national - hoërskool bellville  · web viewdaar sal streng gelet word op die tydsbeperking....

3
1VOORSKRIFTE AAN KANDIDATE 1. Kandidate mag Afrikaans en/of Engels in hul aanbiedings gebruik. 2. Daar sal streng gelet word op die tydsbeperking. Indien ‘n kandidaat langer as die voorgeskrewe tyd optree, sal hy/sy gestop word. 3. Na die sluitingsdatum (4 Februarie 2014) sal die kandidate ingelig word oor ‘n spesifieke tyd van optrede in die uitdunrondte. Verdere praktiese reëlings sal dan ook aan hulle gepos word. 4. Alle hoërskoolleerders (graad 8 - 12) mag inskryf, maar almal kompeteer op dieselfde vlak. 5. Elke skool/private dramaskool/onderwyser mag ’n maksimum van 5 kandidate inskryf. Indien daar plek in die program is, sal daar meer kandidate aanvaar word. 6. Kandidate neem individueel deel, alhoewel hulle onder die skool/private dramaskool/onderwyser se naam inskryf. 7. Na 31 Maart 2014 sal die 60 gekose kandidate vir die finale rondtes in kennis gestel word. Hulle moet voor 17 April 2014 die inskrywingsfooi van R60,00 betaal. UITDUNRONDTE 1. ‘n Gedig (eie keuse) 2. ‘n Uittreksel uit ‘n prosawerk (eie keuse) Die program mag nie 6 minute oorskry nie. 3. ‘n Kort improvisasie (Die onderwerp sal deur die beoordelaar gegee word.) Na hierdie rondte sal die beoordelaars 60 kandidate aanwys vir die volgende rondte. RONDTE EEN 1. ‘n Uittreksel uit ‘n toneelstuk (monoloog) Die program mag nie 5 minute oorskry nie. Na hierdie rondte sal die beoordelaars 30 kandidate aanwys vir die volgende rondte. RONDTE TWEE 1. ‘n Gedig (eie keuse) 2. ‘n Uittreksel uit ‘n prosawerk (eie keuse) Dieselfde werk as vir die uitdunrondte mag aangebied word. Die program mag nie 6 minute oorskry nie. Na hierdie rondte sal die beoordelaars 16 kandidate aanwys vir die volgende rondte. RONDTE DRIE Groepimprovisasie (onvoorbereid) Na hierdie rondte sal die beoordelaars 8 kandidate aanwys vir die volgende rondte. RONDTE VIER 1. ‘n Goed gebalanseerde program met klem op verskeidenheid en wisseling in aanbieding. 2. Die program kan ‘n sentrale tema hê en daar mag gebruik gemaak word van poësie, prosa, drama, sang, mimiek en kommentaar (skakelteks) indien nodig. 3. Items uit vorige rondtes mag gebruik word. 4. Die program mag nie 12 minute oorskry nie. Inligting: Uitdunne: Lokale sal gereël word in provinsies waar meer as 20 inskrywings is. Finale rondtes: Kunstekaap Teater, Kaapstad 4 Februarie 2014 1 – 28 Maart 2014 15 – 17 Mei 2014 Beoordeling : Finale rondtes Elke rondte sal deur ‘n nuwe paneel beoordeel word. Geen punte of individuele kommentaar sal beskikbaar wees nie. R60 Information: Elimination round: Venues will be arranged in provinces where more than 20 entries were received. Final rounds : Artscape Theatre, Cape Town Cut-off date for entries: 4 February 2014 1 – 28 March 2014 15 – 17 May 2014 Adjudication (Final rounds) A new panel of judges for each round. No marks or individual comments will be available. Entry Fee R60 R60

Upload: dinhdan

Post on 01-Sep-2018

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NATIONAL - Hoërskool Bellville  · Web viewDaar sal streng gelet word op die tydsbeperking. Indien ‘n kandidaat langer as die voorgeskrewe tyd optree, sal hy/sy gestop word

1VOORSKRIFTE AAN KANDIDATE1. Kandidate mag Afrikaans en/of Engels in hul aanbiedings gebruik.2. Daar sal streng gelet word op die tydsbeperking. Indien ‘n kandidaat

langer as die voorgeskrewe tyd optree, sal hy/sy gestop word.3. Na die sluitingsdatum (4 Februarie 2014) sal die kandidate ingelig word

oor ‘n spesifieke tyd van optrede in die uitdunrondte. Verdere praktiese reëlings sal dan ook aan hulle gepos word.

4. Alle hoërskoolleerders (graad 8 - 12) mag inskryf, maar almal kompeteer op dieselfde vlak.

5. Elke skool/private dramaskool/onderwyser mag ’n maksimum van 5 kandidate inskryf. Indien daar plek in die program is, sal daar meer kandidate aanvaar word.

6. Kandidate neem individueel deel, alhoewel hulle onder die skool/private dramaskool/onderwyser se naam inskryf.

7. Na 31 Maart 2014 sal die 60 gekose kandidate vir die finale rondtes in kennis gestel word. Hulle moet voor 17 April 2014 die inskrywingsfooi van R60,00 betaal.

UITDUNRONDTE1. ‘n Gedig (eie keuse)2. ‘n Uittreksel uit ‘n prosawerk (eie keuse)

Die program mag nie 6 minute oorskry nie.3. ‘n Kort improvisasie (Die onderwerp sal deur die beoordelaar gegee

word.)Na hierdie rondte sal die beoordelaars 60 kandidate aanwys vir die volgende rondte.

RONDTE EEN1. ‘n Uittreksel uit ‘n toneelstuk (monoloog)

Die program mag nie 5 minute oorskry nie.Na hierdie rondte sal die beoordelaars 30 kandidate aanwys vir die volgende rondte.

RONDTE TWEE1. ‘n Gedig (eie keuse)2. ‘n Uittreksel uit ‘n prosawerk (eie keuse)

Dieselfde werk as vir die uitdunrondte mag aangebied word.Die program mag nie 6 minute oorskry nie.

Na hierdie rondte sal die beoordelaars 16 kandidate aanwys vir die volgende rondte.

RONDTE DRIEGroepimprovisasie (onvoorbereid)

Na hierdie rondte sal die beoordelaars 8 kandidate aanwys vir die volgende rondte.

RONDTE VIER1. ‘n Goed gebalanseerde program met klem op verskeidenheid en

wisseling in aanbieding.2. Die program kan ‘n sentrale tema hê en daar mag gebruik gemaak

word van poësie, prosa, drama, sang, mimiek en kommentaar (skakelteks) indien nodig.

3. Items uit vorige rondtes mag gebruik word.4. Die program mag nie 12 minute oorskry nie.

Inligting:

Uitdunne:Lokale sal gereël word in provinsies waar meer as 20 inskrywings is.

Finale rondtes: Kunstekaap Teater, Kaapstad

4 Februarie 2014

1 – 28 Maart 2014

15 – 17 Mei 2014

Beoordeling : Finale rondtesElke rondte sal deur ‘n nuwe paneel beoordeel word. Geen punte of individuele kommentaar sal beskikbaar wees nie.

R60

Information:

Elimination round:Venues will be arranged in provinces where more than 20 entries were received.

Final rounds : Artscape Theatre, Cape Town

Cut-off date for entries: 4 February 2014

1 – 28 March 2014

15 – 17 May 2014

Adjudication (Final rounds)A new panel of judges for each round. No marks or individual comments will be available.

Entry FeeR60

R60

INSTRUCTIONS TO PARTICIPANTS1. Participants may present their programmes in English and/or Afrikaans.2. We will adhere strictly to the time limit. If a candidate exceeds the

prescribed time limit, he/she will be stopped.3. Participants will be informed about the specific time of their performance

in the elimination round after 4 February 2014, the closing date for entries.

4. High School Learners (grade 8 - 12) may enter, but everybody will compete on the same level.

5. Every School/private drama school/teacher is allowed to enroll a maximum of 5 candidates. Exceptions will only be made under special circumstances.

6. Participants are entered as individuals although they are entered by their school/private Drama School/ teacher.

7. The 60 candidates who qualify for the final rounds will be informed after 31 March 2014 and must pay the entry fee of R60 by 17 April 2014.

ELIMINATION ROUND1. Poem (own choice)2. Prose extract (own choice) This programme may not be longer than 6 minutes.3. A short improvisation (The adjudicator will announce the topic).

After this round the adjudicators will announce the 60 participant who will participate in the next round.

ROUND ONE1. An extract from a drama (monologue) The programme may not exceed 5 minutes.After this round the adjudicators will announce the 30 participants who will participate in the next round.

ROUND TWO1. A poem (own choice)2. A prose extract (own choice) Candidates may present the same extract used in the elimination round. The programme may not exceed 6 minutes.16 candidates will continue to the next round.

ROUND THREEGroup Improvisation (unprepared)

8 candidates will continue to the next round.

ROUND FOUR1. A well-balanced programme that focuses on diversity and contrast in presentation.2. The programme may be planned around a special theme which may include : poetry, prose, drama, singing, mime and continuity commentary.3. Items presented in previous rounds may be used.4. The programme may not exceed 12 minutes.

Page 2: NATIONAL - Hoërskool Bellville  · Web viewDaar sal streng gelet word op die tydsbeperking. Indien ‘n kandidaat langer as die voorgeskrewe tyd optree, sal hy/sy gestop word

NATIONALACTING COMPETITION

forHigh School Learners

presented byBellville High School

2014

Sponsor :

1PRYSGELD

Eerste Prys R2000Tweede Prys

R1500Derde Prys R1000Aanmoedigingsprys R

250Beurs: SAOU

1PRIZE MONEY

First prize R2000 Second prize

R1500 Third prize R1000 Encouragement prize R 250 Bursary: SAOU

Navrae

Herman van der WesthuizenHoërskool Bellville Tel. 021-948 1801De la Hayelaan Faks 021-948 4140Bellville7530

Enquiries

Herman van der WesthuizenBellville High School Tel. 021-948 1801De la Haye Avenue Fax 021-948 4140Bellville7530

[email protected]

NASIONALETONEELSPELKOMPETISIE

virHoërskoolleerders

aangebied deur die Hoërskool Bellville

2014

Hoofborg :