muldersdrif gemeente afkondigings 6 maart 2011
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 6 Maart 2011TRANSCRIPT
GHOLFDAG
Dinsdag 15 Maart vanaf 11:30 Krugersdorp Gholfbaan
Slegs R350 per speler of R1 400 per vierbal Donasies vir pryse sal waardeer word
Ons doelwit : R40 000!!! Inskrywings-/borgvorm met meer
besonderhede beskikbaar in voorportaal
AFKONDIGINGS vir 6-12 Maart 2011
SONDAG 6 MAART 2011
Welkom by die erediens
Gelei deur ds Neels Kloppers
Teks en tema vir vandag
Teks: Lukas 12: 13-34 Tema: Sien God raak as die Een wat sorg en voorsien
BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!
KKOOMM FFLLIIEEKK JJYY SSAAAAMM??
bbuuiitteelluugg
Vrydag 11 Maart
2011
18:00
vir
18:30
Waar? Op grasperk langs die kerk
Bring: piekniekmandjie, piekniekkombers, kussings
Ons verkoop: boereworsrolle, koeldrank, chips en lekkergoed
Watter fliek?
Dis ‘n verrassing!!
Nuwe Intrekker Bring-en-Braai
UITGESTEL TOT VERDERE KENNISGEWING!
Nuwe datum sal deurgegee word
Danie Knipe was die wenner
met sy bobaas-beesstert-potjie
Baie baie dankie aan elkeen wat deelgeneem
het en ook almal wat ons kom ondersteun
het met die ete!!
Totale wins tans van R6 425
KUIERFEES – VERGADERING
…na erediens voor in kerk
Almal wat vantevore betrokke was en ook die persone wat sal wil help/deel wees
OMGEEGROEPLEIERS - VERGADERING
…na erediens in konsistorie
OOnnss sstteell bbeekkeenndd::
oonnss PPoottjjiieekkoosskkoonniinngg……
Maart Vandag 6 08:30 Erediens
08:30 JEEP en Kinderkerk
11:00 Nuwe Intrekker Bring-en-Braai
Maandag 7 19:00 Bestuursforum
Dinsdag 8
10:00 Strewers
Woensdag 9
09:30 Bybelskool
19:00 Bybelskool
Sondag 13 08:30 Erediens, NAGMAAL
Tweede week in Lydenstyd
08:30 JEEP en Kinderkerk
Wie het tot die Here geroep?
“Wat moet ek met hierdie
volk aanvang? Netnou gooi
hulle my met klippe dood?”
Antwoord elders…
Ons Familiebybel
Het jul gesin al ‘n beurt gehad om ons
Familiebybel vir ‘n week te lees?
Kies ‘n week wat julle pas:
besprekingslysbeskikbaar in voorportaal
Strewers
Ons kuier by KRUGERSDORP WILDTUIN
Dinsdag 8 Maart
Ons vertrek vanaf kerk om 10:00
Bring eie middagete en drinkgoed Geen koste
Kalender
Fokustekste
Die Sondag van
Verheerliking en die week daarna
Psalm 99
Eks 24:12-18; Ps 2; 2 Pet 1:16-21; Mat 17:1-9
JEEP KATEGETE
Kontak: Sanette du Plessis op 076 309 7942
of kom sien my na die erediens
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . . SIEKES:
Koot Woest: kanker, laaste chemo behandeling ontvang, sterk tuis aan (074 116 4092)
Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): goeie vordering met voet, sien dr 17de (072 604
4246)
Seun van Rina van Aswegen: nierversaking, ontvang dialise, hoop vir nier-oorplanting (Rina: 072 231
9140)
Oom Dupie: herstel tuis, klepvervanging in 5 weke (082 925 8187)
Vermaak van Wyk: herstel goed na rugoperasie, gaan binnekort terug werk toe (083 419 3883)
Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, bid vir ondersteuning vir familie
wat haar bystaan (Pa Stan: 072 727 9801)
Ruan de Jager: gaan beter, terug skooltoe (Nadia 084 572 2287)
Lizelle Brümmer: baie pyn na operasie, dankbaar vir gebede en ondersteuning (082 888 1776) Piet Myburgh: Wilgeheuwel hospital, kiem (082 333 4440)
Moeder van Danie Joubert: in hospitaal na hartaanval. Ons bid vir herstel (Danie 082 363 1112)
Koördineerders:
ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532
RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23
- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2
- “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12
Verjaardae
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed
Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense Houer vir gebedsversoeke
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 6 Maart 2011 Elra Vermaak 072 521 4383
Louise Fourie 083 413 0050
Jan van Wyk 072 467 8297
Maandag: 7 Maart Sarel Pretorius 011-659 1121
Dinsdag: 8 Maart Jerrie van Jaarsveld 082 447 1209
Elmi Grove 083 695 1167
Jean de la Harpe 076 141 8102
Woensdag 9 Maart Callan Lötter 011-460 1698
Nicola Keyser 082 738 1831
Susan van Wyk 011-662 2882
Deon Wattrus 083 279 8123
Donderdag 10 Maart Nadine Jansen van Vuuren 078 533 9660
Vrydag 11 Maart Yolande van Dyk 082 264 5282
Johan Schwartz 011-957 2763
Dick van Biljon 082 568 7624
Saterdag 12 Maart Andrew Basson 082 307 1834
Esjee Vermaak 082 557 0020
Brenda Friis 072 109 7186
Kiani Theron 011-662 2258
Miané Theron 011-662 2258
Carin van Rensburg 082 992 2049
Elsa Seeber 011-679 5067
Janus Grove 082 927 6218
John Lightfoot 082 446 8080
Robert Späth 082 926 9902
Willem de Bruyn 011-662 1470
Barbara Coetzer 082 570 4418
God is ons Trooster Deur Benescke Janse van Rensburg
Maretha: “Waar ek ’n entjie van die Van Stadensbrug in my motor gesit het, het my selfoon aanhoudend gelui. Ek
het die geïgnoreer. Niemand sou verstaan waarom ek die 40km tot by die brug gery het om daar af te spring nie. “Deur ’n waas van trane het ek my laaste SMS aan my broer gestuur: ‘Ek is lief vir jou’. Almal anders sal seker bly wees om van my ontslae te wees, het ek gedink terwyl ek die sleutel in my motor los en na die brug begin
stap. Dit was koud waar ek op die reëling van die brug gaan sit het. Alles was doodstil rondom my. Van onder die brug het die donker dieptes na my geroep. “Ek het my selfoon by die brug laat afval en dit dopgehou tot waar ek dit nie meer kon sien nie. Nou was dit my beurt! Ek het stadig opgestaan en met moeite na die kant van die brug gestap. “Die geluid van ’n voertuig op die agtergrond het my onderbreek. Ek sou wag totdat dit verby was. Meteens het dit egter met skreeuende bande tot stilstand gekom. Ek kon die rubber op die teer ruik en het gehoor hoe die
bestuurder die taxi se deur toeklap voordat hy na my aangestap kom. “‘You can rape me. You can murder me. You can have it all. I don’t care . . .,’ het ek myself hoor sê. Die man het versteen gestaan. Ek het die woorde herhaal. Vir ’n oomblik het dit gelyk asof hy wil omdraai en wegstap toe ek hom hoor sê: ‘God and I care.’ “Ek was woedend. Ek het nie die krag gehad om na ’n preek te luister nie. Al wat ek wou hê is dat die man moes
weggaan sodat ek kon afspring. ‘Nou waar was God toe ek Hom nodig gehad het?’ het ek na hom geskree. Hy het kalm na my gekyk voordat hy antwoord: ‘Juffrou, waar was u toe God u nodig gehad het?’ Sy woorde het die wind
uit my seile geneem. ‘Hoekom sal God ’n mislukking soos ek benodig? Hy het sekerlik ander beter mense wat Hy kan gebruik.’ “‘‘God maak nie mistakes nie,’ het die man voortgegaan. “Wat jou ook al na hierdie brug gebring het . . . Hy kan en wil jou deurdra!’ ’n Stilte het tussen ons neergedaal. Moes ek steeds spring? Wat as God hierdie vreemdeling gestuur het om aan my te wys dat Hy steeds omgee?
“Op die vraag of hy vir my kan bid, het ek kortaf geantwoord dat hy kon doen wat hy ook al wou. Hy het in sy moedertaal begin bid. Hoewel ek dit nie kon verstaan nie, het ’n rustigheid oor my neergedaal. “Die man het vir my gesê dat hy nie sonder my sou vertrek nie. Ek het probeer protesteer, maar gesien dit sou nie help nie. Die man het saam met my na my motor gestap. Hierna het hy in sy taxi geklim en saam met my weggetrek. In my motor se truspieëltjie kon ek die ligte van die taxi sien wat my volg. Dit het my vreemd veilig laat voel. Eindelik terug by my woonstel het ek omgedraai om die vreemdeling te gaan bedank. Hy was egter weg.
“Ek weet nie wat sy naam is, waarheen hy op pad was of waarvandaan hy gekom het nie. Al wat ek weet is dat God hom daardie dag na die brug gestuur het om my lewe te kom red!” 2 Korintiërs 1:3-4: “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader
wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee...”
God is ons TROOSTER. Hy vee ons trane weg, Hy versterk ons as ons swak voel en Hy kan ’n taxi vanuit nêrens
stuur om langs ons stil te hou omdat ons elkeen se lewe vir Hom kosbaar is. Gaan jy vandag deur ’n geweldige moeilike tyd in jou lewe? Onthou, jy is nie alleen nie. Hy is reg langs jou. Sterkte. Vader God, baie dankie dat ek in elke hartseer situasie in my lewe my oë op U kan hou met die wete dat
ek nie alleen is nie. Lei my en versterk my elke dag en trek my nader aan U. Ek bid dit in die Naam van
Jesus Christus. Amen.
Antwoord: Moses
Eksodus 17
KUIERHOEKIE VIR ALLEENDAMES
Ons is almal in dieselfde situasie… ons voel soms eensaam. Kom ons leer mekaar beter ken en
verryk so mekaar se lewens. Ons begin deur een keer per maand saam te kuier.
Ons deel in mekaar se lief en leed en help as iemand ‘n problem het.
Vir meer besonderhede,
kontak Rina van Aswegen
072 231 9140
Is daar iemand waarvan jy weet
wat kan doen
met ‘n bederfie?
Laat weet ons daarvan, vul ‘n
Blessing Kaartjie
in en plaas in posbus in
voorportaal…
GESOEK:
Enige Oorskietwol word benodig vir ‘n
bejaarde-projek
Bring na Kerkkantoor of as jy wil betrokke raak kontak:
San-Mari op 083 325 9871
THE TENSION OF TRUTH
Luke 20:22-26 Is it right for us to pay taxes to Caesar or not?" He saw through their duplicity and said to
them, "Show me a denarius. Whose portrait and inscription are on it?" "Caesar's," they replied. He said to them, "Then give to Caesar what is Caesar's, and to God what is God's." They were unable to trap him in what he had
said there in public. And astonished by his answer, they became silent. Spies planted in the crowd posed this riddle, hoping that Jesus would incriminate Himself. The question was skilfully framed so that Jesus could be criticised whichever choice He made. Supporting Caesar's authority and the punitive tax system would have inflamed the Jews against Him; but advising non-payment of taxes was a criminal offence for which the Roman authorities would have to put Jesus on trial.
However, there was not just one right answer: there were two. Humanly they seemed mutually exclusive, but from God's perspective they were complementary. Caesar was the governing authority established by God and
therefore had a right to extract tax from his subjects (Romans 13:1-6). On the other hand, God's people ultimately owed Him everything (1 Chronicles 29:14). So Jesus' reply was not only skilful in dodging the trap, but profoundly wise in teaching the truth: Caesar must have what belongs to him and God must have what belongs to Him. Although it seems easier to exclude all but one possibility, and thus resolve all uncertainty, often more than one
thing is true at the same time. Indeed, most Bible doctrines have two apparently opposing 'faces'. For example, God is a God of love, but also He hates evil; God is One but has three persons; we are saved by God's grace alone, but also we must exercise faith to believe in what Christ has done for us on the cross; we live in a corrupted world, but this is not our home; one day we will die, but those who are in Christ will live forever; we are saved by God's grace through faith and no good works can contribute to our salvation, but faith without works is dead. And there are many other examples. Attempting to resolve each tension will produce a heresy either by excluding one of the truths or by merging them together in a way which removes the potency of each truth.
So the believer is called to follow Christ holding truths in tension as we look towards Him. Some will say, "But surely the Christian should be at peace and not stressed by tension". We should be at peace, yes - peace with God through our Lord Jesus Christ; and we should not be anxious about anything. However in this world we have to hold equally true beliefs in tension because we are not wise enough to know how God will bring everything together. If we could, we would live by rules and walk by sight: but we are called into a living dynamic relationship with God by faith. It also means that we can never use our logic to outwit God; we are not called to control Him but to love and trust Him to bring everything together in Christ, even if we cannot resolve
everything (Isaiah 55:8). Prayer: Wonderful God, my Heavenly Father. Thank You that Your thoughts are so much higher than mine.
Forgive me when I try to put Your truth in a manageable 'box of rules' in my mind, as the Pharisees did. Help me to be humble enough to admit that I do not know everything and that I have no superior logic with which to criticise You or trap You into my way of thinking. Please help me to fully trust You so that I am not anxious, and fully believe all that You say so that I may serve You faithfully. And please enable me to be wise in answering
the questions of those who want to trap me as a way of criticising You; may I place Your truth clearly before them as Jesus did. In His Name. Amen.
‘n Hartlike van ons aan jou…
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied.Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein /
Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip/Steynsvlei Fielie
Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit /
Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00
Abraham van Wykweg
45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North Riding
/ Lammermoor (in
Kinderkerk)
Sanette du
Plessis 076 309 7942 [email protected] Donderdae 18:30
Plovers Nest 1121
Featherbrooke Est (Jong gesinne)
Johan &
Vivienne J van Rensburg
011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong
Volwassenes)
Charmaine
Joubert 076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
Woensdag
oggende &
aande
9:30
&
19:00
Wat is Lydenstyd ? Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding vna Christus in herinnering roep en
daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Lydenstyd wys by uitstek dat God op ‘n besondere
wyse die God van die noodlydendes, die armes en die verontregtes is en dat Christus in ons werklike
nood ingedaal het.
Waar kom Lydenstyd vandaan ? Die Westerse kerk het in die tweede helfde van die vierde eeu in navolging van die Oosterse kerk
begin om ter voorbereiding van Paasfees ‘n vastydperk van veertig dae in te stel. Dié vas het meestal
beteken dat slegs een maaltyd sonder vleis per dag geëet is.
Tradisioneel begin die vastydperk op Aswoensdag. Aanvanklik was die plaas van die as op die kop van ‘n
sondaar ‘n soort tugbehandeling en boete-oplegging deur die kerk. Later het die as ‘n meer
seremoniële funksie gekry waarin die as, gewoonlik van die vorige jaar se palmtakke, op die voorkop van
die lidmate in die vorm van ‘n kruis gesmeer is.
Wanneer vier ons Lydenstyd ? Omdat Christene nie op Sondae (die opstandingsdag) gevas het nie, begin Lydenstyd op ‘n Woensdag,
ses-en-veertig dae voor Paasfees.
Waar die Woensdag nie besondere aandag kry nie, begin sommige kerke Lydenstyd op die Sondag voor
dié Woensdag en ander weer op die Sondag ná hierdie Woensdag.
Simbole, rituele en gebruike in Lydenstyd Die kruis is die sentrale simbool in Lydenstyd.
Die kruis herinner ons aan die kruisiging van Jesus, ‘n teken van sy lyding en sterwe. Dit is dus
onvanpas om die kruis te versier.
• ‘n Doringkroon of spykers kan saam met die kruis dien as simbole
• ‘n Groot wit kers met doringdraad daarom gedraai beeld uit hoe Christus
gekom het om bevryding van watter menslike nood ookal te bring
Lydenstyd is ‘n tyd van hertoewyding. Daarom staan dissipelskap sentraal.
Lydenstyd is dus ‘n tys van toerusting vir dissipelskap.
Die gebruik om in hierdie tyd van voedsel te vas, staan in die teken van
hertoewyding. Hierdie gebruik kan deur ‘n bietjie verbeelding te gebruik met vrug
in ons huise gebruik word. As teken van ons bereidwilligheid om op te offer vir die
evangelie, kan daar bv. besluit word om in hierdie tyd te vas van ‘n gewoonte, soos
die lees van tydskrifte of TV-kyk. Daar kan ook besluit word om van seker voedselsoorte te vas.
Lydenstyd is ‘n tyd van bepeinsing en stilte. Afsondering is daarom baie nodig. Hoewel daar in hierdie
tyd baie nagedink word oor God se oordeel oor die sonde, is dit ’n tyd om ons te verwonder oor die
kruisiging as dié liefdesdaad van alle tye.
Lydenstyd is ‘n gereedmaak om vernuwing in ons lewens te ontvang. Die pynlikheid van die erkenning
van ons eie sonde is hiervoor noodsaaklik. Verootmoediging, skuldbelydenis en boetedoening is in
hierdie tyd prominent, maar dit staan alles in die teken van die nuwe lewe wat ons simbolies op
Paassondag ontvang. Die as van Aswoensdag is ‘n simbool hiervan.
Dis dan ook
waarom ons
geen blomme
voor in die kerk
het nie – dit sal
eers weer
Paassondag
gedoen word
Werk beskikbaar KARWAS TOESIGHOUER
Libri Car Wash is op soek na ‘n energieke, betroubare pensioenaris om deeltyds as toesighouer te werk. Kode 8 bestuurslisensie word benodig.
2-3 Dae/week en 2-3 naweke/ maand. Skakel Sybrand by 083 633 4719 of
Liana by 084 584 1389
Vragmotorbestuurder Posisie beskikbaar vir Kode 14
vragmotorbestuurder. R7000p/m Indien jy belangstel, skakel Flip op 082 655 3636
Te koop
Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks:
• Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke
Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos
Dienste LIBRI KARWAS
Besoek LIBRI CAR WASH vir die blinkste motor in
die omgewing. Ons dienste sluit in: wash&go, exec wash, valet, politoer en vele meer. Ons is langs
Hirsch’s, agter Makro in Strubensvallei. Woensdae is spesiale dag vir pensioenarisse – R50 vir ‘n exec wash! Skakel Sakkie of Dolf by 072 757 9336 om jou motor te bespreek vir ‘n valet of om meer van
ons dienste uit te vind.
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za email: [email protected]
Dienste
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne
en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Werk gesoek Bekwame ontvangsdame dringend op soek na werk
Halfdag of voldag. Kontak Veronica 071 581 6511
Gesoek
Meubels Enige persoon wat enkelbed matrasse het wat hulle
wil weggee, kontak asb kerkkantoor.
Studente verblyf
Eloffsdal, Pta. Kamers met gesamentlike b/k @ R900pp wat deel, R1 500p/enkeling. Kamers met en
suite badkamer & stoorkamer @ R1200pp wat deel, R2 000 p/enkeling. Water+ligte + veilige parkering ingesl. Op busroete, 5km vanaf Kerkplein, 2km v.d. Eugene Marais-hospitaal, naby universiteite. Kontak Johan by 082 212 2137
Te huur
COTTAGES TE HUUR
By Vrone Kwekery, twee cottages te huur. 1x
Bachelor @ R2800 en ‘n 2 slaapkamer @ R3800. Kontak Wessel Duif op 083 408 0377
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814 [email protected]
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709 [email protected]
Kerkkantoor Administrateur Maryna de Jager Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel [email protected]
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers