ng gem universitas-wes - rooikerk...

12
1 ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Visie/Vision Vandag 09:00 Dr Carel Teks: Handelinge 2:14-36 Tema: Hoe lyk ʼn sterk visie? Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Juniorjeug-Omgeegroep 16:45 Seniorjeug-Omgeegroep 18:00 Dr Carel Teks: Handelinge 2:43 Tema: Om ingewikkelde goed eenvoudig te maak. (Dieperdelfdiens) Volgende Sondag – 15 Mei 2016 09:00 Dr Carel (Pinkster Jubelfees en Nagmaal) 18:00 Dr Carel Die Kandelaar – 8 Mei 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net na die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa-Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Soulfood-Koffiebediening Ons nooi die hele gemeente, nuwe lidmate en besoekers vir ʼn lekker koppie tee/koffie na die eredienste in die Soulfood-Koffiekamer. Onthou! Vanaand is daar Leiersraadvergadering om 19:15. Sien julle daar! NUWE LIDMATE Baie welkom aan: Haraldene van der Merwe, Toraplace 28. Langenhovenpark, wat oorgekom het vanaf NG Gem Welkom-Wes; asook aan Sophia Johanna le Roux, nou Potgieter, Barry Richterweg 42, 082 318 5535, vanaf NG Gem Parys en Johan-Reynhardt Avenant en Carolina Magdalena Nieuwoudt, Veensingel 24, 072 357 7966 vanaf NG Gem Melkbosstrand. Kom ontmoet die Nuwe- lidmatespan na die erediens by die Inligtingstoonbank

Upload: others

Post on 24-Dec-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

1

:

ROOIKERK-EREDIENSTE

Maandtema: Visie/Vision

Vandag

09:00 Dr Carel

Teks: Handelinge 2:14-36

Tema: Hoe lyk ʼn sterk visie?

Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk.

10:15 Juniorjeug-Omgeegroep

16:45 Seniorjeug-Omgeegroep

18:00 Dr Carel

Teks: Handelinge 2:43

Tema: Om ingewikkelde goed eenvoudig te maak. (Dieperdelfdiens)

Volgende Sondag – 15 Mei 2016

09:00 Dr Carel (Pinkster Jubelfees en Nagmaal)

18:00 Dr Carel

Die

Kan

del

aar –

8 M

ei 2

01

6

NG Gem Universitas-Wes

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net na die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa-Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes

Soulfood-Koffiebediening

Ons nooi die hele gemeente, nuwe lidmate en besoekers vir ʼn lekker koppie

tee/koffie na die eredienste in die Soulfood-Koffiekamer.

Onthou! Vanaand is daar

Leiersraadvergadering om 19:15.

Sien julle daar!

NUWE LIDMATE

Baie welkom aan:

Haraldene van der Merwe, Toraplace 28. Langenhovenpark, wat oorgekom het vanaf NG Gem Welkom-Wes; asook aan

Sophia Johanna le Roux, nou Potgieter, Barry Richterweg 42, 082 318 5535, vanaf NG Gem Parys en

Johan-Reynhardt Avenant en Carolina Magdalena Nieuwoudt, Veensingel 24, 072 357 7966 vanaf NG Gem Melkbosstrand.

Kom ontmoet die Nuwe-lidmatespan na die erediens

by die Inligtingstoonbank

2

SIEKES Bid asseblief vir die

volgende siek persone en ondersteun hulle so.

Fanie Mathee, [ons koster], Lofdalwonings 101, 083 329 7717, sterk tuis aan.

Hester Weideman, Boersmastr 65, 082 565 2552, het 'n rugoperasie in MediClinic ondergaan.

Alet Hanekom [Esterhuizen], De la Cornilierrestr 33, 073 298 6478, is tuis en ons vra voorbidding vir haar en Dirk

Thelma Crous, Siesta-Aftreeoord, se toestand is besig om te versleg.

Rooikerk-Dagboek Mei en Junie 2016 8-15 Mei Pinkster (sien program elders)

17 Mei Taakspan: Dieselfdegeslagverhoudings om 18:00 te Besselsenstraat 43.

28 Mei ROOIKERKKUIERFEES!!!!

16 en 17 Junie Jeugdag en skole vakansiedag

24 Junie Skole sluit

Baie geluk aan die volgende persone wat verjaar:

8 Mei Mariska Fieberg, Westphallstr 44 0828200418

9 Mei Cynthia-Maré Brand, Jogge Vermootenstr, 0721855111

10 Mei Phillipp Coetzee, De Bruynstr 24, 0833893255

Chrisjan Immelman, Veensingel 25 0829282962

Lizél Kennedy, Versterstr 4 0725059459

Evan vd Berg, Eindhoven 20 0726378173

11 Mei Niel Badenhorst, Scholtzstr 34 0834121705

André Odendaal, Ryno Krielln 28 0828220029

Ena Pansegrouw, Besselsenstr 95r

Linke Schmidt, Besselsenstr 71 0515222177

Marina Sidi, Plot 23 0824434993

Petrus vd Merwe, Castelina Close, Bella Donna 14 0827701539i

12 Mei Estelle Calitz, Francois Retiefstr 15 0720753700

Doris Linde, Cleggsingel 15 0825420538

13 Mei Alwyn de Koker, Van Schalkwykstr 15

0827247590

Bianca Kennedy, Versterstr 4 0515220920

Sabina Sullivin, Eloffstr 15 0515220560

Ananda Venter, Granietstr 3 0515227785

Tertius Venter, Osbornestr 2 0515225240

Erik Williamson, Pikkie de Villiersstr 32 0723112820

14 Mei Izak Oelofse, De Bruynstr 92

Gebedsbediening

“Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.” Hand. 1:11(b).

Bid asb vir die taakspan van die Rooikerk wat gemoeid is met dieselfde-geslagverhoudings

3

P I N K S T E R 2 0 1 6

T E M A : V I S I E E N W A A R D E S

Baie welkom in Pinkster 2016. Ons dink hierdie jaar in Pinkster aan die Visie wat ons by die Here gekry het en ook die waardes van die gemeente. Dit sluit aan by

die jaartema van 2016 wat in Mei handel oor Visie. Ons gaan veral toelaat dat Handelinge in ons kom nes skop.

Die Pinksteronderwerpe is as volg:

Donderdag 05 Mei 18:00 (Hemelvaart): Jesus se Visie (Handelinge 1:1-11) Sondag 08 Mei 09:00: Drie dele van ‘n sterk Visie (Handelinge 2:14-36)

Sondag 08 Mei 18:00: Om ingewikkelde goed eenvoudig te maak (Handelinge 2:43-47)

Maandag 09 Mei 18:00: Visie is die leiers se asem (Handelinge 3:11-26) Dinsdag 10 Mei 18:00: Om opinies en houdings te beïnvloed (Handelinge 4:1-22)

Woensdag 11 Mei 18:00: Vlieg (Handelinge 9:1-19) Donderdag 12 Mei 18:00: Onpopulariteit (Handelinge 7:54-8:3)

Sondag 15 Mei 09:00: Waarde van respek vir mense (Handelinge 10:44-48) Sondag 15 Mei 18:00: NCLS, Visie en waardes (Handelinge 16:6-10)

Jy kan gerus ook die volgende onthou:

a) Elke byeenkoms is jeug- en kindvriendelik en daarom word alle jongmense, studente en kinders uitgenooi

b) Na afloop van elke aandbyeenkoms, is daar sop en broodjies – kom eet dus lekker saam terwyl ons kuier

c) Kom met ‘n oop en ontdekkende gees, wat die Here wil jou seën deur sy Gees.

d) Ons gaan lekker sing met lofprysing en aanbidding e) Boek jou dagboek en moenie mis nie!!!!!

EN DAN: BRING JOU KUNSWERKE EN KOM STAL UIT OP DIE PINKSTER-KUNSUITSTALLING. ALMAL: OUD EN JONK, OUPAS, OUMAS, PAPPAS, MAMMAS,

STUDENTE, JONGMENSE, KINDERS: BRING JOU KUNSWERKE: GETEKEN, GESKILDER, GEFOTOGRAFEER, GE… EN GE….

SIEN JULLE BY DIE ROOIKERK VIR PINKSTER 2016!!!!

4

Diensgeleenthede Lidmaatversorging

Ons benodig die volgende:

Mikrogolfoond Groot vrieskas Dubbelbaliewasmasjien 2 x Dubbelbeddens 8 x Enkelbeddens 4 Groot kastrolle Eetkamertafel 10 Stoele Huurhuis wat slaapplek kan bied vir 10 – 12 persone.

Indien u dalk oor dames-winterklere grootte 38 wat u nie meer dra nie, bring dit asb na die Kerkkantoor.

Skakel Linda asb. 084 628 4042 indien u kan help.

Diensgroep vir Drama en Kuns Enige persoon, jonk en oud, wat ‘n liefde vir die kunste het, is welkom om te kom deel word van die Diensgroep vir Drama en Kuns.

Kontak Carin van Biljon by 082 257 5889

Diensgroep vir Gestuurdheid Die Diensgroep vir Gestuurdheid nooi lede van die gemeente uit om deel te word die diensgroep.

Ons het veral nou lede nodig wat hande en voete-werk kan doen met die oog op vanjaar se Gemeenskapsanalise.

Skakel Jean van Biljon by 0846260825.

Bydraes vir die Kandelaar Stuur asb. u bydraes vir die Kandelaar voor 17:00 op Woensdae na [email protected]

5

PLUS SENIOR KAMP 2016 Alle hoërskool kinders word genooi om saam te kom kamp:

Datum: 26 Junie tot 1 Julie

Plek: By Parys - Life Adventures

Kostes: R700 per kind - borge is beskikbaar

Vir meer inligting: Soek die mense met die aap oortjies

Maak 'n verskil in 'n kind se lewe deur 'n bydra te maak tot die Jeugkamp -

skakel asb vir Elretha de la Rey, 084 965 1404 / [email protected]

Op 14 Mei bied die TEN span HOW TO FORGIVE OTHER PEOPLE AND YOURSELF aan.

Ons word dikwels seergemaak deur ander mense, soms doelbewus, soms per ongeluk, maar dit veroorsaak wonde in ons harte wat net kan genees as ons vergewe. Soms maak ons ander seer en moet ons onsself vergewe. As ons nie vergewe nie is dit tot groot fisiese en emosionele nadeel van onsself.

In hierdie uitstekende kursus leer Bruce Wilkinson ons wat Jesus ons kom leer het oor vergifnis.

Koste: R100 Tyd: 9:00 Plek: Rooikerk

Kontak Carina by 083 388 0582

6

ROOIKERKKUIERFEES, 28 MEI 2016

Daar gaan weereens nie hierdie jaar iemand om gaan met kollektelyste vir die basaar nie. By die deure is daar koevertjies beskikbaar waarin jy jou bydrae tot die basaar kan plaas. Neem gerus een en bring dit asseblief terug teen 22 Mei 2016.

Daar is altyd hulp nodig. Kontak gerus die sameroeper van die stalletjie waar jy voel jy van hulp kan wees.

Poeding Gerda Liebenberg 071 411 5694

Kleinkoekies Wilna Henning 082 743 5212

Groot koeke Sanet Naude 082 675 1786

Kerrie en Rys

Braai Bok Cronje 082 538 0408

Vleis Danie Strauss 082 553 5971

Gert Victor 072 282 7808

Jeug Thania Labuschagne 081 062 3438

Potjie Gerty van Aswegen 083 609 8007

Groente Dries Naude 082 673 2491

Vermaak Maretha Steyn / Johannie Annandale 082 372 3442 / 082 556 1448

Koeldrank Mias Nortier 083 739 5323

Lekkers Yolandi Clapton 082 593 4851

Snuffeltafel Diek Conradie 082 440 7875

Steak-ete Phillip Coetzee 083 389 3255

Koffiestoep Marisia Minnaar 082 818 9160

Pannekoek Marilize Visser 083 381 7971

Handwerk Helene Krantz 083 415 8733

Hamburgers Hennie de Beer 083 231 9105

Vetkoek Trynie de la Rey 084 861 2367

Kommunikasie Lisma Liebenberg 084 522 5904

Die sameroepers kan ook help as jy enige iets wil weet of wil inskakel by die stalletjies.

Die volgende is ‘n lys van basiese produkte wat nodig is vir die bakkers. Die bestandele kan by die kerkkantoor afgelewer word.

Meel Kitspoeding Bakmargarien

Suiker Ideal-melk Jellie

Versiersuiker Ingemaakte vrugte Kaneel

Kakao Vlapoeier / Klaar gemaakte vla Eiers

Olie Mosterd Kondensmelk

Los lekkers Koeldrank

Enige ander bydraes is meer as welkom, moet asseblief nie beperk voel tot die bogenoemde lys nie. Vir meer inligting, voorstelle of om deel te word van die 2016 Rookerkkuierfees, kontak gerus vir Lizelle de Reuck, 082 974 1550 / [email protected]

7

Op 28 Mei 2016 kuier ons saam soos net die mense van die Rooikerk kan en ons wil graag elkeen nooi om deel te word van hierdie wonderlike dag.

Poeding:

Wat is ʼn Kuierfees sonder ʼn bakkie basaarpoeding? Nie oud of jonk kan wegbly van hierdie lekkerny (en hoekom moet ons)

Skakel gerus vir Gerda Liebenberg om deel te word van die Poedingspan of om ‘n bydra te lewer. Die poedingstalletjie vra asseblief enige hulp met gebakte poedings, kitspoedings en jellie (pakkies of reeds aangemaak) asook vla (gekoop of self gekook).

Koeke:

Groot koeke en kleinkoekies in elke geur en kleur is beskikbaar by die Rooikerkkuierfees en dit is voorwaar ʼn bederf.

Wilna Henning neem leiding by die Kleinkoekiestalletjie en kan gekontak word by 082 743 5212

Sanet Naude is die organiseerder van die Groot Koeke stalletjie en haar nommer is 082 675 1786

Skenk asseblief klaar gebakte koeke en koekies of bestanddele en kom koop gerus ʼn lekker voorraad vir die koue wintermaande aan.

Kerrie en rys:

Min dinge kom by die warmte van ‘n lekker bakkie Kerrie en rys met klapper, chutney en ‘n stukkie piesang of twee.

Ons benodig dringend ‘n sameroeper vir die stalletjie. Indien jy jou weg oopsien om die Kerrie-leisels op te neem, kontak gerus vir Lizelle de Reuck (082 974 1550)

Braaivleis en potjie:

Suis-Afrikaanse Saterdag aan die begin van rugby-seisoen, dit kan nie anders as om hand-aan-hand te gaan met ‘n lekker gebraaide tjop en stukkie wors of ‘n smullekker potjie nie.

Bok Cronje – 082 538 0408

Gerty van Aswegen - 083 609 8007

Vleis:

En nadat Bok, Annelie en Gerty jou vleistande behoorlik wakker gemaak het, staan Gert Victor en Danie Strauss gereed met vars, plaaslik verwerkte vleis. Beter kwaliteit is moeilik te vind.

Gert Victor – 072 282 7808

Danie Strauss – 082 553 5971

8

Groente:

Sopgroente, slaaigoed, vars vrugte, dit wat die Suid-Afrikaanse grond ons kan bied, sal Dries Naude saambring.

Dries Naude - 082 673 2491

Jeug:

By die Rooikerk is ons kinders en jong mense baie belangrik en daarom kry hulle hul eie baie spesiale stukkie Kuierfees.

Thania Labuschagne en haar span staan gereed met pret vir elke kinderhart (al is die kinderhart oor 80!)

Vir die ou en jong jeug sal daar ook heerlike koue koeldrank en lekkers te koop aan gebied word. Vir skenkings en ander bydraes, kontak asseblief:

Koeldrank – Mias Nortier - 083 739 5323

Lekkers - 082 593 4851

Snuffeltafel:

Gaan die 2016 winter in met ‘n ligte hart en lee kaste. Skenk alles waarvan jy nog altyd ontslae wou raak aan die Snuffeltafel. Een man se Rommel is ‘n ander man se skat.

Diek Conradie - 082 440 7875

Handwerk:

Helene Krantz en haar span sorg elke jaar vir die pragtigste handgemaakte produkte. Kom koop geskenke of ietsie moois vir jou eie huis en kas.

Enige skenkings van handwerk is baie welkom.

Kontak gerus vir Helene by 083 415 8733

Pannekoek:

Mens kan nie kuier sonder ‘n heerlike kaneel-suiker pannekoek of 6. Snuif diep en ruik dit sommer al.

Marilize Visser staan aan die steel van die pan, maar vra asseblief alle moontlike hulp en skenkings.

(083 381 7971)

Koffiestoep:

In die laaste jaar het Joshua-Movement die lede van die Rooikerk bederf met hulle heerlike koffie elke Sondagaand. Hulle sit ook tydens die 2016 Rooikerkkuierfees hierdie tradisie voort met ‘n koffiestoep wat in die saal sal wees. Buiten hulle reeds bekende koffie, sal hulle ook heerlike eetgoed bedien.

Marisia Minnaar - 082 818 9160

9

Hamburgers:

Hennie de Beer en sy span bring hierdie jaar iets nuuts na die Kuierfees. Ondersteun hulle gerus.

(083 231 91050

Vetkoek:

‘n Warm vetkoek met bietjie stroop en ʼn groot beker koffie…

Trynie de la Rey - 084 861 2367

Kommunikasie

Die Kommunikasie Diensgroep beplan opwindende kompetisies vir die Rooikerkkuierfees. Hou ʼn ogie uit vir die kameras. Vir meer inligting, kontak Lisma Liebenberg (084 522 5904) of besoek die span by die inligtingstoonbank in die Koffiekroeg Sondae na afloop van die oggenddiens of tydens die Rooikerkkuierfees.

Daar sal ook verskeidenheid Vermaak deur die loop van die dag wees. Hierdie is een om nie te mis nie.

Kontk my gerus vir meer inligting, bydraes of om deel te word van die Grootste Kuier in 2016!

Kouenag-projek

Engo Gesinsorg wil u graag vra vir u hulp met die insamel van:

komberse, klere, kontant en nie-bederfbare kos

U kan reeds u skenkings die week van Pinkster by u gemeente af gee.

Datum: 20 Mei 2016

Tyd: 16: 00 – 20:00

Plek: Van Heerdenweg 26, Willows

Kom geniet ‘n lekker koppie sop saam met ons!

Saam kan ons ‘n verskil maak.

10

Goeie raad: Raadpleeg

gerus vorige uitgawes van

Die Kandelaar. Ons kan nie

alles elke week herhaal

nie.

Hartlik welkom in ons erediens vanoggend.

Dankie Mias vir die wonderlike manier waarop jy verlede Sondag ons erediens gelei het. Vandag 8 Mei is Roelf Lindeque terug. Ons Skrifgedeelte vanoggend is Galasiërs 6:8 en ons tema die vraag: Hoe seker is jy dat jy van die Gees die ewige lewe sal oes? Nogal ‘n baie uitdagende vraag! Luister so dat jy wel vir jouself ‘n antwoord het.

Bid asseblief vir Pinkster 2016. Ons onderwerpe is hieronder gelys. Bid ook vir die voorbereiding wat daarin gaan, hier sowel as by die Rooikerk. Niks kom vanself nie. Die uitslag aan die einde van elke reeks bly egter net die genade van die Here. Dit is die Gees wat leiding neem. Bid daarom ook vir voorbereide harte vol verwagting, en vir wysheid en tyd wat dit van jou voorganger vra om goed voorbereid tot eer van die Here te werk.

Ter wille van kontinuïteit vermeld ons ons Hemelvaartstema van verlede Donderdag: Moenie vries nie, maar spring aan die werk ... want Jesus kom weer! (Uit Handelinge 1: 11)

11

Ons ander datums van belang

Dinsdag 10 Mei:

Geen Saalbybelstudie

Dinsdag 17 Mei:

Saalbybybelstudie hervat (10:00)

Kooroefening

om 16:00 in die saal. Die

koor wag vir nuwe lede!

Pinksterdienste, Maandag 9 Mei tot Donderdag 12 Mei.

Ons leraar lei ons Pinksterdienste, elke middag om 15:00. Dienste duur 40 minute, van 15:00 tot 15:40. Ons Pinkstertemas vir hierdie vier weeksmiddae, wat uit 1 Korintiers 1, 2 en 3 kom, is soos volg:

Maandag 9 Mei: * Hoekom klink God se boodskap van Jesus se kruis vir mense soos ‘n feëverhaal wat hulle nie ernstig opneem nie. Uit 1 Kor 1.

Dinsdag 10 Mei: * Hoekom word God se boodskap van Jesus se kruis vir mense dié bron van geestelike krag? Uit 1 Kor 2: 1 – 9.

Woensdag 11 Mei: * Hoekom is die Heilige Gees so ‘n spesiale geskenk aan mense? Uit 1 Kor 2: 10 -16.

Donderdag 12 Mei: * Hoekom werk ons in ‘n gemeente in spanverband? Uit 1 Kor 3.

Sondag 15 Mei: Dit is hierdie betrokke Sondag Pinksterfees. Roelf Lindeque lei ons erediens, waartydens nagmaal ook bedien

word.

12

VERJAARSDAE HIERDIE WEEK -- BAIE GELUK AAN…

10 Mei Vicky Storm (NW 20)

11 Mei Marietjie Odendaal (H 83)

12 Mei Hettie Botha (AV 7)

Ons siekes wat ons in ons gebede dra

Phyllis van Zyl is nog ernstig siek in die VE.

Gerty Steyn (VE) is weer tuis in die VE.

Hena Marais van H 6 gaan 11 Mei in vir ‘n operasie.

Gert Mouton (Huis 178) se operasie vir ‘n aneurisme was ‘n sukses, maar is op ‘n herstelpad tuis.

Rolien Lindeque gaan die 19de Mei hospitaal toe vir ‘n operasie

om ‘n senuwee in die lae rug los te maak.

Frans en Carinie le Roux (H 65) se skoonseun Francois,

waarvan 'n nier verwyder is. Daar is kanker ontdek.

Tel: 051 – 5226914 • www.engo.co.za • [email protected]