo, stuur na: [email protected]

Moet ‘n faktuur uitgereik word? JA NEE