ns en tech: beplanning & voorbereiding · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep...

5
1 | Page GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING GRAAD 4 KWARTAAL & sien WKOD TAP 2 KENNISVELD MATERIE & MATERIALE EN STRUKTURE ONDERWYSER DATUM: 18 – 22 Mei 2020 Onderwerp / Inhoud / Konsepte / Vaardighede (WAT gaan ek onderrig/lei/onderteun) Onderrig Metodologie & Klaskamer Bestuur (HOE gaan ek onderrig/lei/onderteun…) Hulpbronne / LOOM (WAT gaan ek gebruik onderrig/lei/onderteun…) Volgens TAP Sterk Raam Strukture Stutte en Raam Strukture Inheemse Strukture NOTA: Hierdie seksie van die werk is mees effektief as dit deur middle van van paktiese aktiwiteite aangeleer word, bv. Deur middle van ekspreimente / demonstrasies. Onderwyser moet besluit op metode na gelang van beskikbare bronne / apparat, maar moet ook improviseer waar hy /sy so goed dink. Vorige Kennis: Natuurlike en Mensgemaakte strukture. Verskillende strukture: Raam Solied Dop Kwartaal 1: Diere habitatte -hersiening Kwartaal 2: Versterking van strukture. Vraagstelling en prente om kennis uit te lok. DEEL II Hersienings Oefening Leerders voltooi aktiwiteits blad onderaan. Sien document Versterking van Raam Strukture’ Aktiwiteit 1 Dink aan en kyk na die huise in die omgewing van die skool. Maak ‘n lys van die materiale wat gebruik is in die bou van die huise. 1. Teken die struktuur op ‘n bladsy en lys die material wat jy kan sien, wat gebruik was. Papier bronne Verwys leerders na 1. NWT Thunderbolt DBO werkbook 4A 2. NWT Lesplan Gr 4, Kwartaal 2 Ander bronne soos benodig in elke praktiese aktiwiteit soos vereis in werkboek. Groot genoeg prente oor verskillende strukture. Voorbereide aktiwiteits blaaie. Digitale Bronne https://www.youtu be./watch?v=gKmt 36dJBrA

Upload: others

Post on 19-Oct-2020

24 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep lesplan: sterk raam strukture ns en tech: beplanning & voorbereiding graad 4 kwartaal & sien

1 | P a g e GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE

NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING

GRAAD 4 KWARTAAL &

sien WKOD TAP 2 KENNISVELD MATERIE & MATERIALE EN STRUKTURE

ONDERWYSER

DATUM: 18 – 22 Mei 2020

Onderwerp / Inhoud / Konsepte /

Vaardighede (WAT gaan ek onderrig/lei/onderteun…)

Onderrig Metodologie &

Klaskamer Bestuur (HOE gaan ek onderrig/lei/onderteun…)

Hulpbronne / LOOM (WAT gaan ek gebruik onderrig/lei/onderteun…)

Volgens TAP

Sterk Raam Strukture

Stutte en Raam Strukture Inheemse Strukture

NOTA:

Hierdie seksie van die werk is mees effektief as dit deur

middle van van paktiese aktiwiteite aangeleer word, bv.

Deur middle van ekspreimente / demonstrasies. Onderwyser moet besluit op metode na gelang van beskikbare bronne /

apparat, maar moet ook improviseer waar hy /sy so goed

dink.

Vorige Kennis: Natuurlike en Mensgemaakte strukture.

Verskillende strukture: Raam

Solied

Dop

Kwartaal 1: Diere habitatte -hersiening

Kwartaal 2: Versterking van strukture.

Vraagstelling en prente om kennis uit te lok.

DEEL II

Hersienings Oefening

Leerders voltooi aktiwiteits blad onderaan. Sien document ‘Versterking van Raam Strukture’

Aktiwiteit 1

Dink aan en kyk na die huise in die omgewing van die skool.

Maak ‘n lys van die materiale wat gebruik is in die bou van

die huise.

1. Teken die struktuur op ‘n bladsy en lys die material

wat jy kan sien, wat gebruik was.

Papier bronne

Verwys leerders na

1. NWT Thunderbolt

DBO werkbook 4A

2. NWT Lesplan Gr

4, Kwartaal 2

Ander bronne soos

benodig in elke

praktiese aktiwiteit

soos vereis in

werkboek.

Groot genoeg prente

oor verskillende

strukture.

Voorbereide

aktiwiteits blaaie.

Digitale Bronne

https://www.youtube./watch?v=gKmt36dJBrA

Page 2: NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep lesplan: sterk raam strukture ns en tech: beplanning & voorbereiding graad 4 kwartaal & sien

2 | P a g e GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE

2. Noem of stutte, balke, pilare gebruik is, vir versterking

van die struktuur.(gebruik die aangehegte bladsy)

Aktiwiteit 2

Daar is vier hoof vorme wat gebruik word in tradisionele

wonings. Hulle is: byekorf (koepel) strukture, sillinder strukture,

keëlvormige strukture en vierkantige of kubus strukture.

Onderwyser verskaf ‘n paar prente van tradisionele

strukture vir elke groep (2-4)

Leerders klassifiseer watter vorm elke struktuur

verteenwoordig.

Aktiwiteit 3

Onderwyser deel leeskaarte met prente vir leerders

om in groep te lees.(voorbeelde onder)

Hulle lees en som die informasie op.

Hulle lys watter moontlike maniere gebruik is om die

strukture te verterk.

Gee terugvoering aan res van klas.

Uitbreiding:

Vertoon video oor huise; versterking en material, om vas te lê

en konsepte verder te ontwikkel.

Page 3: NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep lesplan: sterk raam strukture ns en tech: beplanning & voorbereiding graad 4 kwartaal & sien

3 | P a g e GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE

OUERS

Soortgelyk aan dit wat die

onderwyser onderrig, ens.

Volgens TAP

Sterk Raam Strukture

Stutte en Raam Strukture

Inheemse Strukture

Kan wenke vir ouers insluit, bv, “Help u kind vir items in en om

die huis soek, wat kan gebruik word vireenvoudige

eksperimente. Bv. Strooitjies, papier skuifspelde, kleefband,

gom, papier, karton, sker, liniaal, ens.

Ondersteun leereder tuis wanneer die aktiwiteite gedoen

word.

Kyk die video deur die skakel te gebruik wat indie kolom

regs verskaf word.

Maak seker dat u kind bronne velig gebruik.

Materiale, bronne wat tuis gevind kan word,

teen ‘n lae koste:

sker, papier, karton, kleefban, gom,

strooitjies, liniale, ens. Verseker toegang tot:

Wetenskap joernaal / Werkboek

/skryfboek/skryfblok/ potlode / skootrekenaar /

selfoon, ens.

Data (indien moontlik)

YouTube video

https://www.youtube./watch?v=gKmt36dJBrA

LEERDER

AKTIWITEITE

Aktiwiteite 1

Voltooi all aangehegte aktiwiteits blaaie.

Informele

Assessering

Voltooi alle aagehegte aktiwiteits blaaie.

Waardes Verstaan dat daar verskeie maniere is waarop strukture versterk kan word,

Weet dat hierdie metodes alledaags deur ons gebruik word.

Page 4: NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep lesplan: sterk raam strukture ns en tech: beplanning & voorbereiding graad 4 kwartaal & sien

4 | P a g e GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE

Page 5: NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep lesplan: sterk raam strukture ns en tech: beplanning & voorbereiding graad 4 kwartaal & sien

5 | P a g e GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE

Versterking van Raam Strukture Naam: Datum: ________________ 2020

_____________________________

1. Watter van die raam sal meegee wanneer jy op

een hoek druk ? ___

2. Hoe kan die raam versterk word?

_______________________________________________

_______________________________________________

3. Watter raam dink jy is die sterkste? ___________________________

4. Hoe kan die raam, langsaan versterk word?

Teken die versterking in op die diagram.

5. Watter deel van ons liggame het ‘n raamstruktuur?

_______________________________________________

6. Identifiseer die material gebruik in die konstruksie van die wonings?

Tradisionele Huis Materiaal Gebruik Balk / Stut / Pilaar

Houthut

Igloo

Xhosa Hut

Zulu Hut

A B