muldersdrif gemeente afkondigings 8 julie 2012

4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar GEEN JEEP of Kinderkerk Vandag Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor en in die voorportaal Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete, by Rensia ~ Kerkkantoor of epos by [email protected] GESOEK: persoon om gedurende Augustus in die Kerkkantoor te kom help met algemene admin. Laat weet asb vir Rensia indien jy kan help AFKONDIGINGS vir 8-14 Julie 2012 SONDAG 8 JULIE 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Spreuke 8:1-11 Tema: Tree op met wysheid I I s s j j y y o o n n s s v v o o l l g g e e n n d d e e P P o o t t j j i i e e k k o o s s k k o o n n i i n n g g ? ? S S o o n n d d a a g g 2 2 9 9 J J u u l l i i e e 2 2 0 0 1 1 2 2 Direk na die erediens Opskeptyd 13:00 R50 volwassene R30 kinders tot 12jr

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 08-Mar-2016

226 views

Category:

Documents


4 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

GEEN

JEEP of

Kinderkerk

Vandag

Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor

en in die voorportaal

Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete, by Rensia ~ Kerkkantoor

of epos by [email protected]

GESOEK: persoon om gedurende Augustus in die Kerkkantoor te

kom help met algemene admin.

Laat weet asb vir Rensia indien jy kan help

AFKONDIGINGS vir 8-14 Julie 2012

SONDAG 8 JULIE 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Spreuke 8:1-11

Tema: Tree op met wysheid

IIss jjyy oonnss vvoollggeennddee

PPoottjjiieekkoosskkoonniinngg??

SSoonnddaagg 2299 JJuulliiee 22001122

≈ Direk na die erediens

≈ Opskeptyd 13:00

≈ R50 volwassene

≈ R30 kinders tot 12jr

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012

HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE

AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE”

BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Erediens

8 9 10 11 12 13 14

Erediens Skole heropen

19:00

Bestuursraad

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

15 16 17 18 19 20 21

Erediens

JEEP & Kinderkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

22 23 24 25 26 27 28

Erediens

JEEP & Kinderkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

29 30 31 1 2 3 4

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

STREWERS

GEEN byeenkoms volgende Dinsdag 10 Julie, ons kom eers weer Dinsdag 17 Julie

bymekaar. Ons kuier by Luipaardsvlei Ouetehuis, bring asb ‘n bordjie eetgoed,

ons ry vanaf die kerk om 9:30

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012

Vandag 8 Julie Morné Joubert 011-660 3705

Maandag 9 Julie

*Daniël Jonker Jacqueline Klem 082 920 6679

Anne Liebenberg 083 244 1700 Louw Nieuwoudt 084 441 9651

Dinsdag 10 Julie

Izak Fick 072 394 4973 Pieter Jordaan 011-708 1364

Woensdag 11 Julie

Sarel Marais 011-957 2340 *Mila Swanepoel 083 604 1028

Donderdag 12 Julie

*Rochelle Duif 011-662 1312 Franci Scholtz 084 441 9651

Vrydag 13 Julie

Dina Mccarthy 072 831 5978 Dries v/d Heever 082 561 4936

*Caitlin Wentworth

Saterdag 14 Julie

Jan Coetsee 072 635 5247 Sanette du Plessis 076 309 7942

*René le Roux Madalene van Zyl 082 909 2830

* Jeug

UIT DIE KERKKANTOOR Ons is tans besig met die kerk se volledige bateregister…

kan enige iemand kom help met dit? Dit behels die tel en opskryf van ALLE

toerusting en kombuisware.

Laat weet asb vir Rensia in die Kerkkantoor 079 697 1163

Karin Grové soek hulp met die weeklikse afhaal en aflewering van

die groente wat President Hyper aan die Uitreike skenk.

As jy kan help hiermee, sal dit baie waardeer word.

Skakel Karin op 083 235 9906

Weet jy van enige siekes of mense wat gebed benodig? Ons wil graag weet

daarvan en bid vir julle. Laat weet asb Kerkkantoor of kontak leraars.

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Tannie Sannie (Jopie Willemse se moeder): swak, maar baie beter (082 788 1682)

Marina (Callie Botes se dogter): In rehabilitasiesentrum na bloedklont-probleem, dit gaan al

beter. Ons bid ook vir Callie wat haar bystaan (072 606 9892)

Gerbrecht Germeshuys: voet voel beter, kry uitslae van vordering Woensdag (082 678 4158)

Rina van Aswegen: voel baie beter, maar moet oppas in koue, het permanente skade aan longe

(072 231 9140)

Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay ook swaar verkoue (Kay 072 737 4158)

Ron Collatz: bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005)

Memory Collatz: sukkel met mantelvliesbreuk (011-662 1005)

Ann Woest: ontslaan uit hospitaal, herstel tuis, gaan beter (083 730 6533)

Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, hand nog seer na val, maar onder beheer

(083 356 8130)

Dirk Barnard: operasie gehad, Maan 2/07, in KDP privaat hospitaal (082 809 3791)

LEED:

Broerskind van Ronél Pieters: oorlede Sat 30/6, ons bid vir troos en bemoediging vir die hele familie

in hierdie baie moeilike tyd

17 – 19 Augustus 2012 WAAR? Woord-in-Aksie-kampterrein

Kameeldrif, buite Pretoria

5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aandete is om 18:00 en die

program skop 19:00 af. Program eindig 12:00 Sondagmiddag. Alle etes is ingesluit.

Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke

dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.