nuusbrief / program van die week ng kerk ...ngnelspruitsuid.co.za/docs/nuusbrief 13 september...

4
NG KERK NELSPRUIT-SUID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK Admin beampte: Anko Oelofse [email protected] Admin beampte: Susan Geldenhuijs [email protected] Finansiële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected] Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30 SONDAG 13/09/2015 08:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar MAANDAG 14/09/2015 17:30 OOP BYEENKOMS vir 50 dae reeks vind plaas in die lapa DINSDAG 15/09/2015 18:00 Mannebyeenkoms in die lapa 17:30 Visionerings diensgroep vergadering in die saal WOENSDAG 16/09/2015 06:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa 10:00 Bybelstudie in die saal 17:30 Basaarvergadering in die saal 18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa DONDERDAG 17/09/2015 09:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 44 17:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk 18:30 Toerusting in die konsistorie 18:30 - 20:00 Juventas in die lapa VRYDAG 18/09/2015 18:30 - 20:30 Juventas in die lapa SONDAG 20/09/2015 SE EREDIENSTE 08:30 OGGENDDIENS: Ds Carel Pienaar 16:30 JEUGDIENS: Dr Jean Strydom 18:30 AANDDIENS: Dr Jean Strydom Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid

Upload: others

Post on 29-Nov-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK NG KERK ...ngnelspruitsuid.co.za/Docs/Nuusbrief 13 September 2015.pdfWoensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en

NG K

ERK

NELS

PRUI

T-SU

ID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK

Admin beampte: Anko Oelofse [email protected] beampte: Susan Geldenhuijs [email protected]ële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected]

Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30

SONDAG 13/09/201508:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar18:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar

MAANDAG 14/09/201517:30 OOP BYEENKOMS vir 50 dae reeks vind plaas in die lapa DINSDAG 15/09/201518:00 Mannebyeenkoms in die lapa17:30 Visionerings diensgroep vergadering in die saal

WOENSDAG 16/09/201506:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa10:00 Bybelstudie in die saal17:30 Basaarvergadering in die saal18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa

DONDERDAG 17/09/201509:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 4417:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk18:30 Toerusting in die konsistorie18:30 - 20:00 Juventas in die lapa

VRYDAG 18/09/201518:30 - 20:30 Juventas in die lapa

SONDAG 20/09/2015 SE EREDIENSTE08:30 OGGENDDIENS: Ds Carel Pienaar16:30 JEUGDIENS: Dr Jean Strydom18:30 AANDDIENS: Dr Jean Strydom

Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid

Page 2: NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK NG KERK ...ngnelspruitsuid.co.za/Docs/Nuusbrief 13 September 2015.pdfWoensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en

‘N OMGEE GEMEENTE

1. VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER

Hartlike verjaarsdagwense aan die bejaardes wat verjaar:

17 September: Derick Basson18 September: Babsie Stroh

Ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

2. WAT IS SY NAAM? Help die Seniors

Ons is besig om 'n geldjie in te samel om 'n lekker kersete vir die seniors voor te sit.

Jy kan hierdie gebreide beertjie wen deur 'n oorspronklike naam vir hom uit te dink. Jy kan verskeie name uitdink - Elke poging kos R5.

Neem gerus deel en maak so 'n nederige bydrae tot die Senior bediening.

SEN

IOR

S

1. TERUGVOER AAN DIE GEMEENTE

Page 3: NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK NG KERK ...ngnelspruitsuid.co.za/Docs/Nuusbrief 13 September 2015.pdfWoensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en

GEB

EDSB

EDIE

NIN

G

1. GEBEDSBULLETIN

September is die maand van voorbidding vir kinders in Suid-Afrika en in die wêreld.

Maandag – 14 Sep: (Gemeente) Jos 1:9 – Ek self gee jou opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Bid – Vader ons bid vir ons kosbare gemeente. Ons bid vir elke kosbare kinderlewe in ons gemeente en dorp. Help ons gemeente en kinders om veilig te voel en om vertroue op U te hê.

Dinsdag – 15 Sep: (Leiers) Bid vir Ds Louis wat met ons kinders werk en alles daarrondom bestuur. Bid ook vir Ds Jean en ds Carel. Rom 15:13 – Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde.

Woensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en eksamens. Bid vir kinders met leerprobleme, dat hulle moed sal hou. Bid vir kinders en hulle maats, vir goeie vriendskappe en invloede. Vader laat ons kinders voluit lewe en hul hoop op U alleen vestig.

Donderdag – 17 Sep: (Land) Bid dat die regslui en landdros Goddelike wysheid sal ontvang in hulle uitspraak wanneer 6 skole in November in Gauteng en Wes Kaap in die Hooggeregshof moet verskyn op aanklagte dat die Christelike geloof in hierdie skole beoefen word.

Vrydag – 18 Sep: (Bedieninge) Bid dat ons ook in ons bedieninge nooit ons kinders sal vergeet of buite beplanning laat nie. Vader rus ook ons onderwysers toe met die groot taak wat hulle het. Vader gee ook deursettingvermoë en passie vir bedieninge in ons gemeente en vir ons onderwysers.

Saterdag – 19 Sep: (Aktuele sake) Bid vir ons kinderkamp wat vanaf gister tot môre strek. Bid vir seën op die reëlings en besprekings. Dank God vir ds Louis se insette en reëlings in die verband.Sondag – 20 Sep: (Siekes) Bid vir almal op die knieaksie agter op die afkondigings blaadjie.

JEU

G1. KINDERKERKKAMP

Wie: Fokus is Graad 2-6 maar Graad 1 en 7 is ook welkomWaar: Ella Combrink KampterreinWanneer: 18-20 September 2015Tema: Bou jy of breek jy - Ons gesels oor alles rondom “boelie gedrag”Kostes: R350 per kind (kom gesels as finansies bietjie knyp)Kontak: Ds Louis Pienaar 082 878 1743

2. SKOOLVERWISSELINGSKAMP vir personeel

Inskrywings beskikbaar by die kerkkantoorE-pos jou aansoek aan [email protected]: 2 Januarie - 12 Januarie 2016Sluitingsdatum: Dinsdag 13 Oktober 2015Navrae: Ds Louis Pienaar 082 878 1743

Page 4: NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK NG KERK ...ngnelspruitsuid.co.za/Docs/Nuusbrief 13 September 2015.pdfWoensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en

HUISBESOEK, SIEKTE & HOSPITALISASIE: SKAKEL MET EEN VAN DIE LERAARSDr. Jean StrydomDs. Carel PienaarDs. Louis Pienaar

[email protected]@[email protected]

083 572 4886082 857 1988082 878 1743

KNIE - AKSIEVERSOEKE VIR GEBEDSKETTING: Minette Scheepers 082 550 4190

VOORBIDDING GEVRA VIR LIDMATELANGTERMYN SIEKTE & HERSTEL

Esther Fourie: 082 877 2247Michiel Loubser: 082 559 6248Willie Gerber: 082 560 5862Susan Jordaan: 084 900 8639

HOSPITALISASIE & OPERASIES & HERSTEL

Hennie de Wet: 082 857 4863Riette Nortje: 082 789 7448

ANDER

Tobie Pretorius: 083 762 2735

LIDMATE MET KANKER

Sonette Malan: 082 349 4097Pierre de Wet: 082 439 0877Sarita du Plooy: 071 361 4394Rene Holmes: 083 280 7886

VOORBIDDING GEVRA VIR FAMILIE &VRIENDE

Bart Koch se broer Johan Koch sukkel ernstig met sy gesondheid (082 574 0823)

Johan Strydom se suster Gerda Strydom kry tans bestraling want die gewas is te groot om te sny 082 465 3162

Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid;ABSA bank – Nelspruit; Takkode: 334-252;Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051

MEEGEVOEL:Ons dra ons opregte meegevoel

oor aan:

• die familie en vriende, Van Miemie J v Vuuren

sy is in die week oorlede.

* Ons innige meegevoel met die heengaan van jul geliefde.