nagraadse akademiese ondersteuning (nao)

21
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO) OORHOOFSE RIGLYNE

Upload: hien

Post on 15-Jan-2016

51 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO). OORHOOFSE RIGLYNE. INHOUDSOPGAWE. AGTERGROND VIR WIE IS NAO BELANGRIK? WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? WIE HET TOEGANG? HOE VERKRY EK TOEGANG? HOE LYK NAO? Algemeen Konsole Groepe Persone Funksiebalk. AGTERGROND. Wat is NAO? - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

OORHOOFSE RIGLYNE

Page 2: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

INHOUDSOPGAWE

AGTERGRONDVIR WIE IS NAO BELANGRIK?WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN?WIE HET TOEGANG?HOE VERKRY EK TOEGANG?HOE LYK NAO?o Algemeeno Konsoleo Groepe Personeo Funksiebalk

Page 3: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

AGTERGRONDWat is NAO?oNAO is die afkorting vir Nagraadse Akademiese Ondersteuning en is ‘n web-gebaseerde stelsel wat vir personeel, gemoeid met die bestuur van nagraadse studente, ontwikkel isoDie stelsel verskaf tydige en geïntegreerde inligting van nagraadse studente ivm die uitkomste van administratiewe prosesse, bv aansoek en toelating, registrasie, befondsing, ensoVaslegging van Studieleiers, Eksaminatore en Titels op die sentrale stelsel van US is moontlik met NAOoVerskillende Excel verslae kan mbv NAO verkry wordoHistoriese data van nagraadse studente is beskikbaar tot die jaar 2000oGroepe nagraadse studente kan via NAO gekontak word

Page 4: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

AGTERGROND

Die volgende behoeftes is geïdentifiseer -

o Personeellede betrokke by die daaglikse bestuur van nagraadse studente benodig ‘n gekonsolideerde stelsel wat inligting gebruikersvriendelik beskikbaar stel

o Verskillende groepe personeellede moet toegang tot dieselfde inligting hê om samewerking te verbeter en prosesse glad te laat verloop

Page 5: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

VIR WIE IS NAO BELANGRIK?

o Departementele Nagraadse Beamptes

o Departementele Voorsitters

o Departementele - of Fakulteitspersoneel betrokke by Nagraadse studente en/of Navorsing

o Fakulteitsbestuurders

o Fakulteitsekretarisse

Page 6: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN?

o Uit die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US

o Word elke nag verfris en soggens vars aangebied via NAO

o Alle inligting wat via NAO vasgelê word, word intyds in die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US gestoor.

Page 7: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

WIE HET TOEGANG?o Alle personeellede het outomaties toegang tot slegs

hul ‘eie’ nagraadse studente via NAO

o Departementele personeellede het toegang tot slegs hul departemente se inligting

o Personeellede betrokke by Fakulteite het toegang tot die hele Fakulteit se inligting

o Indien personeellede wyer toegang benodig, kan hulle ‘n versoek aan NgIK rig.

o Sentrale Administratiewe personeellede moet‘n versoek om toegang aan NgIK rig.

Page 8: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE VERKRY EK TOEGANG?o Voorlopig deur ‘n web-skakel (URL) wat deur NgIK of IT

verskaf word indien jou lynhoof m.b.v. ‘n epos jou toegang goedkeur

o NAO gaan hopelik in 2014 via my.sun.ac.za beskikbaar gestel word sodat jy, met jou lynhoof se goedkeuring, eenmalig kan aansoek doen om toegang (op dieselfde beginsel as verlof)

o Indien jou lynhoof verander, sal jy weer aansoek moet doen om toegang

Page 9: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?NAO-LANDINGSBLAD

Page 10: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?KONSOLE

Jou geregistreerde nagraadse studente word outomaties vertoonKies enige ander groep studente links op die Konsole

Page 11: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?KONSOLE

o Sorteer deur op groen hofies te klik.o Ligbruin rye is Internasionale studente (hou cursor op ry vir

ekstra inligting)o Icons in 2e kolom toon Funksionarisse en/of Navorsingsuitsette is

vasgelê.

Page 12: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?GROEPE STUDENTE

• Klik op die groep wat jy op die konsole wil intrek

Page 13: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?GROEPE STUDENTE

Alle groepe is persone van jou Fakulteit of Departement waar jy werksaam is.

oBelangstellendes - Alle persone wat telefonies versoek het dat ‘n jaarboekie van jou Fakulteit aan hulle gepos word

oFinalejaar Voorgraads - Vir nagraadse werwingdoeleindes

oAansoekers - Om beplanning te vergemaklik

oHuidige studente - Alle ingeskrewe studente en studente wie nognie vir die huidige akademiese jaar geregistreer het nie, maar nog besig is met hul nagraadse program

Page 14: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?GROEPE STUDENTE

Alle groepe is persone van jou Fakulteit of Departement waar jy werksaam is.

oGraduandi - Alle studente wie in die huidige en vorige jaar gegradueer het

oPostdoktorale Genote - Word tans slegs per Fakulteit getoon, maar die fasiliteit gaan binnekort verder uitgebou word

Page 15: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK & FILTEROPSIES

Filter op die velde hieronder, bv Departement, Programtipe en nog vele meer

Page 16: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: ADMINISTRASIE

• Kies ‘n student op die konsole en besigtig sy inligting deur die item op die spyskaart te klik

Page 17: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: STUDIELEIDING

Kies ‘n student op die konsole, lê die inligting op die menu sentraal vas en druk Excel verslae

Page 18: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: NAVORSINGSUITSETTE

Kies ‘n student op die konsole en handig die tesis/proefskrif in of publiseer dit via die e-tesis stelsel

Page 19: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: VERSLAE

Druk ‘n Excel-verslag van die volgende studente –

Alle studente wat op die konsole verskyn wanneer die verslag aangevra word

Alle nie-geregistreerde en geregistreerde studente tot wie jy toegang het saam op een Excel-verslag

Page 20: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: E-POS

Stuur epos aan alle studente op die konsole:Skep epos-bewoording in Afr en Eng en die stelsel stuur dit korrek af

Page 21: NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

VIR MEER BESONDERHEDE, SAL ‘N NAO-HANDLEIDING METTERTYD BESKIKBAAR GESTEL WORD