munisipale the resident / die inwoner municipal...

2
THE RESIDENT / DIE INWONER MUNISIPALE NUUSBRIEF MUNICIPAL NEWSLETTER MAART / MARCH 2016 NO. 03 KRAGDIEFSTAL KOS U BAIE STOP KRAG- DIEFSTAL Munisipaliteit //Khara Hais doen ‘n beroep op mense om nie krag te steel nie. Die geld wat die munisipaliteit aan ESKOM moet betaal word beinvloed deur die diefstal van krag. Ons doen dus ‘n beroep op mense om nie krag te steel nie. Die munisipaliteit verloor vanaf R700 000 tot 1 miljoen rand per jaar aan krag diefstal. As u van ‘n geval of gevalle van krag diefstal weet dan kan u dit aan die munisipaliteit raporteer. Die nommer wat u kan skakel is (054) 338 7000 / 7400. Onder is ‘n tabel van die bedrae wat die munisipaliteit tot op hede aan Eskom betaal het. Bedrag Maand R 12 694 300.10 Januarie 2015 R 13 609 229.30 Februarie 2015 R 12 279 282.55 Maart 2015 R 13 207 672.05 April 2015 R 10 658 371.80 Mei 2015 R 10 965 017.70 Junie 2015 R19 069 753.40 Julie 2015 R 22 454 391.32 Augustus 2015 R 20 526 689.99 September 2015 R 12 594 589.87 Oktober 2015 R 14 485 426.49 November 2015 R 14 025 406.35 Desember 2015 R 13 237 131.65 Januarie 2016 Ons kan baie bespaar as ons krag diefstal hok slaan. Die besparings kan gebruik word om dienste te verbeter. Burgemeester Rdl LA Koloi

Upload: others

Post on 09-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MUNISIPALE THE RESIDENT / DIE INWONER MUNICIPAL …dawidkruiper.xyz/.../2015/01/the-resident-die-inwoner-maart-2016-we… · NUUSBRIEF MUNICIPAL NEWSLETTER MAART / MARCH 2016 NO

THE RESIDENT / DIE INWONERMUNISIPALENUUSBRIEF

MUNICIPALNEWSLETTER

MAART / MARCH 2016 NO. 03

KRAGDIEFSTAL KOS U BAIE

STOP KRAG-

DIEFSTAL

Munisipaliteit //Khara Hais doen ‘n beroep op mense om nie krag te steel nie. Die geld wat die munisipaliteit aan ESKOM moet betaal word beinvloed deur die diefstal van krag. Ons doen dus ‘n beroep op mense om nie krag te steel nie. Die munisipaliteit verloor vanaf R700 000 tot

1 miljoen rand per jaar aan krag diefstal.

As u van ‘n geval of gevalle van krag diefstal weet dan kan u dit aan die munisipaliteit raporteer. Die nommer wat u kan skakel is (054) 338 7000 / 7400.

Onder is ‘n tabel van die bedrae wat die munisipaliteit tot op hede aan Eskom betaal het.

Bedrag Maand

R 12 694 300.10 Januarie 2015

R 13 609 229.30 Februarie 2015

R 12 279 282.55 Maart 2015

R 13 207 672.05 April 2015

R 10 658 371.80 Mei 2015

R 10 965 017.70 Junie 2015

R19 069 753.40 Julie 2015

R 22 454 391.32 Augustus 2015

R 20 526 689.99 September 2015

R 12 594 589.87 Oktober 2015

R 14 485 426.49 November 2015

R 14 025 406.35 Desember 2015

R 13 237 131.65 Januarie 2016

Ons kan baie bespaar as ons krag diefstal hok slaan. Die besparings kan gebruik word om dienste te verbeter.

Burgemeester Rdl LA Koloi

Page 2: MUNISIPALE THE RESIDENT / DIE INWONER MUNICIPAL …dawidkruiper.xyz/.../2015/01/the-resident-die-inwoner-maart-2016-we… · NUUSBRIEF MUNICIPAL NEWSLETTER MAART / MARCH 2016 NO

Uitgereik deur die Kommunikasie Eenheid, Munisipaliteit //Khara Hais - Tel: 054 338 7000

PROGRAM VIR DIE LEES VAN METERSFEBRUARIE / MAART 2016 MAART / APRIL 2016

DATUM ROETES DATUM

‘n Beroep word op alle huiseienaars gedoen om asb. hul persele toeganklik te hou vir meterlesers, bv. die vasmaak van honde.

ROETES DATUM ROETES DATUM ROETES25 FEB

26 FEB

29 FEB

1 MRT

02 MRT

03 MRT

04 MRT

07 MRT

08 MRT

09 MRT

10 MRT

11 MRT

14 MRT

15 MRT

1, 2, 4, 18

23, 5, 22, 25

29, 20, 27, 35

37, 3, 36, 6

38, 46, 42, 21

84

44, 8, 24, 10

9, 7, 11, 80

31, 45, 12, 30

43, 32, 33, 13

47, 16, 14, 39

28, 19, 41, 15

17, 40

81, 82

22 MRT

24 MRT

29 MRT

31 MRT

01 APR

04 APR

05 APR

06 APR

07 APR

08 APR

11 APR

12 APR

13 APR

14 APR

1, 2, 4, 18

23, 5, 22, 25

29, 20, 27, 35

37, 3, 36, 6

38, 46, 42, 21

44, 8, 24, 10

9, 7, 11, 80

84

31, 45, 12, 30

43, 32, 33, 13

47, 16, 14, 39

28, 19, 41, 15

17, 40

81, 82

*Inligting van tye verskaf deur verkooppunte

VOORAFBETAAL ELEKTRISITEITSVERKOOPPUNTEVERKOOPPUNTE TELNR TYEWilliam Single 110, Paballelo 073 844 0830 08:00 - 21:00Village Shop 054 332 4383 07:30 - 21:00Progress Cafè, Kosmosstraat 073 509 2862 08:00 - 21:00Daniël Jansenstr 54, Morning Glory 084 645 9993 08:00 - 21:00Rosedale Spar 054 339 0056 08:00 - 21:00Babbelbekkies, Rosedale 074 587 4961 07:00 - 21:00Gaziniastraat, Louisvaledorp 073 483 3466 07:00 - 22:00

299 Kingstraat, Paballelo

063 009 3111 08:00 - 20:30

Upington Convenience Centre 054 332 5444 24 UURStap - In Vulstasie (W Engelbrecht) 083 502 0316 07:00 - 22:30Spar Upington 054 331 2491 07:00 - 22:00

VOORAFBETAAL WATERVERKOOPPUNTEADRES TELVERKOPERS

Ruben Bosman

Sandra MaasdorpNomsa Sokoyi

Emma van Eden

Virginia RatshefolaNicolaas Pieterse

Abraham Olyn

Ennie Malgas

Hoopstraat 8,LambrechtsdriftLoopstraat 4, KarosJupiterstraat 35, Paballelo

Swartkopweg 80, Leseding

Mayabastraat 223, PaballeloWinkelstraat 22, LeerkranzBougainvillastraat 41,Louisvale

Johnny Goeiemanstraat 35, Rosedale

079 957 5819073 146 1262083 319 6952073 265 9050073 019 1789076 019 1789079 444 4426054 751 0092082 730 2334074 612 1104082 427 5162061 281 4206076 719 4971

VOORAFBETAAL WATER EN ELEKTRISITEIT VERKOOPPUNTE IN DIE//KHARA HAIS MUNISIPALE REGSGEBIED

PROGRAM VIR DIE UITDEEL VAN HULPBEHOEWENDE ELEKTRISITEIT - MAART 2016

NB: BRING ASSEBLIEF UID-BOEKIE EN VOLMAGVORM

SAAM AS U KRAG KOM AFHAAL!! SLEGS WEEKSDAE

VANAF 07:30 TOT 15:30

NIE OP OPENBAREVAKANSIEDAE NIE.

DATUM PLEKWOONBUURT

01 Maart Paballelo Munisipale Kantore 02 Maart Progress / Extension Gemeenskapsaal: Tol Speelman 03 Maart Rosedale Gemeenskapsaal: Piet Thole 04 Maart Rosedale Gemeenskapsaal: Piet Thole 07 Maart Louisvale Moses Links Gemeenskapsaal 08 Maart Kalksloot/Louisvaledorp Betaalkantoor: Me. M Blaauw 09 - 31 Mrt Dorp Munisipale Hoofkantoor