‘n tipe epistemologie van water breyten breytenbach epistemologie = ‘n studie dus …

9
n Tipe epistemologie van n Tipe epistemologie van water water - Breyten Breytenbach Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie Epistemologie = ‘n studie dus … dus … Epistemologie van water = Epistemologie van water = n studie van water n studie van water (die verwoestende krag van (die verwoestende krag van water) water)

Upload: sutton

Post on 12-Jan-2016

429 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus … Epistemologie van water = ‘n studie van water (die verwoestende krag van water). Hoe ontstaan ‘n tsunami?. Die gedig het 3 sinne. Sin 1 : Die gietende reën, stormwind en weerligstrale - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

‘‘n Tipe epistemologie van water n Tipe epistemologie van water -Breyten BreytenbachBreyten Breytenbach

Epistemologie = ‘n studie Epistemologie = ‘n studie

dus …dus …

Epistemologie van water = Epistemologie van water =

‘‘n studie van watern studie van water

(die verwoestende krag van water)(die verwoestende krag van water)

Page 2: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Hoe ontstaan ‘n Hoe ontstaan ‘n tsunami?tsunami?

Page 3: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Die gedig het 3 sinneDie gedig het 3 sinne

Sin 1Sin 1: Die gietende reën, stormwind en : Die gietende reën, stormwind en weerligstraleweerligstrale

Sin 2Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die : Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en dierenatuur, mense en diere

Sin 3Sin 3: Als wat ronddryf in die water, mense : Als wat ronddryf in die water, mense op vlotte, ontbindende lyke wat ronddryfop vlotte, ontbindende lyke wat ronddryf

Page 4: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Sin 1: Die gietende reën, stormwind Sin 1: Die gietende reën, stormwind en weerligstraleen weerligstrale

Gietende reën skeef gearseer

Bliksemskigte = bliksemstrale

Die lug was getint in vuur=kleure, wat die wolke in repe (stroke) skeur en verfladder

Page 5: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Sin 2: Die verwoesting van die vloed Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diereop die natuur, mense en diere

Page 6: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …
Page 7: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Sin 3Sin 3: : Als wat ronddryf in die water:Als wat ronddryf in die water:puin, mense op vlotte, ontbindende puin, mense op vlotte, ontbindende

lykelyke

Die brandertoppe was besaai van tafels, katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, kateders, kroegtoonbanke …

Page 8: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Die peupel mans en vrouens (vare en moere) vlug met kind en kraai (met als wat hul oorhet)

Mense is saamgeflans op vlotte/enige ding wat kan dryf

Page 9: ‘n Tipe epistemologie van water  Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie  dus …

Mense op vlotte skree, huil, verwyt, is lamgeslaan…

… die waters laat rol laat rol laat rol het … glinsterende groen lykevan die verdrinktes, ‘n mompeling van dooie vleis weer en weer enweer …