ng gem universitas-wes - rooikerk...

12
1 ROOIKERK-EREDIENSTE Vandag 09:00 Carel Teks: Efesiërs 5:2 en Josua 1 Tema Diens... as ʼn lewe op Jesus se voetspoor. Deurkollekte: Geestelike bearbeiding van studerende jeug. 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Juniorjeug-Omgeegroep 16:45 Seniorjeug-Omgeegroep 18:00 Carel (Chris en Deirdré van Wyk besoek ons) Teks: Efesiërs 6 Tema: Gebed... as ʼn gebedsgeveg teen mag. Sondag 29 Januarie 09:00 Marius Louw (Studentege- meente) 18:00 Thania Die Kandelaar – 22 Januarie 2017 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10.30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoon- bank. Prop Marius Louw van Stellenbosch het die beroep na die Studente- gemeente aanvaar. Die Rooikerk is in vennootskap met die Studente- gemeente rondom sy pos. Hy sal op 29 Januarie 2017 om 09:00 sy intreepreek by ons lewer. Ons nooi veral alle studente uit na die geleentheid. Ons vier vanoggend die doop van Christo Josua Louw, seuntjie van Elmari en Andre Louw, wat die af- gelope vakansie in Herold-gemeente gedoop is. Baie geluk aan die ouers!

Upload: others

Post on 19-Oct-2019

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

1

ROOIKERK-EREDIENSTE Vandag

09:00 Carel

Teks: Efesiërs 5:2 en Josua 1

Tema Diens... as ʼn lewe op Jesus se voetspoor.

Deurkollekte: Geestelike bearbeiding van studerende jeug.

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk

10:15 Juniorjeug-Omgeegroep

16:45 Seniorjeug-Omgeegroep

18:00 Carel (Chris en Deirdré van Wyk besoek ons)

Teks: Efesiërs 6

Tema: Gebed... as ʼn gebedsgeveg teen mag.

Sondag 29 Januarie

09:00 Marius Louw (Studentege-meente)

18:00 Thania

Die

Kan

del

aar –

22

Jan

uar

ie 2

01

7

NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10.30 of tot die laaste persoon gehelp is

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes,

Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes

NUWE LIDMATE BAIE WELKOM!

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoon-

bank.

Prop Marius Louw van Stellenbosch het die beroep na die Studente-

gemeente aanvaar. Die Rooikerk is in vennootskap met die Studente-

gemeente rondom sy pos.

Hy sal op 29 Januarie 2017 om 09:00 sy intreepreek by ons lewer.

Ons nooi veral alle studente uit na die geleentheid.

Ons vier vanoggend die doop van Christo Josua Louw, seuntjie van

Elmari en Andre Louw, wat die af-gelope vakansie in Herold-gemeente

gedoop is.

Baie geluk aan die ouers!

Page 2: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

2

SIEKES

Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente, vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie.

Alet Hanekom word tans in isolasie behandel. Bid asb vir Dirk en res van die gesin.

Charlotte Steyn 0832068569 sterk tuis aan.

Danie Taljaard, 0832068609 is in Bloemcare opgeneem.

Cornie Nel, 0823394051 gaan Dinsdag hospitaal toe vir ʼn longoperasie.

Verjaardae Ons wens die volgende persone baie geluk met hul verjaardae:

22 Jan Natasha Johnson 0837155071 Etricia Steyn 0721499515 Lizaan van Rooyen 0515252274 23 Jan Campbell Dunn 0826119555 Joubert Grobler 0834627050 Liané le Roux Elmarie Louw 0833305846 24 Jan Robert Crowther 0825763154 Jeanette Scholtz 0822296717 Andre vd Venter 0828295415 Heila van Heerden 0832873883 Anita van Schalkwyk 0835025172 25 Jan André Claassen Hettie du Toit 0827358977 Bernarco Marais Gustave vd Merwe 0829586210 26 Jan Elizna Greeff 0515222445 Martha Venter 0837602733 Basie Wessels 0823370330 27 Jan Riané Barnard 0716105042 Henrihet Engelbrecht 0832605514 Albert Opperman 0825681716 Armand Viljoen 28 Jan Nicole Dreyer 0515229459 Marlihet Robberts 0828968385

Thanya Mari Venter 0515225240

Finalejaarkatkisante

Al die ouers van finalejaar- katkisante word genooi om

vanmiddag 16:45 saam met jul kinders vir dr Carel onder die

hemeldak te ontmoet.

Gemeentekamp 4-5 Maart

@ Florisbad 16 tentstaanplekke beskikbaar.

Grootte van staanplek 10 x 10m.

Chalets word apart gereël.

Kinders onder 12 is gratis, maar ontbyt word apart betaal.

Volwassenes: (Prys sluit ontbyt in)

2 per staanplek = R400 pp 4 per staanplek = R300 pp

6 per staanplek = R250 pp 8 per staanplek = R200 pp

Dagbesoekers is ook baie welkom

@ R25 pp.

Skakel Shaun 083 500 7155 of

ontmoet hom by die Inligtingstoonbank na die diens..

Page 3: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

3

Rooikerk-Dagboek Januarie

22 Januarie DIENSGROEPVERGADERINGS 10:15 Liturgie en Musiek 23 Januarie DIENSGROEPVERGADERINGS 17:30 Eiendomme 18:00 Ondersteuningsdienste 19:00 Bemarking en Kommunikasie 19:00 Tegnies 19:00 Gestuurdheid 24 Januarie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Jeug 18:00 Gasvryheid 18:00 Omgee 19:00 Omgewingsake 19:00 Drama en Kuns 30 Januarie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Luisterspan 26 Januarie DIENSGROEPVERGADERING 18:00 LLO

31 Januarie Dagbestuur en Kerkvisitasie (Hierdie vergadering word by-gewoon deur al die diensgroepleiers.)

Rooikerk-Dagboek Februarie 2 Februarie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Finansiesdiensgroep

3-4 Februarie Leiersretraite – verskuif na 10 – 11 Maart. Tydens hierdie geleentheid word die pad vir 2017 spreek. Alle leiers word versoek om die geleentheid by te woon.

5 Februarie 18:00 - Belydenisaflegging en Nagmaal

9 Februarie 1-Dag Stilwees-retraite

11 Februarie TEN-Kursus

17 Februarie Diensgroepleiers – Verslae moet ingedien wees, asb.

17-18 Februarie Gemeentekamp skuif na 4 en 5 Maart 2017.

24-25 Februarie Werkgroep vir Musiek en Liturgie: Oefenkamp.

Rooikerk-Dagboek Maart 4-5 Maart Gemeentekamp

17-19 Maart Huishulpkamp Mooigenoeg meer inligting volgende week

* Daar is verskeie verskuiwings van datums soos aange-dui op die almanak. Maak asseblief dubbeld seker dat jy alles reg aanteken.

Page 4: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

4

Liewe Universitas-Wes gemeente

Van ons kant af wil ons graag vir julle baie dankie se vir jul gebede, liefde en ondersteuning vir ons en ons ouers in Desember tydens Ampie se kaping en ontvoering, en ons besoek daarna by jul Kersfeesdiens. Jul gebede saam met die gebede van baie ander, het ons gedra. Ons is so dankbaar.

Hier is ’n vertaalde uittreksel van wat Ampie op Facebook geskryf het na die gebeurtenis:

“Om gekaap en ontvoer te word teen geweerpunt was sekerlik een van die slegste ervarings van my lewe. Gedurende die ontvoering, was ek gekon-fronteer met die realiteit dat my lewe dalk nie gespaar gaan word nie, of dat ek moontlik baie seer kan kry.

In so ’n lewensbedreigende situasie word prioriteite ewe skielik baie eenvou-dig. Loopbaandoelwitte, reis, ontspanning en besittings het nooit eers by my opgekom nie. Ewe skielik was die enigste ding wat belangrik was my verhoudings met ander, en veral my verhouding met Jana.

Ek het God gevra om my lewe te spaar of my nie onnodig te laat lei nie.

Baie dankie almal vir jul gebede. Ons kan God nie manipuleer met gebed nie, maar ons gebede het krag ver bo wat ons kan verstaan. Ek verstaan dat daar baie mense was wat vir my gebid het, my opregte dank aan elkeen van julle. Ek het God se teenwoordigheid ervaar. Nie deur bonatuurlike versky-nings of “fuzzy” gevoelens nie, maar deur die sekere besef dat hy altyd teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei, besig om ons te vorm, elke dag, sodat ons saam met hom enige iets in die gesig kan staar. Hy is waarlik Immanuel, God met ons. En dit is al wat saak maak.”

Ons wens jul ’n wonderlike 2017 toe. Ons is aangeraak en opgewonde oor dit wat God in jul gemeente doen en die liefde wat jul met mekaar deel! Dit is tasbaar.

Baie liefde in die naam van ons Here en God by ons Immanuel

Ampie & Jana

Die spesiale insameling gaan Januarie en Februarie vir die Ondersteuningsdiensgroep.

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

Page 5: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

5

Baie dankie vir al die sken-kings van klere, asook kom-buisware en linne. Ons het groot skenkings ontvang en wil dit baie graag uitdeel. Enige ie-mand wat by 'n organisasie be-trokke is of weet van iemand wat 'n behoefte aan bg. het, kontak Linda gerus 084 628 4042.

Gebedsbediening

“Hoe dankbaar is ek teenoor Christus Jesus ons Here, wat my betroubaar geag en my aangestel het om Hom te dien.” 1 Tim 1:12

Hulp word benodig

Kan jy dalk help met die tik van die preek tydens ʼn ere-diens?

ʼn Aflospersoon word benodig om vir Bettie te help wanneer sy nie op diens kan wees nie.

Skakel Bettie 072 740 0533 indien jy kan help.

Gebedskamer

Kan die persoon wat stoele ens

uit die gebedskamer verwyder het, dit asb terugsit?

Groot asseblief. Dankie!

Onthou asb om ʼn

geldjie vir ons karwag, Johan

Lange, in die bussies by die

deure in te gooi.

Page 6: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

6

Die Inwoners van die Rooikerk-huis wil net almal bedank vir die ondersteuning van ons fondsinsamelings projekte.

Ons het nog heelwat appelkooskonfyt en appelkoos blatjang te koop teen R45 vir ongeveer ʼn liter.

Ons nuutste projek is die verwerking van groente. Daar sal op ʼn gereelde basis gevriesde groente beskikbaar wees. Dit sal na die erediens te koop wees in 500g verpakkings. Met voorafbestelling kan ons dit ook vars lewer. Gratis aflewerings sal gedoen word binne die gemeente grense vir bestellings bo R100. Vir Striata inwoners sal enige bestelling gratis afgelewer word.

Vir hierdie Sondag is daar beskikbaar Crown-pampoen en aartappelskyfies @ R12, wortels, kool, spinasie @ R8, groenboontjies en Hawaiian stir fry @R15. Pryse sal verander soos die groente beskikbaar is.

Ons benodig enige glasbottels vir inmaakdoeleindes.

Ons herwinning is ook aan die gang. Herwinningsmateriaal kan by Van Zylstr 75 afgegee word, of in die asblikke by die kerk geplaas word.

Witpapier is vir ons ʼn groot bron van inkomste. As jy dalk by ʼn skool of ʼn kan-toor werk waar witpapier weggegooi word, wil jy nie asb vir ons ʼn kontakper-soon daar kry nie. Die papier kan maar gesnipper/“geshred” wees ook. Ons sal die papier op ʼn gereelde basis gaan haal.

Vir enige navrae of voorstelle kontak Gerty gerus by 0836098007/ [email protected] of die kerkkantoor.

Groete vanuit die Rooikerkhuis.

NUUS UIT DIE ROOIKERKHUIS

Opleiding in pastorale vaardighede

Indien daar persone is wat ʼn basiese opleiding in pastorale vaardighede wil deurloop, is hulle welkom om met Carel te skakel. Opleiding sal ge-skied op Donderdagaande tussen 17:30 en 18:30 en dit begin op 9 Fe-bruarie.

Indien jy belangstel, kontak Carel en hy sal verdere inligting deurgee.

Page 7: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

7

WERKSGELEENTHEID GESOEK: AFLOS / TYDELIK / PERMANENT

Dame met ervaring in die gasvryheidsbedryf asook sekretariële werk en spreekka-merontvangs stel haar dienste beskikbaar. Goeie menseverhoudinge en kommu-nikasievaardighede. Indien u op soek is na ʼn ontvangsdame by spreekkamers, firmas of regspraktyke asook enige betrekking in die gasvryheidsbedryf, kontak my gerus. Annatjie – 078 929 3411

Mag die vreugde en vrede van Kerstyd vir u as gemeente die hele jaar duur!

Hoop al ons gemeentelede bo 70 jaar het hul pakkie koekies voor Kers-tyd ontvang. Indien ons u nie in die hande kon kry nie, kan u ge-rus vir Wilma Henning kontak by: 082 743 5212 - sodat u u laat kers-geskenkie kan ontvang.

'n GROOT dankie aan Wilma Henning en Doortjie Linde wat hierdie liefdesdaad weereens vanjaar moontlik gemaak het. Julle harde werk word baie waardeer! Aan almal wat hul tyd opgeoffer het om te help koekies uitdeel... baie, baie dankie!

Ek glo ons almal het planne en voornemens vir die nuwe jaar. Indien jy dalk beplan om meer betrokke te raak by die gemeente se omgee-aksies, kontak Linda gerus by: 084 628 4042 Ons as Ondersteunings-diensgroep is o.a. betrokke by: Huisgebonde bejaardes, Jean Webber, Olea Kankerhuis, Vroeggebore babas, Choc-huis, Huis Carpe Diem, minder bevoorregte mense, ens.

Ons het elkeen se betrokkenheid so nodig, want saam kan ons baie meer doen.

"Een van die grootste liefdesdade is om aandag en liefde aan iemand te skenk......" Maak vanjaar jou geleentheid om betrokke te raak en liefde uit te deel.

Vriendelike groete Linda

Brief vanuit die ondersteuningsdiensgroep

Page 8: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

8

ROOIKERKJEUG - FLIEKAAND

Page 9: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

9

BRIEF AAN VROUE LIDMATE

Page 10: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

10

Roetekaart en program is op die Rooikerk-webwerf

beskikbaar.

Page 11: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

11

Geluk aan almal wat hierdie week verjaar

@ Sondag 22/01 - Kobus Stander van Huis 25.

Ons eredienste Sondag 22 Januarie 2017: Roelf Lindeque [Maand van Gebed 4]

Sondag 29 Januarie 2017: Roelf Lindeque [Maand van Gebed 5]

Sondag 5 Februarie 2017: Dr Carel van der Merwe (Rooikerk). Baie welkom! Roelf Lindeque lei hierdie oggend die erediens in die Rooikerk.

Maand van Gebed [4]

2 Tessalonisense 2

Vandag bid ons vir wysheid om die onbeteuelde opmars van die wettelose mens te verstaan – en vra dat die Here ons die pad in die wêreld sal wys waarop ons moet loop tot sy eer te

midde van al die dwaling.

Ons voorbidding

Sarie Götz is weer tuis na haar hospitalisasie (Huis 180).

Page 12: NG Gem Universitas-Wes - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kandelaar-22-Januarie-2017... · teenwoordig is in ons lewens - besig om ons voor te berei,

12

Voorstelling

Ons stel vandag met trots vier benoemde wyksleiers voor en bid hulle die seën van die Here toe:

Wyk 3 – Hannetjie Piek van DW 3 [saam met Wilna Vor-ster].

Wyk 12 B – Ria Maritz van Huis 177 [saam met Petro Burger van Wyk 12A].

Wyk 13A – Kleintjie Steyn van Huis 146.

Wyk 13B – Alet Kleynhans van NW 6.

Baie dankie vir die dienstyd van Joey Putter en Kleintjie Nel [wat beide uittree]; en Hester Theron wat skuif na Wyk 1

[saam met Grace Serfontein].